Transcript
Naam:
GRA
AD
3
Kyk wat gebeur met hierdie rivier.Hoe affekteer hierdie besoedeling die diere, plante en mense wat die rivier water gebruik? Bespreek dit in ‘n groep.
Werk in ‘n groep en maak ‘n plakaat wat wys hoe om ‘n rivier skoon te hou.
e-classroom 2010 www.e-classroom.co.za
©
Maniere om waterbesoedeling te verhoed
Gra
ad 3
Lew
ensv
aard
ighe
de K
war
taal
3 –
Bes
oede
ling
Die gooi van vullis in die rivier.
Fabrieke wat hul afval in die rivier stort.
Die gebruik van chemiekaliese skoonmaakmiddels om
skottelgoed in die rivier te was.
Die sproei van chemikalieë op plante en gewasse naby die rivier.
Mens en dier afval naby die rivier.
Die was van klere met waspoeier in die rivier.