Download - Muldersdrif Gemeente Afkondigings 14 Oktober
kategese�afsluiting � Ouma en oupa dag
osbraai
GEEN JEEP DIENS VANDAG NIE, SLEGS KINDERKERK
Kaartjies NOU beskikbaar by Kerkkantoor of Wessel Duif
LW: Kaartjies moet gewys word, kosbediening slegs met kaartjie
∗ Stoele en tafels sal beskikbaar wees
∗ Alle eetgerei sal beskikbaar wees
∗ Koeldrank sal verkoop word
∗ Springkastele vir die kinders – onthou swemklere en sonbrand room!!
Sondag 4 November Volwassene R100
Hoërskool Kind R75
Laerskool Kind R50
Afkondigings vir week 14-20 Oktober
Sondag 14 Oktober 2012
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie
ONS LEES VANDAG UIT TEMA
Matteus 28 Maar Here, hoe dan nou?
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar
Wie is god vir jou?
Baie geluk aan ons 10 nuwe Belydende Lidmate wat
vandag bevestig word met hul
BELYDENIS AFLEGGING
Maandag 15ste Dinsdag 16de Woensdag 17de Skole heropen
19:00 Bestuursraad 9:30 & 19:00
Bybelskool
Louw Ferreira: val, gebreekte heup en enkel, Wilgeheuwel hosp (082 964 4519) Ria Barnard: Heupvervanging, ontslaan uit hosp, bid vir spoedige herstel (082 884 6486) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): vra vir gebede vir wysheid en krag met ondersteuning van dogter (Mienie 010-222 0577) Marina (Callie Botes se dogter): baie dankie vir al die gebede, bid dat die intense fisioterapie suksesvol sal wees en sal lei tot beterskap (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: ondergaan rehabilitasie in Riverside. Bid vir geslaagde behandeling van verlamde bene (082 678 4158) Maude Laurence: Ons volhard in gebed vir Tannie Maude en oom Fred (079 312 8944) Neels,seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)
Pieter Booysen: behandel vir nier infeksie. Ortopeed gesien vir ander probleme (Kay
072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom. Ons hou aan bid vir meer energie daagliks en sy skoolwerk. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)
Ons mikpunt hierdie jaar is: R210 000
Help ons asb om dit te kan bereik Jou bydrae word baie waardeer
ALLE briewe is gepos en/of per epos aangestuur. Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy nog nie joune ontvang het nie.
Wat gebeur hierdie week?
Dorkas groep
Tiende maand
~ Ons hoop jou verjaardag is iets uit ‘n ander wêreld ~
Vandag 14 Oktober Riaan Lauwrence 011-475 8735
Maandag 15 Oktober
Louwtjie van de Linde 072 355 3454
Dinsdag 16 Oktober
*Yako Cronje 011-662 1513 Derrick Scholtz 083 650 6457 Danie Schreiber 083 256 7000 Stephanie Swanepoel 082 416 2871
Woensdag 17 Oktober
*Jannicke Marais 084 384 8051 *Nicke Storm 011-957 0255
Donderdag 18 Oktober Jac de Wit 011-662 1822
Vrydag 19 Oktober Mercia Rall 076 272 3552
Saterdag 20 Oktober
Christel Cornelius 082 495 8552
Chris Schutte 071 590 3202 Bissula Schwiebus 083 729 6167 Liezel Steyn 082 701 1207
∗ Jeug
Spesiale aanbod:
Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar,
bestel asb by die Kerkkantoor of stuur jou bestelling aan Rensia by [email protected]
Die volgende lidmate word versoek om asb by kerkkantoor in te loer: AF Labuschagne, Ursula en Hennie Ludick, Adriyana Dubbelt, Jan de Beer, Liefie en Louis Bester, Judy van Schalkwyk, Hannelie van der Merwe, Adri Scheepers, Ferdi de Villiers, Carolina Minnie, Hannelie en Coenie van der Merwe, Esterie en Rayno du Preez, Gerrie en Celeste (woon in Pinehaven)
Carla Kitching, Karen Carstens, Robert van der Merwe
NEEM ASB KENNIS Ds Neels is nie vandag by ons gemeente teenwoordig nie
a.g.v. ander preek verpligting
Beide ds Neels en ds Kenneth sal hierdie week vanaf 17-19 Oktober by die Wes-Transvaalse Sinodesitting wees
Kontak die kerkkantoor vir enige noodgevalle
verjaarsdae
Uit die kerkkantoor