Transcript
Page 1: Northern Suburbs (February) Primary Schools

LAERSKOOLPRIMARY SCHOOLGR

ATIS

FREE

NU

US

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUMNews

Check out all the

latest school news

inside

P2 Fomo CalenderP2 When is enough TV enough P3 Die gevoel is goed vir jouP4 Take care of your heartP5 Is jy verslaaf aan Facebook?P6 Wys jou liefde met ‘n omelet

Elke dogter droom oor jou groot troudag of jy in graad 3 is en of jy in matriek is. Dalk is of was jy reeds getroud. Elkeen wat droom kan die volgende oefening doen:

1. Maak jou hande oop, vingers teenoor mekaar en buig/vou die middelvingers in-waarts. Probeer jou duim, wat jou ouers ver-teenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kry dit reg, nê! Dit is omdat jou ouers nie bestem is om jou hele lewenspad saam met jou te stap nie.

2. Maak nou jou duime weer toe/bymekaar en probeer jou wys- vingers, wat jou broers en susters verteenwoordig, weg vat/oop- maak van mekaar. Jy sal dit ook kan regkry, want jou broers en susters sal eendag gesinne/families van hul eie hê en so ook hul aparte lewens lei van joune.

3. Sit jou wysvingers weer terug bymekaar en probeer nou jou pinkies wat jou kinders ver-teenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Hulle òòk sal oopgaan want jou kinders gaan ook eendag kinders van hul eie hê, hul eie ge-sinne en families hê, apart van joune.

4. Laastens, plaas jou pinkies weer terug bymekaar en probeer nou jou ringvingers, wat jou eggenoot (jou man of vrou) verteenwoor-dig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kan nie! Al probeer jy hoe hard, sonder om jou ander vingers oop te maak!

Hoekom? Want Man en Vrou is bestem om hul lewenspaaie saam te loop, 7x7 sakke sout saam op te eet, deur dik en dun mekaar on-voorwaardelik lief te hê en dis hoekom ons ons trouringe aan ons ringvingers dra!

Hoop elke leser het `n AWSUMValentynsdag gehad.

Droom jy oor liefde?

FEBRUARY 2014 NORTHERN SUBURBS

DURBANVILLE

ONS 24-UUR NOODSENTRUM, ONDERSTEUN DEUR MEDIESE DESKUNDIGES, VERSEKER DAT JY DIE NODIGE SORG KRY WANNEER JY DIT BENODIG.

Noodsentrum: T 021 980 2126 Hospitaal: T 021 980 2100Adres: Wellingtonweg 45, Durbanville 7550

GEREED VIR ENIGENOODGEVAL

SUID-AFRIKA • SWITSERLAND • VAE • NAMIBIËwww.mediclinic.co.za

AD

V11

86

3M

BC

K

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed- DF Malan- Hoë- Hoërskool Tygerberg

SCHOOLS INSIDE• Laerskool Labiance

• Laerskool Bellville Noord

• Laerskool Mikro

• Laerskool De Kuilen

• Laerskool Aristea

• Laerskool Fanie Theron

• Laerskool Brackenfell

Page 2: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 20142 LifeStyleSkapie sê.... met sulke blêrlaglike goeie prysehoef jy nie ander weiveld te soek nie...

WaltziesBoerewors

R54.99/kg

SkaaplandA-Graad Fillet

R199.99/kg

SkaaplandBiltong Steak

R99.99/kg

Dis mos nou

groengras!!!

Prysegeldig

3-8 Maart 2014 21 Pasita Street, Pasita Park, BellvilleTel (021) 914 9740 | www.skaapland.co.za

SKAAPLAND BUTCHERY

FOMO (Fear of missing out)

CALENDAR

Do you suffer from FOMO? No need to stress. Here is what’s happening in your area:

For the more social people...

Markets in your area:Durbanville Craft Market Durbanville Willowbridge Slow Market (Tygervalley) Willowbridge Lifestyle CentreThe Bay Harbour Market Hout BayThe Old Philippi Cement Factory Market 1 Cwango Crescent, CPTWoodmill nigh Market StellenboschRoute 44 Market Audacia Farm, StellenboschWild Clover Market @ Wild Clover StellenboschConstantia Waldorf Organic Market Constantia Waldorf SchoolStellenbosch Slow Market Oude Libertas Rd, Stellenbosch

DATE MATCH KICK-OFF ROUND 2 (BYE: Rebels)Friday, 21 February Crusaders V Chiefs 08:35Friday, 21 February Cheetahs V Bulls 19:10Saturday, 22 February Highlanders V Blues 08:35Saturday, 22 February Brumbies V Reds 10:40Saturday, 22 February Sharks V Hurricanes 17:05Saturday, 22 February Lions V Stormers 19:10Sunday, 23 February Waratahs V Force 07:05

Vir die manne!

Harvest time!Join in the celebration of the uocoming harvest time:Friday 24 February Robertson Hands-On festival Saturday 4 February Blessing of the Harvest at Moréson Wednesday 8 February Hannepoot Picking at De Krans Saturday 25 February Harvest Festival Grande Provence Harvest Saturday 25 February Ashton Kelder Hands-On Festival

EditorMeinette van der Walt021 872 3880 | [email protected]

Graphic DesignerRowan Engledoe021 872 3880 | [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools:

NORTHERN SUBURBS:Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen

CONSULTANTS:Liza Schreuder | 076 614 2317 | [email protected] Brits | 084 616 0876 | [email protected]

NEWS / NUUS

Although television, interactive video games and the Internet can be excellent sources of education and entertainment for children, too much screen time can lead to bad health and behaviourial problems. In fact research by Public Health England has found that children who spend more than four hours a day in front of the television and computer screen have lower self-esteem and greater emotional problems. “To ensure your child stays healthy and happy, take the time to understand the risks associated with watching too much TV and monitor how long they spend watching shows and playing video games this holiday,” school counsellor and teacher at Cape Town based Riverside College, Dave Swart says. “Too much screen time means less physical activity and face-to-face interaction with friends and family, these are both key towards creating a stress-free childhood.”

When is enough TV enough?

Negative effectsChildren who watch more than the recommended two hours of television per day can suffer from obesity, irregular sleep, impaired academic performance and behavioural problems such as aggression. Excessive exposure to video games is linked with attention problems. “While it might be nice to get your kids out of your hair for a while, find healthier activities for them – the TV should be a treat, not the accepted norm,” advises Swart.

LimitImpose rules about the amount of time a week your children are allowed to spend on electronic devices such as iPads, tablets, smartphones and gaming equipment – “perhaps take the devices away if they do not appear to be respecting the rules,” says Dave. With regards to TV time, it is a good idea to limit this to weekends only; “As discipline and routine goes out the window, create a viewing timetable

during the school holidays - this way everyone gets to watch a couple of hours of their favourite programme a week and it’s within limits.”

MonitorMake sure to research the TV shows, movies and video games your child watches and plays. “If it appears too violent, includes excessive swearing, sexual content or explicit references, explain why it is not appropriate for them to view it,” says Swart. “Age restrictions are there for a reason.”

Tips:• Never place a TV or computer in your child’s room – this can result in irregular sleeping patterns and poor academic performance;• Discourage the association of food with TV time;• Ban excessive screen time;• Encourage healthy activities such as dancing, football, puzzles and group activities to help build social skills;• Set a good example – when you are home limit how much TV you watch, don’t stay glued to your phone or spend too long online;• Preview programmes and read the reviews, paying special attention to the age rating.

Page 3: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 3

As jy daardie vlinders in jou maag het, het jy meer energie en is jy sommer net Ius vir die lewe. Boonop is eet die laaste ding waaraan jy dink. Klink dit bekend?

Met Valentynsdag wat Vrydag oor die wêreld heen gevier is, val die klem onwillekeurig op die liefde.

Volgens Prof Jacques Snyman, kliniese raadgewer van Resolution Health is daar sewe redes hoekom dit so belangrik is om liefde in jou lewe te hê:

• Liefde kan jou langer laat Ieef: Mense het nog altyd op mekaar staatgemaak vir oorlewing. As sosiale wesens het ons almal biologiese dryfvere wat ons natuurlik laat smag na ‘n verbintenis met ander. As ‘n mens nie daardie verbintenisse vorm nie, kan dit tot stres en ander faktore aanleiding gee wat jou lewe kan verkort.

• Liefde kan siektes help beveg: Studies het bevind dat verliefdheid siektes soos asma, artritis, hooikoors, sinus en selfs hoofpyn kan verlig. Dit beskerm die Iiggaam teen verskeie siektes, insluitend kardiovaskulere siektes soos beroerte, hoë bloeddruk en iskemiese hartsiektes - drie van die dodeliksste siektes,” sê Snyman.

• Liefde gee jou immuunstelsel `n hupstoot: `n Onlangse studie het gewys dat ‘n vyf minute periode waartydens iemand opreg vir jou omgee of meegevoel met jou het,

die heIe immuunstelsel bevorder .As Jy nie liefde In jou lewe het nie, is alles egter nie verlore nie. Die studie het gewys dat selfs flieks oor die liefde en om met troeteldiere te speel dieselfde effek kan hê.

• Liefde help jou om longer te lyk. Bale studies het al gevind dat mense wat in gelukkige verhoudlngs is, flisies jonger Iyk as diegene wat nie is nie.

• Liefde kan jou maer hou: Dit is baie algemeen vir mense om gewig te verloor as hulle met iemand begin uitgaan. “As jy verlief is, vervaardig jou liggaam meer adrenalien wat ‘n natuurlike eetlusdemper is,” reken Snyman.

• Liefde verbeter jou geestelike welstand: Mense wat verlief is, het gewoonlik meer energie, wat hulle gretig maak om nuwe avonture en stokperdjies aan te pak.

• Liefde verhoog selfvertroue: Mense in gesonde verhoudings is geneig om meer selfvertroue in alle areas van hul lewe te hê. Dis bewys dat die huwelik depressie in mans en vroue verlaag.

Dalk het jy oë hierdie Valentynsdag vir al die verliefde paartjies gerol, hou in gedagte watter voordele die liefde kan inhou.

DIE GEVOEL is goed vir jou

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015

yskasmagneet telefoongids?Skole om uit te kies sluit in Hoërskool

Tygerberg, DF Malan en Laerskool Welgemoed.

Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na [email protected]

Middeloor-ontsteking by kinders Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

Meeste van hierdie infeksies klaar vanself op (viraal) of kan met die gebruik van antibiotikan (bakterieël) oorkom word. Soms raak hierdie infeksies egter chronies en mag vog in die middeloor opbou, wat dan kan lei tot ander probleme soos gehoorverlies, spraakprobleme of gedragsafwykings.

Middeloor-probleme by kinders is algemeen as gevolg van ’n swak ontwikkelde buis van Eustachius. Hierdie is die buis wat die agterkant van die neus en middeloor verbind en sy funksie is om die middeloor te ventileer. In kinders bereik die buis van Eustachius eers teen gemiddeld 8 jarige ouderdom volwasse grootte.

Wanneer ’n kind ’n lugweginfeksie ontwikkel mag bakterieë en viruses die middeloor bereik deur die buis van Eustachius. Hierdie lei dan tot middeloorontsteking. Indien hierdie buis vernou is kan lug nie die middeloor bereik nie en vind daar ‘n akkumulasie van vog in die middeloor plaas (ook bekend as gom-ore). Hierdie lei dan tot gehoor verlies. Hierdie vog klaar dikwels vanself op en in slegs die helfte van gevalle raak die probleem chronies.

Groot adenoiedes dra dikwels by tot middeloor probleme. Behandeling mag bestaan uit wag-en-kyk vir ‘n periode van tyd. Soms mag kortisoon behandeling voorgestel word of kortisoon neussproei. Indien hierdie vog egter nie opklaar nie en daar

Middeloor-ontsteking by kinders is baie algemeen. Teen die ouderdom van 5 jaar het amper elke kind reeds een episode van oor-ontsteking gehad.

‘n gepaardgaande gehoorverlies en ander simptome soos swak spraakontwikkeling, swak slaap en herhalende oorinfeksies is, mag jou dokter voorstel dat ventilasie buise (pypies, buisies, “grommets”) geplaas word. ‘n Gehoortoets mag ook gedoen word om die mate van gehoorinkorting te bepaal.

Ventilasiebuise is klein buisies wat deur die trommelvlies geplaas word en wat lug in die middeloor inlaat. Hierdie buise word met behulp van ‘n kort narkose in kinders geplaas. Die prosedure is oor die algemeen pynloos. Korttermyn buise bly vir 6 maande tot ‘n jaar in die oordrom en val dan vanself uit. Ventilasiebuise mag die risiko van verdere oorinfeksies verminder en verbeter gewoonlik gehoor-, spraak-, en slaap probleme.

Page 4: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 20144

Shave or Spray here!

SpecsaversSA

Ratanga Junction Theme Park

Terms andconditions

apply

www.ratanga.co.zaInfo line:

0861 200 300

BUY 2 Adventurer tickets and get a third one FREE!

Open Saturdays and Sundays until

23 March!

3 for 2 valid weekends (Sat & Sun)

until 23 March 2014

Hey you, don’t skip this article because you think you’re out of the danger zone or too young. Read this…

After all, heart disease only happens to your elderly neighbour or to your fried food-loving uncle, right? Or do you know the real truth – that heart disease can affect people of any age, even those who eat right?

Preventing heart disease (and all cardiovascular diseases) means making smart choices now that will pay off the rest of your life.

Lack of exercise, a poor diet and other bad habits can take their toll over the years. Anyone at any age can benefit from simple steps to keep their heart healthy during each decade of life. Here’s how:

Let’s set the record straight on some common myths.

1. “I’m too young to worry about heart disease.” How you live now affects your risk for cardiovascular diseases later in life. As early as childhood and adolescence, plaque can start accumulating in the arteries and later lead to clogged arteries. Even young and middle-aged people can develop heart problems – especially now that obesity, type 2 diabetes and other risk factors are becoming more common at a younger age.

Take care of your heart

2. “I’d know if I had high blood pressure because there would be warning signs.” High blood pressure is called the “silent killer” because you don’t usually know you have it. You may never experience symp-toms, so don’t wait

for your body to alert you that there’s a problem. The way to know if you have high blood pressure is to check your numbers with a simple blood pressure test. 3. “I’ll know when I’m having a heart attack because I’ll have chest pain.” Not necessarily. Although it’s common to have chest pain or discomfort, a heart attack may cause subtle symptoms. These include shortness of breath, nausea, feeling lightheaded, and pain or discomfort in one or both arms, the jaw, neck or back. 5. “Heart disease runs in my family, so there’s nothing I can do to prevent it.” Although people with a family history of heart disease are at higher risk, you can take steps to dramatically reduce your risk. 6. “I don’t need to have my cholesterol checked until I’m middle-aged.” Start getting your cholesterol checked at age 20. It’s a good idea to start having a cholesterol test even earlier if your family has a history of heart disease.

So February is the month you think of your heart – don’t let someone break it and prevent heart disease.

No matter what your age – test your cholesterol.

Source: www.heart.org

Shave or Spray for cancer

Losing one’s hair is a common side-effect of cancer therapy – so shaving your head has become a symbolic gesture of support for cancer survivors.

Join in the 11th Shavathon celebrations on Saturday, 1st of March. Too scared to shave? Colouring your hair or paying a Bail Out Fee have become options for those who prefer not to shave, or who can’t shave on the day.

Adults can shave or spray their head for a donation of R50 (or more) and children, under 12 years old, for R25. You can pay cash at the venue or to fast track the process you can make an online donation in advance and take your confirmation e-mail to the venue as proof of payment.

CANSA Shavathon is one of South Africa’s best-loved events in support of a very worthy cause, namely showing solidarity with those affected by cancer.

CANSA SHAVATHON VENUES

Bellville Builders Express

Bellville Cape Gate Mall

Century City Canal Walk

Goodwood Grandwest

Goodwood N1 City Mall

Kuilsriver Zevenwacht Mall

Tygervalley Tygervalley Centre

Cape Town V&A Waterfront

Page 5: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 5

c/o Aurora en Burton Street, Aurora, DurbanvilleTel: 021 975 9730 | Fax: 021 975 9731

Have a great 2014 with us!

Kontak ons by - [email protected] • Tel: 021 976 2213 • Roy Hayes (071 863 2648)

• Jungle gyms – klimrame• Pit model trampolines en herstel van alle soorte trampoline matte• Diens van bestaande klimrame• Hindernis bane by skole , asook team building baan• Hout bruggies in tuine asook by groot damme , en vleie

Die aantal mense wat verslaaf is aan Facebook neem daagliks toe en dit is belangrik dat jy betyds uitvind hoe om van die verslawing ontslae te raak.

Gee jouself ’n punt op die volgende skaal:(1) baie selde (2) selde (3) soms (4) dikwels (5) baie dikwels.

Kriteria:• Jy bestee baie tyd daaraan om aan Facebook te dink of te beplan om dit te gebruik. • Jy voel ’n ál sterker drang om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook om van jou probleme te vergeet. • Jy het al sonder sukses probeer om jou gebruik van Facebook af te skaal. • Jy raak rusteloos of bekommerd as jy gekeer word om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook so baie dat dit ’n negatiewe uitwerking het op jou werk en studies.• Dit het vir jou moeilik geword om uit die Facebookwebwerf te gaan, sodat jy kan aangaan met jou werk.

Volgens Dr. Cecilie Andreassen van die Universiteit van Bergen in Noorweë moet mense wat op vier of meer van die stellings met (4) of (5) antwoord, bekommerd raak oor verslawing.

Hoe om jou Facebook-verslawing af te skud.Jy kan jouself en ander mense rondom jou help deur kennis te neem van hierdie inligting. Facebook neem die wêreld oor noudat amper almal aan die gesellige webtuiste behoort. Die Facebook-webwerf word gebruik om in te skakel by ander, gesellig te verkeer en in aanraking te bly met mekaar op `n maklike manier. Ongelukkig gebruik mense dit nie net meer vir kommunikasie doeleindes nie, maar neem deel aan speletjies en ander aktiwiteite op die dié webblad.

Is jy verslaaf aan facebook?Indien jy (4) of (5) op die skaal gemeet het, het jy tien teen een `n Facebook – verslawing.

Hoe om vinnig van Facebook-verslawing ontslae te raak1. Neem `n persoonlike besluit en skryf jou voorneme neer; dat jy slegs vir `n sekere tydperk of tyd elke dag op die internet of webwerf sal ingaan. Plaas die skriftelike voorneme op `n plek naby of op jou rekenaar waar jy dit telkens sal raaksien.

2. Beplan ander aktiwiteite. Noudat jy besef hoe erg jou verslawing is, moet jy dink aan ander dinge waarmee jy jou kan besig hou, om weg te bly van hierdie versoeking. Een van die heel maklikste maniere om van Facebook-verslawing ontslae te raak, is om jouself besig te hou.

3. Neem drastiese stappe. Hoewel dit nie dikwels aanbeveel word nie, is drastiese stappe die enigste uitweg as nie een van die bogemelde aanbevelings vir jou gewerk het nie. Sluit jou rekenaar, of sluit dit êrens toe. Gebruik eerder `n selfoon wat nie toegang tot die internet bied nie. Bly ten alle koste weg van die webwerf, dit maak nie saak hoe desperaat jy voel om daarop in te gaan nie. As niks anders help nie, is hierdie die laaste uitweg en moet jy jouself daarby hou. Noudat jy weet hoe om van die Facebook-verslawing ontslae te raak, is dit die moeite werd dat jy dit probeer. Om van enige verslawing ontslae te raak is gewoonlik nie maklik nie en die belangrikste stap is om aan jouself te erken dat dit vir jou `n probleem is. Sterkte!

Bronne: Universiteit van Bergen in Noorweëwww.republikein.com

FRUIT AND VEGETABLES AVAILABLE

Lamsboudtjops oor die kole

Bestandele:`n Bietjie kookolie2 groot uie, in skywe gesny25ml bruinsuiker3 lourierblare1el kerriepoeier60ml a60ml asyneetlepel vol gerasperde lemoenskilkoppie fyn appelkooskonfythalwe kop chutneykop water10ml soutpaar swart peperkorrels2 kg lamsboudtjo2 kg lamsboudtjops

Metode: Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend.Voeg alles behalwe die vleis by prut 10 min.Laat goed koud word.Pak die vleis in ‘n bak en gooi die afgekoelde sous oor die vleis. Marineer paar ure.RRooster die vleis oor die kole. Bedruip gereeld met sous terwyl jy braai.

www.boerekos.com

Page 6: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 20146

Wys jou liefde met `n OMELETFebruarie is die maand wat ons liefde vier, maar nie net liefde vir jou vrou, man, meisie of kêrel nie, liefde vir mekaar. En wat is beter as om liefde te toon as om jou ma, pa, boetie of sussie in die bed met `n lekker ontbyt wakker te maak.

`n Liefdes omeletBestandeleo 4 groot Nulaid eiers o 30 ml gesmelte bottero Sout en gemaalde peper o 125 ml saadlose gesnyde tamaties, sonder `n skilo 125 ml fyn gerasperde kaas o 30 ml fyn gekapte basil

MetodeKlop die eiers saam met die gesmelte botter. Voorverhit die oond. Posisioneer die oondrak in die middel van die oond en plaas die groot oondskinkbord om warm te word.

Verwyder dit sodra dit warm is en sprei met `n nie- kleef middel. Gooi die eier in die skinkbord en plaas terug in die oond. Bak vir 3-5 minutes of tot die eiers gebak is, maar nogsteeds klam is. Verwyder van die oond en gooi die tamaties, eier en speserye oor en rol (nogsteeds in die pan) soos `n Swiss roll. Sny in 4 porsies en bedien.

After thorough investigationby the AWSUM team in Nulaid egg grading plants in Cape Town, Port Elizabeth, Durban and Johannes-burg we are excited to share one particular chicken interview with all our readers. The outcome was interesting…

Q: AWSUM Investigator: Where do you come from and where do you lay the eggs? Chicken: We all came through the integrated Nulaid production process with our own breeding farms, hatcheries, rearing farms. At age 18 weeks, when we are strong and healthy, we go to all the Nulaid layer farms to start laying eggs, where after Nulaid grades these eggs and supply our customers with quality commercial eggs and pasteurized liquid egg products.

Q: AWSUM Investigator: After your eggs are packaged, what happens then? We deliver in all pack sizes as per our customer needs and we supply all market segments in all the provinces. Our product range consists of all grades of eggs from medium to jumbo and we grade eggs into the following pack sizes: 2x6, 18 eggs, 24 eggs, 30 eggs, 48 eggs and 60 eggs.

Q: AWSUM Investigator: How are they delivering the eggs? We wish deliveries could be as easy as in that Leon Schuster movie where chickens ask to be put in the Durban box, but deliveries are done by our own delivery fleet as well as outsourced fleets in cer-tain provinces. We proud ourselves that we deliver within 48 hours to all customers and that our products are always of the best quality and freshness. After all, they choose the best chickens to lay them.

Q: AWSUM Investigator: Do you think your eggs are the best? After we have laid our eggs, they take the eggs to pack stations where they are audited once a year by SAFSIS. We make sure that we comply with the criteria of these audits to lay the best eggs as possible. Passing these audits means that our customers are assured of the best products, produced in the correct manner.

No one really knows what was first, the chicken or the egg, but one thing is certain, the AWSUM team is proud consumers of Nulaid eggs.

To find out more about Nulaid you can visit our website at www.nulaid.co.za or contact our call centre at 0861 NULAID.

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015

yskasmagneet telefoongids?

* Jou besigheid word eksklusief gelys. Bv. slegs een tandarts, een prokureur, ens. word gelys.* Die skool trek finansiële voordeel uit die advertering* Magnete word by die skool uitgedeel, direk aan elke ouer!

Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na [email protected]

Page 7: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 7Laerskool Labiance

Laerskool Bellville Noord

Labbies eats out

Opvoedkundige uitstappie Landsdiens

On Friday 31 January 2014 Labiance held their annual watermelon feast. It was loads of fun, with children eating as much as they like and also running through the water sprayers to cool down.

A hot day and sprinklers go perfect together!

Colgate smile! Oooh, dis te lekker!

Mine! Mine! Mine!

Relaxing in the sun!

Bellville-Noord se graad 2’s het Woensdag, 29 Januarie, ‘n opvoedkundige uitstappie meegemaak na Kleinplasie. Onder die wakende oë van juffrouens Mariana Swanepoel en Rolene Pieterse het hul ‘n wonderlike aktiewe dag deurgebring. Vanjaar se graad 2’s het allerhande speletjies van die ou dae gespeel en kon werklik net kind wees. Hul het ook poppe uit strooi leer maak en mekaar aangevat in teikenskiet met ketties. Daar was ook botterboom gery. Dít was natuurlik die lekkerste, en hul het met toestemming lékker vuil geraak. Die juffrouens wou net nie ‘n drukkie na dié sessie gehad het nie.

Bellville-Noord se Landsdiens-klub het die naweek van1 Februarie, in die Silwermyn Natuurreservaat gaan stap. Die 7,5 sirkelroete is aangedurf waarna hul heerlik in die dam geswem het.

Daar was 17 leerders vanaf graad 4 tot 6, asook 3 ouers wat saam met twee onderwysers die roete aangedurf het. Behalwe die stap, het hul ook geleentheid gehad om van die fynbosplante van nader te bestudeer en te teken.

Die naweek van 14-16 Februarie het BN saam met 9 ander skole buite Touwsrivier op die plaas Eendag/Kopbeenskloof gekamp. Die ander skole wat saam gekamp het was Brackenfell, De Tyger, Paul Greyling (Vishoek), WA Joubert (Paarl), Vredelust, Montagu, Mikro, Worcester-Oos en Goodwood-Park.

Terwyl die kamp aan die gang was, het ‘n ander groep leerders weer die Saterdag, 15 Februarie, saam met die Angra Avontuurklub per trein na Simonstad gereis vir ‘n besoek aan die vlootbasis.

Bellville-Noord vier Valentynsdag Landsdiens trotseer hitte om lekker te kamp

Vrydag, 14 Februarie het ons vir Valentynsdag 'n maskerade gehou.

Tans is geen foto’s van dié uitstappie beskikbaar nie.

Page 8: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 20148 Laerskool Mikro

Modeling Fx

Casting & Modeling

Agency

Nick061 007 4681

[email protected] wwww.modelingfx.co.za

WANNA B IN THE MOVIES

We do:

Ramp Catalogue

Tv AdsMovie Extra's

Kleuratletiek

OLOF ERASMUS het die Senior Victor Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.

Die GEEL SPAN (Zevenwachtspan) het die sangtrofee verower en as algehele wenner uit die stryd getree .

Die 29ste Barloworld Toyota prestige atletiekbyeenkoms het op Donderdag 6 Februarie 2014 plaasgevind. Leerders van Laerskole Mikro, De Hoop, Rondebosch, Worcester Primêr, Somerset-Wes, Bastion, Gericke, Edgemead, Totius, Gene Louw, De Kuilen en Elkana House het hieraan deelgeneem.

Dagbestuur: Op die foto verskyn v.l.n.r.: MILANO WATERBOER (Hoofseun), LISA LOOTS (Hoofmeisie), AMORÉ OLIVIER (Onderhoofmeisie) en JUAN WILSON (Onderhoofseun).

Leerderraad 2014:

Ons 2014 leerderraad ontvang by Rawsonville leierskapopleiding.

Die graad R’e van 2014 raak gewoond aan al die aktiwiteite wat preprimêr bied.

Graad R neem deel aan hulle eerste atletiek-byeenkoms .

Page 9: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 9Laerskool De Kuilen

Enter a world of quality service

Subscribe now to receive our “Digital Magazine”www.21digitalmagazine.co.za

Tel: 021 930 9290 or 021 975 7625cape town north

Junior koor : 2013

De Kuilen se junior koor doen dit weer!Nadat De Kuilen se Juniorkoor verlede jaar die kategorie wenner by beide die Stellenbosch- en Kaapse Eisteddfod was, is hulle so pas weer aangewys deur 3 beoordelaars as kategorie wenner van die Juniorkore met ‘n Cum Laude ( 90% ) toekenning. Op die foto verskyn Juffrou Theresa Loock , die afrigter en mev Bardine Bell die begeleidster met die koorlede.

Laerskool De Kuilen herdenk vanjaar ons 75ste verjaarsdag. Heelwat verrigtinge sal deur die jaar plaasvind.

Cade Croy, Ishoda Maharaj(Voorsitter), Amy Swarts en Caitlyn Kirkwood

Tygeberg childrens choir

Hoofleiers 2014

Vania Pather and Grace Bagula were selected as members of this prestigious choir[2013] De Kuilen Primary School is proud of you and wishes you many singing hours with the choir.

Chantelle de Koning is a Gr 7 learner at De Kuilen.Class P1WR03: WORKING RIDING (WR) Total Entries for Class : 13Chantelle de Koning – 1ste PlekClass P1InU01: In-Hand Utility (InU) Total Entries for Class : 4Chantelle de Koning 2de Plek

Present this voucher at Wakaberry Willowbridge and receive 20% off your froyo purchase. One voucher per bowl only. Voucher not redeemable for cash.T&C’s apply.

© 2

014

Wak

aber

ry™

. All

Righ

ts R

eser

ved

S h o p G 7 5 , W i l l o w b r i d g e L i f e s t y l e C e n t r e , T y g e r V a l l e y , D u r b a n v i l l e

Nuwe embleem

PerdryNew Grade 1’s

Welcome to all the Gr 1 at De Kuilen Primary. We can colour in already.

Page 10: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 201410 Laerskool Aristea

Aristea TweelingeMenige opvoeders aan die Laerskool Aristea het met ingang Januarie 2014 begin wornder of hul nie dalk lei aan dubbele visie nie!

Ons skool spog vanjaar met nie minder nie as twaalf tweelinge.Hier om ons spoggerige nuwe skoolbus op te pas, verskyn:

• Kiara en Makayla Potgieter • Kyle en Charlton RIchter• Caleb en Jordan Kruger • Jean en Wian De Jager• Angelique en Louise Stadler • NIcolenene en Daniël De Kock• Buhle en Bukho Mkololo • Ashley en Kelly Hayes• Kyra en Kreaston Buys • Gabby en Tristan Strydom• Obakhe en Olwakhe Makabeni • Helanie en Heletia Smit

Graad 7 – Kamp 2014Op Woensdagoggend, 29 Januarie, loop die opgewondenheid hoog onder die Gr. 7 – leerlinge. Tasse gepak vir die drie dae van aktiwiteite, leer en speel wat voorlê. Die jaarlikse Gr. 7 – kamp het aangebreek. Oppad na Bergkroon-kampterrein in Wellington, was daar eers gestop by die Leeupark. Daar kon die leerders ‘n verskeidenheid van diere sien en van elk iets leer. Pappegaaie, Marmoset-apies, tiere, leeus en ‘n paar chimpanzees was ondermeer wat gesien kon word. Met behulp van die natuurbewaarders kon die leerders interassante feite oor elkeen van die spesies leer. Daarna was die Afrikaanse Taalmonument besoek, waar die leerders meer oor dié taal en sy herkoms kon leer. Na ‘n lang, warm oggend, arriveer ons uiteindelik by die kampterrein en kon die leerders afkoel met ‘n heerlike swemsessie. Die res van die kamp was ‘n reeks van aktiwiteite, ondermeer spanbou-speletjies, plant- en dierelewe seminare, ‘n hindernisbaan en nog meer swemsessies. Die leerders het ook baie lekker geëet, te danke aan Mnr. Koegelenberg en sy span. Daar was selfs ‘n laataand jag eskapade, waartydens die onderwysers spinnekoppe moes verwyder uit die meisies se kamers. Die kamp was ‘n reuse sukses. Die leerders het al die aktiwiteite baie geniet en het hulself baie mooi gedra. Braam, die kamp leier en sy vrou, Sureta het baie moeite gedoen om elke kind te betrek en hul kon ‘n les uit elke aktiwiteit leer. Die leerders kon wegstap met nuwe kennis, waardes en selfs ‘n nuwe vriend of twee.

Nuwe Onderwysers word ingelyf!Elke eerste Vrydag van 'n nuwe skool jaar hou die personeel van Aristea makietie. Al die onderwysers, hul metgeselle en kinders word na die geselligheidjie genooi.

Soos tradisie elke jaar afspeel by die skool was daar 'n hele paar nuwe onderwysers wat "ingelyf" was met ons "capping" seremonie.

Die nuwe onderwysers was elk met 'n groot kartondoos verras waarin 'n kostuum is. Die groepie nuwe onderwysers het daarna 5 minute gekry om 'n konsert te reël wat soos gewoontlik 'n groot treffer was onder die meer "ervare" onderwysers.

Van die manspersoneel het besluit om hul tente saam te bring en by die skool te oornag. Gazebo's, tente, kampstoele, kamptafeltjie kompleet met gasbraaier en keteltjie was als ten toon gestel om 'n lekker kuier kamp atmosfeer te skep.

Die personeelbraai is elke jaar hoog op die sosiale kalender van elke onderwyser.

Took place at Aristea on the weekend of 7th and 8th of February 2014. Our learners did very well, with a 3rd place in the under 8 section and an 8th place in the under 10 section. Congratulations to Kalim Meyer in grade 1 with his bronze medal and to Kiara Blows with her 8th place! Both of them is likely to play in the next tournament - the WP Closed where they will compete againste the other districts. Congratulation also to Craig Strydom and JJ Oosthuizen both scoring 4 out of 6 for the tournament.

I would like to thank all the players and parents for attending the event, for your kind co-operation during the rounds and for cleaning up so quickly afterwards - it is very much appreciated.

We look forward to hosting you at our school again in the near future.Kind RegandsMr. Renier Bekker

The District North Individual Chess Trials

Page 11: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 11Laerskool Fanie Theron

Laerskool Brackenfell

On the 31 January we had our Foundation Phase athletics meeting.

The children were very excited and the idea of the day was to get all the children to participate. The learners were very colourful in their different house colours, being red for house Brummer, Yellow for HouseStassen and blue for House Visser. House Visser proved to be thevictors.

Thank you to our sponsor, Mr Petri Olivier from CPO.

Hierdie jaar het ons ‘n rekord getal deelname aan ons atletiek dag gehad wat onderskeidelik op 22 en 23 Februarie 2014 aangebied is by ons skool.

Die Woensdag middag is daar af gereken met die veld items waar daar verskeie rekords gebreuk was. Die Donderdag oggend het die baanitems plaas gevind. Die dirigente het ook ‘n baie groot taak op hulle skouers gehad om seker te maak dat hul, hul span in die regte rigting lei met wat sang en dissipliene betref.

Baie geluk dan ook aan Lara Havenga wat as 2014 se Victrix Ledorum aan gewys is en ook aan Kyle Dryden wat 2014 se Victor Lerodum gewen het.

Possumus, ja ons kan!!!

Fanie Theron hou Valentynsdag, waar twee van ons leerders ook die omgee karakter uitleef.

11 Skole het aan Fanie Theron se jaarlikse middag atletiek byeenkoms deelgeneem. Abigail Geldenhuys van Fanie Theron het eerste plekke behaal in 80m & 100m.

Fanie Theron doen vanjaar ‘n karakterbou projek. Mev Viljoen en van haar leerders demostreer die eerste karakter pilaar. “Omgee”

Valentynsdag Atletiek

Karakterbou-projek

Foundation Phase Athletics Interhuis Gr. 4 - 7 / Atletiek 2014

LeierskapsontwikkelingkampJaarliks word die top vier-en-twintig graad sewe leerders van die verenigde raad van leerders (VLR-Leierspan) die geleentheid gegee om ‘n leierskapsontwikkelingskamp te Dwarskersbos by te woon. Hierdie jaar het die leerders vanaf 7 – 9 Februarie die kamp bygewoon. Tydens hierdie kamp is verdere leierskapontwikkeling bevorder deur ontwikkelingsessies in konflik- en kritiekhantering, vergaderingprosedures en leierskapstyle. Die leerders vind inspirasie in die verskillende aktiwiteite wat aangebied word om hul in hul taak as leier vir die komende kwartaal voor te berei.

Page 12: Northern Suburbs (February) Primary Schools

NEWS / NUUS

FEBUARY 201412Entertainment

NEWS / NUUS

FEBUARY 201412Entertainment

Buyer TIPS:Reasons to own your own home

Equity: Savings: - Freedom: Stability:

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, DurbanvilleCell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: [email protected]

1 D E | 2 C E

2 | 1 | G - : 499675I !! L ft x ! V fl 082 467 8637

R 690 000DURBANVILLE

45

8

6 1 8 35

1

5

674

2

31 5 3

476

25 7

48SUDOKU

American Hustle No persons under 16Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (3D) Parental GuidanceFaan se Trein Parental Guidance 10-12Inside Llewyn Davis No persons under 13Jack Ryan: Shadow Recruit No persons under 13Labor Day Parental Guidance 10-12Pad na Jou Hart Parental Guidance 7-9RoboCop Parental Guidance 10-12The Wolf of Wall Street No persons under 16

Movies ShowingWatch the following movies at a cinema near you!

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za


Top Related