Transcript

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

MAY 2014 NORTHERN SUBURBSPRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed- DF Malan- Hoë- Hoërskool Tygerberg

WHAT TO FIND INSIDE

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

Vol magies, warm lyfies en ’n gróót plan

• Bellville Noord• Aristea• Mikro• Labiance

• Fanie Theron• De Kuilen• Brackenfell

SCHOOLSINSIDE

WHO WE AREAdvertise in this newspaper - Contact:Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected]

Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - [email protected]

EditorTenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic DesignerRowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools:NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.

PRINTED BY - Paarl Coldset

HealthAWSUMScoop

In & aroundthe house

P25 Facts about

wine

P5 - P8SchoolNEWS

P2Discover

Robertson

P3“Groepsdruk”

P3Rawson

Properties

Die winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n

sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend.

Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie.

Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak:

MAAK MAgiES vOL! Maak blikkieskos bymekaar,

en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank.

Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry!

ÓúgOED iS wARMgOEDDie koue en nat weer kry ons almal onder – maar

het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie?

Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê?

Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE!

Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!”

MAAK KLEiNgELD gROOT!Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan!

Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink

geld – ontslae te raak.

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan

op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele

skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent.

Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word!

Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.

Stuur vir ons foto’s van júlle Warm Winterhart-projek!

P3Handy hints for

your home

MAY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle - Rediscover Robertson

Discover Robertson...

SHEILAM CACTUS GARDEN & NURSERY

www.sheilamnursery.com

Spesialis kwekery van kaktusse en vetplante

Adres: Klaasvoogdswes pad (tussen Robertson en Ashton op die R60)

Tel: 023 626 4133

Besigheidsure: Ma - Do: 8h00 - 17h00 Vry/Sat en Vakansiedae: 8h00 - 16h00

Situated between the Langeberg Mountains and the Breede River,

Robertson (or better known as the small town with the big heart) is the gateway to Route 62.

This friendly town may be best known for its wines, as it forms part of the longest wine route in the world. But Robertson is bursting at the seams with attractions, activities, accommodation, and culinary delights to suit any traveller’s budget and taste.

Guests can visit wineries and game reserves, tribal art, cultural tours, museums and for the more adventurous: hiking trails and mountain climbing, 4x4 routes, canoeing, horse riding, even ostrich riding, fishing and caving.

For foodies, the local farm stalls overflow with fresh produce, dried fruit and freshly made breads, homemade jams and preserves. This combined with spectacular scenery makes it a fabulous getaway ensuring visitors an unforgettable stay.

Welcome to the heart of Route 62!

DID YOU KNOW?Five facts about wine.

www.delish.com

ON

R31

7

ROBE

RTSO

N The Bruwer family combine their experience, personal attention and love for wine to produce a selection of the country’s

finest wines.

Tel: 023 626 4178www.boncourage.co.za

BonCourage.indd 1 2014/05/20 9:02 AM

When next you host a dinner party for friends, drop a few facts about your vino and impress your guests!

Cork vs. ScrewMove over, cork, and make

way for screw caps. Today, screw caps are replacing corks on more than just inexpensive bottles. Currently, screw caps seal 75 percent of Australian wines and 93 percent of New Zealand wines, and they’re gaining popularity in all countries, including here in S.A.

To Age or Not to Age?It is a common misconception

that all wines improve with age. In fact, more than 90 percent of all wines should be consumed within one year.

Use Your “Nose”• The term bouquet refers to the

total scent of the wine. • Aroma is the scent of the grapes. • When wine tasters want to describe the bouquet and the aroma together, they use the term nose.

What Colour Tells YouAs white wines age, they gain

color. Red wines, on the other hand, lose colour as they age. To analyze your glass of wine, hold the glass on an angle in front of a white background, such as a napkin or tablecloth. White wines can range from a pale yellow-green to a brownish hue. Reds begin at purple and scale all the way to brown.

Drink to Your Health!According to Dietary Guide-

lines, there are 100 calories in a glass of wine (compared to 150 calories in a beer). Plus wine is a fat-free and cholesterol-free drink. Cheers!

To advertise in this

newspaper

Liza Schreuder - (076) 614 2317

- [email protected]

Michelle van Zyl - (083) 414 6948

- [email protected]

Contact:

www.delish.com

NEWS / NUUS

In and around the house3MAY 2014

Come & see how we are changing!Free-rangelambR59.99/kg

OstrichMinceR49.99/kg

SpringbokWorsR57.99/kg

Spatch-cocksR39.99/kg

Chedder& GoudaR69.99/kg

Genoeg vir 4 menseBereidingtyd: 10 minuteGaarmaaktyd: 20 minute

500 ml (2 k) rys, gekook en verkoel2 blikke (170 g elk) tuna, gevlok250 ml (1 k) bevrore ertjies, ontvries1 rooi soetrissie, in blokkies gesny2 tamaties, gekap3 sprietuie, in skywe gesny’n hand vol pietersielie, gekap60 ml (¼ k) mayonnaisesap van 1 suurlemoen30 ml (2 e) olyfoliesout en vars gemaalde swartpeper

1 Plaas die rys en tuna in ’n groot bak. Meng die ertjies, rooi soetrissie, tamaties, sprietuie en pietersielie in.2 Roer die mayonnaise, suurlemoensap en olyfolie deur en geur met die sout en peper.

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, DurbanvilleCell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: [email protected]

1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite

Tuna Slaai

FRiDgE/FREEZER• Check seals and doors. Doors need to close firmly.• Check the temperature. Fridges work best between 3° and 5°, freezers work best between -15° and -18°.• Room to breathe. Fridges and freezers run better with air circulating around them.

HEATiNg• Check the temperature. Keep the room temperature between 18° and 21° in winter.

• Seal those cracks and gaps with blockers like a door ‘snake’• Throw on a jersey so you can turn your heater down• Keep the curtains closed to keep the warmth in• HOT wATER• Shorten your shower to save water, money and energy!• Fix those dripping taps. They can waste up to 1 litre of water/hour• Hand wash single dishes instead of using the dishwasher

Handy hints for your homeThese Handy Hints will remind you of the ways you can save around the home – some you may be able to do, and others you may not be able to do, but every single one of them can help you save money and energy. Even if you only choose one or two, it all adds up!

For more handy hints and a downloadable booklet that could help you save money and electricity visit www.dss.gov.au/sites/default/files/.../02.../hess_handy_hints_booklet.pd

• Try a front loader washing machine they use less water and up to 60% less energy

ELEcTRic PUMPS• Use the right size, and don’t pay for wasted energy• Install a timer, and only use it in off peak times or when you need to• Use a pool cover, this can reduce the need for filtering.

MAY 20144

NEWS / NUUS

Health

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKELAangebied deur Karla van Biljon

(Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 AprilProtea Hotel, Durbanville

Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method:• Om konflik in die familie te hanteer• Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer• Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer

Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - [email protected]

7 JuneProtea Hotel, Durbanville

Ons almal meet onsself daagliks op teenoor ander mense en dink: Ek is nie so intelligent of so mooi of so kreatief soos daardie persoon nie. In die proses onderskat en verkleineer ons ons eie waarde. En dit het tot gevolg dat ons onsself relatief tot daardie persoon wil verander en ‘n slagoffer van groepsdruk word.

In plaas van die vraag “Hoe intelligent is jy?”, moet ons vra: Waarin ís jy intelligent? In plaas van “Hoe kreatief is jy?”, moet ons vra: Waar ís jy kreatief?

Daar is ‘n engelse spreuke wat lui: “He who has the most certainty, rules the game.” So hoe kan jy jou kind help om selfversekerheid en selfvertroue te ontwikkel, sodat hulle die invloed van groepsdruk kan weerstaan:

• Begin by jouself!Let op na die voorbeeld wat jy vir jou kinders uitleef en waar jy aan hulle demonstreer dat jyself onder groepsdruk val. Wees seker van jou eie waardes – dit wat jou uniek maak– en

Die gevreesde woord…”gROEPSDRUK”!

Deur Karla van Biljon

‘n Bekende aanhaling van Jim Rohn sê: “Jy is die gemiddeld van die vyf mense met wie jy jouself omring.” Hierdie woorde herinner ons aan

die dringendheid en belangrikheid van die invloed wat ander mense op ons lewens het.

omring jouself met mense wat hierdie unieke “jy” aanvaar en liefhet.

• vir jou kind:Help jou kind om te ontdek wat sy/haar waardes is. Vra eerder vir hulle kwaliteit vrae soos: Waarmee kan jy jouself vir ure aan een besig hou sonder dat iemand jou beïnvloed? Help hulle om eerder hierdie vaardighede te ontwikkel, wat hulle selfvertroue sal bevorder. Help jou kind om hom/haar te omring met vriende wat hierdie waarde in hulle raaksien en hulle help om dit te ontwikkel.

Wanneer jy as mens sekerheid het oor wie jy is, wat jy wil doen en waarheen jy wil gaan, kan ander mense jou nie beïnvloed om te word wat hulle wil hê jy moet wees nie!

Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon: [email protected]. Of kom woon die Familie Dinamieka Werkswinkel by om meer te leer oor wat jou eie unieke waardes is.

Be AWSUM. Read AWSUM.

Some will experience an increase in blood pressure just by reading the title of this article! But the good news is that there are lots of things you can do to reduce your exam anxiety, stay healthy and perform at your best.

Be Active when You StudyThe first step is to energize your study time. Yes, it’s important to have a

Preparing for Exams, what you need to know.

Yes we know, big tests can cause big stress. But here are a few AWSUM ways to help make exams’ stress free

quiet, distraction-free place for some extended power studying.To restore the blood flow to your brain, take mini-activity breaks like stretching, going to the bathroom on a different floor or dancing. This will renew your energy level and also help you sleep better. On the day of the exam, be sure to engage in some moderate physical activity to warm up your body and brain for writing the exam.

Feed Your BrainDon’t forget that your brain needs healthy fuel to do its job properly. Good food = good mood.

Tips for eating right during exams:• Dude, chewable Vitamin C is not a meal. • Eat at regular intervals. • Big meals keep on turning … in your stomach. • Meet breakfast, your new study buddy. • Choose powerful vegetables. • Smart snacking can enhance studying. • Stay well hydrated.

watch Your TimeLast-minute cramming is often counterproductive and can send your stress level through the roof. Managing your time well can go a long way toward reducing your stress.Plan your study schedule for exams a few weeks in advance, especially when you have three or four in one week. Schedule some variety into your study schedule:Don’t spend too much time on one topic.Have a family member or friend ask you questions.Try teaching the concepts you need to know to the person who is helping you. (Teaching is also a great way to learn.)

gOOD LUcK!

NEWS / NUUS

Laerskool Bellville Noord5MAY 2014

“ Sit die Hitte terug die winter”

“Put the Heat back this winter”

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Aand netbal-toernooi Reén knou nie die Bellville-Noorders se kamplus nieOnnies se proevaardig-hede getoets

Sun city Netbal-span

Stem dag

Vrydagaand, 16 Mei, het 30 laerskool spanne van 14 skole deelgeneem aan die aand-toernooi vir laerskole. Skole verteenwoordig was: Bellville-Noord, Bellpark, Brackenfell, De Tyger, Durbanville, Fanie Theron, Gene Louw, Goodwood-Park, Kenridge, Labiance, Panorama, Saffier, Stellenbosch en Totius. Die aand was lékker koud (maar gelukkig reënloos) en Bellville-Noord se Ouervereniging het gesorg vir lekker warm versnaperings. Die aand is moontlik gemaak deur ‘n borgskap vanaf Protea Toyota en skenkings vanaf ABSA Bank (suidelike voorstede) asook Peter Butner Sports. BN wil alle deelnemers asook ondersteuners bedank dat hul die aand bywoon het.

Met die volgende dag ‘n openbare vakansiedag, danksy die Nasionale verkiesing, het die personeel by Laerskool Bellville-Noord besluit om hul nuutse kollegas se smaakvaardighede te toets. Na die amptelike skoolwerk afgehandel is, is die drie geblinkdoek en moes hul twee waterblommetjie-potte beoordeel. Me Maritz (gr. 1), me Schütte (gr. 3) en mnr. Terblanche (gr. 6) moes elkeen klein bordjies van twee verskillende waterblompotte proe en dan die verskillende bestanddele op ‘n lys identifiseer. Die dames het net-net die knie met een enkele punt gebuig en mnr. Terblanche is as wenner aangekondig. Nie weer wag tot voor die volgende verkiesing nie.

Ons o’13 A Netbal-span het as die wen-span teruggevlieg vanaf Johannesburg nadat hul die toernooi by Sun City gewen het. 29/4 vs Kragbron (Witbank): wen 49 – 1029/4 vs Worcester-Noord: wen 37 – 1229/4 vs JJ van der Merwe (Ermelo): wen 43 - 10

30/4 vs Vastrap (Rustenburg) 0/13: verloor 28 – 32 30/4 vs Vastrap (Rustenburg) 0/12: wen 39 – 22 1/5 vs JJ van der Merwe: wen 37 – 141/5 vs Kragbron: wen 40 – 121/5 finaal vs JJ van der Merwe: wen 21 - 16

Die dag voor ons land se Nasionale verkiesing het ons Graad R’s ook ‘n verkiesing gehou. Die maats moes kies vir ‘n klasverteenwoordigertjie. Die duime is gemerk, stembriewe gestempel en toe in twee bokse gegooi. Die tellery was nog dieselfde dag afgehandel.

Hier is Bellville-Noord se triomfanklike o’13 span saam met mnr. Nel (skoolhoof), me Sonja Scott (Toyota Protea), me Emily Lambrechts (afrigter) en Denzil Hendricks (Toyota Protea).

Hier sit al die deelnemers in afwagting vir die bekendmaking van die onderskeie bane se wenners.

Hier bring Charné van Niekerk haar stem uit.

Jean Fourie (naaste aan die kamera) en Cloë Goldberg trek hier hul kruisies.

Hier is Bellville-Noord en De Tyger se kampers saam met die vriendelike brandweerpersoneel van Hermanus Brandweerstasie

Jean Fourie meld hier aan vir die stemmery. Juf. Corene Jansen hou ‘n wakende ogie terwyl juf. Estelle van Eeden regmaak om die stembrief te oorhandig. In die agtergrond is Karla Swart, Danica Jefferies, Dominic Coetzer, Francois Kotze en Klaus Koester.

Agter vlnr: Johan Mostert en Diane Roelofse, wat die potjies gemaak het. Voor vlnr: Melissa Maritz, Johannes Terblanche en Claudette Schütte wat deelgeneem het aan die groot proe-kompetisie. Die res van die personeel was nie beskikbaar vir dié foto nie aangesien hul toe besig was met die groot beoordeling van die twee potte.

Saskia v Rensburg, Chané Burger en Zoë Loubser (almal in graad 3 in Ls Bellville-Noord) kry hier saam met ander jong Landsdieners die geleentheid te voel hoe swaar ‘n regte egte brandslang is. Twee van Hermanus se brandweerpersoneel maak die kleintjies ‘n bietjie touwys.

Dian Mulder (gr. 3) speel hier brandweerman saam met een van Hermanus se vriendelike brandweerpersoneellede.

Charuné Smit (gr. 3) word hier gewys hoe om ‘n brandslang te hanteer.

Laerskool Bellville-Noord se Groentjies-klub (gr. 3) en graad 4-landsdienslede het 9-10 Mei by Amana gekamp. Ondanks harde reënbuie het die leerders die kamp geweldig geniet.

Die “wow”-faktor van die kamp was beslis die besoek deur Hermanus se brandweer. Die brandweermanne

(onder leiding van mnr. Angelo Aplon) het op die kinders se vlak gesels en presies geweet hoe om belangrike inligting op ‘n genotvolle manier aan die kleintjies oor te dra. Dié brandweermanne is beslis as helde daar weg met heerlike koekies as “dankie sê”-geskenk vir al daardie koppies koffie tussen die verskillende skofte.

Laerskool Mikro

MAY 20146

NEWS / NUUS

Laerskool Aristea

gholfdag Newly elected head leadersSoms is die reën die onderwyser se beste vriend. Soms nie. Veral wanneer daar ‘n fondsinsameling in die vorm van ‘n gholfdag moet plaasvind! Dit was Aristea se lot op Vrydag, 9 Mei 2014. Die baan was Kuilsrivier gholfklub. Menige voornemende spelers het nie hul opwagting gemaak nie, terwyl die dappere stryders hul agttien putjies ten spyte van die weersomstandighede met goeie kameraderie voltooi het. Die uiteinde was dat die uitkoms, soos verwag, wel behaal is! Ons maak dus aanstaande jaar weer so op 27 Februarie.

General Douglas MacArthur said, a true leader is someone who has confidence, courage, compassion and willingness to make a difference!! Congratulations to our newly elected Head Leaders of 2014! We firmly believe you have the attributions to fulfill these qualifications!

Head Girl – Kayla Beukman - Head Boy – Craig StrydomDeputy Head Girl – Clarissa Vymers - Deputy Head Boy – Luan De Roock

V.l.n.r.: Riaan Basson (Sentrale Sone), Liam Ladewig (Durbell Sone), Mieke Smit, Lisa Loots, Juan Wilson (al drie Noordelike Sone) en Ziaan van Zyl (Sentrale Sone).

Mnre. Nico Siebrits en Jason van Rooyen is trots op die O/7A-spelers tydens die truie-oorhandiging by die WP Mini-rugbydag.

Kian Roberts (O/7A –rugbyspeler) nael in sy eerste wedstryd na die doellyn vir ‘n pragtige drie.

Derik du Preez stormram die spelers tydens die WP Mini-rugby toernooi by Hoërskool De Kuilen.

wP Netbalspelers Hokkie Sonespelers

Puik Musiekprestasie

graad 4 Musiekinstrumente

Skaak

Rugby

Ons hartlike gelukwense aan CATELYN KLOSE (O/12) en JANKE DU PREEZ (O/13) wat WP kleure verower het. Die O/12 en O/13 WP spanne neem die komende naweek op Oudtshoorn deel aan die Wes-Kaap (Boland, SWD, WP) kampioenskappe.

Hierdie hokkiespelers het die hokkie sonespanne behaal.

Shareen speel tans as eerste speler by Hugo Lambrechts Musiek sentrum se Jong Strykers orkes. Shareen neem ook gereeld aan die Stellenbosch en Tygerberg Eistedfodds deel.

Ons graad 4- leerders het tydens hul musiekklasprojek instrumente gemaak. Hier is ‘n klomp maats wat opgewonde is oor hierdie samestelling van hul projek.

‘n Groot groep leerders kom elke Vrydagmiddag bymekaar om ‘n skaak te speel. Hier verteenwoordig Stefan Rossouw ons skool teen Laerskool Fanie Theron. Hartlike dank aan mnr. Jan Rossouw (Voorsitter: Finanskomitee) vir die skenk van 10 nuwe skaakstelle.

NEWS / NUUS

Laerskool Labiance7MAY 2014

Labbies Rugby coaches are BokSmart Our grade 4’s found “One Direction” under the treesLabbies can boast of the fact that all our rugby coaches have done the BokSmart course. The primary aim of BokSmart is to provide rugby coaches, referees, players, and administrators with the correct knowledge, skills, and leadership abilities to ensure that safety and best practice principles are incorporated into all aspects of contact rugby in South Africa.

Our grade 4 learner did a lesson outside about compass directions. They were finding and reporting on directions.

A new learner who joined our school this year : Grace Hermanus is enjoying the lesson outside.

Laerskool De KuilenFrom left to right: Mr J Vermeulen; Mrs A Nel; Mr D Southey.

Agter: Jauden Joseph: gr 4 [ Sy gedig heet Biesageit ]. Voor : L na R : Khwezi Peter: gr 3 [ Be glad your nose is on your face]. Zoe Adams: Gr 2 [ Kindergarten ]. Liam Smith : Gr 2 [ Uncle James ].

Eisteddfod Muntlegging Skopskoen besorg hom R500Hierdie leerders het aan die Stellenbosch Kuns wedstryd deelgeneem. Hulle het cum laude { 90 – 100% } vir gedigte verwerf.

As deel van ons 75 jarige feesvieringe het ons ‘n muntlegging by ons skool gehou.

Die syfers 75 was op die teerblad met geelkryt getrek en die leerders kon hul 50c, rande en twee randstukke kom uitpak.

Die gelde wat ingevorder is sal dan aan een van die skole in ons omgewing [ wat werk met kinders met gestremd-hede ] by ‘n saal byeenkoms oorhandig word.

Wanneer daar rugby wedstryde op Nuweland plaasvind is daar altyd ‘n geleentheid gedurende rustyd waar leerders die geleentheid kry om die bal deur die pale te probeer skop. Wel, een van ons skool se leerders Cade Croy was so bevoorreg om die geleentheid te ervaar. En so waarlikwaar stuur hy daai bal dwarsdeur die pale en wen ‘n R500. Baie geluk Cade .

Moontlik is hy eendag ‘n Springbok!!!!!!

MAY 20148

NEWS / NUUS

Laerskool Fanie Theron

Laerskool Brackenfell

Laerskool Brackenfell se kore in aksieOns kore het vroeg vanjaar begin oefen aan ‘n besige program wat voorlê. Die juniorkoor bestaan uit 46 en die seniorkoor uit 48 lede. Op 8 Mei het die seniorkoor aan die Bellville Laerskool koorfees deelgeneem wat by die Hugo Lamprechts sentrum aangebied is. 14 Mei het beide kore aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem.

Daar word tans voorberei vir optrede by ons plaaslike kooraand op 27 Mei 2014 ,waar kore van omliggende skole gaan deelneem. Ons kooraand is ‘n jaarlikse instelling en beloof ‘n genotvolle aand van sang te wees. Daar sal omtrent 350 leerders deelneem.

Die seniorkoor neem op 24 Junie deel aan ‘n program, wat deur Barnyard Teater gereël word. Dit vind plaas in Monte Vista en verskeie kore sal optree met die gaskunstenaar Elvis Blue. Belangstellendes kan die Laerskool Brackenfell kontak by telefoonnommer 021 981 2147.

Die juniorkoor tree in September saam met die gaskunstenaar Dewald Wasserfall op. Hierdie geleentheid vind plaas in die Strand stadsaal.

Caleigh Bredenkamp participated in the Western Cape School Netball Provincial Trials as a member of the Western Province School Netball Squad in Oudtshoorn on 23 & 24 May 2014.

Fanie Theron Hoofleeders vir 2014 Netbal

Van Links: Caitlin Loggenberg (Hoofdogter), Jandré Roos (Onderhoofseun), Marelize Louw (Onderhoofdogter), Leo May (Hoofseun).


Top Related