Download - Rooimier 14 - 2016
-
8/17/2019 Rooimier 14 - 2016
1/4
No. 14 Mei 2016
Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hillstraat 92
Jesus se hemelvaartis net so veel goeie
nuus soos Sy geboorte, Sy lyding en dood en Sy opstand-ing. Dit bring net so veel troos en hoop in hierdie wêreld insoos elkeen van hierdie ander gebeurtenisse. En daaromverdien dit nie ’n greintjie minder van ons aandag en onsdankbaarheid en ons aanbidding as Kersfees en Goeie Vry-dag en Paas-Sondag nie. Jesus self sê dan hier dat Sy he-melvaart onskatbare voordele vir Sy volgelinge inhou, datHy hemel toe is vir ons. As u iemand is wat elke jaar Kersfees oor Jesus se geboortevier en wat elke jaar op Goeie Vrydag diep dankbaar is oorSy lyding en dood vir ons en wat elke jaar op Paas-Sondagopgewonde is oor Sy opstanding uit die dood , dan moet Syhemelvaart u ook aangryp! Dis dan deel van dieselfde ver-lossingswerk van ons Here! Moet dan nie dat die boodskapvan die hemelvaart by u verbygaan nie. Wat is beter nuusen bring groter troos en hoop vir mense wat nou en môremaar weer hierdie aardse lewe met al sy stryd en moeitemoet gaan aandurf, as juis dit? Jesus het opgevaar ,om Sykamer daarbo gereed te kry,en Hy kom weer,om my na Homtoe, dáár, te vat.Met so ’n vooruitsig skrik ’n mens vir niks… Gedurende die week het ek op die volgende stukkie wysheidafgekom en deel dit graag met julle. 10 Dinge wat geld niekan koop nie:
1. Maniere2. Morele waardes
3. Respek4. Karakter5. Gesonde verstand6. Vertroue
7. Geduld
8. Styl9. Integriteit10. Liefde
Is dit nie juis die dinge wat ons vir ons kinders moet leernie? ‘n Kind met hierdie eienskappe sal:
1. Gereeld sy/haar werk doen en respek vir mekaar envir grootmense hê
2. Liedevol wees3. Iemand wees op wie jy kan staatmaak4. Betroubaar in die klein sowel as die groot dinge in die
lewe wees5. Ander se eiendom respekteer en nie steel nie
Kom ons as Sentie ouers en onderwysers streef daarna ombogenoemde dinge vir ons kinders te leer sodat hulle hulplek kan vol staan in ‘n wêreld waar “wen” die wagwoordgeword het.
Uit die hoof se kantoor :
“Vergeet van mislukings, dink eerder aan al die kansewat jy gemis het toe jy nie eers probeer het nie.”
– Jack Canfield
Datumlys :
7 Mei Tinktinkiedag by Noord-skool in Sasolburg
0/13 S & D hokkietoernooi by Mooirivier Potchefstroom
9 Mei Rooiskoolete - Gr. 7 ouers en leerlinge om 17:30
10 Mei 0/12 A en B netbal vs Fonteine (Tuis) @ 14:00
Gr. 1 Tag-rugby by Welkom Volkskool om 17:00
12 Mei Senties netbal vs Kroonheuwel (Tuis)
Senties rugby vs Truida Kestell (Tuis)
13 Mei Senties skaak vs St. Helena (Tuis)
Griffons rugbyoefeninge –
RiebeeckstadLandloopliga 2 (Riebeeckstad sportterrein)
14 Mei Griffons o/12 en o/ 13 vs Cheetahs in Bloemfontein
-
8/17/2019 Rooimier 14 - 2016
2/4
Goudveld Kunstefees te Goudveld Hoërskool,
Welkom.
Kleredrag: Swart Spraak- en
Dramahemp, swart langbroek. Geen
juwele. Bring jou gedig saam.
Gr. 1, 2, 3: 23 Mei 2016 om 11:00 in skoolsaal. Vertrek
om 9:30 vanaf skool. Sal om 17:00 terug wees.
Gr. 4, 5, 6, 7: 24 Mei 2016 om 8:45 in
skoolsaal. Vertrek om 7:30 vanaf skool. Sal 15:00
weer terug wees by skool.
Ons vra asb. dat die ouers ons sover moontlik sal
help om die kinders na Welkom toe te vervoer.
Daar is ook nie 'n hele aantal leerlinge se R170
jaargeld uitstaande. Ons betaal ons
inskrywingsgelde en eksamen hieruit. Die Kroon
Kunstefees se geld moet aan die einde Mei
oorbetaal word en ons kan u kind nie inskryf as sy
jaarfooie nog uitstaande is nie.
By voorbaat dank vir almal wat so hard werk aan hul
gedigte. Kom ons maak 'n sukses hiervan.
S o n s
k y n
S e n t i e
v
a n
d i e
w e e k
Tinktinkiedag te Noordskool Sasolburg 7 Mei:Netbalprogram
Tyd/Baan Opponent
10:15 - Baan 1O/7A
Leeuwspruit
11:55 - Baan 1 Kroonheuwel
09:00 - Baan 1 O/7B Vaalpark
11:55 - Baan 4 Fonteine
08:35 - Baan 4O/8A
Noordskool
11:55 - Baan 2 Vaalpark
09:00 - Baan 2 VaalparkO/8B
13:10 - Baan 2 Fonteine
10:15 - Baan 3O/9A
Fonteine
11:55 - Baan 3 Lumiére08:10 - Baan 3
O/9BVaalpark
11:05 - Baan 4 Noordskool
Ons doen ‘n beroe o ons ouers
om hul skoolgelde te betaal daar-
sonder is kwaliteit onderwys
moeilik.
Baie sterkte aan ons studente
wat met hul eerste semester
eksamen begin.
Die 0/7 rugbyseuns speel 07:45 en 12:05 hul wedstryde.
Klasfoto’s :
Klasfoto’s kan bestel word by die Registeronderwysers teen
R20.00
Sluitingsdatum : 1 Junie 2016
Franco Norval
-
8/17/2019 Rooimier 14 - 2016
3/4
Assessering
Soos u seker reeds verneem het, staar
Kroonstad ‘n groot waterkrisis in die oë.
Die dorp se hoofbron van
watervoorsiening, die Bloemhoekdam,
staan tans op 0%.
Van 13 - 15 Mei word alle watertoevoer
tydelik afgesny en dit is vir ons ‘n groot
bron van kommer, daarom rig ons die volgende versoek: Indien moontlik, stuur
asb. vir ons donasies van 5ℓ (of groter) waterhouers. Indien dit nie binne u
vermoë is nie, stuur asb. vir ons groot, leë houers waarin ons water kan berg.
Kom gee asb. by die kantoor af. Baie dankie by voorbaat.
Graad
10 Mei Afr Toets (Bl.54 : Afkappingsteken, Bl.57 :
Homofone & Homonieme, Bl.58 : Voor-
setsels, voegwoorde & telwoorde, Bl.67 :
Basisvorme, voorvoegsels & agter-
voegsels, Bl.68 : Enkelvoudige - en saam-
gestelde sinne)
13 Mei Afr Berei enige leesstuk van jou keuse voor vir
formele leesassessering. Jy moet
ongeveer 2 minute vir die klas kan voor-
lees.
13 Mei Wisk Toets (Tema 1 & 2)
1 Junie Afr Boekverslag. Lees ‘n boek (op 10-jarige
vlak) en bring die boek saam op 1 Junie. Jy
gaan ‘n skriftelike boekverslag in die klas
doen.
Graad 6
12 Mei NW Toets (Bl.55 – 68)
13 Mei Afr Tema 7 , Lewensverhale (Bl.74, 78, 79, 80,81, 84)
Graad 7
9 Mei Wisk Desimale Getalle
10 Mei SW Geografie Toets (Bl.44 – 56, aantekeninge
& en sketse) Struktuur van die aarde,
aardbewings en oorstromings.
12 Mei NW Toets (Bl.64 – 85) 13 Mei Afr Hoofstuk 7 , Talente (Bl.74,75, 79, 80, 81,
84 & AMT Bl.32)
-
8/17/2019 Rooimier 14 - 2016
4/4
Druk op die volgende skakel om die Google Kalender te aktiveer :
https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg
Uitslae vir die week :
Skaak : SVS vs. Harmonie
A-span: 3-3 (Gelykop), B-span: 4½ - 1½
(Harmonie wen), Junior span: 4½ - 1½ (Harmonie wen)
Rugby : SVS vs. Kroonheuwel
Bulletjies : 2 - 1 (Verloor)
Tiere : 3 - 0 (Verloor)0/9 A B : Verloor
0/11 A : 5 - 5 (Gelykop)0/11 B : 19 - 22 (Verloor)0/13 A : 34 - 24 (Wen)
0/13 B : 5 - 0 (Wen)Netbalproewe : Fezile Dabi -span
0/12
Emma Schutte, Ilani Klopper
Lize Relling, Joret Olivier, Monique van Wyk0/13
Chelani Brink, Tsepiso Mpholo, Jane Vorster
Die Nautilus Wiskunde kamp vind weer op 4
Junie plaas in Bloemfontein. Gr. 4 - 7 leerlinge
wat wil inskryf moet hul R150.00 inskrywings-
geld voor 26 Mei by Juf. Carol inbetaal.
Rugby 12 Mei 2016 vs. Truida Kestell te
Sentrale Volkskool Kroonstad
Spelers moet asb. 1 uur voor die aanvang van hul wedstryde by hul onderskeie afrigters aanmeld.
Ondersteuning: Sentrale Volkskool Kroonstad ondersteun die Boksmart en SARU inisiatief waarondersteuners aangemoedig word om die spelers te ondersteun, die wedstryde te geniet en hulle
weerhou van uitlatings teenoor skeidsregters. Persone wat hulle hieraan skuldig maak, hetsy van
watter skool, sal gevra word om die terrein te verlaat. Die wedstryd sal eers voortgaan nadat die
persoon/persone die terrein verlaat het. Ons vertrou dat almal die dag saam sal geniet.
Mooirivier Hokkiedag , Saterdag 7 Mei 2016 te Potchefstroom.
Spelers moet reeds 07:30 aanmeld.
Tyd A-Veld Tyd B-Veld
14:00–
14:35
0/9 A (SVS) 14 :00–
Tag
14:40 – 15:25 0/13 B (SVS) 14:25 –
15:10
0/11 B
(TKS)
15:30 - 16:15 0/11 A ( TKS) 15 :15 – 0/9 B
16:20 – 17:15 0/13 A ( TKS)
Netbalprogram teen Kroonheuwel 12 Mei 2016 (Tuiswedstryde)
GRASBANE TENNISBANE Tyd Span Tyd Span Tyd Span Tyd Span
14:1514:40 0/7B
14:15 14:40 0/8B
14:15 14:40 0/9B
14:15 14:50 0/10B
14:4015:05 0/7A
14:40 15:05 0/8A
14:40 15:05 0/9A
14:50 15:25 0/10A
15:05 15:30 0/7C
Meld asb. halfuur voor wedstryd by afrigters aan.
WANDERERS Tyd Span Span Span
14:15
14:50 0/13B 0/12A 0/12C
14:50
15:25 0/13A 0/12B 0/11A
https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg