Download - Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
1/6
Datumlys: 21 Junie - 20 Julie 201315 - Skool begin gewone tyd: 07:2519 - Tennis Interstreek o/10 in Sasolburg
Tennis Interstreek o/12 in KroonstadTennis Interstreek o/14 in Welkom6de Skaak Toernooi in Welkom
20 - Babahuis se Hobo-dans in dieskoolsaal6de Skaak Toernooi in Welkom
20 van 2013 21 Junie - 18 Julie
Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92
Ek kan nie glo dat die tweedekwartaal al reeds verby is nie.Alhoewel die kwartaal verby is, isons sport nog nie verby nie. nKlomp van ons leerlinge isbetrokke by die Bokkieweek(NolEls O/13 en Divan Dreyer O/12),
by Cravenweek(Wian ViljoenO/13 ), die O/12 Rugbyweek(Morne du Plessis), VKB O/13Rugbyweek (CJ Hattingh), 15-TalRugbyweek(Heinrich BoshoffO/13), O/12 SA Netbalkampioenskappe (Len duPlessis) en die o/13 SAHokkieweek(Marco Saunderson).Sterkte aan Mnr. Jaco Viljoen watdie Spanbestuurder van die VKBO/13 Rugbyspan is met julle
(koue) week in Reitz. Julle moetmaar genoeg komberse saam vatvir die heerlike, koue aande enoggende in Reitz, vra my, ekweet.Charlene Roussow neem ookaan die SA danskampioenskappein Kwazulu Natal deel en onshoop sy haal dieontwikkelingspan wat volgendejaar na die VSA gaan. Ons hou alons vingers en tone vas vir jou!Daar is ook n Skaaktoernooi inWelkom hierdie vakansie en ekglo n paar van ons leerlingegaan ook deelneem.
Baie geluk aan Mej Melissa leRoux wat volgende kwartaal byons gaan aansluit in die Gr.5 pos.Die Gr.5 leerlinge is baieopgewonde oor hul nuwe juffrouwat hier gaan begin. Sterkte aanJuf. Tanya die vakansie, onshoop die kleinding bring sommergroot vreugde in julle huisgesin.Dankie aan Juf. Mari wat weer virons gaan instaan tot Juf. Tanyavolgende kwartaal gaan
terugkom. Ons weet ons kindersis in goeie hande.Vir die pappas, ek weetVadersdag is verby, hier is ietsspesiaal vir julle. Hier volg nkleinseun in Graad 2 sebeskrywing van wat is n oupa!
Oupas is mans-oumas. n Oupa is iemant nes ek,net biekie slimmer, want hykan my help met somme wat
Pappa nie kan doen nie. Oupas gaan stap graag metsienkies en gesels net oorvisvang en trekkers. n Oupa kan vreeslik lieg oorhoe simpel die lewe was toehy klein was. Hy s hulle hetglad nie eens kompjutersgehad nie. n Oupa werk nie; hy het tyt
vir jou, behalwe as hy slaap,
Oupas slaap graag. n Oupa kan nie meer mooi
sien nie, want hy wil altyt
weet wat jy doen. Maar dislekker om virhom te s, omlat hy regtig wilweet. Oupas het baaaie geld,want hulle koop elke dag diekoerant en gooi tien rant indie kerk. n Oupa is iemant wat altytbly is om jou te sien, daaromhou hy altyt lekkers in sy sak. Oupas vertel een storie tienmaal. Elke keer anders. Dis sogoed soos tien stories. Almal moet probeer om noupa te kry, want hulle islekkerder as telewiesie.
Ons rykdom word deurnet een ding bepaal: Watis ons werd as ons al onsgeld sou verloor
~ JH Jowett
Uit die hoof
se kantoor...
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
2/6
VKB RugbyBaie geluk aan CJ Hattingh(foto bo) wat ingesluit is indie VKB O/13 Rugbyspan.Gelukwense ook aan mnr.Jaco Viljoen wat as span-bestuurder aangewys is.
Kroonstad Sentrum vir Bejaardes het onsgenader om hul hierdie winter by te staan
met skenkings. Ons vra ons Omgee-Senties om asb. te help! Hulle versorg 45
behoeftige bejaardes, waaronder 15 mansen 30 dames. Hulle benodig die volgende
(nuut of tweedehands):slaapklere, onderklere, sokkiestruie en baadjies, sweetpakke, pantoffels,kniekouse vir dames, komberse.Hierdie items kan by juf. Anna Jonkeringehandig word.
n Opregte dankie aan elkeen van die
Senties wat reeds so mildelik bygedra
het!
Naaldwerkklasse ombasiese vaardighede aante leer sal van volgendekwartaal af vir gr. 6 en 7dogters hier by die skoolaangebied word. Belang-
stellendes kan mev.Charlotte Wessels kontak
by 082 923 4573.
Beperkte aantal plekkebeskikbaar. Kostes saldeurgegee word.
Leerlinge het reeds borgvormsontvang vir ons jaarlikse kaskar-
resies. Moedig hulle asb. aan om dievakansie reeds borge te kry.
Onthou van die lekkerbeloning! Vir elke R50
wat jy insamel,kry jy 'n plaksjokolade!
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
3/6
Pret in
Dis weer konserttyd by Senties!Hierdie jaar sal ons produksie,
Pret in Sentieville - die musicalplaasvind op 28 en 29 Augustus in dieKroonstad Skouburg. Ons is reeds drukbesig met organisasie en vra asb. van
elke leerling 'n R10 bydrae om ons kosteste help dek. Betaal asb. met aanvang vandie nuwe kwartaal by klasonderwysers
in.Onthou: Besprekings open Vrydag 19 Julieby d ie skoolkantoor.
Kaartjies beskikbaar @ R60 per sitplek.
Junie
14 - Wian Herbst
16 - Lesego Motaung
17 - Jandr du Plessis18 - Kiara Rademan
18 - Marichane Hendriks
18 - Lee Potgieter
19 - Dylan Delport
21 - Mpho Mafomekwane
21 - Kayla Botha
22 - Marochelle Bantjes
22 - Suzl Grobler23 - Ruan Cronj26 - Rushanne Lourens
26 - Tshepang Moretlo
27 - Natasha Conradie
27 - Owen Labuschagne
28 - Tania Human
29 - Ashlyn Jansen29 - Lielie Labuschagne
Julie
1 - Conrad Hattingh
2 - Ansha Jordaan
2 - Morn Bekker4 - Justin Grobler
4 - Patricia Schoeman
5 - Anavrin Louw
5 - Johan Steyn
6 - Karla Fourie
6 - Dewald van Wyk6 - Zenobia Grobbelaar
7 - Rory Joubert
10 - Chenell van Dyk
10 - JJ Prinsloo
11 - Jaco vd Westhuizen
11 - Louwtjie Greyling
12 - Mackyla Zaaiman
13 - Emmerenzia vd Schyff
15 - Bernard Mulder
15 - Jaun Jansen van Rensburg
16 - Stefan van Wyk
16 - Tristan Horak
16 - Tsepang Nala
17 - Shaniqua Daniell
18 - Dylan Richards
18 - Jean du Plessis
Spraak en Drama Eksamen29 - 31 Julie vind ons SA Dramakollege eksamens
plaas. Alle leerlinge moet asb. die volgende heelte-
mal onder die knie h as die skool begin:
Gr. 2 & 3
Gedig, Praatjie: My gunsteling speelding( 1 min.)
Gr. 4
Gedig, Prosa, Praatjie: My gunsteling...( 2 min.)
Gr. 5 - 7
Gedig, Prosa
Ons luister gedurende 15 - 17 Julie na bogenoemde.
Slegs as 'n kind gereed is, sal hy /sy ingeskryf word
vir die eksamen.
Voorbereidingsdae vir eksamen:
22 Julie - Graad 5 (14:00 - 16:00)23 Julie - Graad 7 (13:30 - 16:00)
24 Julie - Graad 7 (13:30 - 15:30)
Graad 7 Konsert
Seuns gaan met 'n swart
denim langbroek optree.
Ouers kan dit solank aanskaf.Ons verskaf die seuns se
hemde en die dogters se klere.
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
4/6
Junior Redenaars (Graad 1-3)Datum: 18 SeptemberTyd: Gedurende skooltydOnderwerpe:
Pret
Veiligheid
KosDie redenaars is vir leerlinge wat belangstel om daaraan deelte neem en is nie verpligtend nie. Die leerlinge wat tydens
hierdie rondte 'n plek behaal, sal deurdring na die finale
rondte in die vierde kwartaal. Begin asb vroegtydig met
voorbereiding. Die kriteria vir beoordeling is soos volg:
Sterkte en geniet dit!
Item vir beoordeling Uit-
staande
Baiegoed
Goed
Redelik
Swak
Onderwerpsformulering:sluit aan by doelwit/
standpunt
5 4 3 2 1
Oorredende organisasie en struktuur
Inleiding: Doelwit
bereik, treffend5 4 3 2 1
Hoofdeel met inhoud:
Genoegsaam met logiese
redenering en ordening5 4 3 2 1
Bronne: Relevant, goeiebalans, geloofwaar-
digheid
5 4 3 2 1
Slot: Trefkrag, gepastesamevatting
5 4 3 2 1
Standpunt: Duidelikgeformuleer en bere-
deneer
5 4 3 2 1
Oorredende aanbieding
Stem en spraak: Hoor-
baar, verstaanbaar en
natuurlik
5 4 3 2 1
Notahantering enoogkontak
5 4 3 2 1
Natuurlike gebare, ge-sigsuitdrukking en
selfvertroue
5 4 3 2 1
Taalgebruik: Verstaan-baar, gepas, skeppend
5 4 3 2 1
Totaal uit 50
Megan Prinsloo
Personeelnuus
Baie geluk aan die volgendepersoneel wat gedurende dievakansie verjaar: Juf Anna Jonker 28Junie, Juf Anzl Venter 7 Julie en Juf
Maryne Heyns 16 Julie. Dis met groot opgewonderheid dat
ons die aanstelling van Juf. Mellissale Roux in n graad 5 pos aankondig.Ons leerlingtalhet so gegroeidat ons naddisioneleaanstellinggemaak het.
Hoender te koop (Flatties)
R45 per kg, beskikbaar opbestelling by 082 749 6347
Top10: Belangrike kennisgewing
Die Bestuursliggaam van die skool het tydens n
vergadering besluit dat leerlinge wat om een of ander
rede afwesig is gedurende die eksamen, nie in
aanmerking vir die Top 10 in elke graad, vir daardie
spesifieke kwartaal, geneem sal word nie. Hierdie
leerlinge wat afwesig was sal egter nog steeds die eindevan die jaar tydens prysuitdeling vir die Top 10 kan
kwalifiseer,.
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
5/6
SENTRALE VOLKSKOOL KROONSTAD
Kwartaalprogram - 3de Kwartaal 2013Voorlopige program
Julie Augustus September
1
1
Tennis vs Viljoenskroon (Weg)1
Skoolhoofdekongres PE2 Sewes Rugbykliniek te Sasolburg 2 Skoolhoofdekongres PE
3 2 Ford Gesinsdag 3 Skoolhoofdekongres PE
4 Skaak Uitnodigingstoernooi Idols Uitdunne 14:00
5 Landloop Liga 5 te Riebeeckstad 4 Flinkdink te SVS (Gr 4-7)
6 3 Ford Gesinsdag 5 KPS Hokkiedag
7 Nautilus Wisk Kamp 3 6 Kaskardag en Basaar
8 Skaak uitnodigingstoernooi 7 Babahuis Lentedag modeparade
9 NFS Jukskei Flaminkedag Nautilus interprovinsiaal
1 4 Jukskei Vrystaat beker toernooi (KRD)
1 5 8
1 6 Tennis vs Eben Donges (Tuis) Seuns 9 Eksamen Begin
1 7 10 ANNA Eksamen Gr 1,2,4+5
1 8 Produksie 2000 te SVS (08:00) 11 ANNA Eksamen Gr3+6 (Taal)
1 Skool Heropen 07:30 9 Jukskei SA Skoletoernooi (PTA) 12 ANNA Eksamen Gr1,2,4+5 (Wiskunde)
1 10 Jukskei SA Skoletoernooi (PTA) Kleuterskool konsert 18:00
1 11 13 ANNA Eksamen Gr 3+6 (Wisk)
1 12 Bestuursliggaamsopleiding (AHS) Quiz Finaal
1 Tennis - Interstreekwedstryd 13 Tennis vs Humansvlakte (Weg) Seuns 14 Jukskei Liga/Keuring - Vrystaat junior
Skaaktoernooi te Welkom 14 15
2 Skaaktoernooi te Welkom 15 Tennis vs Kleinbroek (Tuis) Seuns 16
Babahuis - Hobo aand is skoolsaal Hokkie- SVS vs Kroon Primr (Weg) 172 16 18 JP Redenaars Uitdun Rondte (SVS)
2 Rek. Teg Opdragte inhandig 17 Oupa en Oumadag Babahuis 19
Diskonto Boekuitstalling Jukskei skoleliga/keuring Kroonstad 20 Skool Sluit
2 Tennis vs KPS (Weg) 18 Vrystaat Landloopkampioenskapsliga Vrystaat kriekettoernooi (BFN)
2 19 Sit konsert aanmekaar 21 Vrystaat kriekettoernooi (BFN)
2 Tennis vs KPS (Weg) 20 Tennis vs Loskuil (Weg) Seuns 0/14A, 22 Vrystaat kriekettoernooi (BFN)
2 Tennis - Noord Vrystaat proewe 21 23 Caps opleiding
Landloop Liga 4 - Riebeeckstad 22 Revue Sand du Plessis Teater 24 Caps opleiding
2 23 Oompie kedoompie dans 25 Caps opleiding
2 24 26 Caps opleiding
2 Spraak en Drama Eksamen 25 27 Caps opleiding
Krieket - 0/11 en 0/13 Kroonproewe 26 Kleedrepetisie Konsert 28
3 Spraak en Drama Eksamen 27 29
Tennis vs Koppies (Weg) 28 Konsert aand 1 30
3 Spraak en Drama Eksamen 29 Konsert aand 2
Sewes Rugbykliniek-Sasolburg Hokkie - SVS vs Kroonheuwel (Weg)
30 Gr 5 Wegbrekers
31 Gr 5 Wegbrekers
Skoolhoofdekongres PE
Jukskei skoleliga/keuring Kroonstad
-
7/28/2019 Rooimier 20 (21 Junie - 18 Julie).pdf
6/6
Derde KWARTAAL 2013:
Buite- Kurrikulre AktiwiteitsroosterTyd Aktiwiteit Span/Groep Plek Afrigter/s
MAANDAG14:30-15:30 Spraak en Drama Gr2-3 Skool W Venter
14:00-15:00 Spraak en Drama Gr 5 Skool E Kriel
13:45-15:00 Krieket 0/9 Skool O Prinsloo
15:00-16:30 Krieket 0/11 Skool S Bester, J Viljoen
16:30-18:00 Krieket 0/13 Skool R Cronje, JP Kruger
15:00-16:00 Skaak Gr. 1-7 SVS L Welthagen, T Veldtman
16:00-17:00 Landloop Gr. 1-7 SVS L Welthagen, A Hagen
14:00-15:00 Tennis 0/10A S + D SVS M Viljoen, L Blignaut
15:00-16:00 Tennis 0/10B+C S+D SVS M Viljoen, L Blignaut
14:00-15:00 Tennis 0/14A Seuns en Dogters Border E Munro
14:00-15:00 Tennis 0/14B Seuns en Dogters Border E Badenhorst
15:00-16:00 Tennis 0/14C Seuns en Dogters Border C Fourie
DINSDAG13:30-15:00 Spraak en Drama Gr 5 Skool Elbie Kriel
18:00-20:00 Revue Gr 4-7 Skool I Badenhorst, E Munro, K Crause
13:45-15:00 Krieket 0/9 Skool O Prinsloo15:00-16:00 Krieket 0/11 Skool S Bester, J Viljoen
16:30-18:00 Krieket 0/13 Skool R Cronje, JP Kruger
14:00-15:00 Skaak Gr. 1-7 SVS L Welthagen, T Veldtman
16:00-17:00 Landloop GR 1-7 SVS L Welthagen, A Hagen
13:00-14:00 Hokkie S 0/7,8+9, D 0/7,8+9 SVS A Zietsman,W Venter, C van Wyk,ATheron
14:00-15:00 Hokkie 1ste Span Seuns, D 0/10, S 0/10 SVS A Venter, A Hagen, M Van Zyl
15:00-16:00 Hokkie 1ste Span Dogters, S 0/12, SVS W Marais, M Van Zyl
16:00-17:00 Hokkie D 0/12, S 0/11, D 0/11 SVS W Marais, M Van Zyl, A Van Niekerk
16:30-17:30 Jukskei 0/7-0/13 Jukskeipark M van Zyl, A Jonker, M Heyns
WOENSDAG07:00-07:30 VCSV GR4-7 Skoolsaas A Jonker, E Burgers, M Heyns
14:30-16:00 Spraak en Drama Gr. 2 + 3 Skool W Venter
13:30-14:30 Gr.4 Skool A Venter
14:00-16:00 Gr. 6 Skool E Kriel
13:30-15:30 Gr. 7 Skool M van Zyl
13:00-14:00 Mini Krieket Gr 1 Skool M van Zyl
14:00-15:00 Junior Revue Gr 1-3 Skool M Van Zyl, M Viljoen, H Hagen,
15:00-15:45 Miki Maths Gr 1 SVS bib M Louw
15:00-16:00 Senior Revue Gr. 4-7 Skool I Badenhorst, E Munro, K Crause
16:00-17:00 Landloop Gr 1-7 Skool L Welthagen
16:00-17:00 Ringbal 0/13 Suns en Dogters Skool M Van Zyl
DONDERDAG15:30-16:15 Miki Maths Gr 2 SVS Bib. M Louw
16:15-17:00 Miki Maths Gr 3 SVS Bib. M Louw
13:45-15:00 Krieket 0/9 Skool O Prinsloo
15:00-16:00 Krieket 0/11 Skool S Bester, J Viljoen16:30-18:00 Krieket 0/13 Skool R Cronje, JP Kruger
15:00-16:00 Skaak Gr. 1-7 SVS L Welthagen, T Veldtman
16:00-17:00 Landloop Gr. 1-7 SVS L Welthagen, A Hagen
13:00-14:00 Hokkie S 0/7,8+9, D 0/7,8+9 SVS A Zietsman,W Venter, C van Wyk,A
Theron14:00-15:00 Hokkie 1ste Span Seuns, D 0/10, S 0/10 SVS A Venter, A Hagen, M Van Zyl
15:00-16:00 Hokkie 1ste Span Dogters, S 0/12, SVS W Marais, M Van Zyl
16:00-17:00 Hokkie D 0/12, S 0/11, D 0/11 SVS W Marais, M Van Zyl, A Van Niekerk
16:30-17:30 Jukskei 0/7-0/13 Jukskeipark M van Zyl, A Jonker, M Heyns