drakenstein gazette 30 nov 2012

8
Drakenstein Year 2 • Friday 30 November 2012 | Tel. 021 870 4600 In PaarlPost )Academic dies af- ter collision with truck )More questions about Boland rugby bosses )9-year-old dies in crash ) Support our Christmas Fund Verenig 3 Gazette gee om 5 Ope-Kampioen 8 GETOOI VIR FEESGETY: Heelparty huiseienaars in Drakenstein gebruik die feesseisoen om hul tuine en huise met liggies te tooi. By Brian Fortuin se huis in Amandelstraat in Weltevrede is daar 40 000 liggies wat hierdie feesseisoen gaan flikker. Dié liggies sal tot in die Nuwejaar brand. Hier sit Tracy en Shannon Fortuin voor die tuin wat verlede jaar deur duisende mense besoek is. Die Wellington-tuinbouklub bied ook Kersliggies in die Tuin aan om geld vir liefdadigheid in te samel. Dié liggies sal vanaand en môreaand van 20:00 tot 22:00 brand. Vyf tuine in Vyfdelaan, Montpellierstraat, Richterlaan, Tweedelaan en Bainstraat in Wellington sal opgemaak word. Toegang is R40 (gratis vir laerskoolleerlinge) en kaartjies is beskikbaar by The Write Shoppe en Basson Skoene. Bel vir Susna du Toit by 084 664 1665 vir meer inligting. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN Feestyd-liggies Feestyd-liggies Feestyd-liggies

Upload: boland-gazette

Post on 29-Mar-2016

284 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein

Year 2 • Friday 30 November 2012 | Tel. 021 870 4600

In PaarlPost)Academic dies af-ter collision withtruck

)More questionsabout Boland rugbybosses

)9-year-old dies incrash

) Support ourChristmas Fund Verenig 3 Gazette gee om 5 Ope-Kampioen 8

GETOOI VIR FEESGETY: Heelparty huiseienaars in Drakenstein gebruik die feesseisoen om hul tuine en huise met liggies te tooi. By Brian Fortuin se huis in Amandelstraat in Weltevrede is daar 40 000liggies wat hierdie feesseisoen gaan flikker. Dié liggies sal tot in die Nuwejaar brand. Hier sit Tracy en Shannon Fortuin voor die tuin wat verlede jaar deur duisende mense besoek is. Die Wellington-tuinbouklubbied ook Kersliggies in die Tuin aan om geld vir liefdadigheid in te samel. Dié liggies sal vanaand en môreaand van 20:00 tot 22:00 brand. Vyf tuine in Vyfdelaan, Montpellierstraat, Richterlaan, Tweedelaanen Bainstraat in Wellington sal opgemaak word. Toegang is R40 (gratis vir laerskoolleerlinge) en kaartjies is beskikbaar by The Write Shoppe en Basson Skoene. Bel vir Susna du Toit by 084 664 1665vir meer inligting. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

Feestyd­liggiesFeestyd­liggiesFeestyd­liggies

Page 2: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 30 November 20122

Vrydag 30 November)Die Boeremusiekgilde se Boland-takhou’ndansmetdiePetervanNiekerk-or-kesbyLaerskoolNoord-Eind.ToegangisR35 (R45 vir nie-lede). Bel 083 346 7083.)TheAGMof theDrakensteinHeritageFoundation will take place at 19:00 at 94Mill Street, Paarl. After the meeting,members can enjoy dinner at a cost ofR100 (R120 fornon-members).BookwithCathy on 021 872 9252.)Dieproduksie,Bloed, isom20:00tesienby die Ou Meul-teater. Kaartjies is R90.Bespreek by Vicky 083 564 0056 of [email protected].

Saturday 1 December)A Christmas Market will be held at 1CrystalStreet,NorthernPaarlfrom10:00

till 14:00. There will be arts and crafts,jewellery, clothes, kids stuff, and hand-made products on sale. Contact RizaFouché on 082 567 5769.)A Christmas Concert at Frank Pie-tersen Music Centre will take place at19:00. There will be choirs, orchestras,jazz, African percussion and sing-a-longChristmas carols. Entry fee is R20 (freefor children).)Alle oud-Soldoedies en personeel vanSalvkol (vroue-leër), George, wat daaropleidingontvanghetgedurende1971tot1998 kan ’n e-pos stuur na [email protected] vir beson-derhede oor hul reünie.)Professionalmenandwomenovertheage of 40 years interested in joining a so-cial club, can contact Alexandra RoseInnes on 076 181 5383.

Sunday 2 December)The first Christmas Advent of theLuthern Church in Mill Street, Paarl,will takeplace inthechurchhallat17:00.

This includesacelebrationofChristmaswithChristmasCarols, afterwhich visi-tors will be treated to coffee and cake.

Tuesday 4 December) Donatebloodbetween12:00and20:00at the NG Church Hall.

Woensdag 5 Desember) MediclinicPaarlbied ’ngratispraat-jie oor diabetes aanpersonevan 60 jaaren ouer om 10:00 by die saal van dieNGK Paarlvallei. Bel Jacorie Visagieby 021 807 8000.

Friday 7 December) N&HBallroomandLatinDance Stu-dio will host their annual year-endfunction where they will showcase thedancers’ talents. Contact NicoleLackay on 076 562 9502,Herschall Gold-ing on 078 867 2894 or Lauren Roode on079 278 1008.

Kersliedere by Sterlig metbekende kore by TaalmonumentBekende Drakensteinse kore, waaron-der Bel Canto, Bethel CongregationalKerk, Joyful Singers, Alpha Messen-gers, Living Hope Ministries, Annun-ciation, asook die Huguenot Manne-koor, tree op Sondag 2 Desember by ’nKerssangaand by die Afrikaanse Taal-monument in die Paarl op.Kersliedere by Sterlig sluit ook verto-

nings in deur die sanggroepAdagio, endie soliste Loren Erasmus en ClarissaBenjamin. ’nGesamentlikemassakoorsal ook Kersliedere saam met die ge-hoor sing.Die konsert, ten bate van die Paarl

Post seKersfonds, beginom19:00 opdietrappe van die Taalmonument en duur

tot 21:00.Gaste kan ’n kombers en hul eie piek-

niekmandjie saambring of een byVolksmond Koffiewinkel bestel (021863 2800). Volksmond sal oop wees virkoffie en ligte verversings.Toegang by die hek is R15 vir volwas-

senes en R5 vir pensioenarisse en kin-ders (gratis onder 6 jaar). Veilige par-kering is beskikbaar en toegang wordbeheer.Geenhondeof vureword toege-laat nie. Indien die weer sleg is, worddie konsert afgestel.Vir verdere inligting oor geleenthe-

de by die Taalmuseum of Taalmonu-ment, skakel 021 863 4809/0543 of be-soek www.taalmonument.co.za.

‘Bloed’ roer hartsnareby die Ou MeulteaterDaar is nie ’n familie ofgesin in Suid-Afrikawat nie op ’n manier aldeur kanker geraak isnie. Ons almal ken ie-mandwatdie strydmetkanker gewen óf ver-loor het.

Bloed is die ware ver-haalvan ’nvrouwathier-die pad treetjie vir moei-like treetjie saam methaar sussie gestap het.Hoehet sy singemaakuithaar wêreld wat met eenoproep verkrummel het?Sy het geskryf. En só kansy dalk vir iemand an-derswys,“kyk,hier isdiepad, jy loop hom nie alleen nie”.Dis ’n opregte storie vertel met naar word

en hare wat uitval, maar ook ’n storie vansaamstaan teen die lewe se aanslae, van valen weer opstaan, van huil, maar ook uit diemaag lag.’n Storie van dokters en toetse en masjiene

en pillemet onuitspreekbare name,maar ver-al ’n storie oor liefhê. Want dis daar waar jyalleskanverloorwat jybesefhoekosbaarhier-

die paar geleende jare is.Kaartjies vir die vertoning kos R90 en dit

begin 20:00 op 30November.R5vanelkekaart-jie gaan aan die Sunflower Fund.

Met spelers Lulu Botha, Stephanie HoughenVicky Stemmet en teks deur Yolandé Britt-nell-Steyn.

Die teksverwerking is gedoen deur Stepha-nie Hough en regie en ontwerp deur GaerinHauptfleisch.

Een van die aangrypende tonele uit die toneelspel Bloed, wat eersdaagsby die Ou Meulteater te sien gaan wees. FOTO: ALET PRETORIUS

KRONING: Die ChristenGemeente het hul kron-ing tydens hul jaarliksebasaar gehou en virRuschen Engelbrechtas senior- wenneraangewys. Saam methaar is die naaswen-ners Lucinda du Plessis(links) en Kenelynn vanWyk. FOTO: ERNEST KILOWAN

Carols by candlelightand ChristmasHead to Laborie Wine Farm on Friday7 December for their annual Carols byCandlelight.CrissCross will keep visitors enter-

tainedwith traditionalChristmas carolsas they lay out their blankets and picnicbaskets. Father Christmas will be thereto spoil the little ones with sweets.

The gates open at 17:00. Entrance feeisR50foradultsandR20forchildrenover12 years of age. Bookings can be donethrough www.webtickets.co.za.

Picnic hampers, excluded from theticket price, can be pre-booked and costR250 for adults (for two people sharing)and R75 for children. For bookings andpaymentofhampers, contact0218073095.Althoughnoalcoholwill be allowedontothe property, visitors will be able to pur-chase wines and Laborie MCC, at cellardoor prices, directly from the farm.

) On 8 and 9 December you can stockup on last minute festive shopping witha two-day Laborie Lazy Days Christmasmarket from 09:00 to 15:00.

The market offers a wide range of life-stylegoodsand freshproduce.Therewillbe traditional Christmas fare such asChristmas cakes and pork pies, as wellas decorations.

For more information contact 021 8073390 or visit www.laboriewines.co.za.

16 DAYS OF ACTIVISM: SouthAfrican Democratic TeachersUnion (Sadtu) Boland’s Gen-der Desk, launched its 16 daysof activism against violenceagainst women and children.The theme of the launch was“transforming gender norms –building a future for social jus-tice” and was held at the Wel-lington High School on Friday.Lighting a candle in memoryof victims of violence is Corde-lia Njomani and with herNobekephi Dyakophu (left),Sheryl Hendricks (SadtuBoland Gender convenor) andKate Signeur.

PHOTO: ACHMAT PATEL

Page 3: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 30 November 2012 3

‘Dis lekker’ om tante te sienDEVIDEAN MOSES

Die hunkering na herinneringevan sykinderdae, het daartoe geleidat Ameen Levy, beter bekend asdie Rappin’ Donkey, onlangs na 55jaar met sy tante herenig is.

Ameenwat op Dekkersvlei-plaas inKleinDrakensteingebore is, het saammet syma, CathleenMoses, op die ou-derdomvansesmaandenaDistrikSesin Kaapstad verhuis.“Myma het toe ernstig siek geword

en ek moes by my pa, ook Ameen, seoudste suster, Gadija Davids, in Dis-trik Ses gaan woon,” vertel Ameen.“Ons het van die staanspoor af ’n

baie hegte verhouding gehad. Maardrie jaar later voor my ma, wat baielief was virmy, permanent in die hos-pitaal opgeneem is, het sy my teruggebring na my ouma in die Paarl”.“Ek het toe nooit weer met hulle

kontak gehad nie,” vertel Ameen.

Sy ouma, Lea, is oorlede toe hy 12jaar oud was waarna hy by sy ma endrie stiefbroers- en twee stiefsustersgaan woon het.Drie jaar gelede word hy op die sos-

iale netwerk Facebook, bevriend metZubeida Levy-Abrahams, en was on-bewus dat dit sy niggie is.Ensohetdiepadbegin leinaAmeen

severlore familie.Eers ishyensynig-gie herenig“Toe Zubeida besef dat ek die byna

vergeteAmeenLevy is, het sy dadelikmy tante Gadija wat in Durbanwoon,gebel. Ons was almal in trane.”Ameen het so gou moontlik planne

gemaakomnaDurban tevliegommetsy tante herenig te word.MetdieRappin’ Donkey se aankoms

in Durban, het die familie hom inge-wag en ’n behoorlik feesmaal het ophom gewag. “Die verlore seun hethuistoe gekom, het tant Gadija vanblydskap in trane uitgebars.”Ameen was ook vreeslik oorstelp

omsypa se broer, ThahirLevy, te ont-moet. Voor die einde van die jaar salhy sy twee halfbroers en twee halfsus-ters van sy pa se kant ontmoet.Bekende joernalis, Susan Botha, is

tans besig om ’n boek oor Ameen sekleurvolle lewe te skryf wat deur diebekende advokaat Robin Sewlal vanDurban, geredigeer sal word. Hy hetook die boek 250 Bollywood Encoun-ters geredigeer.Ameenismetonbeskryflikemusiek

talent gebore en het op die ouderdomvan 10 jaar reeds kitaar gespeel. Van-jaar vier hy 21 jaar in die musiek be-dryf.Onder Rappin’ Donkey se CD’s wat

vrygestel is, is Waar’s die Wind enTurbo Donkie.Rappin Donkeyhet ookop die TV-program Maak ’n Las ver-skyn. Ameen se sewende CD, Dis lek-ker, dis nice, is onlangs in Oktober be-kendgestel.Hy sal weer in Desember op die Ra-

dioKCprogram,Rappin Donkeywees.

Van links is Gadija Davids (81), Ameen Levy (Rappin Donkey), Fatima Davids en Marie Levy, Ameen se vrou.

Het jy dalk ‘n storie?Bel 021 870 4600.

Page 4: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 30 November 20124

Have a laughThe comedy Fietna Lekke Jy can be seen atthe Bôrdienghuis Theatre in Wellington on 9December at 16:30 and at the Old Mill Theatreon 16 December 16:30.

The young aspiring artist Hein Poole fromWellington is bringing his Afrikaans comedyFietna Lekke Jy back to Paarl and Wellington.In August this year Hein Poole and his castlaunched this comedy in Paarl.

“My first priority was to give my script lifein the Boland because the play is set in theBoland,” says Poole.

Tickets for the show at R60 per person canbe booked at 021 873 2786 or 072 377 4703.

Lyk en voel soos ’nbekende met KairosHaal gerus jou aandrok of -pak uit vir die Kai-ros-kultuurproduksies wat op Saterdag 8 De-sember om 18:30 hul glansgeleentheid in dieToringkerksaal aanbied.

Die tema is: Lyk en voel soos ’n celebrity.Daarsalsang,musiek,Latyns-enWeensedan-se, digkuns, ’n modeparade en ’n smaaklikeete wees. Toegang is R100 per persoon.

Begunstigde nie-winsgewende organisa-sies sal uit hierdie fondsinsameling baat.

Vir verdere navrae, bel Petro by 071 989 7190of Maxi by 021 862 3636 of laat ’n boodskap opKairos se Facebook-blad.

Kuier by markDie Franschhoek Village Market word elkeSaterdag vanaf 09:00 tot 14:00 gehou voor dieNG Kerksaal, Huguenoteweg, Franschhoek.

Dié mark is vyf jaar gelede begin en die ideewas om ’n mark te skep waar die mense vanFranschhoek hul tuisgemaakte produkte kanverkoopenookom’nplekteskepwaarplaasli-ke inwoners en besoekers kon ontspan.

Daar is tans 65 stalletjie wat organiesegroente, tuisgebak, verskeidenheid kase, ge-marineerde olywe, ligte middagetes, varsge-bakte brode, biltong, juwele, klere, handge-maakte produkte en wynproe van plaaslikekelders, insluit.

Die inkomste verdien uit die mark wordaangewend vir die instandhouding van diemark en ook om ander gemeenskap- en wel-synsprojekte te ondersteun.

Potjiekos by KleinGimnasiumKlein Gimnasium bied ’n potjiekos dag aan op30 November vanaf 12:00. Die fees sal tot laataand aanhou op die skoolgronde.

Ongeveer 50 verskillende inskrywings wordverwag. Die deelnemers kompeteer vir grootpryse. Die bekende skrywer, aanbieder enmeester-braaier Jan Braai sal die hoof-beoor-delaar wees. Stalletjies, musiek, super tubes en’n raak-rugby-kompetisies gaan feesgangersvir ure besig hou. Die fondse word ingesamelten bate van Klein Gimnasium se fasiliteite.

MUSIEK: Lede van die Junior Orkes van die Frank Pietersen-musieksentrumkan nie wag om saam met die (senior) Jeug Orkes Kersfees-liedere bydie Kersfees-konsert op te voer nie. Hier staan hulle met hul dirigent,Inge Wittenberg, net voor hulle by Paarlzicht Primêre Skool se musiekkon-sert optree. Emile Kroukamp (alt-viool) wys trots die medalje wat hulleby die Paarl Vallei Eisteddfod se prestige konsert ontvang het. Hulle wasaangewys as beste streeks-orkes nadat hulle cum laude gekry het.

Page 5: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 30 November 2012 5

TALENT: Celebrating the Paarl Valley Eisteddfod’s recent Prestige Gala event (from left to right) AmandaLochner, (headmistress at La Rochelle Girls High), Gail Jacobs (PVE Chair), Reo Stoltz (headmaster atCourtrai Primary), Prof Mda (Vice Rector at CPUT) and Caren Bosman (PVE Vice Chair).

GLANS:CharlestonHill Seniors het onlangs hul afskeid vir seniorburgers in die vormvan ’nmatriekafskeidin die Paarl-stadsaal gehou. Hier pronk die groep in hul pragtige aandrokke.

FAKKEL: Bethel Congregational Kerk het die afgelope naweek hul 120ste bestaansjaar gevier. Hiervoor van links loop Johan en Joyce Goliath van die kerkkoor en dra die fees-fakkel.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Help Rusthof met skenkingsDie Rusthof-tehuis vir bejaardes in Paarl-Oosbestaan nou reeds 33 jaar.Dié tehuis huisves 107 inwoners, waarvan

van die inwoners fisies- en verstandelik ge-stremd is.Die Drakenstein Gazette wil graag ’n beroep

doen op alle inwoners vanDrakenstein omhulharte oop temaak en die tehuis te helpmet huldaaglikse benodigdhede soos toiletware, pan-toffels vir mans en vroue (verkieslik moet dievoorkant van die pantoffels toe wees), bedde-goed, stoele of rusbanke asook nie-bederfbareprodukte.Die publiek kan hul donasies bring tot op

Vrydag30NovembernadieDrakensteinGazet-te (Paarl Post) se kantoor by Newstraat 1A,Paarl (langs Virgin Active).Vir navrae, bel 021 870 4600.

Page 6: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Vrydag 30 November 20126

SPACIOUS FAMILY HOMEBeds 3 Baths 2This house offers two living areas, a fully fitted open plan kitchen, loungeand a carport. Enclosed in close. GROENHEUWEL

PAARL R495 000 Web ref: 276811

CUTE STARTER-UPBeds 2 Bath 1Cute & cozy, with lounge & fully fitted kitchen, carport and enclosed plot.

GROENHEUWEL

PAARL R440 000 Web ref: 276452

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

SOLE MANDATE

SOLE MANDATE PRICE REDUCED

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos& bogrond (topsoil) inklein areas afgelewer, so-wel as bourommel envullisverwydering. SkakelNeels 021 872 9397 of 083412 8810.

OlympicOlympic

Tel: 021 905 5913

Cell: 082 714 5339

• Building material on credit (Afbetaling)

The name you can trust

Wendyhuis from R40/week

3 x 4 R3 900

3 x 6 R4 500

3 x 7.2 R5 500

3 x 9 R6 500

SELF OPSIT Cash

Floor optional

Free

iL ning

r eF e

lar

Burgr Ba s

Nutec Cabin from R80/week

PAARL

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

DR PRINS. Handpalm-lesings. Fortuin vertellings,maagprobleme. Verwyderongeluk en bring geluk.Werkloos? Besoek dr inPaarl. Skakel dr 078 1612307.

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

108

Geld/lenings

Money/Loans

12 10 CASH LOANS:Lenings tot R200 000.Swartlys welkom. Goed-keuring in 5 min. 021 7627079.

AFRICAN BANK leningsvanaf R1000 tot R180 000.Vat nou en betaal volgendejaar. Kontak 078 283 6218.

112

Gordyne/Matte/Stoffering

Curtains/CarpetsUpholstery

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

ENIGE IETS

MEUBELS

VERVOER

083 708 4950

MOVING?

TREK?

ANYTHING

FURNITURE

TRANSPORT

117

TV/DVD/Video-dienste

TV/DVD/VideoServices

DSTV

INSTALLATION

HDPVR + Extra View

Decoders

Re-installation

Extra room points

TV/Antenna

Johan du Plessis

Cel: 072 444 2147

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

APPLIANCEREPAIRS

• FRIDGES

• FREEZERS

• TUMBLE DRIERS

• DISHWASHERS

• WASHING MACHINES

• RE-GAS R170

Jan 076 919 0596

Speed Queen, Whirlpoolspeicalist

ELECTRICALREPAIRS & AIRCONS

083 708 4950

REGASFRIDGES

1143

Loodgieters

Plumbers

MOTORSVEHICLES

145

Voertuie te KoopGevra

VehiclesWantedto Buy

24/7 CASH for your bakkieor car. Just smsor phone072620 1126.

LAPPIES-SAKKE VIRKERSGESKENKE: Die Pe-tersen-vroue het Sater-dag ’n familie-uitstappiegeniet na die Paarl-mid-dedorp waar hulle by ’nhandwerkwinkel in JanPhillips-plein vroeë Kers-geskenke gemaak het indie vorm van lappies-sakke.

’n Potjiekos-kompetisie isverlede Saterdag by Laer-skool Noordeind se klubhuisgehouomgeld vir Pierie-Wie-riepark-speelskool in te sa-mel . Hier is die wenspan vanlinks, Ricky Smidt, MornéBreytenbach, NicoleneNeethling, Morné en AnneriVermeulen, en AnnetteWentzel van Pierie Wierie-park-speelskool.

FOTO: LISE BEYERS

Page 7: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Drakenstein GazetteSchools - SkoleVrydag 30 November 2012 7

Wees paraat vir die vakansietydDis amper alweer vakansietyd. Vir baie bete-kendit datdiemotorsgepakwordomdie lang-pad aan te durf vir daardiewelverdiende jaar-likse vakansie.Hier is ’n paar nuttige wenke om te onthou

tydens die voorbereiding vir die vakansie:) Laat jou motor diens en maak seker dat

alles in ’n goeie werkende toestand is.) Gaan die motorbande na en onthou ook

vandiespaarwiel.Jyenjougesinseveiligheidis tog belangrik.

) Laat weet jou sekuriteitsmaatskappy datjy nie tuis gaan wees nie.

) Los sleutels van jouhuis by ’nbetroubarevriend of familielid. Maak ook seker dat diepersoon weet waar die kragboks en die stop-kraan vir die huis se water toevoer is.Vrahulleookomgereelddieposuitdieposbus

teverwyderaangesienopgehoopteposdieeer-ste teken is dat die bewoners van ’n huis nietuis is nie.

) Sê vir jou buurman dat jy nie tuis gaanwees nie sodat hy ’n ogie kan hou oor wat byjou huis gebeur terwyl jy weg is.

)Maak ’n sorgvuldige lysie vanwat jy allesmoet pak. Begin lank voor die tyd met die lyssodat dit aangepaskanword soosdit joubyvalwat jy alles nodig het.

)Maak seker al die rekenings is vereffen,veral die elektrisiteitsrekening.

BLITSKRIEKET: New Orleans Sekondêre Skool hou jaarliks’n blitskrieket-kompetisie wat tussen die klasse gespeelword. Die kompetisie word verdeel in ’n junior en seniorafdeling. Hier pronk die gr. 8-span wat die wenners van diejunior afdeling was. FOTO: DEVIDEAN MOSES

BESOEK: Die gr.3-leer-linge van die LaerskoolLa Rochelle het die In-stituut vir Blindes inWorcester besoek. Vanlinks is KarsenckaEfraimvandie instutuutbesig om ’n riempies-bank te maak, terwylJade Gouws, KeeshaJacobsenAmberChris-tians toekyk.

VOORBEELDIG: DASmuts ’n gr.7-leer-ling van Primêre Se-unskool Paarl hetdie voorbeeldige le-wenshouding-bekerby hul prysuitdelingverower.

Bursaries for hardworking studentsThe Consumer Organisation of South Africa is giv-ing away 25 bursaries to the value of R5 000 each.The registration/selection will be made on Satur-

day 1 December at Antoniesvlei, Wellington. Theyrequest that those interested in further studies whoare between the ages of 17 to 25 to come and register.All applicants should bring black pens, a CV, a

letterofacceptance fromtheiruniversityandIDsizephotos. They are expected to be there between 06:00and 09:00. No late applications will be accepted.The results will be published in the Paarl Post of

January 25, 2013.

UITBUNDIG: New Orleans SekondêreSkool se matrikulante het Maandag be-hoorlik baljaar toediemeeste vandie leer-linge hul laaste vraestel in Engels huistaalgeskryf het. Matrieks kry nou ’n ruskansen sal wag vir hul uitslae wat op 3 Januariebekend gemaak word. Sommige matriku-lante moes nog op Woensdag 28 Novem-ber hul laaste vraestel vir die vak religie-studies 2 skryf.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 8: Drakenstein Gazette 30 Nov 2012

Community games tostart this TuesdayDrakenstein youth (u.11 – u.19) will thisyear take part in seven disciplines duringthe Drakenstein Community Games start-ing this coming Tuesday 4 December at theGouda Sports Grounds.

The children will take part in athletics, tag/touch rugby, soccer, netball, cricket, indige-nous games and cultural activities.The Drakenstein Municipality, who is host-

ing the Games, will also be hosting coachingclinics at all the venues.The final of the games will be held at the Dal

JosaphatStadiumon17December (Reconcilia-tion Day).All six of the Drakenstein areas will take

part.

Oneof theobjectives of theGames is to estab-lish a selection of the best community- basedyouths to compete in the final.The sport fieldswhere the gameswill beheld

are: Gouda Sports Ground – 4 December (09:00– 16h00),Weltevrede Sports Ground – 5 Decem-ber (09:00 – 16h00), Mbekweni Soccer Stadium– 6 December – (09:00 – 16:00), Monte ChristoSports Ground New Orleans – 11 December(09:00 – 16:00), Paulus Joubert Primary School– 12 December (09:00 – 16:00), Simonduim Pri-mary School – 13 December (09:00 – 16:00) andthe final at the Dal Josaphat Stadium – 17 De-cember (08:00 – 16:00).Formore information contactMaawyahMo-

erat,Drakenstein’sSports liaisonofficeron082308 4786.

SportdagboekKrieket) Saterdag speel Paarl-Oos I teen Coronationop die New Orleans-veld. Op 8 Desember is ditPaarl se beurt op die Parys-veld.) This coming weekend Wellington-CPUTCricket Club will play Stellenbosch Districts.) Saterdag speel Young Peoples teen Paarl.Hulle bied ook ’n steakbraai by die klubhuisvanaf 12:00 aan. Prys is R40 per bord.RUGBY) Newtons het reeds met hul voorseisoenpro-gram begin. Bring tekkies, kortbroek en ste-wels saam. Bel KennyWilliams by 083 634 9213vir meer inligting.) Roses United se bekeruitdeling vind va-naand opDiemersfontein plaas. Kaartjies (R80per persoon) is beskikbaar by Rupert Appolisby 083 4975 542.) Paarl Rangers se algemene jaarvergaderingis uitgestel tot Maandag 3 Desember (MiqlatSentrum- Tiffany’s). Verkiesing van amptena-revirdienuwetermynsalgeskied.Enigenomi-nasies kan na die sekretaris by 083 286 7761deurgegeewordof opdie aandvandie vergade-ring. Slegs personewat aktief betrokkewas bydie klub sewerksaamhede in 2012 kan genomi-neer word.GOLF) The Boland Golf Union will be hosting the2012 under 19 inter provincial golf tournamentat the Paarl Golf Club from 9 – 14 December.

SOCCER) Wellington Saints-sokkerklub oefen Maan-dag tot Donderdag vanaf 17:00–19:00 onder lei-dingvanWarrenDomoney,RashaadSuleimanen Ricardo Pritchard by Wellington Primêr.) Paarl Soccer practice sessions for the firstteam squad are on Tuesday and Thursday eve-nings at the Boy Louw sports grounds at 19:00.All current and potential members must callOzane Davids on 082 979 6052.TENNIS) Die Paarl Hugenote-tennisklub se kluboefe-ning vind plaas elke Dinsdag en Donderdag17:00 – 19:00. Kinders van alle ouderdomme iswelkom. Kontak [email protected] of bel Hamilton Pharaoh by076 455 1242.RUNNING) Run and Walk for Life will hold their VitalRun on 1 December at the Lourensford Estatein Somerset-West. A 21 km, a 10 km run anda 10 km walk and 5 km fun run/walk is on themenu. The 21 km race starts at 06:30. Do yourpre-entries at www.entrytime.com or call 083713 2858.VEERPYLE) Die Wamakersvallei-veerpyltjieliga hou op7 Desember om 20:00 hulle afskeidsdans by dieWeltevrede-klubhuis.DiekaartjieskosR40perpersoon en is beskikbaar by Randall 073 1534447 en Ernst 083 354 9499.

4X4’s gaan stof opskopEerskomende Saterdag is dit weer Flatfooten sy trawante wat sake gaan uitspook indie 4x4 WCCC (Western Cape ChallengeClub) kompetisiewat bydieDeHoopSteen-werwe buite die Paarl plaasvind.Deelnemers soos “Kaptein” wat bestuur

word deur Enslin Kotzé van Civils AgriPlant en assistent Jean Coetzee van Tera-son, van die Paarl gaan meeding teen dieLutzelers van die Paarl se Flatfoot, Alberti-nia seWiingman, Stilbaai se Ooo Bloed, SoJa,Prawnstar enToyenKaapstadmetNod-dy en Groen Mamba.Tussen 30–40 voertuie skryf in vir die

kompetisie en tot so veel as 600 toeskouerswoon elke jaar die verrigtinge by.Die kompetisie bestaan uit 12 hindernis-

se vir elke klas en daar word in klas A (Su-per modified), klas B (Modified productionVehicles), klas C (Standard production) enklas D (Two wheel drive buggies (pyp kar-re) beslis.Die toegangsfooi is R40 vir volwassenes

en R20 vir kinders. Dit begin 08:30 tot laaten verversings is te koop.Kyk gerus op die webwerf

www.wccc4x4.co.za vir meer inligting oordie klub.

OPE-KAMPIOEN:Christiaan van der Wath, gr.7-leerling van Primêre Seunskool Paarl, maak gereedom ’n voorarmhou te speel tydens die Paarl Ope junior tenniskampioenskap wat die naweek bydie Paarl-tennisklub aangebied is. Christiaan het die o.13 seuns enkelspeltitel verower en ooksaam met Dirkie Mentz (slot van die Paarl) die o.13 dubbelspeltitel verower.FOTO: SIEB SIEBERHAGEN

TENNISSTER:Mienke Viljoen(HMS) slaan aftydens diePaarl Ope juni-or tennistoer-nooi wat diénaweek beslisis. Sy het dieo.8 meisie en-kelspeltitel ve-rower.FOTO: SIEB SIE-BERHAGEN

HOOGSPRING: Lucy Lungu van William Lloyd Primêre Skool is hiér in volle vaart oor die hoogspringlat tydensdié skool se kleure-sport. FOTO: ERNEST KILOWAN