eenheid 3 hoofstroom elektrisiteit - doc scientia · stelsels en beheer 3.1.2 hoe word...

4
Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 51 Hoofstroom elektrisiteit Wat is fossielbrandstowwe? Hoe word fossielbrandstowwe gevorm? Suid-Afrika en fossielbrandstowwe Fossielbrandstowwe Koste van elektrisiteit Onwettige aansluitings Opwekking van hernubare vorme van elektriese energie Wind Water Son Eenheid 3 Hoofstroom elektrisiteit

Upload: others

Post on 07-Oct-2020

41 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Eenheid 3 Hoofstroom elektrisiteit - Doc Scientia · Stelsels en beheer 3.1.2 Hoe word fossielbrandstowwe gevorm? Fossielbrandstowwe word in die aarde se kors gevorm. Die vorming

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 51

Hoofstroomelektrisiteit

Wat is fossielbrandstowwe?

Hoe word fossielbrandstowwe gevorm?

Suid-Afrika en fossielbrandstowwe

Fossielbrandstowwe

Koste van elektrisiteit

Onwettigeaansluitings

Opwekking van hernubare vorme van elektriese energie

Wind

Water

Son

Eenheid 3

Hoofstroomelektrisiteit

Page 2: Eenheid 3 Hoofstroom elektrisiteit - Doc Scientia · Stelsels en beheer 3.1.2 Hoe word fossielbrandstowwe gevorm? Fossielbrandstowwe word in die aarde se kors gevorm. Die vorming

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 652

Stelsels en beheer

3.1 Fossielbrandstowwe en elektrisiteit

Ons het in die eerste kwartaal geleer dat plante fotosinteer en dat die energie vanaf die son as stysel en suiker gestoor word. Plante is ’n bron van gestoorde energie.

90% van die energie wat deur mense gebruik word, kom vanaf fossielbrandstowwe.

3.1.1 Wat is fossielbrandstowwe?

Fossielbrandstowwe is afkomstig van plante en diere wat in prehistoriese tye lewendig was.

Daar is drie soorte fossielbrandstowwe, naamlik steenkool, ru-olie en natuurlike gas.

’n Energiebron

bêre energie sodat

dit later gebruik

kan word.

Natuurlike gasis ook bekendas aardgas.

steenkool ru-olie

natuurlike gas

Page 3: Eenheid 3 Hoofstroom elektrisiteit - Doc Scientia · Stelsels en beheer 3.1.2 Hoe word fossielbrandstowwe gevorm? Fossielbrandstowwe word in die aarde se kors gevorm. Die vorming

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 53

Stelsels en beheer

3.1.2 Hoe word fossielbrandstowwe gevorm?

Fossielbrandstowwe word in die aarde se kors gevorm.

Die vorming van fossielbrandstowwe kan opgesom word soos volg:

• Prehistoriese plante het gefotosinteer en energie gestoor. • Soos die plante en diere

gevrek het, het dit na die bodem van moerasse afgesak.• Hierdie afsaksels is met sand of klei bedek.• Meer fossiele het op die afsaksels

beland.• Die afsaksel is meer en meer saamgepers.• As gevolg van hitte en drukking het hierdie

afsaksels deur miljoene jare heen in steenkool verander.

Fossielbrandstowwe

is niehernubare

hulpbronne. Dit beteken

dat die energiebron

nie vervang kan

word nie.

Kyk hier!

Wel, fossielbrandstowwe is afkomstig van prehistoriese plante en diere.

Steenkool ...

my voorvaders,

jy weet ...

Page 4: Eenheid 3 Hoofstroom elektrisiteit - Doc Scientia · Stelsels en beheer 3.1.2 Hoe word fossielbrandstowwe gevorm? Fossielbrandstowwe word in die aarde se kors gevorm. Die vorming

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 654

Stelsels en beheer

Die volgende diagramme is ’n eenvoudige voorstelling van die vorming van fossielbrandstowwe:

Die vorming vanfossielbrandstowwe

Antieke woude ...

... hetdoodgegaan ...

... en is begraween saamgepers ... ... om steenkool

te vorm.

Die energie

in fossiel-

brandstowwe is

oorspronklik

afkomstig

vanaf die

son.