ek is lief vir jou - nabu · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to creative commons,...

21
GEMAAK IN RWANDA GESONDHEID EK IS LIEF VIR JOU KUNSTENAAR: Bruno Iradukunda HELP KINDERS OM COVID-19 TE VEG SKRYWER: Michael Ross

Upload: others

Post on 19-Jan-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

GE

MA

AK

IN

RW

AN

DA

GE

SON

DH

EID

EK IS LIEF VIR JOU

KUNSTENAAR:Bruno Iradukunda

HELP KINDERS OM COVID-19 TE VEG

SKRYWER:Michael Ross

Page 2: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

NABU se MissieNABU is ’n New York gebaseerde 501(c)(3) niewinsgewende organisasie, met ’n missie om die wanbalans van productie en verskeiwing in kinder boeke, sodat alle kinders kan lees en tot hul volle potensiaal kan groei. Ons ontwrig die siklus van armoede deur tegnologie te hefboom en kinder boeke gratis op digitale platforms in moeder tale te publiseer.

Oor die Gesondheid - COVID-19 KolleksieTerwyl ons hierdie book in April 2020 publiseer, is die wêreld in ’n globale pandemie wat kinders en hul families in elke land be-impak. As ’n resultaat van COVID-19, gaan ongeveer 1.37 biljoen studente globaal uit skole bly en staar onderbreukings van onderwys in die gesig. Met ’n digitale platform voorsien NABU die mees kwesbare kinders met hulpbronne by die huis om seker te maak hul bly veilig en aanhou leer. Verder, daar is deurdrinngende misinformasie oor die virus, en ouers en families benodig toegang tot akkurate informasie en sensitiewe maniere om met kinders te praat oor die virus, om te help om hulle en hul gemeenskappe veilig te hou.

In reaksie het Nabu hierdie kolleksie gemaak met die hulp van kenners in die velde van gesondheid, neurowetenskap en kinderontwikkeling, en die span skrywers wie bydrae tot informasieryke, dwingende stories. Gemaak in Rwanda en geïllustreer deur NABU se ongelooflike kunstenaars, is die stories gepubliseer in Kinyarwanda en ook beschikbaar gestel in Engels wêreldwyd. Waarookal jy die lees, hoop ons jy en jou familie bly veilig en dat die storie gemak en hoop vir ligter dae vorentoe bring.

This work is licensed under the Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives

4.0 International License. To view a copy of this license, visit http://creativecommons.org/licenses/

by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA.

Page 3: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

nabu.org

Ek is Lief vir Jou

KUNSTENAAR:

Bruno Iradukunda

KREATIEWE DIREKSIE EN REDAKTEUR:

Michael Ross

VERTALING DEUR:

Xander Ferreira

SKRYWER:

Michael Ross

4LEESVLAK

Page 4: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Mamma, hoekom kan ek nie vir Ouma en Oupa sien nie? Is hulle nog lief vir my?”

1

Page 5: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“My liefling Kwizera, hulle is meer lief vir jou as enigiets. Hulle is so lief vir jou soos die son. Hulle is so lief vir jou soos die klank van die branders wat dans op die strand. Hulle is so lief vir jou soos die voëltjies se liedjies in die oggend. Hulle liefde aan jou is eindeloos soos ’n reënboog. Maar dit is nie veilig vir hulle om jou gedurende die tyd te sien nie.”

2

Page 6: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Oor die nuwe coronavirus?” het Kwizera gevra.

“Ja liefling,” Het haar ma geantwoord.

“Maar ek is nie siek nie! Ek is gesond en ek wil met Ouma en Oupa speel. Dit is nie regverdig nie!” het Kwizera gestry.

3

Page 7: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

Kwizera het gehuil:“Ek wil wegkruipertjie speel met hulle. Ek wil sokker speel met hulle. Ek wil he Oupa moet my gunsteling storie ‘Kazungu’ vir my lees en Ouma my gunsteling liedjie ‘Kabuye Kanje’ vir my sing. Ek mis hulle.”

4

Page 8: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

Kwizera’s mother replied soothingly: “Jy is reg, jy is baie gesond. Maar die virus het nie dieselfde effekte op oumense as kinders soos jy nie. Al lyk jy nie siek nie, en al voel jy sterk, kan jy dalk die virus dra, en dit beteken Ouma en Oupa kan dit by jou kry.”

5

Page 9: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Beteken dit ek sal hulle nooit weer kan sien nie?”

Kwizera se oë traan en haar ma gee haar ’n drukkie en se, “Natuurlik nie Kwizera. Ek het ’n idee! Jy kan hulle nogsteeds sien, maar ons sal ’n veilige afstand van hulle af moet hou totdat daar ’n medisyne is wat dit kan voorkom en die virus genees.”

6

Page 10: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Hoe kan ons dit doen, Mamma?” vra Kwizera.

“Wel, kom ons gaan vir ’n stap, net die twee van ons, want dis nie veilig om in ’n groot groep te wees nie. Ons kan na Ouma en Oupa se huis toe loop en hulle deur die venster sien.”

7

Page 11: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Maar ek kan nogsteeds nie vir hulle ’n drukkie gee en sê ek is lief vir hulle nie?” sug Kwizera.

“Jy kan my liefling. Liefde is een van die kragtigste geskenke in die wereld. Liefde kan deur die dikste mure gaan, oor die hoogste berge, deur die diepste valleie. Niks kan liefde stop nie. So hulle glas venster is geen kompetisie vir jou liefde nie.”

8

Page 12: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“So kan ons elke dag by hulle huis verby loop, sodat ek vir hulle kan skreeu ek is lief vir julle, sodat hulle weet hoeveel ek hulle mis?” vra Kwizera opgewonde.

“Ek belowe ons kan dit elke dag doen, tot die virus oorwin word en ons almal weer saam kan wees.” het haar ma gesê. “Kom ons gaan kuier nou vir hulle!”

9

Page 13: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

“Yay!” Kwizera het opgespring van opgewondenheid en hulle het na Ouma en Oupa se huis toe geloop. Kwizera het gewaai, ’n soen geblaas, en geskreeu - “Ek is lief vir julle!” - net soos sy gesê het sy sou. Sy het gelukkig gevoel dat sy haar boodskap aan haar grootouers kon gee, en dat sy hulle môre weer kon sien.

10

Page 14: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

Toe hulle weer huistoe stap, vra Kwizera haar Ma, “Moet alle kinders afstand nou van hulle grootouers hou?”

“Ja liefling,” het haar Ma gesê. “Orals om die wêreld hou kinders ’n veilige afstand, maar hulle stuur nogsteeds boodskappe van liefde aan hulle grootouers, op dieselfde manier as jy.”

11

Page 15: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

Ek is lief vir jou Oupa Agwe!

HAITI

12

Page 16: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

PHILIPPINES

Ek is lief vir jou Ouma Mutya!

13

Page 17: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

BRAZIL

Ek is lief vir jou Ouma Izabel en Oupa Lucas!

14

Page 18: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

CHINA

Ek is lief vir jou Lao Lao!

15

Page 19: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

AMERICA

Ek is lief vir jou Ouma Elsie!

16

Page 20: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

Oor die NABU StoriesNABU ontwikkel kinderstories uit ’n kulturele oogpunt. Kinders wat blootgestel word aan veelvuldige kulture en tale is meer waarskynlik om lewenslange leerders en barmhartige globale burgers te word. Ons glo dat kulturele relevante stories wat die kinders reflekteer as hulle hulself in die spieël sien, ontwikkel gesonde selfbeelde en ’n sin van trots, en kinders wat leer van kulture anders as hul eie staan meer kans om te ontwikkel tot grootmense wat die waarde en waardigheid van menslike lewens wat ’n beter wêreld vir almal maak.

Bruno IRADUKUNDA is ’n kunstenaar wat werk in die veld van verf, illustrasie, skulptuur en grafiese ontwerp, en hy teken kinderboeke sedert 2017. In 2018 het die ‘International Board on Books for Young People’ (IBBY) vir Iradukunda as beste illustreerder toegeken vir sy illustrasies in “La Toisième Perle”, geskryf deur Kai HIRWA en gepubliseer deur EDITIONS Bakame. In 2019 is Iradukundu ’n sertifikaat toegeken deur die ‘World Bank Group’ vir bydrae tot “reading ready” in Rwanda. Bruno het onlangs sy eie kuns studio geopen in Rwanda.

Bruno Iradukunda e. [email protected] m. + 250 783 241 528

Page 21: EK IS LIEF VIR JOU - NABU · 2020. 5. 13. · by-nc-nd/4.0/ or send a letter to Creative Commons, PO Box 1866, Mountain View, CA 94042, USA. nabu.org Ek is Lief vir Jou KUNSTENAAR

110 East 25th Street,New York, NY 10010

nabu.org

EK IS LIEF VIR JOU