Encore Functions & Décor

Download Encore Functions   & Décor

Post on 14-Jan-2016

51 views

Category:

Documents

0 download

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Encore Functions & Dcor. Funksie Handleiding 2007/2008. Inleiding. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

  • Encore Functions &DcorFunksie Handleiding 2007/2008

  • Welkom by die funksie handleiding van Encore Functions & Dcor. Die handleiding stel u in staat om u eie spyskaart saam te stel, en na hartelus te kies en te keur. Encore Functions & Dcor bied u die geleentheid om u funksie met sukses en professioneel aan te bied. Slegs produkte van hoogstaande gehalte word gebruik. Ons disse word vars voorberei, om eentonigheid te voorkom, en hierdeur n unieke smaak na vore te bring n maaksensasie! Alle geregte word tot die fynste detail gegarneer. Die handleiding is in verskillende katogori ingedeel om u keuse te vergemaklik. Indien u enige vrae het met die opstel van u spyskaart of keuses nooi ek u uit om dit met my te bespreek. Professionele bediening is additioneel en kan gerel word asook kroegdienste.Encore Function & Dcor en ACA Konferensiesbied u ook die geleentheid vir ko-oordinering van u funksie van begin tot einde! Alle aspekte is by bogemelde ingesluit, nl. Venue, vervoer, blomme, tafelversierings, draperings etc. Alle breekgoed, sowel as tafellinne is by pryseingesluit.Kontak Persone:Corlia Brown Encore Funtion & Dcor 082 92767 01Andr Brown - ACA Konferensies 082 416 5042Tel: 051 433 4003 Faks: 051 433 4003Epos: andre.encore@mweb.co.za For something different to rememberInleiding

  • Vingerete SpyskaartCocktail Menu ColdStel u eie spyskaart met die volgende saam.

    Deeg VariasiesVol-au-vents gevul met Vis, Hoender, KaasAspersies en Room, Spinasie & FetaPita broodjies gevul met Spinasie & Feta, maalvleisHam, Kaas & TamatieBroodjiesEier-Mayonnaise, Tuna-MayonnaiseHam/Kaas/Tamatie, Salami & MaaskaasSardientjies op RoosterbroodVleis VariasiesVis Happie met MayonnaiseSalami & MaaskaashoringkieAspersie & Ham RolletjiePastrami & Feta RolletjieHam & Agurtjie RolletjiesHaloumi Kaas met spekKaas/Worsie en Uitjie KebabTrio Kaas SamoosasGevulde EiersBiltong HappiesKaas Happies

  • Vingerete SpyskaartCocktail Menu HotStel u eie spyskaart met die volgende saam

    Deeg VariasiesWorsrolletjiesHoenderpasteitjiesKaaspoffertjiesSpinasie Rissoles (portugese tertjies)Hoender rissolesTuna rissolesGarnaal rissolesCrpes (Pannekoekies) gevul metHoender & SampioenTuna & RoomSpinasie & FetaGeurige maalvleisPalmiersSpinasie & Feta (Meditireens)Kaas & Tamatie (Italiaans)Maalvleis (Meksikaans)SeekosVegitariesVleis VariasiesTraditionele FrikkedelleGriekse FrikkedelleKrap BalletjiesHoender FrikkedelleMini KaasworsiesHoenderboudjies (ontbeen)Gekrummelde Garnale

    Hoender (Oriental)Quiches met die volgende variasies:Spinasie & FetaAspersie & KaasHaddock & RoomMini PizzaSpringrollsVegetarieseHoenderFilonessies/Samoosa met die volgende vulselsHoenderKaas & uie

  • Vingerete SpyskaartCocktail Menu HotStel u eie spyskaart met die volgende saam

    GemarineerdHoenderkebabsHoendervlerkiesLamskebabsViskebabsBeeskebabsSkaapribbetjies (ontbeen)Beesribbetjies (ontbeen)Varkribbetjies (ontbeen)Spek & Kersierolletjie Cordon Bleu WieletjiesMini Skaap WieleMini Skilpadjies(lewer in netvet)

  • Vingerete SpyskaartCocktail Menu Stel u eie spyskaart met die volgende saam

    SoetgebakMelktertjiesGriekse MelktertjiesKaramelroomdoppiesKonfyttertjiesBaklavaKaramelpavlovaPeppermenttertjiesAppeltertjiesLemingtonsBrandy SnapsCremora tertjiesEclairsSuurlemoentertjiesPynappeltertjiesRoomhoringkiesYstervarkiesHertzogkoekiesKein WortelkoekiesKlein Lemon MeringueSuikerhoringkies

  • Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saamVoorgeregteSopKomkommer RoomSampioen RoomAspersie RoomTamatie RoomAartappel RoomBotterskorsie SopErtjie SopOesters SopFranse Uie SopGroente SopSeekosSeekos SlaaiVis SoufflSampioen & Tuna FilopakkieStokvis met Witwyn SousCrpes met Tuna en Room SousSeekos KelkieSkelvis RouladeMossels in VelouteKnoffel en Kaas SlakkeGroenteGroente Kebab Met Roosmaryn SousAspersie Vinaigrette Gekrummelde Sampioen & Tartar SousAdvokado VinaigretteBloukaas OkkerneutslaaiAdvokado Ritz

  • Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saamHoofgeregVleisGeglasuurde Varkboud met AppeljellieSoet/Suur VarkGegeurde Lamsboud met KruisementBeesboud met Geurige Rooiwyn SousBeesrol gevul met DrovrugteBeestong met Soet Mostert SousCordon Bleu Hoender of BeesWord bedien met Kaas of Sampioen SousAppelkoos HoenderBladjang Mayo HoenderGevulde Hoenderborsie met Feta & Spinasie

    StyselGewone/Gegeurde/Pietersielie rysBaba Aartappels met Pietersielie/Grasui/KnoffelbotterAartappel KroketteRoom AartappelgeregKoring met Sampioene en GrasuieGegeurde Lensies

  • Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saamGroenteKaramel PampoenpoffertjieRoulade: Pampoen Spinasie Tradisionele WortelsSoet Baba WorteltjiesSoet Patats met Piesang en NeutSpinasie met Room en FetaFranse Bone met Spek en KaasTradisionele Groenbone SkottelBlomkool & Broccoli met Kaas SousGeroosterde Botterskorsies met HeuningMeditereense Groente skottelPampoen poffertjies met karamelsousBrusselse Spruite met mostertsousGriekse Botterskorsies

  • Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam

    SlaaiMengelslaai.Aartappel en Salami.Kerrie Noedelslaai.Kerrie Perskeslaai.Piesang en Klapperslaai.Drie Bone met Feta en Blou KaasGriekse SlaaiItalianse SlaaiFranse SlaaiBroccoli SlaaiAdvokado en Arbei SlaaiBeet SlaaiWortel SlaaiWaldorfslaaiGeelperske-koringslaaiWaatlemoen en FetaslaaiAarbei en FetaslaaiKoperpennie-wortelslaai

  • Buffet SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam

    NageregteKoudVars VrugteKoekstuifLemoenmousseSjokolademousseVerskeidenheid KaaskoekeTiramisuWarmMalvapeodingKaroopoedingJan Ellis PoedingKlapper MelktertAppeltertMelktertBruin PoedingGemmer PoedingSago PoedingDadel PeodingAsyn PoedingAppelkoosvlaKarringmelkpoedingAlle nageregte word met room of vla bedien.Roomys is n opsie maar is additioneel.

  • Vurkete SpyskaartStel u eie spyskaart met die volgende saam

    Bees LasagneHoender LasagneStroganoffBolonaisseHoender KasserolBees KasserolAlle vurketes word bedien met n stysel,Broodrolletjie en n slaai en vrugtesap