epistemologie (hersien)

16

Upload: doanmien

Post on 04-Feb-2017

274 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: epistemologie (hersien)
Page 2: epistemologie (hersien)

‘n tipe epistomologie van water – bl . 311 Die hemel was 1 Die hemel was ssomberomber ssufuf van die gietende reën van die gietende reën2 skeef 2 skeef gearseergearseer, , gebuiggebuig deur windstrome . . . deur windstrome . . .3 Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit 3 Dit was getint in vuur se kleure voortgebring uit

bliksemskigtebliksemskigte4 wat die wolke 4 wat die wolke gereep en verfladder gereep en verfladder het, die het, die fakkelsfakkels5 waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie5 waarvan die groot waters oor die oorspoelde valleie6 geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is6 geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot is7 het die omgeb7 het die omgebuiuigde boomkrgde boomkruiuine sigbaar geword in die ne sigbaar geword in die

dieptes ...dieptes ...8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse9 allerlei diere die 9 allerlei diere die marmotjies marmotjies die die girafs girafs die skuifelende die skuifelende reptielereptiele10 oplaas 10 oplaas getemgetem met die peupel mans en vroue wat boontoe met die peupel mans en vroue wat boontoe11 11 gevluggevlug het met het met kkind en ind en kkrraaiaai. En die landerye. En die landerye12 onder water se brandertoppe was bes12 onder water se brandertoppe was besaaiaai van tafels, van tafels,

Page 3: epistemologie (hersien)

‘n tipe epistomologie van water – bl . 3112 onder water se brandertoppe was besaai van tafels,13 katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste,14 kateders, kroegtoonbanke en 'n flottielje vlotte15 saamgeflans in nood en vrees vir die dood16 (so glibberig, so log), waarop 'n norring vare en moere met

kroos17 kon hurk terwyl hulle arpeggios eoniese krete18 en verwyte en jammerklagte uiter, lamgeslaan19 deur die wind se woede wat die waters laat rol laat rol20 laat rol het . . . tesame met die glinsterende21 groen lyke van die verdrinktes, ’n mompeling22 van dooie vleis weer en weer en weer . . .

Page 4: epistemologie (hersien)

Die opbou tot ‘n waterramp Reëndruppels uit wolkReëndruppels uit wolkSkuins reënvlaeSkuins reënvlae Weerligstrale deur wolkstukkeWeerligstrale deur wolkstukke Oorstroomde landeryeOorstroomde landerye Omgebuigde bomeOmgebuigde bome Marmot, giraf, reptiel en mense Marmot, giraf, reptiel en mense wat na hoë gebiede vlugwat na hoë gebiede vlug Drywende huisraad en vlotte met Drywende huisraad en vlotte met skreeuende mense skreeuende mense Groot branders en windstrepeGroot branders en windstrepe Verdrinkte (opgeblaasde) mense Verdrinkte (opgeblaasde) mense in skommelende waterin skommelende water

Page 5: epistemologie (hersien)

TITEL VAN DIE BUNDEL

““Yk” is die stempel (merkteken)van Yk” is die stempel (merkteken)van gevangenskap – dit beteken individualime word gevangenskap – dit beteken individualime word ontmoedig.ontmoedig.

Die hakies om die titel dui op afsonderingDie hakies om die titel dui op afsonderingDie aanhalingstekens vestig die aandag daarop Die aanhalingstekens vestig die aandag daarop

dat dit ‘n taaluiting is.dat dit ‘n taaluiting is.Die titel kan ook gesien word as ‘n samestelling Die titel kan ook gesien word as ‘n samestelling

van Yolande en ek = Yk (baie van Yolande en ek = Yk (baie van die gedigte van die gedigte gaan gaan oor hul verhouding)oor hul verhouding)

Die digter neem die geslote tronkruimte as Die digter neem die geslote tronkruimte as vertrekpunt en beweeg van daar na die natuur, vertrekpunt en beweeg van daar na die natuur, die die kuns, die mens en menswees.kuns, die mens en menswees.

Page 6: epistemologie (hersien)

VOORBEELDE VAN KONTAMINASIE““gereepgereep” – ” – gesnygesny en en reepreep (lang smal strook): Die (lang smal strook): Die bliksemstrale sny/klief die wolke in repe.bliksemstrale sny/klief die wolke in repe.

““verfladderverfladder” – ” – verflenterverflenter (verskeur) en (verskeur) en fladderfladder (doelloos en rigtingloos heen en weer beweeg)(doelloos en rigtingloos heen en weer beweeg)

““saamgewriemelsaamgewriemel” – ” – saamgeflanssaamgeflans (haastig en lukraak (haastig en lukraak saamgevoeg) en saamgevoeg) en wriemelwriemel (krioel/wemel): die diere (krioel/wemel): die diere beweeg haastig en deurmekaar teen die berge op.beweeg haastig en deurmekaar teen die berge op.

““peupelpeupel” – ” – gepeupelgepeupel (onordelike menigte/massa) en (onordelike menigte/massa) en peul peul (in groot getalle na vore kom): Mense kruip (in groot getalle na vore kom): Mense kruip oorhaastig uit hul skuilings en raak deel van die oorhaastig uit hul skuilings en raak deel van die deurmekaar menigtedeurmekaar menigte

Page 7: epistemologie (hersien)

2

Dalk nie bloot die beskrywing van ‘n Dalk nie bloot die beskrywing van ‘n natuurverskynsel nie …natuurverskynsel nie …

Op 3 Februarie 1960 het Macmillan, die Britse premier Op 3 Februarie 1960 het Macmillan, die Britse premier aan die einde van sy besoek aan Kaapstad en verskeie aan die einde van sy besoek aan Kaapstad en verskeie Afrikastate die Parlement in Kaapstad toegespreek en Afrikastate die Parlement in Kaapstad toegespreek en gesê: gesê: Die winde van verandering waai deur die vasteland. Die winde van verandering waai deur die vasteland. Die groter nasionale bewustheid is `n politieke feit, of Die groter nasionale bewustheid is `n politieke feit, of ons daarvan hou of nie!ons daarvan hou of nie!

Breyten Breytenbach het geglo dat in Breyten Breytenbach het geglo dat in water is lewe en water is lewe en dood een saak – water veroorsaak ontbinding, maar dit is dood een saak – water veroorsaak ontbinding, maar dit is ook die oorsprong van nuwe lewe .ook die oorsprong van nuwe lewe .

Page 8: epistemologie (hersien)

`n tipe epistemologie van water

1 1 Die hemel Die hemel was was ssomberomber ssufuf van die gietende reën van die gietende reën

2 skeef 2 skeef gearseergearseer, , gebuiggebuig deur windstrome . . . deur windstrome . . .

3 Dit was getint in 3 Dit was getint in vuur se kleure vuur se kleure voortgebring uit voortgebring uit bliksemskigtebliksemskigte

4 wat die wolke 4 wat die wolke gereep en verfladder gereep en verfladder het, die het, die fakkelsfakkels

5 waarvan die 5 waarvan die groot waters groot waters oor die oorspoelde valleieoor die oorspoelde valleie

Die filosofie wat die aard van kennis bestudeer, veral die oorsprong, geldigheid en grense daarvan – Die titel dui dus op die studie van water, maar hier nie die gebruiklike siening of wat die leser verwag nie.

s-alliterasie wat dien as bindingsmiddel en pas by die stort van reën

Atmosfeer is droefgeestig en neerslagtigPersonifikasie – die hemel was moeg (suf)Ewewydige lyne op `n skets om skadus aan te dui

Wind waai sterk – reën val skuins Beletseltekens gee die leser kans om te sien wat die spreker gesien het – soos ‘n skildery

Metafoor: Hemel lyk soos vuur se kleure a.g.v. die weerligstrale/-pyle

Skeur die wolke uitmekaar Metafoor: Die weerligstrale is soos fakkels

Herinner aan die Bybelverhaal van Noag en die sondvloed

Page 9: epistemologie (hersien)

26 6 geslaan en oopgekloof geslaan en oopgekloof het, en waar dié ontbloot ishet, en waar dié ontbloot is7 het die omge7 het die omgebbuiuigde gde bboomkroomkruiuine sigbaar geword in die ne sigbaar geword in die

dieptes ...dieptes ...

8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse8 dat jy daar kon sien saamgewriemel op die baie bergspitse9 allerlei diere die 9 allerlei diere die marmotjies marmotjies die die girafs girafs die skuifelende die skuifelende reptielereptiele

10 10 oplaasoplaas getemgetem met die peupel mans en vroue wat boontoe met die peupel mans en vroue wat boontoe

11 11 gevluggevlug het met het met kkind en ind en kkrraaiaai. En die landerye. En die landerye

Beletseltekens suggereer die geweld van die wind,diepte van vallei waarin bome staan. Sluit ook gedeelte oor en natuur af.Hierna kom die gevolge vir mens en dierAssonansie en alliterasie beklemtoon die dreigende gevaar

Uiteindelik – wildediere vlug saam met die gewone mens na dieselfde punt

Enumerasie: opnoem van sake (marmotjies – uitheemse diertjies in hokke; girafs – Afrika-dier; slange – simbool van bose

Woeste geweld van die vloed

peupel - klink ook soos uitpeul, die onordelike menigtes vlug weg voor die water

kontras

Korrekte uitdrukking – kind nog kraai d.w.s niemandHier impliseer dit die teenoorgestelde – mense met hul kinders en troeteldiere

Page 10: epistemologie (hersien)

2

12 onder water se 12 onder water se brandertoppe brandertoppe was beswas besaaiaai van tafels, van tafels,13 katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste,13 katels, arke, balies, kosyne, stompe, karavane, vrieskaste,

14 kateders, kroegtoonbanke en 'n 14 kateders, kroegtoonbanke en 'n flottielje vlotteflottielje vlotte15 saamgeflans in nood en vrees vir die dood15 saamgeflans in nood en vrees vir die dood

16 (so glibberig, so log), waarop 16 (so glibberig, so log), waarop 'n norring vare en moere 'n norring vare en moere met met krooskroos

Alles deur water meugesleur, ook huise (“kosyne”). “arke” dui op `n huisboot– hier roep dit die assosiasie van Noag se ark op

Enumeraie: hiedie opnoem van sake Is kenmerkend van die vrye versLyk asof die water in die landerye golwe/branders maak

Uit nood het sommige mense vlotte saamgeflans“Flottielje” – dieselfde soort vlotte

Die vlotte is onveilig – mense kan afgly, ook moeilik om te stuurDie hakies suggereer die mense is vasgekeer op die vlotte

‘n spul/klomp (neg. konnotasie) vaders en moeders (Vare (bul) en moere(wyfie) word gewoonlik vir diere gebruik)

Page 11: epistemologie (hersien)

317 kon hurk terwyl hulle17 kon hurk terwyl hulle arpeggios arpeggios eonieseeoniese kretekrete

18 en18 en verwyte verwyte en en jammerklagte jammerklagte uiter, lamgeslaanuiter, lamgeslaan

19 deur die 19 deur die wwind se ind se wwoede oede wwat die at die wwaters laat rol laat rolaters laat rol laat rol

20 laat rol het . . . tesame met die glinsterende20 laat rol het . . . tesame met die glinsterende

2121 groen groen lyke van die verdrinktes, ’n lyke van die verdrinktes, ’n mompelingmompeling

22 van dooie 22 van dooie vleisvleis weer en weer en weer . . . weer en weer en weer . . .

  

Akkoorde wat eers hoër na mekaar toe en dan laer gespeel word. Illustreer die verskillende stemme en toonhoogtes van die noodkrete

geskok en magteloos

By Breytenbach word groen met die dood geassosieer – teken van aftakeling

Moeilik om boodskap te ontsyfer wat die mense wat lankal dood is aan die wat nog lewe, wil oordra. Weer en weer beklemtoon hoe hard probeer word om die boodskap oor te dra. Herhaling kan ook aandui dat daar nog meer mense doodgaanBeletselteken suggereer moedeloosheid

Nimmereindigende geweeklaag (eon – tydperk wat so lank is dat dit nie gemeet kan word nie

Verwyte – ander op vlot of diegene wat voraf geweet het dit komjammerklagte – dalk jammer oor hul dade

Herhaling suggereer waters wat nie maklk gestop gaan word nie

Personifikasie – die wind as vyand van die mens se woede word deur alliterasie beklemtoon

Na sy dood is die mens net vleis – sondermenswaardigheid

Page 12: epistemologie (hersien)

4 Antwoorde Bl. 32

1a.1a. Epistemologie Epistemologie1b.1b. Kennisleer, `n studie van die aard van Kennisleer, `n studie van die aard van

ietsiets2a.2a. “suf” beteken dof of moeg, “gietende” “suf” beteken dof of moeg, “gietende”

beteken vinnig stromendebeteken vinnig stromende2b.2b. Baie – “gietende”Baie – “gietende”2c.2c. SSomber omber ssufuf

3a. “windstrome” impliseer dat die wind hewig 3a. “windstrome” impliseer dat die wind hewig waai en dinge met sy krag saamveewaai en dinge met sy krag saamvee

Page 13: epistemologie (hersien)

5

3b.3b. Ellips (styl), Taalkundig: beletseltekensEllips (styl), Taalkundig: beletseltekens3c.3c. Ja, die wind buig die val van die reën en die bomeJa, die wind buig die val van die reën en die bome3d.3d. Skeef, gebuig, omgebuigdeSkeef, gebuig, omgebuigde

4a. 4a. Die hemelDie hemel4b.4b. WeerWeerlligstrale, bigstrale, blliksemstraiksemstrallee5a.5a. IIn repies en vn repies en vllentertjies “gesny” deur die bentertjies “gesny” deur die bllits van die its van die

weerweerlligig5b.5b. “gereep” is kontaminasievorm van gesny+reep, “gereep” is kontaminasievorm van gesny+reep,

“vervladder” is kontaminasievorm van vervlenter en vladder“vervladder” is kontaminasievorm van vervlenter en vladder6.6. Die vloedDie vloed7.7. Geslaan, oopgekloof, ontblootGeslaan, oopgekloof, ontbloot

Page 14: epistemologie (hersien)

5

8.8. boonste (top)boonste (top) 9a.9a. TopTop 9b.9b. AAlllle diere, ae diere, alllle tipes, van ke tipes, van kllein tot grootein tot groot 10a.10a. Komma of dubbelpunt na diereKomma of dubbelpunt na diere 10b.10b. Om die deurmekaar wriemeling van diere beter Om die deurmekaar wriemeling van diere beter

voor te stelvoor te stel 11. gepeupel (die laagste deel van die bevolking, 11. gepeupel (die laagste deel van die bevolking,

onordelike menigte), peul – in groot getalle na vore kom. onordelike menigte), peul – in groot getalle na vore kom. Alle stand val weg in so `n lewensbedreigende ramp. Die Alle stand val weg in so `n lewensbedreigende ramp. Die mense peul orals uit en vlug wanordelikmense peul orals uit en vlug wanordelik

12. Dit beteken om niemand te hê nie12. Dit beteken om niemand te hê nie 13. Nee. Dit verwys dalk na die vloedgolwe wat steeds oor 13. Nee. Dit verwys dalk na die vloedgolwe wat steeds oor

die land studie land stu

Page 15: epistemologie (hersien)

6

14.14. “Katels” is outydse ysterbeddens. “Arke” is woonskepe, “Katels” is outydse ysterbeddens. “Arke” is woonskepe, “Balies” is oop vaatjies en is gebruik vir die bewaring van vleis, “Balies” is oop vaatjies en is gebruik vir die bewaring van vleis, botter, sout, wyn en bier.botter, sout, wyn en bier.

15.a. flottielje: `n groep klein oorlogskepe van dieselfde soort15.a. flottielje: `n groep klein oorlogskepe van dieselfde soort 15b.15b. Spreekgestoelte/ preekstoelSpreekgestoelte/ preekstoel 16a.16a. Oorhaastig saamgestelOorhaastig saamgestel 16b.16b. Diegene op die vlotteDiegene op die vlotte

17a.17a. KindersKinders 17b.17b. Dit is `n voorstelling van die mense op die vlotteDit is `n voorstelling van die mense op die vlotte 18. Die mensestemme kreet in wisselende toonhoogtes. Dit klink asof 18. Die mensestemme kreet in wisselende toonhoogtes. Dit klink asof

dit deur tyd en ruimte klief.dit deur tyd en ruimte klief.

Page 16: epistemologie (hersien)

7

19. Denotatiewe: verlam,19. Denotatiewe: verlam, Konnotatiewe: magteloosKonnotatiewe: magteloos 20. wind se 20. wind se woedewoede 21a.Beklemtoon die aanrol van die golwe21a.Beklemtoon die aanrol van die golwe 21b.Suggereer die verdere aanrol van golwe21b.Suggereer die verdere aanrol van golwe 22a. Die lyke is vol slyk22a. Die lyke is vol slyk 22b. Binnendsmond praat, jou woorde 22b. Binnendsmond praat, jou woorde

onhoorbaar vormonhoorbaar vorm 23a. Die golwe hou aan voortrol23a. Die golwe hou aan voortrol Herhaling van “weer” en staan aan die einde Herhaling van “weer” en staan aan die einde

+ ellips+ ellips