final report revised ww0719 2011 · blaarhokkies is in die insektarium getoets om te bepaal of dit...
TRANSCRIPT
Progress report 1
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
CFPA Canning Fruit Producers’ Assoc.
Submit to: Wiehahn Victor
PO Box 426 Paarl, 7620
Tel: +27 (0)21 872 1501
DFPT Deciduous Fruit Producers’ Trust
Submit to: Louise Liebenberg
Suite 275, Postnet X5061 Stellenbosch, 7599
Tel: +27 (0)21 882 8470/1
DFTS Dried Fruit Technical Services
Submit to: Dappie Smit
PO Box 426 Paarl, 7620
Tel: +27 (0)21 872 1501
Winetech
Submit to: Jan Booysen
PO Box 528 Suider-Paarl, 7624
Tel: +27 (0)21 807 3324
Indicate (X) client(s) to whom this progress report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required.
FINAL REPORT
REVISED
PROGRAMME & PROJECT LEADER INFORMATION
Programme leader Project leader Title, initials, surname Ms R Carstens Ms R Carstens Present position Acting Research Leader: Plant
Protection Plant Virologist
Address ARC Infruitec-Nietvoorbij Private Bag X5026 Stellenbosch 7599
ARC Infruitec-Nietvoorbij Private Bag X5026 Stellenbosch 7599
Tel. / Cell no. (021) 809 3023 (021) 809 3023 Fax (021) 809 3002 (021) 809 3002 E-mail [email protected] [email protected]
PROJECT INFORMATION
Project number WW 07/19
Project title Beskerming van kwekery en jong stokkies teen rolblaar infeksie deur
die toediening van ‘n sistemiese insekdoder Industry programme
CFPA DFPT DFTS Winetech Plantbeskerming Other
Fruit kind(s) Wyndruiwe
Start date (dd/mm/yyyy) 01/04/2004 End date (dd/mm/yyyy) 31/03/2009
Progress report 2
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
SUMMARY OF FINAL REPORT
FOR 2009/10
PROGRAMME & PROJECT LEADER INFORMATION
Programme leader Project leader Title, initials, surname Ms R Carstens Ms R Carstens Institution ARC Infruitec-Nietvoorbij ARC Infruitec-Nietvoorbij Tel. / Cell no. (021) 809 3023 (021) 809 3023 E-mail [email protected] [email protected]
PROJECT INFORMATION
Project number WW07/19 Project title Beskerming van kwekery en jong stokkies teen rolblaar infeksie deur die
toediening van ‘n sistemiese insekdoder Fruit kind(s) Wyndruiwe
Start date (dd/mm/yyyy) 01/04/2004 End date (dd/mm/yyyy) 31/03/2009
The aim of the project is to determine if better protection against virus transmission by
mealybugs can be achieved by using systemic insecticides in the nursery followed up by a
treatment in the vineyard.
Two application methods were performed in the nursery namely 1) in the furrow before planting
the vines and 2) on the bankies (about 10 weeks after planting). Normal nursery practices were
followed further on. Three weeks after the treatments were applied the vines were evaluated for
signs of toxicity, but none were recorded. There was no difference in growth between the
control vines and the treated vines.
Leaf cages were developed to use for mealybug transmission because it is not commercially
available. Vines treated in the nursery by systemic insecticides were planted out in the field at
Nietvoorbij. A follow up treatment of both systemic insecticides (Actara and Confidor) were
applied in December 2006 and every year thereafter. Mealybugs were put on leaves in a leaf
cage that was developed to restrict movement of mealybug between vines.
Leaf cage mealybug challenges of the insecticide treatments were done and percentage control
was determined. A statistical difference was found between the follow up treatment in the
vineyard and no follow up treatment. The percentage control achieved by the follow up
treatment was significantly higher than where no follow up treatment was given. This indicates
Progress report 3
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
that the insecticide treatments in the nursery does not add to the efficacy of the insecticides in
the control of mealybug in the vineyard.
The next season the mealybug colony in the insectary became infested by parasites and a new
colony had to be bred. A separate colony was also started in breeding cages, but mealybug
numbers built up too slow to provide enough mealybugs to use in the evaluation of the
treatments.
The last season of the project vines were treated with systemic insecticides according to the
work plan. Butternuts with mealybugs were put out in the vineyard and given time to move to
vines. Vines were evaluated every 2 weeks until beginning of March 2010 for mealybug
presence. Results showed a statistical difference between the follow up treatment in the
vineyard and no follow up treatment. This results confirm the results found after the first
evaluation that took place in 2007 after vines were planted out in the block and given the first
follow up treatments.
Due to difference in evaluation (% Control 2007 and % Infection 2010) as well as the fact that
Actara 0 gave better control than Actara 0.5 data was corrected using Schneider-Orelli
statistical correction method. No meaningful conclusions could however be made from this
corrected data.
Visual observations support the conclusion that the insecticide treatment in the nursery does not
add to the control of mealybug and is therefore not necessary. It is however important that the
treatment in the vineyard must be performed shortly after planting and that continued insecticide
treatments should be applied for effective mealybug control.
Progress report 4
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
PROGRESS REPORT
1. Problem identification and objectives Shortly state the problem being addressed and the ultimate aim of the project.
State the objectives for the current year and for the following year.
Wingerd kwekerye lewer jaarliks groot hoeveelhede (17.8 miljoen oor die afgelope twee jaar)
stokkies aan wingerd produsente. Kwekerye ontvang hul entmateriaal vanaf moederblokke. In
die moederblokke kom daar soms stokke voor wat met rolblaarvirus besmet is. Sulke stokke
met duidelike simptome word gemerk en nie vir entmateriaal gebruik nie. Daar kan egter
rolblaarbesmette stokke voorkom wat nog geen simptome toon nie. Wanneer sulke stokke se
lote gebruik word as entmateriaal in die kwekery en dit word in die kwekery tussen ander
onbesmette stokke gewortel/geplant, kan dit dien as bron van infeksie en deur witluise versprei
word.
Waar die stokkies dan by die produsent geplant word, dien dit as ‘n verdere bron van infeksie
indien witluis in die blok teenwoordig is. Simptome verskyn ongeveer 2 jaar na die stokke
gevestig is. Indien die stokke met simptome dan uitgehaal word, bestaan die moontlikheid dat
die naasliggende stokke sonder simptome ook al besmet is.
Die projek het dit ten doel om ‘n metode daar te stel vir die toediening van ‘n sistemiese
insekdoder in kwekerye asook om wanneer die stokkies in die blok uitgeplant is, die stokke te
beskerm teen virus infeksie afkomstig van omliggende wingerde of besmette
voortplantingsmateriaal.
Doelwitte vir 2004/05:
Voorbereiding van blok waar kwekerystokkies geplant word. Maart 2004
Doelwitte vir 2005/06:
Toediening van sistemiese insekdoders in kwekerye. September 2005
Voorloperproef om evaluasie metode te verfyn. Nov. 2005 – Jan. 2006
Doelwitte vir 2006/07:
Uitplant van stokkies in blok te Nietvoorbij. Augustus 2006
Toediening van sistemiese insekdoders in blok. September 2006
Sit witluise op behandelde stokke en evalueer. Januarie 2007
Doelwitte vir 2007/08
Dien opvolg behandelings toe in blok. September 2007
Progress report 5
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Daag plante uit met witluis. Februarie 2008
Doelwitte vir 2008/09
Dien opvolg behandelings toe in blok. Oktober 2008
Daag plante uit met witluis. Januarie 2009
Evaluasie van witluisbesmetting in blok. Jan - Feb 2009
Doelwitte vir 2009/10
Dien opvolg behandelings toe in blok. Oktober 2009
Daag plante uit met witluis. Januarie 2010
Evaluasie van witluisbesmetting in blok (2-weekliks). Jan - Mrt 2010
2. Amended workplan (materials & methods) Give the proposed workplan for continuation if changes are proposed to the original workplan.
Twee sistemiese insekdoders, naamlik Confidor en Actara is in die proef ingesluit.
Behandelings
Twee toedieningsmetodes is in die kwekery toegepas naamlik: 1) toediening in die voor
voordat stokkies geplant is en 2) toediening op die bankies 6 weke nadat stokkies geplant is.
Toediening in die kwekery is op aanbeveling van die vervaardigers as volg gedoen: By ’n groot
wingerdstok word 1,5ml Confidor/1,2 ml Actara toegedien in ’n dammetjie van ongeveer 30 cm
deursnee om die stok. In die kwekery word stokkies 5 cm uit mekaar geplant en staan daar dus
6 stokkies in ‘n 30 cm afstand. Die konsentrasies is aangepas sodat daar vir 6 stokkies saam
1,5ml Confidor/1,2ml Actara toegedien is. Die konsentrasie is dus per lopende meter uitgewerk
en nie per stok (foto 1). Normale kwekery praktyke is verder gevolg.
Die stokkies (Cabernet Sauvignon CS46C/R99) is nadat dit uitgehaal is uit die kwekery (5 Julie
2006), in die koelkamer opgeberg en net voor plant (13 September 2006) uitgehaal en in water
geplaas.
Die proef is as ‘n gerandomiseerde blokontwerp uitgelê. Die 24 behandelings is 6 maal herhaal
(statisties is ten minste 2 herhalings nodig). Elke herhaling het uit 6 stokke bestaan. Die
middelste vier stokke is as data stokke gebruik. Die proef is as ’n split plot ontwerp uitgelȇ. Die
hoofperseel bestaan uit 3 faktore naamlik Metode (in die voor en op die bankie), Middel
(Confidor en Actara) en Konsentrasie (0, 0.5 en 1).
Na uitplant is besproeiing aangelê. Die proefblok is geplant op ‘n stuk grond waar daar
voorheen wingerd was. Die proefblok is geleë op die kant van die plaas, maar word aan twee
Progress report 6
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
kante deur wingerd (blok F1 = 1ha en F2 = 0,3ha) aangrens. Streng witluisbeheer het in hierdie
blokke plaasgevind om te keer dat enige witluise van omliggende blokke in die proefblok
inbeweeg. Die proefblok is aan streng sanitasie maatreëls onderhewig.
Daar is ’n opvolg behandeling met beide middels (Actara en Confidor) in die blok gedoen (13
Desember 2006 en jaarliks daarna) tydens aktiewe wortelgroei. Konsentrasies van die twee
middels is toegedien volgens die werkplan (Tabel 1). Temik is nie toegedien soos oorspronklik
beplan nie, omdat die middel in die bedryf uitfaseer word en ook uiters onomgewingsvriendelik
is. Die alternatiewe middel wat gebruik kan word (Nemacur), is nie effektief (persoonlike
komunikasie: H.Hugo en P. De Kock) teen ondergrondse witluis en sal dus nutteloos wees om
te gebruik. Nemacur is dus nie toegedien nie. As gevolg van die weglating van Temik is die
split plot blok ontwerp omgeskakel na 3 addissionele herhalings.
Evaluasie
Geen kommersiële blaarhokkies vir witluis oordragings, is beskikbaar nie. Blaarhokkies is
gemaak van plastiek petri bakkies, waarvan die deksel ‘n sirkel gaas in het. Hierdie
blaarhokkies is in die insektarium getoets om te bepaal of dit genoeg lug toelaat vir die witluise
om te oorleef en om seker te maak dat dit dig genoeg is sodat witluise nie kan uitkruip nie.
Witluise is op 2 blare op die loot (basis en middel) geplaas. Die vier middelste stokke van die
vakkie is vir evaluasies gebruik. Witluise (2de instar) wat in die insektarium geteel is, is
versigting met klein kwassies van die botterskorsies afgehaal sodat die monddele nie breek nie.
Tien witluise is op elke blaar in die blaarhokkie geplaas en die hokkies is verseël en aan die loot
vasgemaak vir meer stewigheid (foto 2). Die blaarstele is na 7 dae afgebreek en die
blaarhokkies met blare is na die laboratorium geneem. Die hoeveelheid witluise wat dood is by
die verskillende behandelings is aangeteken.
In Januarie 2008 is die uitdaging gewysig en swaar witluisbesmette botterskorsies is uitgehang
in wingerd (1 per vakkie) en die witluise is toegelaat om natuurlik te versprei (foto 3). Stokke is
na 2 weke visueel geevalueer vir die teenwoordigheid van witluis.
In Desember 2008 het kontaminasie van die witluiskolonie in die insektarium plaasgevind en
moes ’n nuwe kolonie gevestig word. Daar was dus in Januarie 2009 nie genoeg witluise om te
gebruik vir die evaluasie van die behandelings nie.
Die volgende seisoen (November 2009) is een botterskorsie wat besmet is met witluis van
verskillende groeistadiums uitgehang per 2 vakkies. Hierna is stokke elke 2 weke gemonitor vir
die teenwoordigheid van witluis. Die laaste evaluasie is op 4 Maart 2010 uitgevoer.
Progress report 7
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
3. Performance chart, results and discussion Referring to the objectives, state results obtained to date and list any current benefits to the industry. Include a short
discussion if applicable to your results. Please limit this discussion to essential information.
Doelwitte Resultate
1. Grondvoorbereiding van blok te
Nietvoorbij.
Afgehandel 2004.
2. Toediening van sistemiese
insekdoders in kwekery.
Confidor en Actara is volgens 2 metodes toegedien
nl. in voor en op bankie. Geen fitotoksisiteit is
waargeneem. Geen verskil in groei kon
waargeneem word tussen behandelde en
onbehandelde (kontrole) kwekerystokkies nie.
3. Evaluasie van insekdoder
konsentrasies.
Een en ‘n half en dubbel sterkte Confidor is op jong
stokkies in glashuis getoets en geen toksisiteit kon
waargeneem word nie.
4. Evaluasie van insekdoders na
kwekerybehandeling en eerste
opvolgbehandeling in wingerd.
Afgehandel.
5. Evaluasie van insekdoders na
tweede opvolgbehandeling in
wingerd.
Geen witluis kon op die wingerd gevind word nie,
selfs nie op die kontrole stokkies wat geen
insekdoder behandelings ontvang het nie, en
evaluasie van middels kon dus nie plaasvind nie.
6. Evaluasie van insekdoders na
derde opvolgbehandeling in
wingerd.
Kontaminasie in witluiskolonie veroorsaak tekort
aan witluise en behandelings kon dus nie evalueer
word nie.
7. Evaluasie van insekdoders na
vierde opvolgbehandeling in
wingerd.
Afgehandel.
Resultate
Grondvoorbereiding van blok te Nietvoorbij
Grondmonsters is geneem en gestuur vir ontleding. Bemestingsadvies is verkry en
grondvoorbereiding is suksesvol afgehandel.
Progress report 8
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Toediening van insekdoders in kwekery
Twee toedieningsmetodes is in die kwekery toegepas naamlik: 1) toediening in die voor
voordat stokkies geplant is (29 September 2006) en 2) toediening op die bankies 6 weke nadat
stokkies geplant is (8 Desember 2006). Konsentrasies van die twee middels, naamlik Confidor
en Actara, is toegedien volgens die werkplan (Tabel 1). Normale kwekery praktyke is verder
gevolg. Drie weke na beide die eerste en tweede toediening is kwekerystokkies geëvalueer vir
tekens van fitotoksisiteit, maar geen tekens kon waargeneem word nie. Daar is ook geen
verskil in groei waargeneem tussen die kontrole en behandelde stokkies nie.
Evaluasie van insekdoder konsentrasies
Een en ‘n half en dubbel sterkte Confidor is op jong stokkies in plastieksakke in die glashuis
toegedien, om te toets wat die effek op baie jong stokkies is. Geen toksisiteit simptome is
waargeneem nie.
Evaluasie van insekdoders na kwekerybehandeling en eerste opvolgbehandeling in
wingerd
Tien witluise is op elke blaar in die blaarhokkie geplaas en die hokkies is verseël. Die blaarstele
is na 7 dae afgebreek en die blaarhokkies met blare is na die laboratorium geneem. Die
hoeveelheid witluise wat dood is by die verskillende behandelings is aangeteken. ANOVA 2007
data word aangedui in Tabel 2. Daar is wel ’n interaksie tussen middel en konsentrasie
waargeneem. Daar is nie ’n statisties betekenisvolle verskil tussen die persentasie beheer by
Confidor 0 teenoor Actara 0.5 nie, maar wel tussen Confidor 0 en Actara 0, Actara 1, Confidor
0.5 en Confidor 1 (Tabel 3). Persentasie beheer by die stokke wat ’n opvolg behandeling in die
blok gekry het verskil statisties betekenisvol van die wat nie die opvolg behandeling gekry het
nie (Tabel 4).
Evaluasie van insekdoders na tweede opvolgbehandeling in wingerd
In Januarie 2008 is die evaluasie gewysig en swaar witluisbesmette botterskorsies is uitgehang
in wingerd (1 per vakkie) en die witluise is toegelaat om natuurlik te versprei (foto 2). Stokke is
na 2 weke visueel geevalueer vir die teenwoordigheid van witluis. Die jong stokkies het op
hierdie stadium baie min blare gehad en geen witluis kon op die wingerd gevind word nie, selfs
nie op die kontrole stokkies wat geen insekdoder behandelings ontvang het nie.
Evaluasie van insekdoders na derde opvolgbehandeling in wingerd
As gevolg van kontaminasie van die witluiskolonie in die insektarium in Desember 2008, was
daar dus nie genoeg witluise om te gebruik vir evaluasie van die behandelings nie.
Progress report 9
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Evaluasie van insekdoders na vierde opvolgbehandeling in wingerd
Een botterskorsie wat besmet is met witluis van verskillende groeistadiums is uitgehang per 2
vakkies (27 November 2009). Hierna is stokke elke 2 weke gemonitor vir die teenwoordigheid
van witluis. Beweging van witluis vanaf die botterskorsies na die wingerd was baie stadig.
Witluise het eers werklik begin beweeg toe die botterskorsies begin uitdroog, wat eers middel
Februarie 2010 plaasgevind het. Die laaste evaluasie is op 4 Maart 2010 uitgevoer. ANOVA
2010 data word aangedui in Tabel 5. Die persentasie witluisbesmetting by die stokke wat nie
die opvolgbehandeling in die blok gekry het nie verskil statisties betekenisvol van die wat wel
die opvolgbehandeling gekry het (Tabel 6). Hierdie resultate bevestig die bevindinge van 2007
(Tabel 4).
Verdere hantering van data
Na aanleiding van die resultate wat in Tabel 3 aangedui is, waar Actara 0 beter beheer gegee
het as Actara 0.5, is die data gekorrigeer deur Schneider-Orelli se korreksie te gebruik:
“Pcorrected =(% in tmt-% in control)/(100-%in control)*100”
As gevolg van die aftrekking word sommige korreksies negatief en is dit as 0 aanvaar. In 2007
is %Beheer gebruik en in 2010 %Besmet. Albei jare se data is as %Beheer uitgewerk (100-
%Besmet) sodat dit vergelyk kon word.
Bespreking van gekorrigeerde data
Tabel 7 (ANOVA - 2007 data gekorrigeer met Schneider-Orelli) dui op geen interaksies tussen
effekte nie. Daar is egter 2 hoof effekte (Middel en Konsentrasie) waarvan P ≤ 0.05. Die
persentasie beheer van die twee middels (Confidor en Actara) verskil betekenisvol van mekaar
(Tabel 8). Die persentasie beheer van die konsentrasies 1 en 0.5 is betekenisvol hoȅr as die
persentasie beheer by konsentrasie 0 (Tabel 9).
Die ANOVA - 2010 data gekorrigeer met Schneider-Orelli (Tabel 10) dui op ‘n interaksie tussen
die effekte Opvolg, Middel, Metode en Konsentrasie. Hierdie interaksie word verder uiteengesit
in die t-Toets (Tabel 11) asook Figure 1 en 2. 1ActB1 (volsterkte Actara wat op die bankie in
die kwekery toegedien is en in die blok opgevolg is) verskil nie statisties betekenisvol van
1ActB0.5 (halfsterkte Actara wat op die bankie toegedien is en in die blok opgevolg is nie),
0ConB0.5 (halfsterkte Confidor op bankie en nie opgevolg in blok), 1ConV0.5 (halfsterkte
Confidor in voor en opgevolg in blok), 0ConV1 (volsterkte Confidor in voor en nie opgevolg in
blok), 0ConV1 (volsterkte Confidor in voor nie opgevolg in blok), 1ConV1(volsterkte Confidor in
voor en opgevolg in blok) en 0ConB1 (volsterkte Confidor op bankie nie opgevolg in blok).
Progress report 10
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Eersgenoemde twee behandelings (1ActB1 en 1ActB0.5) se % Beheer verskil statisties
betekenisvol van 0ActV0.5 (halfsterkte Actara in voor nie opgevolg in blok), 1ActV0.5
(halfsterkte Actara in voor opgevolg in blok), 0ActB0.5 (halfsterkte Actara op bankie nie
opgevolg in blok), 0ActB1 (volsterkte Actara op bankie nie opgevolg in blok), 1ActV1 (volsterkte
Actara in voor opgevolg in blok), 1ActB0, 0ActV1, 0ConV0.5, 0ActV0, 0ActB0, 0ConV0.
1ConB0, 1ConB0.5, 1ConB1, 1ConV0, 0ConB0 en 1ActV0.
Daar is egter geen betekenisvolle verklaring vir hierdie interaksies nie.
Aanbeveling:
Visuele waarnemings wat in die blok gemaak is bevestig die aanvanklike uitslag van die data en
dui daarop dat insekdoder toediening in die kwekery nie bydra tot beter witluisbeheer nie. Dit is
egter noodsaaklik om insekdoders so spoedig na aanplant toe te dien om te verhoed dat
virusbesmette witluis van omringende wingerd rolblaar oordra na ’n nuwe aanplanting.
Volgehoue witluisbeheer is noodsaaklik om jong plante vry te hou van rolblaarbesmetting.
Progress report 11
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 1. Lys van behandelings uitgevoer in blok te Nietvoorbij.
Kwekery behandelings Blok behandelings
Blok Behandeling Middel Metode van toediening
in kwekery
Konsentrasie van middel vir toediening
(ml/stok)
Opvolg toediening van middel in wingerd blok
1 1 Actara Voor 0 Ja
1 2 Actara Voor 0 Nee
1 3 Actara Voor 0.6 Ja
1 4 Actara Voor 0.6 Nee
1 5 Actara Voor 1.2 Ja
1 6 Actara Voor 1.2 Nee
1 7 Actara Bankie 0 Ja
1 8 Actara Bankie 0 Nee
1 9 Actara Bankie 0.6 Ja
1 10 Actara Bankie 0.6 Nee
1 11 Actara Bankie 1.2 Ja
1 12 Actara Bankie 1.2 Nee
1 13 Confidor Voor 0 Ja
1 14 Confidor Voor 0 Nee
1 15 Confidor Voor 0.75 Ja
1 16 Confidor Voor 0.75 Nee
1 17 Confidor Voor 1.5 Ja
1 18 Confidor Voor 1.5 Nee
1 19 Confidor Bankie 0 Ja
1 20 Confidor Bankie 0 Nee
1 21 Confidor Bankie 0.75 Ja
1 22 Confidor Bankie 0.75 Nee
1 23 Confidor Bankie 1.5 Ja
1 24 Confidor Bankie 1.5 Nee
2 25 Actara Voor 0 Ja
2 26 Actara Voor 0 Nee
2 27 Actara Voor 0.6 Ja
2 28 Actara Voor 0.6 Nee
2 29 Actara Voor 1.2 Ja
2 30 Actara Voor 1.2 Nee
2 31 Actara Bankie 0 Ja
2 32 Actara Bankie 0 Nee
2 33 Actara Bankie 0.6 Ja
2 34 Actara Bankie 0.6 Nee
2 35 Actara Bankie 1.2 Ja
2 36 Actara Bankie 1.2 Nee
2 37 Confidor Voor 0 Ja
2 38 Confidor Voor 0 Nee
2 39 Confidor Voor 0.75 Ja
2 40 Confidor Voor 0.75 Nee
2 41 Confidor Voor 1.5 Ja
2 42 Confidor Voor 1.5 Nee
2 43 Confidor Bankie 0 Ja
2 44 Confidor Bankie 0 Nee
2 45 Confidor Bankie 0.75 Ja
2 46 Confidor Bankie 0.75 Nee
2 47 Confidor Bankie 1.5 Ja
2 48 Confidor Bankie 1.5 Nee
Progress report 12
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 2. ANOVA - 2007 data
Bron Vryheids-
grade
Gemiddelde
kwadraat F Waarde P Waarde
Blok 5737.69611 11.61 <.0001
Middel 1 105.90421 0.21 0.6452
Metode 1 170.37012 0.34 0.5594
Met x Mid 1 795.48672 1.61 0.2098
Kons 5 1663.59189 3.37 0.0417
Mid x Kons 2 2607.75161 5.28 0.0080
Met x Kons 2 727.15648 1.47 0.2384
Met x Mid x Kons 2 1192.25065 2.41 0.0989
Blok(Midd*Meto*Kons) 55 494.02171
Opvolg 1 2975.35211 4.01 0.0498
Opvolg x Mid 1 284.13201 0.38 0.5383
Opvolg x Met 2 446.31746 0.60 0.5512
Opvolg x Mid x Met 1 850.40720 1.15 0.2886
Opvolg x Kons 2 984.74609 1.33 0.2729
Opvolg x Mid x Kons 2 741.81216 1.00 0.3740
Opvolg x Met x Kons 2 832.61918 1.12 0.3323
Opvolg x Mid x Met x Kons 2 210.94834 0.28 0.7534
Fout 58 741.5038
P ≤ 0.05
Tabel 3. Interaksie tussen middel en konsentrasie (2007)
Mid x Kons N % Beheer T Groepering
Confidor 0.5 24 67.083 A
Confidor 1 24 64.167 A
Actara 1 24 62.083 A
Actara 0 24 61.250 A
Actara 0.5 23 56.087 A B
Confidor 0 24 43.333 B
Gemiddeldes met dieselfde letter verskil nie betekenisvol van mekaar nie.
Progress report 13
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 4. Persentasie beheer by opvolg en nie opvolgbehandeling (2007)
Opvolg N % Beheer T Groepering
Ja 71 63.944 A
Nee 72 54.167 B
Gemiddeldes met dieselfde letter verskil nie betekenisvol van mekaar nie.
Tabel 5. ANOVA - 2010 data
Bron Vryheids-
grade
Gemiddelde
kwadraat F Waarde P Waarde
Blok 3 158.1790123 0.91 0.4444
Middel 1 11.5740741 0.07 0.7975
Metode 1 567.1296296 3.28 0.0792
Met x Mid 1 11.5740741 0.07 0.7975
Kons 2 11.5740741 0.07 0.9354
Mid x Kons 2 46.2962963 0.27 0.7667
Met x Kons 2 81.0185185 0.47 0.6300
Met x Mid x Kons 2 81.0185185 0.47 0.6300
Blok(Midd*Meto*Kons) 33 172.909652 1.30
Opvolg 1 1956.018519 14.70 0.0005
Opvolg x Mid 1 104.166667 0.78 0.3822
Opvolg x Met 1 289.351852 2.17 0.1491
Opvolg x Mid x Met 1 289.351852 2.17 0.1491
Opvolg x Kons 2 46.296296 0.35 0.7086
Opvolg x Mid x Kons 2 104.166667 0.78 0.4648
Opvolg x Met x Kons 2 81.018519 0.61 0.5496
Opvolg x Mid x Met x Kons 2 219.907407 1.65 0.2058
Fout 36 133.10185
P ≤ 0.05
Progress report 14
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 6. Persentasie witluis besmetting by nie opvolg en opvolg behandeling (2010)
Opvolg N % Besmetting T Groepering
Nee 48 15.278 A
Ja 48 6.250 B
Gemiddeldes met dieselfde letter verskil nie betekenisvol van mekaar nie.
Progress report 15
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 7. ANOVA - 2007 data (gekorrigeer met Schneider-Orelli)
Bron Vryheids-
grade
Gemiddelde
kwadraat F Waarde P Waarde
Blok 5 384.57959 0.48 0.7881
Middel 1 6660.83139 8.35 0.0055
Metode 1 194.00079 0.24 0.6239
Met x Mid 1 580.83008 0.73 0.3972
Kons 2 18596.76032 23.31 <.0001
Mid x Kons 2 1853.70200 2.32 0.1075
Met x Kons 2 1215.79118 1.52 0.2269
Met x Mid x Kons 2 298.69481 0.37 0.6894
Blok(Midd*Meto*Kons) 55 797.82372
Opvolg 1 792.68995 0.79 0.3779
Opvolg x Mid 1 23.11927 0.02 0.8799
Opvolg x Met 1 547.22855 0.54 0.4634
Opvolg x Mid x Met 1 149.22455 0.15 0.7013
Opvolg x Kons 2 350.94890 0.35 0.7066
Opvolg x Mid x Kons 2 1540.64295 1.53 0.2241
Opvolg x Met x Kons 2 1157.53961 1.15 0.3228
Opvolg x Mid x Met x Kons 2 429.14655 0.43 0.6543
Fout 60 1004.6212
P ≤ 0.05
Progress report 16
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 8. Persentasie beheer by verskillende middels (2007 gekorrigeerde data)
Middel N % Beheer T Groepering
Confidor 72 29.172 A
Actara 72 15.570 B
Gemiddeldes met verskillende letters verskil betekenisvol van mekaar.
Tabel 9. Persentasie beheer by verskillende konsentrasies (2007 gekorrigeerde data)
Konsentrasie N % Beheer T Groepering
1 48 37.033 A
0.5 48 30.080 A
0 48 0.000 B
Gemiddeldes met verskillende letters verskil betekenisvol van mekaar.
Progress report 17
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 10. ANOVA - 2010 data (gekorrigeer met Schneider-Orelli)
Bron Vryheids-
grade
Gemiddelde
kwadraat F Waarde P Waarde
Blok 3 648.87153 0.36 0.7811
Middel 1 58.59375 0.03 0.8577
Metode 1 1100.26042 0.61 0.4392
Met x Mid 1 4746.09375 2.64 0.1134
Kons 2 11764.32292 6.56 0.0040
Mid x Kons 2 410.15625 0.23 0.7969
Met x Kons 2 514.32292 0.29 0.7527
Met x Mid x Kons 2 2285.15625 1.27 0.2933
Blok(Midd*Meto*Kons) 33 1794.70486
Opvolg 1 787.76042 0.78 0.3818
Opvolg x Mid 1 5475.26042 5.45 0.0253
Opvolg x Met 1 1100.26042 1.10 0.3023
Opvolg x Mid x Met 1 8912.76042 8.87 0.0052
Opvolg x Kons 2 201.82292 0.20 0.8189
Opvolg x Mid x Kons 2 1764.32292 1.76 0.1872
Opvolg x Met x Kons 2 514.32292 0.51 0.6037
Opvolg x Mid x Met x Kons 2 3326.82292 3.31 0.0479
Fout 36 1004.7743
P ≤ 0.05
Progress report 18
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Tabel 11. Interaksie tussen opvolg, middel en metode en konsentrasie (2010)
Opvolg X Mid X Met x
Kons N % Beheer T Groepering
1ActB1 4 75.00 A
1ActB0.5 4 75.00 A
0ConB0.5 4 62.50 B A
1ConV0.5 4 50.00 B A
0ConV1 4 50.00 B A
1ConV1 4 50.00 B A
0ConB1 4 43.75 B A C
0ActV0.5 4 25.00 B C
1ActV0.5 4 25.00 B C
0ActB0.5 4 25.00 B C
0ActB1 4 25.00 B C
1ActV1 4 25.00 B C
1ActB0 4 0.00 C
0ActV1 4 0.00 C
0ConV0.5 4 0.00 C
0ActV0 4 0.00 C
0ActB0 4 0.00 C
0ConV0 4 0.00 C
1ConB0 4 0.00 C
1ConB0.5 4 0.00 C
1ConB1 4 0.00 C
1ConV0 4 0.00 C
0ConB0 4 0.00 C
1ActV0 4 0.00 C
Gemiddeldes met dieselfde letter verskil nie betekenisvol van mekaar nie.
Progress report 19
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Figuur 1. Grafiese voorstelling van interaksie tussen Opvolg, Middel, Metode en Konsentrasie by die nie-opvolg behandeling.
0
20
40
60
80
100
0 0.2 0.4 0.6 0.8 1
% B
eh
ee
r
Konsentrasie
Opvolg
1xActaraxB 1xactaraxV 1xConxB 1xConxV
- Figuur 2. Grafiese voorstelling van interaksie tussen Opvolg, Middel, Metode en Konsentrasie by die Opvolg behandeling.
Progress report 20
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Foto 1. Toediening van insekdoders op die bankie in kwekery.
Foto 2. Uitdaging van behandelings met witluise in blaarhokkie
Progress report 21
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
Foto 3. Witluisbesmette botterskorsies in wingerd.
Progress report 22
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
4. Accumulated outputs Indicate the year actioned.
Technology developed
Ontwikkeling van blaarhokkie wat gebruik is vir die opsit van witluis op die blare (2006).
Human resources developed/trained
Geen
Patents
Geen
Publications (popular, press releases, semi-scientific, scientific)
‘n Populêre artikel sal vir Wynboer geskryf word.
Presentations/papers delivered
R. Carstens. Protection of nursery material and young vines using systemic insecticides. Virus
Workshop V (Infruitec, 10 Mei 2005)
R. Carstens. Protection of nursery material and young vines using systemic insecticides. Virus
Workshop VIII (Infruitec, 19 Augustus 2008)
© Agricultural Research Council, 2010 The content of this document may constitute valuable Intellectual Property and is confidential. It may not be read, copied, disclosed or used in any other manner by any person other than the addressee(s) and specifically not disclosed to another party submitting a proposal herein. Unauthorised use, disclosure or copying is strictly prohibited and unlawful.
Progress report 23
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
5. Total estimated budget for project (insert actual cost when available) WW 07/19
Year CFPA DFPT DFTS Winetech THRIP Other TOTAL
Total cost in real terms for year 1 2004/05 186 968 186 968
Total cost in real terms for year 2 2005/06 95 514 99 412 194 926
Total cost in real terms for year 3 2006/07 96 096 100 019 196 115
Total cost in real terms for year 4 2007/08 84 565 110 020 215 726
Total cost in real terms for year 5 2008/09 105 706 110 020 215 726
TOTAL 568 849 419 471 1 009 461
Progress report 24
WW07/19 – R Carstens (ARC Infruitec-Nietvoorbij)
EVALUATION BY INDUSTRY This section is for office use only
Project number: WW07/19
Project title: Beskerming van kwekery en jong stokkies teen rolblaar infeksie deur die toediening van ‘n sistemiese insekdoder
Name of Subcommittee*:
Comments on project:
Committee’s recommendation:
• Accepted.
• Accepted provisionally if the subcommittee’s comments are also addressed.
Resubmit this progress report by ________________
• Unacceptable. Must resubmit progress report.
Chairperson: _____________________ Date: __________________
*SUBCOMMITTEES: Winetech Viticulture: Organic Cultivation and Production; Cultivation; Soil Science; Plant Biotechnology; Vine Virus
Committee; Plant Protection; Plant Improvement; Resource Poor Producers Oenology: Production Technology; Bottling, Packaging & Distribution; By and Waste Production Handling;
Brandy and Distilling; Microbiology Deciduous Fruit Producer Research Advisory Committees (RAC’s): Pome fruit, Stone fruit, Table grapes Peer Work Groups (PWG’s): Biotechnology, Breeding & Evaluation (Pome Fruit), Breeding & Evaluation (Stone
Fruit), Entomology, Horticulture, Pathology, Post Harvest, Soil Science, Table Grape Production