focused-hopper-a8ab8f.netlify.com 8...  · web viewdaar word aan jou ‘n lys gegee met al 20...

23
Welkom in ons Affie- hart Graad 8 - 2019

Upload: dinhnga

Post on 19-Aug-2019

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Welkom in ons Affie-hart

Graad 8 - 2019

Welcome in our Affie heart

Grade 8 - 2019

Die tyd het aangebreek dat jy jou volgende trappie op jou leer moet klim. Jy het gelukkig ‘n wyse keuse gemaak om jou trappie met Affies te versier, dis ‘n stappie in die regte rigting. Voordat ons jou die warm hartlike welkom van Affies gee, moet jy ons eers oortuig en aan ons bewys dat jy die titel van ‘n Affie kan dra!

Aangesien jy nog nie die voorreg het om ‘n Affie te kan wees nie, sal jy as ‘n Imbagarinda bekend staan. Jy, as ‘n Imbagarinda, sal aan die hele Aksieweek vol pret en herinneringe deelneem om aan ons te bewys dat jy ‘n Affie wil wees.

Graad 8 - Aksieweek 2019

Ons wil hê dat jy min geld moet spandeer, omdat dit eintlik net ‘n week van pret gaan wees!

Jy sal op die volgende voorwaardes en bevele getoets word, so maak seker om nie te misluk nie…

Jy het daaglikse benodighede nodig om jou te help en wat teen alle tye by jou moet wees.

Benodighede:

Tandeborsel (verkieslik ‘n ou een) Oorstokkies Sambreel ‘n Klip (die klip moet elke dag groter wees, dit simboliseer hoe jy groei tot ‘n awesome Affie) Swart skoenpolitoer ‘n Skoenboks wat soos ‘n baba versier is met ‘n babafoto van jou en jou naam op

Daar is altyd reëls betrokke by enige aktiwiteite.

Reëls:

Jy moet alle UK-lede “YOUR MAJESTY” of “YOUR HIGHNESS” noem, nie op hulle name nie! Jy mag onder geen omstandighede op die skoolwapen in die vierkant trap nie, indien jy dié reël oortree sal jy die nagevole moet dra. So vermy die skoolwapen in die vierkant. Jy mag nie die UK-lede in die oë kyk nie. Indien jy verby ‘n onderwyser stap, moet jy altyd stop en eers vriendelik groet. Geen leerder van die skool mag jou beveel of dwing om iets te doen nie, sleg UK-lede en onderwysers mag jou beveel om iets te doen. Jou versierde boks moet altyd op jou rug vasgebind wees met byvoorbeeld ‘n handdoek. Wanneer ‘n UK-lid die “baby shark” liedjie speel, is jy verplig om te dans totdat die UK-lid vir jou sê dat jy kan ophou. Wanneer ‘n UK-lid verby jou loop, moet jy op die grond gaan lê totdat die UK-lid vir jou sê dat jy kan opstaan.

Daar word aan jou ‘n lys gegee met al 20 UK-lede se byname op, dit is jou verantwoordelikheidom al die byname by die regte UK-lede te plaas en indien jy regraai, kry jy die UK-lid se hand-tekening. Jy moet jou bes probeer om al 20 UK’s se byname reg te kry en hulle handtekeninge te kry om vervolging te voorkom.

Varkhart Nyoka

Hardehout Sugar and spice

Squishy MacGyver

West Petunia

Stewie Eye candy

Big peach Mufasa

Skapie Flapjack

Little wolf Kosblik

Jellybean Puss in boots

Smilies Ruggas

Dag 1

Tema: Baba’s

WENK: In jou uitrusting is ‘n fopspeen en ‘n doek ‘n moet.

Dag 2 Tema: My “imaginary friend”

Elke persoon het ‘n spesiale vriend/vriendin gehad wat nooit werklik bestaan het nie, hierdie vriend ken jou diepste, donkerste geheime.

Dag 3Tema: “Op my troudag”

WENK: Die tema is ‘n formele tema, wees kreatief!

Dag 4Tema: “My nagmerrie”

WENK: Jou ergste nagmerrie, daardie nagmerrie wat jou dae aan een in vrees laat. Of dit kan die heel beste nagmerrie van jou lewe wees…

Dag 5Tema: Tuiniers en huiswerkers

GRAAD / GRADE 8

BENODIGDHEDE / ACCESSORIESBELANGRIKE INLIGTING / IMPORTANT INFORMATION

SKOOLTYE / SCHOOL HOURS

MAANDAG-DONDERDAG 07:25 – 14:00VRYDAG 07:25 – 13:30

MONDAY- THURSDAY 07:25 – 14:00FRIDAY 07:25 – 13:30

Die eerste klok lui 07:25 waarna die leerlinge in die saal inbeweeg. Die tweede klok lui om 07:30 dan moet die leerlinge reeds in die saal wees. Na 07:30 word daar debiete deur die UK uitgeskryf vir elke leerder wat laat is. Dit is u as ouer se plig om toe te sien dat u kind betyds MOET wees vir skool. Laatkommers sal elke dag gedurende pouse en na skool detensie sit.

The first bell rings at 07:25 and learners enter the hall. The second bell rings at 07:30 and learners should be in the hall. After 07:30 the Excom will give debits for learners who arrive late. Parents’ MUST see to it that their children are at school on time. Late comers will sit detention every day during break and after school.

SKOOLKWARTALE 2019 / SCHOOL CALENDER FOR 2019

Die skoolkwartale en die eksamenroosters word deur die department vasgestel. Neem dit in ag wanneer u vakansiereëlings tref. School holidays are established by the Education Department, you must abide by these dates when arranging holidays.

KWARTAAL TYDPERK TERM TIME FRAME1 09 Jan – 15 Maart 1 09 Jan – 15 March2 02 Apr – 14 Jun 2 02 Apr – 14 Jun

3 09 Jul – 20 Sep 3 09 Jul – 20 Sep4 01 Okt – 4 Des 4 01 Oct – 4 Dec

EKSAMENREËLINGS / EXAMINATION RULES

Alle eksamens MOET geskryf word. Geen afwesigheid word meer deur die Departement aanvaar nie. Geen leerling mag ‘n vraestel van enige vak op ‘n ander dag skryf nie. In gevalle van ernstige siekte of dood in die familie sal die eksamens afgelê moet word in die week wanneer die skool begin.

All exams MUST be written. No absence is accepted by the Department. No learner will be able to write an exam paper for any subject on another day. In the instance of serious ailments or death in the family, exams must be written in the week after the school started.

GRAAD 8’S MOET HULLE BOEKE OP 8 JANUARIE 2019 VANAF 08:30 - 10:00 UITTEKEN BY KLASKAMER 39. / GRADE 8’S MUCT FETCH THEIR BOOKS ON 8 JANUARY 2019, 08-30-10:00, AT ROOM 39.

HOU ASB STRENG BY DIE GEGEWE DATUM EN TYE / PLEASE STRICTLY ADHERE TO THE GIVEN DATE AND TIME.

A-5 DAGBOEK/HUISWERKBOEK IS VERPLIGTEND / A-5 DIARY/HOMEWORK BOOK IS COMPULSARY.

LO - PRAKTIESE PERIODES – GR 8 – 12 VIR 2019

SAAMGESTEL DEUR MNR M BOTHA

REËLS Leerders se skooltasse moet gedurende praktiese periodes in die gimsaal

gebêre word. Die seuns verklee in die kleedkamer vir die praktiese periode. Die dogters verklee in die dogters se kleedkamer vir die praktiese periode. Slegs oorspronklike doktersbriewe sal vir nie-deelname aanvaar word.

(Geen briewe van ouers) Leerders wat om enige gesondheidsrede nie aan praktiese klasse mag

deelneem nie, sal verantwoordelik wees vir die hantering van en wegbêre van die toerusting.

Leerders moet toesien dat die nodige klere in ‘n sportsak gebêre word. Leerders is verplig om die voorgeskrewe sportklere tydens die LO-praktiese

periode te dra. Geen verskoning sal aanvaar word vir kleredrag wat nie by die skool is nie. Geen slenterdrag sal aanvaar word nie. Dogters mag geen kortbroeke of rompe dra nie.

KLEREDRAG SOMER WINTERSEUNS Kort sportbroek

Affies sporthempTekkies

Lang sweetpakbroek (skool of gewone)Affies sporthempTekkies

DOGTERS Affies sportbroekAffies sporthempTekkies

Lang sweetpakbroek (skool of gewone)Affies sporthempTekkies

LEERPLAN Die leerplan moet voorsiening maak vir “rek gym” deur ‘n professionele persoon. Dit sal tot voordeel van die leerders wees as daar eenkeer per kwartaal ‘n

“bleep-toets” gedoen word om die fiksheid van die leerders te monitor. Dieselfde aktiwiteite sal deur beide seuns en dogters gedoen word.

ASSESSERING ‘n Aparte vorm sal deur die leerkrag voltooi word en die leerder voltooi word wanneer ‘n besering opgedoen word.Punte word soos volg toegeken :

Kleredrag 5Deelname 5Entoesiasme 5

Voorbeeld van karton leêr / Example of

accessble file

Prestasie 5TOTAAL : 20 (vir elke aktiwiteit)

LO PRACTICAL PERIODS – GR 8 – 12 VIR 2019COMPILED BY MR M BOTHA

RULES Learners’ schoolbags must be placed in the gym hall during practical periods. Boys get dressed in their bathroom. Girls get dressed in their bathroom. Only original medical letters will be accepted for non participates learners.

(No parents’ letters) Learners who may not take part in any practical activities will be responsible for

handling and putting away of equipment. You must see that your clothes are in a sports bag. Learners are obliged to wear the specific sports gear during the LO periods. No excuses if sports gear is not at school. No casual wear. Girls are not allowed to wear shorts or mini skirts.

GEAR SUMMER WINTERBOYS Short pants

Affies sport shirtTackies / sneakers

Tracksuit pantsAffies sport shirtTackies / sneakers

GIRLS Affies sport pantsAffies sport shirtTackies / sneakers

Tracksuit pantsAffies sport shirtTackies / sneakers

TEACHING PLAN

The teaching plan must make provision for elastic gym by a professional person. It will be to the advantage of the learners if a bleep test is done to monitor their fitness once a year. The same activities will be done by the boys and the girls.

ASSESSMENT A separate form will be completed by the teacher and learner when an injury occurs. Marks are awarded as follows :

Sports gear 5Participation 5Enthusiasm 5Performance 5TOTAL : 20 (for each activity)

VAKBENODIGDHEDE / SUBJECTS NEEDS

WISKUNDE/MATHEMATICS1 Kartonlêer (accessible file) 1 stel verdelers (5 afskortings)Gradeboog & passerWetenskaplike sakrekenaar CASIO fx-82ES of soortgelyk. Minimum voorraad beskikbaar teen R 30 by die boekstoor.

1 Cardboard file (accessible file) 1 set of 5 dividersProtractor & compassScientific calculator CASIO fs-82ES or similar. Minimum stock available at the bookstoor for R 30.

EBW/EMS

1 Kartonlêer (accessible file) 1 stel verdelers (5 afskortings)

1 Cardboard file (accessible file) 1 set of 5 dividers

Voorbeeld van verdelers

Example of dividers

R60-00 vir ‘n EBW-werkboek waarin alle aktiwiteite, toetse ens. gedoen word MOET OP 7 & 8 Januarie by boekstoor aangekoop word.

R60-00 for an EMS workbook where all your activities, tests etc. will be done in MUST be bought at bookstore on 7 & 8 January.

SOSIALE WETENSKAPPE / SOCIAL SCIENCES

Gradeboog Liniaal Passer Sakrekenaar

Protractor Ruler Compasses Calculator

TEGNOLOGIE / TECHNOLOGY

Wiskundestel met passer en driehoeke. Lang 30cm harde liniaal, sagte uitveër, 1 x 2H en 1 x 3H potlood of drukpotlood.

Mathematical set with a compass and set of squares. Long 30cm hard ruler, soft eraser, 1 x 2H and 1 x 3H pencil or pacer pencil.

KUNS EN KULTUUR / ARTS AND CULTURE

4B PotloodOliepastelle / Inkleurpotlode Skêr en gomA4 / A3 Tekenboek

4B PencilOil Pastilles / Colouring pencilsScissors and glueA 4 / A3 Drawing book

ENGLISH HOME LANGUAGE / ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

English School Dictionary Thick strong plastic cover for books Homework book (School diary book) Blue-inked pen; pencil; eraser; ruler Scissors, glue

NATUURWETENSKAP / NATURAL SCIENCE

1 Kartonlêer (accessible file) 1 stel verdelers (5 afskortings)

1 Cardboard file (accessible file) 1 set of 5 dividers

Atletiek / Athletics

Die jaarlikse Kleursport word op 17 Januarie 2019 by DP de Villiers stadion gehou.Spanne word alfabeties volgens die leerders se vanne ingedeel.

The annual Interhouse athletics will take place on 17 January 2019 at the DP de Villiers stadium.Teams are divided alphabetically according to the learners’ surnames.

Arende (Blou kleredrag) : A – MN Eagles (Blue clothing) : A – MN Valke (Rooi kleredrag) : MO – Z Falcons (Red clothing) : MO - Z

Klerestoor / Clothing store

Affie hemde, skool- & sportklere kan vanaf Januarie 2019 by me. H. v Greunen (klaskamer 66) aangekoop word. ‘n Pryslys sal volgende jaar beskikbaar wees. Klere is ook beskikbaar by Sedgars in Vereeniging.

Affie shirts, school and sport clothing can be bought from mrs. H. v Greunen (room 66) from January 2019. A pricelist will be available early next year. Clothing is also available at Sedgars in Vereeniging.

Afwesighede / Absentees

Indien leerders gedurende skooltye gehaal moet word, moet hulle deur hul ouers/voogde uitgeteken word by die boekstoor. Indien dit nie moontlik is vir die ouers/voogde om self hul kind te kom haal nie moet die ouer met die skool skakel en reëlings tref dat u kind deur ’n ander persoon gehaal mag word. Briewe word glad nie vir die bogenoemde reëlings aanvaar nie. Indien u kind glad nie by die skool was as gevolg van omstandighede nie moet die ouer/voog dit op skrif stel en by ontvangs inhandig. In die geval van ’n doktersafspraak moet ’n doktersbrief ingehandig word.

When learners must be fetched from school during school hours, parents/guardians must sign them out at the book store. If it is not possible for parents/guardians to fetch their child themselves, the parent should communicate with the school to confirm that another person may take the learner. No letters will be accepted in this case. When a learner was not at school at all due to circumstances, a letter must be submitted at the office. In case of a doctors appointment, a doctor certificate should be submitted at the office.

Medikasie / Medicine

Indien u kind by die skool ongesteld raak, sal u geskakel word om u kind te kom haal of indien nodig, medikasie skool toe te bring. Geen medikasie mag deur die skool aan leerders verskaf word nie.The school will contact the parents should a learner fall ill at school. Parents should bring medicine to school or fetch the learner, no medicine may be provided by the school.

Afrikaanse Hoërskool Sasolburg

SKOOLREËLS

Die oortredings wat in die skool se dissiplinêre kode aangedui is, vorm deel van hierdie dokument. ● Die skoolhoof se beslissing ten opsigte van grensgevalle is finaal en leerlinge moet hulle daarby

neerlê. ● Hierdie reëls geld ook vir die eerste skooldag na 'n vakansie. ● Leerlinge wat hierdie voorregte misbruik, sal (binne 24 uur na 'n waarskuwing) die fout moet regstel anders sal

dit by die skool reggestel word. ● Leerlinge en hulle ouers is self verantwoordelik vir enige koste wat aangegaan word om hulle voorkoms of

kleredrag wat nie aan die skoolreëls voldoen nie, reg te stel. SEUNS SE HARE, BAARD EN NAELS ● Toelaatbaar: - Slegs "Iowlights" / “highlights” een skakering ligter of donkerder as die natuurlike haarkleur is. - "Opgejelde" hare wat regop staan (nie langer as 2 cm nie – GEEN regop punte nie). - Hare moet ALTYD

natuurlik Iyk en netjies gekam of geborsel wees. ● Ontoelaatbaar: - "Mullets"- en "Mohawk"- haarstyle, "undercuts", perokside of "dreadlocks." - Hare wat oor die ore hang. - Kuif moet bo die wenkbroue wees. ● Wangbaard ("sidies") moet netjies wees / nie laer as die oorknoppie nie. ● Die seuns moet skoon geskeer wees. ● Die seuns se naels moet kort en skoon wees. Geen lang pinkienaels word toegelaat nie. ● Geen neus-, tong- oogbank- of lipringe (body pearcing). ● Tatoeëermerke mag nie sigbaar wees nie. SEUNS SE SKOOLDRAG

● Volledige skooldrag, met ander woorde: wit hemp met skooldas, grys broek (kort - of langbroek) met grys kouse (nie prentjies of wit kouse), swart skoolskoene en ’n swart gordel (belt) met ‘n klein gespe.

● Broeke moet bokant die heupe sit en die onderklere mag nie uitsteek nie. ● Die boonste knoop van die hemp moet toegeknoop wees; die dasknoop moet direk teen die knoop wees.● Slegs ’n skooldas mag gedra word. Die das mag nie kort geknoop wees nie. ● Geen kentekens, behalwe erkende skooltekens / skoolbalkies, mag op die dasse of baadjies gedra word nie. ● ’n Wit t-hemp is toelaatbaar onder die wit hemp; geen gekleurde t-hemde mag onder die wit skoolhemp

gedra word nie; die skoolhemp moet netjies ingesteek wees. ● Grys skoollangmoutruie of oortrektruie of skoolwindbrekers of turkoois skoolbaadjies (blazer) mag op koel dae

gedurende somermaande saam met die volle skooldrag gedra word. ● Geen windbreker mag onder die skoolbaadjie aangetrek word nie. ● Geen sweetpakke mag gedurende gewone skoolure gedra word nie (tensy dit vir gereëlde sportaktiwiteite is). ● Geen juweliersware (net horlosies) of bandjies (net mediese bandjies). Alle juwele sal afgeneem word en in die

kluis gebêre word tot die laaste skooldag van die jaar wanneer dit opgeëis mag word. ● MEISIES SE HARE Toelaatbaar: - "Lowlights" en “highlights” (een skakering ligter of donkerder), - Swart, wit of bruin haarknippies (afhangend van die haarkleur) mag gebruik word – maksimum 5 knippies. - Graad 8 – 11: wit, swart of maroen (NIE ROOI NIE) haarrekkies, linte, plastiek haarbande, smal materiaal

haarbande; gewone, klein, onversierde haarknippe (“krokodilknippe” - wit, swart of maroen)- Graad 12: haarrekkies, linte (wit of tealkleur wat by die oortrektrui / skoolbaadjie pas), teal of maroen

plastiek haarbande of smal materiaal haarbande; gewone, klein, onversierde haarknippe (“krokodilknippe).

2● Ontoelaatbaar: - Hare mag nie op die hempskraag hang nie, anders moet dit vasgemaak word. - Geen "undercuts", “top decks” (bv. blond bo / swart onder), boheemse haarstyle of perokside. - Hare moet ALTYD ‘n natuurlike voorkoms hê. - Los haarslierte en lang kuif moet vasgesteek word. - Die hare mag nie slegs met knippies vasgesteek word nie. - Geen opgepofte (“ge-teasde”) hare bo-op die kop wat dan in ’n poniestert of vlegsel vasgemaak word nie. ● Die hare moet stewig, netjies vasgemaak wees en nie in los bondels nie. Haarvlegsels moet stewig en

netjies wees – geen slap vlegsels nie. ● GEEN blomme, vere, haarkammetjies, (“prinses”) –kroontjies, krale of “piesangknippe”.

MEISIES SE VERSIERINGS Oorbelle : ● Goue of silwer knoppies en oorringetjies / vuurhoutjiekop grootte. ● Slegs een (1) oorring oor word in ’n oorlel toegelaat – nie bo of enige ander plek in die oor / oorskulp nie. ● Albei oorringe moet dieselfde wees. ● Oorringetjies mag nie groter as die nuwe 10c-stuk wees nie. ● Geen pêrels, diamante, effe of gekleurde sierstene. ● Geen hangende oorringe word toegelaat nie.

NAELS EN GRIMERING ● Naels mag 'n vuurhoutjiekopbreedte oorsteek, maar moet ALTYD netjies wees. ● Slegs deurskynende naellak mag gedra word. ● Geen "French” manikure. ● GEEN grimering – onderlaag, maskara, oogomlyner mag gedra word nie. ● Tatoeëermerke mag nie sigbaar wees nie. ● Geen neus-, tong- oogbank- of lipringe (body pearcing).

MEISIES SE SKOOLDRAG ● Wit hemp met das, turkoois romp. Grys knielengte skoolkouse en swart skoolskoene gedurende die somer.

(geen ”balletskoentjies”). ● Grys lang kouse in winter of 'n grys langbroek (meisiesnit - SLEGS WINTERTYD). ● Geen rompbande (middel) mag afgesny of omgerol word nie, ● Geen rompbane mag afgewerk word nie ● Indien 'n romp te kort is, of nie reg afgewerk is nie, moet jy op jou eie koste die romp vervang. ● Lengte van rompe – maksimum 16 cm van die vloer wanneer jy op jou knieë staan. ● Slegs ’n skooldas mag gedra word. Die das mag nie kort geknoop wees nie. ● Die boonste knoop van die hemp moet toegeknoop wees; die dasknoop moet direk teen die knoop wees. ● Geen kentekens, behalwe erkende skooltekens / -balkies mag op dasse of skoolbaadjies gedra word nie.

KANTOORBLOK / PERSONEELKAMER ● Geen leerling mag op enige tydstip deur die portaal beweeg nie.

● Die UK mag slegs in die portaal en kantoorblok wees tydens die uitvoer van hulle pligte.

● Geen leerlinge, matrikulante of UK-lede mag deur die veiligheidshek in die gang van die kantoorblok beweeg sonder om die sekretaresse se toestemming vooraf te vra nie.

● Geen leerder word in die personeelkamer toegelaat nie tensy vooraf gereël is.

● Fisies kontak tussen leerders soos soenery, hand-aan-hand-lopery, omhelsings tydens skoolure en in skoolklere naskool word streng verbied.

3GEWONE KLEREDAG ● Alle skoolreëls geld wanneer die leerders by geleentheid toegelaat word om gewone klere skool toe aan

te trek (hare, grimering, ens.). Ons vereis dat die leerders smaakvol sal aantrek.

SKOOLURE ● Die eerste klok lui 07:25 waarna leerlinge in die saal inbeweeg. Die tweede klok lui om 07:30 dan moet

die leerlinge reeds in die saal / vierkant wees. Na 07:30 word die hekke gesluit en word debiete deur die

UK uitgeskryf vir elke leerder wat laat is.

SELFONE ● Selfone kan op eie risiko skool toe gebring word; die skool sal nie verantwoordelik gehou word vir enige

diefstal nie.

● Geen selfoon mag aan wees gedurende die klastyd nie. Indien 'n leerling se selfoon tydens klastyd lui of

daarmee gespeel word, sal dit vir 'n week geneem word en in die kluis gehou word met die simkaart in

die selfoon. Indien 'n selfoon die tweede keer gevat word, word dit vir twee (2) weke gehou.

OORFONE / RADIO,S, IPODS ● Mikrofone / oorfone vanaf selfone, radio’s, Ipods, MP3’s ens. is verbode tydens klastyd.

● Geen radio’s, Ipods, MP3’s ens. word op die terrain toegelaat nie. Dit sal op dieselfde wyse as selfone hanteer word.

REËLINGS TEN OPSIGTE VAN AFWESIGHEDE ● Aangesien die skool nie oor 'n siekeboeg beskik nie, versoek ons die ouers om die kind by die huis te hou

indien hy/sy ernstig siek is. Skakel die skool voor 10:00 en handig ’n mediese sertifikaat / siekbrief in wanneer die leerling terugkom.

● Geen leerling word toegelaat om sy ouers te skakel vir siekte nie, ook nie per selfoon nie.

Indien 'n leerling by die skool siek word, sal die ouers / voogde deur Me. van Greunen geskakel word om

die leerling te kom haal.

● 'n Leerling sal slegs toegelaat word om huis toe te gaan indien een van die ouers / voogde hulle kom

haal (geen vriende / kennisse).

● Doktersafsprake en persoonlike afsprake gedurende skooltyd moet tot die minimum beperk word.

● Indien 'n leerling siek is tydens eksamens / toetse / take MOET 'n mediese sertifikaat onmiddellik ingehandig word. Dit mag nie eers ingehandig word wanneer rapporte reeds voltooi is nie.

MOTORS

SKOOLLIED / ANTHEM

● Slegs leerders wat in besit is van ’n wettige bestuurslisensie sal toegelaat word om sy/haar motor op die

skoolterrein te parkeer. Die motoreienaar / -bestuurder moet in besit wees van ’n skyf van die skool wat

aandui dat hy/sy die nodige toestemming van die skoolhoof verkry het. Verbreking van die reël sal

veroorsaak dat die voorreg om op die terrein te parkeer, verbeur word.

TELEFOONOPROEPE ● Geen private oproepe sal in die kantore toegelaat word nie.

ID KAARTE ● Leerders word voorsien van ‘n amptelike ID-kaart. Die kaart moet elke dag op die linkerbors gedra word.

Indien die kaart verlore raak of breek moet R 20 by die finansiële kantoor betaal word om sodoende ‘n

nuwe kaart te verkry.

SLUITKASTE ● Sluitkaste word uitverhuur teen R 150 per jaar . Reëlings moet met mev. Theron getref word.

DH Kleynhans

Skoolhoof

SKOOLLIED / ANTHEM

Op Vrystaatse bodem so vrugbaar en ryk

Waar Afrikaans Hoër in Sasolburg pryk

Sal ons bou aan ‘n toekoms en strewe na bo

Ons werk vir ‘n einddoel, ons lewe en glo.

Tot eer van ons Skepper vir al sy gena

Benut ons talente aan ons opgedra.

In spel en in arbeid in vrede en stryd

Bly Afrikaans Hoër ons keuse altyd.

We praise you Alma MaterIn word and in song

Of you we will, of you we willBe proud our whole life long