gaan en wees lief vir jou naaste
TRANSCRIPT
![Page 1: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/1.jpg)
GAAN EN WEES LIEF ..... VIR JOU NAASTE
Luk. 10:25-37
![Page 2: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/2.jpg)
Gaan en wees lief!
1 Joh 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want
God is liefde.
![Page 3: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/3.jpg)
Liefde vir God is onlosmaaklik van liefde vir mense
Luk 10:25 .... Meester, wat moet ek doen
om die ewige lewe te beërwe?
![Page 4: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/4.jpg)
Luk 10:27 En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele
verstand; en jou naaste soos jouself.
![Page 5: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/5.jpg)
Luk 10:28 Toe sê Hy vir hom: Jy het
reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe.
WIE IS MY NAASTE?
![Page 6: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/6.jpg)
Die barmhartige Samaritaan
Is kerkhou belangriker as kerkwees?
Die versorging deur die Samaritaan
‘n Baie mooi storie
![Page 7: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/7.jpg)
Wie dink jy was hierdie mans se naaste?
Luk 10:37 En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom
bewys het.
![Page 8: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/8.jpg)
My naaste is almal binne my bereik/invloedsfeer
Mense is vir God baie belangrik!
Kennis alleen is nie genoeg nie .....
![Page 9: Gaan en wees lief vir jou naaste](https://reader031.vdocuments.net/reader031/viewer/2022020123/55cc55d5bb61eb3e4a8b466c/html5/thumbnails/9.jpg)
Luk 10:37 .... Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net
so.