geografie - gde content · 2020. 3. 20. · probleme soms onwettige nedersettings van afval...

48
Hersiening Landelike- en Stedelike Nedersettings GEOGRAFIE [email protected]

Upload: others

Post on 23-Oct-2020

23 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Hersiening

    Landelike- en Stedelike Nedersettings

    GEOGRAFIE

    [email protected]

  • STUDIE VAN

    NEDERSETTINGS

  • Wat is ‘n nedersetting?

    ‘n Groepering van:

    • mense

    • geboustrukture

    • kommunikasie netwerke

    • aktiwiteite

    Funksioneer daagliks as ‘n enkele geintegreerde sisteem

  • • Geisoleerde plaasopstal

    • Gehuggie

    • Boeredorpie

    • Dorp

    • Stad

    • Metropolis

    • Konurbasie

    • Megalopolis

    Hoe word nedersettings tov grootte geklassifiseer?

    LANDELIK

    STEDELIK

    KLEIN

    GROOT

    Via Afrika

  • NEDERSETTINGS

    LANDELIK STEDELIK

    ENKELFUNKSIONEEL

    PRIMêRE

    AKTIWTEITE

    MULTI-FUNKSIONEEL

    SEKONDêRE

    AKTIWITEITETERSIêRE

    AKTIWITEITE

    Hoe word daar tussen Landelike- en

    Stedelike nedersettings onderskei?

  • Geboue naby mekaar Geboue ver van mekaar

    • LOS stukkies grond

    • VOORMAN bestuur landjies

    • GEEN onafhanklike BESLUITE

    • Woon in DORPIE

    • Baie RONDREISERY

    • MEGANISASIE moeilik

    • GROOT ENKELE stuk grond

    • Bestuur SELF plaas

    • Onafhanklike BESLUITE

    • Woon op PLAAS

    • Geen RONDREISERY

    • MEGANISASIE maklik

    Waarom is vespreide nedesettings

    beter vanuit ‘n ekonomiese oogpunt?

    KERN VERSPREID

  • LANDELIKE

    NEDERSETTING

  • Bosse verskaf brand-stof

    en boumateriaal

    Water vanaf rivier

    Heuwels verskaf goeie

    verdediging

    Vrugbare

    grond

    Paaie kom

    bymekaar

    Goeie gras vir

    veeboerdery

    Droë standplaas bo

    moerasagtige grond

    Via Afrika

    Water

    Vrugbare

    grond

    Brandstof

    Bou-

    material

    Front

    die son

    Faktore wat Standplaas beinvloed

  • BUITELYNVORM

    ROND KRUISPAD LINIEÊR

    Rondom sentrale

    punt

    Waar paaie kruis Langs pad of rivier

  • Wat kan jy onthou?1. Identifiseer die

    patroon van die

    nedersettings

    by A en D.

    2. Identifiseer die

    buitelynvorm

    van die

    nedersettings

    by B en D.

    3. Noem die

    faktor wat die

    vorm van die

    nedersettings

    by B en D

    beinvloed het.

  • LANDELIKE

    KWESSIES

  • Toename in

    stedelike

    bevolking

    (rooi

    kolomme)

    Afname in

    % landelike

    deel

    (blou lyn)

    Landelike ontvolking

  • NA STAD

    FAKTORE

    WAT KAN

    GEDOEN WORD?•Adverteer dorp

    •Ontspanning

    •Toerisme

    •Restoureer geboue

    •Plattelandse skole

    •Goedkoop persele

    vir nywerhede

    GEVOLGE•Leë plaashuise

    •Misdaad(Plaasmoorde)

    •Werkloosheid

    •Min nuwe beleggings

    •Baie ou mense

    •Min jong mans

    •Lae eiendomspryse

    •Winkels wat sluit

    •Leë skole

    •Swak dienste

    Beter werk

    Salarisse

    Opvoeding

    Mediese fas.

    Naglewe

    LOK

    mense na

    die stede

    TREK-

    FAKTORE

    Meganisasie

    Lae salarisse

    Droogtes

    Misdaad

    Werkloosheid

    FORSEER

    mense na

    die stede

    STOOT-

    FAKTORE

    LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE:

    Beweging van landelike na stedelike gebiede

    LANDELIKE ONTVOLKING

  • GROND HERVORMING

    Ongeregthede van Apartheid waar mense verwyder

    was van hulle grond word aangespreek.

    GROND

    RESTITUSIE

    Om grond aan die

    oorspronklike

    eienaars terug te

    besorg. Mense

    word kompenseer

    wat grond tydens

    Apartheid verloor

    het.

    GROND

    HERVERDELING

    Die regering koop

    grond en stel dit

    aan voorheen

    benadeelde mense

    beskikbaar.

    GRONDBESIT

    HERVORMING

    Om regte te gee

    aan die wat op

    grond woon wat

    deur ander besit

    word. Word teen

    uitsetting beskerm.

  • STEDELIKE

    NEDERSETTING

  • Faktore wat Standplaas en Ligging beinvloed

    Kaapstad is as ‘n Nederlandse nedersetting in

    1652 gestig. Die hawe, beskikbare vars water,

    klimaat, en goed-dreineerde grond het boerdery

    ondersteun om benodigdhede aan verbygaande

    skepe te voorsien.

  • 1. SENTRALE PLEK

    Dorpe wat omliggende landelike gebiede voorsien van goedere en dienste.

    Lae-orde funksies en dienste

    Benodig dikwels (brood, melk, dokter)

    Kleiner drempelbevolking.

    Groot aantal winkels/dienste

    Hoë-orde funksies en dienste

    Benodig nie altyd nie (spa)

    Groot drempelbevolking

    Minder winkels/dienste

    2. HANDEL EN VERVOER

    Gevestig deur vervoerroetes

    Vragbrekingspunte

    Vervoer verander

    Van seevervoer

    na padvervoer

    Bv: Kaapstad

    Aansluitingsdorpe

    Kruising van twee of meer

    hoof verkeerroetes.

    Bv: De Aar

    Poort-/deurgangsdorpe

    Ingangspunt by

    ‘n fisiese versperring

    (bergpasse)

    Bv: Worcester

    3. GESPESIALISEERDE STEDE

    Mynbou

    Bv: Welkom

    Opvoedkunde

    Bv: Stellenbosch

    Nywerheid

    Bv: Secunda

    Ontspanning

    Bv: Margate

    Pendelaar

    Bv: Soweto

    TIPES STEDELIKE NEDERSETTINGS VOLGENS FUNKSIE

  • Klassifiseer elk van die stedelike nedersettings

    A-F op die diagram volgens hulle funksie

  • STEDELIKE

    HIERARGIE

  • K

    O

    N

    S

    E

    P

    T

    E

    STEDELKE HIERARGIEË

    STEDELIKE HIERARGIE

    Die rangskikking van

    stedelike nedersettings tov

    die kriteria van grootte,aantal

    funksies en spesialisering van

    die funksies

    SENTRALEPLEK

    ‘n Dorp wat stedelike

    funksies aan die

    omringende platteland

    bied.

    DREMPELBEVOLKING

    Die aantal mense benodig

    om ‘n diens winsgewend te

    laat bly

    INVLOEDSFEER

    Die area wat deur ‘n

    sentraleplek bedien word.

    REIKWYDTE VAN

    GOEDERE

    Die maksimum afstand wat

    mense bereid is om te reis

    om goedere of ‘n diens te

    bekom

  • Lae orde funksies

    en dienste

    Hoe orde funksies

    en dienste

    Definisie Funksie of goedere wat

    jy gereeld moet koop.

    Funksie of goedere wat

    jy nie gereeld benodig

    Funksies/dienste Minder gespesialiseerd Hoogs gespesialiseerd

    Drempelbevolking Kleiner aantal mense Groter aantal mense

    Reikwydte Klein Groot

    Invloedsfeer Klein Groot

    Afstand gereis Naby Ver

    Aantal winkels of

    dienste

    Baie-benodig gereeld Min-nie gereeld benodig

    Voorbeelde Brood, melk, petrol

    stasie, kroeg, dokters,

    werktuigkundiges

    Voorkamerstelle, motors,

    rekenaar hardeware,

    gesondheid spas,

    spesialis dokters

    HOE- EN LAE ORDE FUNKSIES EN DIENSTE

  • LAE- EN HOË-ORDE SENTRUMS

    • Meer lae-orde sentrums.

    • Min hoe-orde sentrums

    • Posisie van nedersetting

    bepaal deur aantal

    funksies en nie die grootte

    van die bevolking nie.

  • STEDLIKE

    STRUKTUUR

    EN PATRONE

  • LINIÊERE BUITELYNVORM

  • BUITELYNVORM

    REGHOEKIGE

    VORM

    STER-

    VORMIG

  • STRAATPATRONE

  • STRAATPATRONE

    REGHOEKIG

    •Geleidelik

    •Ouer

    ONREELMATIG

    •Op steiler hellings

    NB VOORDELE

    EN NADELE

  • Stedelike profiel

    Die syaansig van die stedelike gebied (van die kant gesien)

    Stedelike profiel bestudeer:

    • Die HOOGTE van die geboue

    • Die DIGTHEID van die geboue

    • Grondwaarde

  • •Duur grond

    •Kompetisie

    •Intensief bebou

    •Vertikale geboue

    •Kantore

    •Kommersieel

    •Goedkoop grond

    •Horisontale geboue

    •Laer digtheid van

    geboue

    •Nywerhede

    •Residensieel

    SSKLandelik

    Nywerhede

    Residensieel

    Oorgangsone

    Waarom neem die digtheid en hoogte van die geboue af

    hoe verder mens vanaf die stedelike gebied beweeg?

  • G

    R

    O

    N

    D

    G

    E

    B

    R

    U

    I

    K

    S

    O

    N

    E

    S

  • Grondgebruiksones

    SSK

    Waar? Eienskappe/ Kenmerke

    Mees toeganklik

    Waar vervoerroetes ontmoet

    In die middel van die stedelike gebied.

    Hoogste grondwaardes

    Grootste

    geboukonsentrasie

    Hoogste geboue

    Konsentrasie van winkels

    en kantore.

    Hoë-orde kommersiëlefunksies.

  • Grondgebruiksones

    NYWERHEDE

  • FAKTORE

    •Gelyk grond

    •Grondstof

    •Water

    •Arbeid

    •Power

    •Vervoer

    •Mark

    Bespreek die

    faktore wat

    die ligging van

    nywerhede

    in Paarl

    beinvloed het

    FAKTORE WAT

    DIE LIGGING

    VAN

    NYWERHEDE

    BEINVLOED

  • Grondgebruiksones

    RESIDENSIEEL

  • Die SSK is die kommersiële hart van die stad

    Gedesentrialiseer na winkelsentrums soos Canal Walk

    Grondgebruiksones

    KOMMERSIEEL

  • Hoe bestuur?

    •Restorasie

    •Hernuwing

    •Verminder digtheid

    van behuising

    Grondgebruiksones

    VERVALSONE / OORGANGSONE

    Waar? Eienskappe / Kenmerke

    Net buite die SSK Gemengde funksies(behuising,

    besighede, ligte nywerhede)

    Geboue is vervalle

    Hernuwing Kosbare eiendom

  • • Old buildings

    • Mixed

    • Renewal

    • Gemengde

    funksies

    • Ou geboue

    • Hernuwing

    VERVAL

    SONE

    ResidensieelKommersieel

    Ou geboue

    HernuwingNywerhede

    Industriele park

  • Funksies in

    landelik-stedelike

    oorgangsone

    Bloemfontein

    Landelik-stedelike

    oorgangsoneGrondgebruiksones

    LANDELIK-

    STEDELIKE

    OORGANGSONE

    Waar? Eienskappe/ Kenmerke

    Aan die

    buitewykevan die stad

    Indringing van stedelike funksies in landelike

    gebiede.

    Landelik en stedelike funksies.

    Groot eiendomme op goedkoop grond.

    Plotte en kleinhoewes

    Lughawens, begraafplase, kragstasies, gholfbane, rioolwerke.

  • Begraafplaas

    Gholf-

    baan

    Krieket

    Krag-

    stasie

    Klein-

    hoewes

    Paarl

    Mall

    STEDELIK

    LANDELIK

    NB -Waar?

    -Funksies

    Landelik-stedelike oorgangsone

    van Paarl

  • Residensieel

    SSK Kommersieel

    Vervalsone

    Landelik-stedelike oorgangsone

    Nywerhede

  • Hierdie tipestraatpatroon isdie oorsaak van verkeersopeenhoping

    WAAR VALS

  • A

    Die SSK word aangetref by ….

    BC

    D

  • A B

    C D

    Word nie in die landelik-stedelikeoorgangsone aangetref nie.

  • Kies uit die volgende:

    C Die stelling is korrek, maar die rede is verkeerd.

    A Die stelling sowel as die rede is korrek.

    B Die stelling sowel as die rede is verkeerd.

    D Die stelling is verkeerd, maar die rede is korrek.

    Stelling: Die geboue is op sy hoogste en digstein die stadskern.

    Rede: Die grondwaardeneem toe hoe verder jyvan die stadskern af gaan.

  • Veelvuldige kern

    Sektor

    Konsentiese sone Modelle van

    stedelike struktuur

    Konsentriese sirkels rondom SSK

    Sektore straal vanaf

    stadsentrum

    Kerne waar

    rondom

    aktiwiteite groei

  • STEDELIKE

    NEDERSETTINGS

    KWESSIES

  • STEDELIKE KWESSIES

  • Informele

    Nedersettings

    Wat

    is dit?

    Waar

    is dit?

    Probleme

    Soms onwettige

    nedersettings van afval

    material gemaak.

    Op die rand van stede. Kan

    30 km vanaf SSK wees.

    • Tekort aan infrastruktuur

    • Geen ordentlike sanitasie,

    skoon water, elektrisiteit,

    vuilis verwydering.

    • Lack of amenities.

    • Brande

    • Hoe bevilkingsdigtheid

    STEDELIKE KWESSIES

    NB Hoe bestuur?