gouelokkies en die drie bere - wordworks

10
Goue l okkies en die drie bere Deur: Angelique Twiss Illustrasies deur: Helga Hoveka

Upload: others

Post on 13-Nov-2021

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Gouelokkies en die drie bere

Deur: Angelique Twiss Illustrasies deur: Helga Hoveka

Page 2: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Die pap was te warm.

1

Page 3: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Daarom het die drie bere 'n

entjie gaan stap.

2

Page 4: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Gouelokkies het die bere se

huis gesien.

Sy het daar ingegaan.

3

Page 5: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

4

Gouelokkies het aan al die

borde met pap geproe.

“Ek hou van hierdie pap, dis

net reg,” sê sy.

Page 6: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Gouelokkies het al die

stoele uitgetoets.

“Ek hou van hierdie stoel, hy’s net reg,” het sy gesê.

Ag nee, die stoel het

gebreek!5

Page 7: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Gouelokkies het op elke bed

gaan lê.

“Ek hou van hierdie een,

hy’s net reg,” het sy gesê.

Gouelokkies het vas aan die

slaap geraak.6

Page 8: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

7

“Wie het my

pap geëet?” vra

Mamma Beer.

Die drie bere het by die

huis aangekom.

“Wie het my

stoel gebreek?”

vra Baba Beer.

Page 9: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Die drie bere het met die

trappe opgegaan.

“Wie is jy?” vra Pappa Beer.

8

Page 10: Gouelokkies en die drie bere - Wordworks

Gouelokkies het die bere

gesien en haar byna

boeglam geskrik!

Sy het gehardloop en

gehardloop al die pad tot by

haar eie huis.9 © 2014