graad 8 - worcester | breede valley | boland | western cape · letterkunde: (suurlemoen!) leer die...

13
Graad 8 Eksamenafbakening NOVEMBER 2017

Upload: others

Post on 10-Sep-2019

65 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Graad 8 Eksamenafbakening

NOVEMBER 2017

Page 2: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Graad 8 – Nov. Eks. Afbakening

Natuurwetenskap (Skei-nat)

Elektriese Stelsels Sigbare Lig

Stroombaankomponente Spektrum

Serie- & Parallelle skakeling Dispersie

Teken Stroombaandiagram Weerkaatsing

Beheer- / leweringstoestelle Frekwensie

Golflengte

Reënboog

Tegnologie (I)

Elektriese Stelsels en beheer: Stroombaankomponente

Diagramme en koppelings

Bronne van Elektrisiteit

Energiebronne p204-205 lees

Opwekking van Elektrisiteit

Kragverspreiding

TEGNOLOGIE - STELSELS EN BEHEER PUNTE: 40

HEFBOME EN SKAKELS Bl 116 - 125

Klasse enkelhefbome Klasse gekoppelde hefbome Gekoppelde hefbome MEGANIESE VOORDEEL VAN HEFBOME bl 136 - 138

RATSTELSELS Bl 128 - 134

MEGANIESE VOORDEEL VAN RATSTELSELS bl 139 - 144

GRAAD 8 NW: BIOLOGIE NOVEMBER 2017

Die eksamen bestaan uit 'n vraestel van 35 punte (45 min) .

Die gewig van die onderwerpe in die vraestel sal soos volg wees:

Vraestel Handboek/nota’s Punte Inhoud

Vraag 1

Kort vrae

Nota’s & handboek bl.11-39 10 Planeet aarde en ruimte.

Ekologie.

Vraag 2 Nota’s & handboek bl.11-39 18 Ekologie.

Vraag 3 Nota’s 7 Planeet aarde en ruimte.

Totaal 35

Page 3: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

WERKSAFBAKENING – GR 8 SW (GESK)

Woensdag, 15 November 2 uur 100 punte

Leerders kry DRIE afdelings, maar beantwoord slegs TWEE!!!

AFDELING A: Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika (bl.135 - 150)

25 punt bronne + 5 punt paragraaf + 20 punt opstel = 50punte

Definisies: De Beers ; Kampong ; Minerale Revolusie

Wit en Swart mynwerkers (Trekarbeiders, Geskoold – en Ongeskoolde

werkers) – Bl.145-148

Ontdekking van goud (wanneer, waar, impak daarvan op Suid-Afrika) en

hoe dit ontgin word – Bl.140 – 141

Randhere & Kamer van Mynwese – Bl.143 – 144

PARAGRAAF-VRAAG = Trekarbeiders se lewensstyl (bl.145-147)

OPSTEL-VRAAG = Verduidelik hoe die ontdekking en ontginning van

goud aan die Witwatersrand plaasgevind het. (bl.140 – 141)

LOS UIT BL.151-156!!!!

AFDELING B: Die Stormloop vir Afrika (bl.159 – 179)

25 punt bronne + 5 punt paragraaf + 20 punt opstel = 50punte

Definisies: Koloniale oorheersers ; Kunsmatige grense ; Stormloop vir

Afrika ; Koloniseer

Berlynkonferensie & Gevolge (bl.164 – 165)

Redes vir imperialisme (bl.167)

Imperialisme & Kolonialisme (bl.169)

Watter land in Afrika was eerste onafhanklik

PARAGRAAF-VRAAG = Hoe is kompetisie tussen Europese lande vir

beheer oor Afrika se hulpbronne opgelos? (m.a.w: BERLYN-

KONFERENSIE!) (bl.164)

OPSTEL-VRAAG = Verduidelik waarom Europese magte in staat was

om Afrika so vinnig te koloniseer. (bl.170 - 171)

Page 4: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

AFDELING C: Die Eerste Wêreldoorlog (bl.181 - 192)

25 punt bronne + 5 punt paragraaf + 20 punt opstel = 50punte

Definisies: Werwingskantoor ; Diensplig ; Propaganda

Aanvanklik baie soldate, later al minder (bl.188 – 189)

Onmiddellike oorsaak van oorlog (Waarom Princip vir Franz Ferdinand

wou vermoor) – (bl.185)

Mense se reaksie op die moord (Akt.1 bl.185)

Bondgenote (bl.182 + 186)

PARAGRAAF-VRAAG = Die regerings het groot druk op jong mans

geplaas om by die weermag aan te sluit, maar almal het dit nie

gehoorsaam nie. Brei uit hierop (m.a.w: GEWETENSBESWAARDES &

ABSOLUTISME!) (bl.190)

OPSTEL-VRAAG = Verduidelik wat die Loopgraafoorlog behels het.

(bl.191 - 192)

LOS UIT BL.193 – 201!!!!

***LET WEL: Jy moet slegs 2 uit die 3 afdelings beantwoord***

Page 5: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

GR. 8 GEOGRAFIE AFBAKENING VIR NOVEMBER EKSAMEN

MULTIKEUSE (15)

KAARTE EN AARBOLLE (10)

- Breedte- en lengtelyne

- Bereken afstand

- Verskillende tydsones (Suid-Afrika NB!)

- Rigting bepaling

KLIMAATSTREKE (25)

- Faktore wat temperatuur beïnvloed

- Weer en klimaat

- Elemente van weer

- Klimaatgrafieke

NEDERSETTINGS (30)

- Grondgerbuik binne nedersettings

- Eienskappe van landelike nedersettings

- Verskillende tipes boerderye

- Verskillende tipes landelike nedersettings

- Lugfoto’s

- Verstedeliking

HANDEL EN VERVOER (20)

- Verlede en moderne vervoer

- Verskillende vervoermetodes

- Rede en verskillende tipes lughawens

- Voordele en nadele van verskillende vervoermetodes.

Page 6: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Woensdag, 8 November 2017 BEGRIP: Lees die leesstuk ten minste tweekeer deur voordat jy na die vrae kyk. Lees daarna al die vrae deur en dan eers kan jy met die beantwoording van die begripsvrae begin. Beantwoord die begripsvrae in jou eie woorde behalwe as daar van jou verwag

word om iets aan te haal. Maak seker jy weet hoe lyk ‘n volsin. (moet gesegde/ww. bevat)

OPSOMMING: Lees die opsomming ook tweekeer deur sodat jy kan seker maak watter

gedagtes die hoofgedagtes van ‘n paragraaf is. Merk hierdie gedagtes of onderstreep dit.

Skryf ‘n titel (opskrif) bo-aan jou opsomming. Indien jy jou opsomming beplan, trek ‘n streep deur die beplanning nadat jy jou

finale produk neergeskryf het. Moenie die aantal woorde oorskry nie.

Dui die aantal woorde aan die einde van jou opdrag aan.

LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort

vertellers, kenmerke van karakters, hoe leer ek karakters ken, ruimte, verteltyd, botsing, ens.)

Lees die boek weer deur/gaan deur jou vrae en antwoorde van elke hoofstuk.

Vrydag, 24 November 2017 TAAL: Ken al die belangrike taalelemente wat ons deur die jaar gedoen het. Dit is belangrik dat

jy deur jou Platinum-boek werk en al die gedeeltes/hoofstukke deurgaan waar daar staan “Taalfokus” en wat ons in die klas behandel het. (Hoofstukke 1 – 12) Dit is ook goed om van die Hersieningsoefeninge wat agter in die boek is op jou eie deur te

werk. Leer hoofstukke 1 tot 13 se taal. Tref met Taal (Idiome) van elke hoofstuk kan jy NET deurlees.

Doen jou deel en jy sal nie spyt wees nie!

“Groot take word meestal nie deur krag volbring nie, maar deur volharding.”

Juffrouens Biesenbach en Eygelaar

Page 7: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Engels EAT Eksamen uiteensetting

Graad 8: M Auret

Taal (Vraestel 1):

AFDELING: BESKRYWING: PUNT:

Afdeling A: Begripstoets (20) (20)

Afdeling B: Opsomming (10) (10)

Afdeling C: Taal (30)

“Cartoon” (5)

Advertensie (5): “Visual literacy”

“Language in context” (20): Parts of speech, degrees of comparison, synonyms and antonyms, past tense, present tense, future tense, concord, direct and indirect speech, question tags, active and passive voice, punctuation, simple and compound sentences, etc. (20)

TOTAAL [50]

Literatuur (Vraestel 2):

AFDELING: BESKRYWING: PUNT:

Afdeling A - D:

Short stories:

The two gifts

Manhood

The open window

Power

A man who had no eyes

The monkey’s paw

The hitch-hiker

The great leapfrog contest (4 x 10)

TOTAAL [40]

Page 8: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

EBW: REKENINGKUNDE NOVEMBER-EKSAMEN 2017

Uiteensetting van vraestel

Vraag Inhoud Punte Minute

1 Kortvrae

Waar of Onwaar

Multikeuse

10

8

2 Rekeningkundige vergelyking

BATES = EIENAARSBELANG

10

8

3 Transaksie-ontleding

15 12

4 Algemene grootboek

Vanaf saldo’s en joernale

Direk in Bankrekening

25 20

5 Saldering

Bankrekening

15

12

Totaal 75 60

EBW: Bedryfsekonomie Nov. Eks 75 punte 60min

Jou vraestel bestaan uit die volgende hoofstukke in jou handbook en werkboek:

Kw. 1 Ondw. 2: Bl.8-15

Kw. 3 Ondw.15: Bl.144-154 Onthou jou notas oor die hoofstuk in jou werkboek

Kw.2 Ondw. 4: Bl.29-35 Ondw. 10: Bl.93-100

Kw. 4 Ondw. 17: Bl.169-180

Jou aandag en tyd moet gefokus word op Ondw. 10 en 15 en 17.

Page 9: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Lewensoriëntering – Graad 8 Afbakening – November 2017

Die vraestel tel 70 punte met 1 uur tyd om te voltooi Afdeling A Kortvrae = 25 punte (waar/onwaar, kies die korrekte woord, vul die ontbrekende woord in, pas kolom B by kolom A/gee een woord vir) Afdeling B Langer tipe vrae = 25 punte Afdeling C Lang vrae: KIES twee vrae van 10 punte elk Fokus hoofsaaklik op die derde en vierde kwartaal se werk Eerste twee kwartale se werk is kortvrae Derde kwartaal: Eenheid 1 Soorte leeraktiwiteite Denk en leervaardighede Besluitnemingsproses Eenheid 3 Omgewingskwessies – Terminologie Wat al reeds gedoen is Omgewingsmisdade – definisie Voorbeelde Gevolge Afval – soorte Wat doen ons met afval Koolstofteenwig Aardedag Eenheid 5 Definisie van VIGS en MIV Hoe word dit oorgedra? Bestuur van siekte: medikasie dieet en gesonde leefwyse positiewe gesindheid Veiligheidsmaatreëls Versorging Eenheid 7 Nasiebou – definsie Hoe? Skep ‘n gemeenskaplike identiteit Nasionale simbole Nasiebou in huis,skool, gemeenskap Erfenisdag Bydraes van verskillende individue en maatskappye TAAK – KUBERBOELIE

Page 10: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Vierde kwartaal Eenheid 1: Menseregteskendings Handves van regte – bl 114 (lees baie goed deur en maak seker dat jy dit verstaan) Wat is dit? Soorte skendings Strategieë teen menseregteskendings Geslagsgelykheid – begrip Geslagsgelykheidskwessies in sportaktiwiteite – bl 119 en 120 Geslagsgebaseerde geweld – definisie Impak – emosioneel, gesondheids en maatskaplike Voorkoming van geweld teen vroue Sestien Dae van Aktivisme Veiligheid: huis, weg van die huis, tydens ‘n afspraak Kry hulp Eenheid 3 Kulturele verskeidenheid in Suid-Afrika Verskillende norme en waardes Begryp verskeidenheid culture Respekteer verskille Bydraes tot maatskaplike ontwikkeling deur organisasies van verskillende godsdienste

SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8– NOVEMBER 2017

Uitleg van vraestel: Bestaan uit 2 afdelings. Drama 40 punte en Visuele kuns 40 punte

Al die vrae moet beantwoord word

BEHALWE DIE TEORIE EKSAMEN GAAN JY OOK ‘N PRAKTIESE EKSAMEN DOEN OP

3 en 6 NOV.

Drama

Handboek:

Artikulasie – bl 113

Skep stemming – bl 113

Styl – bl 115

Komedie en tragedie – bl 115

Musikale Dramastyle – bl 116

Poppespelstyle – bl 117

Ander style – bl 117

Stelle en rekwisiete – bl 120

Kostuums – bl 120

Maklike beligtingseffekte – bl 121

Gogo – bl 121

Enkelvoudige klankopsies – bl 121

Tempo – bl 126

Opvoeringsvorme – 127

Vertelling – bl 128

Pouses, intonasie, projeksie - bl 131

Emosionele verbintenis – bl 132

Statuskarakterisering – bl 133

Idiofone – bl 135

Kommunikasiemedia – bl 137

Voorbeelde van drama elemente in die media – bl 137 en 138

Visuele kuns

Ontwerpbeginsels – bl 229

Kunselemente – bl 230

Letterwerk – Gutenberg se drukpers 232, 233

Wat is kuns? – bl 237

Page 11: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Wiskunde

Vraestel 1 (100pt)

Vraag 1 (10pt)

Multikeuse

Veelvoude en faktore

Verhoudings

Wetenskaplike notasie

Volgorde van bewerkings

Vraag 2 (19pt)

Wins, Verlies, Verkoopprys, Kosprys

BTW

Koers

% Bewerkings

Vraag 3 (13pt)

Enkelvoudige rente

Huurkoop

Vraag 4 (14pt)

Getalpatrone

Funksies en verwantskappe

Vraag 5 (12pt)

Breuke

Vraag 6 (19pt)

Algebraïese uitdrukkings (optel, aftrek, maal end eel)

Eksponentwette

Vraag 7 (13pt)

Vergelykings

Page 12: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

Wiskunde

Vraestel 2 (100pt)

Vraag 1 (10pt)

Multikeuse

Teorie van alle meetkunde

Vraag 2 (31pt)

Meetkunde van driehoeke

Meetkunde van vierhoeke

Vraag 3 (18pt)

Reguit lyne

Ewewydige lyne

Vraag 4 (26pt)

Omtrek en Oppervlakte

Volume en Buite oppervlakte

Pythagoras

Vraag 5 (15pt)

Datahantering

Page 13: Graad 8 - Worcester | Breede Valley | Boland | Western Cape · LETTERKUNDE: (Suurlemoen!) Leer die verhaalelemente wat voor in jou boek geplak is. (Byvoorbeeld soort vertellers, kenmerke

ENGLISH HOME LANGUAGE GRADE 8 NOVEMBER 2017

PAPER 1 LANGUAGE

1. Comprehension

2. Summary

3. Language related questions: e.g.

4. Active and Passive

5. Reported /Indirect Speech

6. Difference between literal and figurative meanings

7. Cartoon Reasoning

8. Advertisement

9. Transitive and Intransitive

10. Identify Register: Slang/ jargon/

informal language

11. Identify Figures of Speech: Simile/Alliteration/Assonance Onomatopoeia

12. Parts of Speech

13. Punctuation

14. Concord

15. ALL rules and notes and extra exercises

LITERATURE PAPER 2

TOTAL: 50

1. Midsummer Night’s Dream

2. Short Stories:

The Love Potion

In The Withaak’s shade

Willem Prinsloo’s Peach Brandy

The Gift of the Magi

3. Poetry