hoofstuk 2

14
Hoofstuk 2 Elemente, binding, eenvoudige strukture en ioniese radii

Upload: ulfah

Post on 24-Feb-2016

87 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Hoofstuk 2. Elemente , binding, eenvoudige strukture en ioniese radii. Inhoud. Binding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding Ioniese radii Radius verhouding en koördinasie poliheders Reëls vir ioniese strukture. Inleiding. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Hoofstuk  2

Hoofstuk 2Elemente, binding, eenvoudige

strukture en ioniese radii

Page 2: Hoofstuk  2

InhoudBinding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding

Ioniese radiiRadius verhouding en koördinasie polihedersReëls vir ioniese strukture

Page 3: Hoofstuk  2

Inleiding

As ‘n inleiding tot chemiese elemente en binding Kyk die video: The Formation of Minerals

Blackboard

Page 4: Hoofstuk  2

MetaalbindingHeksagonale digtheidspakking

Kubiese digtheidsverpakking (liggaamsgesentreerd)

Kubiese digtheidsverpakking(vlakgesentreerd )

Page 5: Hoofstuk  2

Metaalbinding‘Mobiele’ elektrone gedeel met positiewe atome

Veroorsaak hoё elektriese and hitte geleidingsvermoё

Verpakking: Kubies digte (fcc) of heksagonaal digte (hcp) of liggaamsgesentreerde kubies (bcc)

Digtheidspakking van lae veroorsaak: Smeebaarheid, reflektiwiteit, metaalglans, opties

ondeursigtigheid (opaque)

Page 6: Hoofstuk  2

Van der Waals bindingSwak binding, elektrostatiese aantrekking

Lae smeltpunt, sag & pletbaar, lae geleidingsvermoё

Nie baie belangrik in minerale, behalwe in mineraalstrukture soos gibbsiet, brusiet en grafiet

Page 7: Hoofstuk  2

Ioniese bindingElektrostatiese aantrekking

Lading eweredig versprei, nie-gerigte binding – hoë simmetrie

NB in mineralogie; meerderheid van minerale

Page 8: Hoofstuk  2

Kovalente bindingPare elektrone gedeel deur twee of meer atome

Afhanklik hoofsaaklik van valensgetalle

Gerigte binding – laer simmetrie as ioniese binding

Sterkste binding, onoplosbaar, algemene med hardheid, hoё smeltpunt, lae geleidingsvermoё

Page 9: Hoofstuk  2

BindingBinding is dikwels ‘n kombinasie van meer as een tipe bindingBepaal relatiewe ioniese vs kovalente karakter (%) deur die Elektronegatiwiteitsverskil wat meer of minder is as 1.7

Page 10: Hoofstuk  2

Ioniese radii

Page 11: Hoofstuk  2

Ioniese radii

Ideale vierkantkoördinasie verhouding: 0.41Ideale driehoekkoördinasie verhouding: 0.15

Page 12: Hoofstuk  2

Radius verhouding en koördinasie poliheders

Page 13: Hoofstuk  2

Reëls vir ioniese strukture

Pauling se reëls:1. Katioon-anioon afstand bepaal deur som van

ioniese radii. Koördinasiegetal hang af van radiusverhouding

2. Elektrostatiese ladings moet gebalanseerd wees3. Indien poliheders kante of vlakke deel verminder die

struktuur in stabiliteit, a.g.v. Katione wat te naby aan mekaar kom, veral in die geval van tetraheders. Ware ioniese strukture deel dus slegs hoeke en soms kante (oktahedraal)

As Pauling se reels nie werk, is die struktuur nie werklik ionies, maar eerder kovalent

Page 14: Hoofstuk  2

Pauling se reël no. 3