hoofstuk 6

32

Upload: university-of-south-africa

Post on 04-Jul-2015

598 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoofstuk 6
Page 2: Hoofstuk 6

Procurement &

Inbound

LogisticsProduction & OperationsOutbound LogisticsMarketing & Sales

Customer Service

Ondersteunings

funksiesEn

tre

pre

ne

uria

l Pro

ce

ss

Sta

rt-u

p

Ge

ne

ral M

an

ag

em

en

t &

Lea

de

rsh

ip (

Pla

n,

dire

ct,

co

ntr

ol)

Va

lue

ex

tr

actio

n

omgewing

Primêre Funksies

Page 3: Hoofstuk 6

(Supply Chain Management)

Oogpunt – Logistiek:

Inwaartse Logistiek

1. Aankope

2. Vervoer

3. Pakhuis- Stoor

4. Voorraad Bestuur

Produksie Logistiek

1. Produksie

2. Vervoer

3. Pakhuis - Stoor

4. Voorraad Bestuur

Uitwaartse

Logisiek:

1.Distribusie

2.Vervoer

3.Pakhuis - Stoor

4.Voorraad Bestuur

Ve

rsk

affe

rs

Klië

nte

6 7

Page 4: Hoofstuk 6

Fokus / “Kliënt” = besigheid &

“verbruikersafdeling” van die besigheid

MOET die regte kwaliteit insette op die

regte tyd op die regte plek kry – sodat jy

uitsette kan produseer om aan die

behoeftes van die kliënt te voldoen!

Page 5: Hoofstuk 6

Strategiese Rol

› Koste Besparing

› Kwaliteits verbetering

› Ontwikkeling van nuwe produkte

Page 6: Hoofstuk 6

MOET IN LYN WEES MET DOELWITTE VAN

BESIGHEID

5 REGTE:

› Regte Kwaliteit

› Regte Tyd

› Regte Verskaffer

› Regte Kwantiteit

› Regte Prys

Page 7: Hoofstuk 6

Aaneenlopende vloei van produkte en

dienste na die besigheid

Soek, onderhandel en hou LT kontrakte

met verskaffers

Bepaal die presiese behoeftes van die

besigheid

Hou vooraad beleggings tot min

Hou verlies en beskadiging tot min

Page 8: Hoofstuk 6

Besigheids FX = saamgroepering van soortegelyke aktiwiteite:› Bepaal wat en hoeveel

› Soek en onderhandel

› Plaas, opvolg en vervroeg

› Ontvang en Inspekteer

› Stoor van voorraad

› Ontwikkeling van alternatiewe

› Aankope Navorsing

› Ontslae raak van

Page 9: Hoofstuk 6

ID Behoefte

Evalueeren kies

Bestel

Opvolg

Ontvangen

Inspekteer

Hanteerfoute

Analiseerfaktuur

Afsluiting

Page 10: Hoofstuk 6

Prys

Finasiële Kondisie

Kapasiteit

Ondersteunings Dienste

Arbeids verhoudings

Algemene Reputasie

Op-tyd Aflewering

Page 11: Hoofstuk 6

As dit nie gemeet word nie, word dit nie gedoen nie

Geweegde Punte Plan:

Verskaffer A:

Kriteria Gewig Gradering x/10 Totaal

Prys 0.5 8 4

Kwaliteit 0.25 6 1.5

Optyd 0.25 6 1.5

TOTAAL 1 7 MIN

STA

ND

AA

RD

:

8

Page 12: Hoofstuk 6

LT, stabiele verhouding:› HOE? MIN dringende bestellings

Betaal op tyd

Afname in die hoeveelheid verskaffers

Onderhandeling: wen-wen situasie

Gereelde kontak

Tussenganger (Liaison)

› HOEKOM Toegang tot info

Samewerking in N&O

Beter diens, kwaliteit, prys

Page 13: Hoofstuk 6

Voorkeur Aankope (BB-BEE)

Afname in kwantiteit, toename in

kwaliteit

LT Kontrakte

Uitkontrakteer

Ingenieurs

Elektroniese Aankope

Internasionale Aankope

Page 14: Hoofstuk 6

Verskaffer Kliënt

Plek NUT

Tyd NUT

Page 15: Hoofstuk 6

WaterPad

Lug

SpoorPyplyn

Page 16: Hoofstuk 6

Logistieke aktiwiteit verantwoordelik v/d

stoor van produkte tussen die punt van

oorsprong en punt van gebruik!

TYDs NUT Stoor, konsolideer, meng en opbreek

Page 17: Hoofstuk 6

Inwaartse Konsolidasie

Uitwaartse Konsolidasie

“Breaking Bulk”

Meng

Stoor

Uitstel / Postponement

Page 18: Hoofstuk 6

Figure 6.3a: Inbound consolidationSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)

Page 19: Hoofstuk 6

Figure 6.3b: Outbound consolidationSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)

Page 20: Hoofstuk 6

Figure 6.3c: Break-bulk

Source: Adapted from Stock et al. (2001: 392)

Page 21: Hoofstuk 6

Figure 6.3d: MixingSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)

Page 22: Hoofstuk 6

Publieke Pakhuis Privaat PakhuisBesit deur 3de party Besit deur aankoper (nie

noodwendig betuurder eienaar)

Betaal huur per m2 Beheer die ontwerp

Buigsaamheid Gevoel van sekuriteit

SOORTE: MIN Buigsaamheid

•Koel Kamers Vaste Grootte

•Algemene Goedere

•Huishoudelike Goedere

•Spesiale kommoditeite

•Grootmaat

•“Bonded”

Page 23: Hoofstuk 6

4. Voorraad Bestuur

Voorraad is die grootste belegging van

„n besigheid

› 20% Vervaardiger

› 50% plus Groot/Klein Handelaar

JY MOET DIE REGTE HOEVEELHEID DRA

› Te veel: Hoë Voorraad Dra Koste

› Te min: “uit-voorraad” situasies

Page 24: Hoofstuk 6

HOEKOM VOORRAAD DRA?

So min as moontlik om:

› Produksie te ondersteun

› Hoeveelheids Afslag

› Beskerm teen onsekerheid

› Ondersteun operasionele vereistes

› Om vraag en aanbod te balanseer

Page 25: Hoofstuk 6

Soorte Voorraad

Siklus Voorraad

Veiligheids Voorraad

In-Transito Voorraad

Dooie Voorraad

Seisoenale Voorraad

› Toename in Vraag

› Landbou Produkte

Spekulatiewe Voorraad

Page 26: Hoofstuk 6

Voorraad Koste

1. BESTEL KOSTE:

Alle kostes geassossieer met die plaas van

„n bestelling:

Stuur van bestelling

Opvolg

Ontvang & inspekteer

Verwerking & betaal van faktuur

Page 27: Hoofstuk 6

2. Voorraad Dra Koste

Finansierings en geleentheids koste

Stoor Koste

Versekerings Koste

Veroudering & Waardevermindering

Hanterings Koste

Page 28: Hoofstuk 6

3. Uit-voorraad Koste

Verlore Verkope

Verhoogde vervoer koste

Staan-tyd koste

Oor-tyd koste

Admin koste

Opstel koste

Page 29: Hoofstuk 6

Voorraad Bestuur

ABC Analise (Pareto Analise)

A tipe: 70% van koste

10% van voorraad

B tipe: 20% van koste

40% van voorraad

C tipe: 10% van koste

50% van voorraad

Page 30: Hoofstuk 6

MRP (Materiale Vereiste Sisteem)

Rekenaar program – voorraad info

verskaf

Presies wat, hoeveel, wanneer & waar

3 Komponente:

Meester produksie skedule

Lys van Materiale

Voorraad status verslag

Page 31: Hoofstuk 6

Vooruitskatting

Poging om die

toekomstige vraag te

bepaal

› Historiese data

› Tendense

› Ervaring van die mark

omgewing

Page 32: Hoofstuk 6

DANKIE