hoofstuk1 - jeppe high school for girls · hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly...

21

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic
Page 2: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk1romantiese romantic beskuldigend accusingly

miskien maybe ordentlik proper

oorlogspad warpath opdaag arrive

pateties pathetic geheime secrets

agterent behind simpel stupid/silly

geskokte shocked resultaat result

proes cough/splutter kreun groan

gedemp dampened moedeloos without hope

voordra recite geamuseerd amused

insigte insights fluister whisper

uitborrel bubble out verbaas surprised

uitdagend challenging afwyking deviation

tussenwerpsel inbetween

comment

belaglike laughable

vlugtig quickly nikswerd worth nothing

Page 3: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

1. a. Shakespeare

b. Seksis. Iemand wat glo hulle eie geslag is verhewe bo die ander.

c.Marzanne

2. Perfect Tense

3. Miss Riley

4. Romeo en Juliet

5. a. Armand Hatting

b. Hy was ‘n sensitiewe romantiese skrywer.

c. Lady Macbeth wou haar man help om koning te word, sy was skelm, en Juliet is hulpeloos.

d. Sy is skelm

Page 4: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

6. Marzanne dink dat niks verander het van Shakespeare se tyd nie, mans dink nogsteeds vrouens is net daar om na hulle te kyk. Dit word nogsteeds van ‘n vrou om te trou en kinders te hê.

7. Nadia se lewe draai om seuns en romantiese liefdesverhale.

8. Hulle verskil soos chilli en tjoklits van mekaar.

9. Sy kan nie verstaan wat Nadia in Armand sien nie. 10a. Hulle werk albei by die dorpskoerant op ‘n

Saterdag oggend.

10b. Wikus is ‘n bietjie van ‘n nerd en Armand is ‘n rugbyspeler macho ou.

10c. Hy bring twee tasse skool toe vir al sy rekenaar boeke wat hy lees.

Page 5: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 2

1. Nadia is opgewonde omdat Armand ‘die seksieste ou in die skool’ haar na die sokkie toe genooi het.

2. Hulle woon al van graad drie af langs mekaar.

3. Sy hoop om verlief te raak op Armand by die sokkie. Sy hoop dat hy haar sal vra om saam met hom na die Mei-dans te gaan.

4. Nadia het al vir Armand in die oog vandat hy die eerste keer in die klas se deur ingestap het.

5. Nadia wil drama gaan studeer.

Page 6: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

6. Marzanne dra ou gemaklike klere wat te groot is vir haar en los sit.

7. Marzanne wil vir Nadia oortuig dat sy nie verlief moet raak op Armand nie want hy is ‘n slegte ou wat met meisies mors.

8. Sy sê dat hy meisies net gebruik tot hy nie meer lus is vir hulle nie. Hy gee nie regtig vir hulle om nie. Sy sê ook dat hy oppervlakkig is.

9. Marzanne se eerste liefde het net so lank gehou as wat die sjokolade gehou het wat sy vir die seun gegee het.

10. Sy waarsku haar dat sy al wat ‘n man is sal afskrik met haar gedrag tenoor seuns.

Page 7: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 3

uitgerig Managed onregverdig unfair

toegesnou reprimanded terdeë thoroughly

redakteur editor sprokie Fairy tale

dwing forced fluister whisper

verlustig delight beïndruk impressed

geleenthede opportunities aandagtig carefully

ongereelde irregular noodlot Fate

verskyn appear ongelooflik Incredible

aanbeveel suggest huiwer Hesitate

plaaslike local erken admit

traag slowly geheimsinnig secretive

Page 8: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

1. Alet Krige

2. Die Doring

3. Die Weekblad

4. Miss Riley het gereël dat sy daar kan werk omdat sy eendag ‘n joernalis wil wees.

5. Droommeisie, sprokie,towerwoorde, drake, dwergies, towerspieël, prinses en paleis.

6. Dit is iemand wie se naam nie bekend is nie. ‘n Skim is ‘n phantom.

7. Sy dink dit is nie die stereotipiese liefdesgedig nie.

8. Hy is te skaam om sy gevoelens so uit te druk as mense weet wie hy is.

9. Mense dink daar is iets fout met haar omdat sy nie getroud is nie en omdat sy vir vroueregte veg.

10. ‘n Nuuskierige joernalis.

Page 9: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 4

1. Sy is nie ‘n oggendmens nie en gooi die wekker teen die muur wanneer dit lui.

2. Jy is vinnig wakker en het baie energie in die oggend.

3. Sy moet by Die Weekblad gaan werk op ‘n Saterdag oggend.

4. Sy wil jammer sê omdat hulle baklei het die vorige aand en sy wil vir Marzanne sê dat sy reg was oor Armand.

5. Armand het haar verneder deur die hele aand met ander meisies te dans terwyl sy net by die sokkie gesit het.

Page 10: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

6. Sy wil hê dat die ouens in die rugbyspan

hom voeter.

7. Nadia het trane in haar oë wat wys dat

Armand haar regtig seergemaak het.

8. Nadia wil ‘n non word.

9. Sy is alreed weer opgewonde oor die

liefde wanneer sy die skimdigter se gedig

lees.

10. Kort en kragtig beteken om iets vinnig

en tot die punt te doen.

Page 11: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

woorde

Plons drop ongeduldig impatient

Uitgeput tired/exhausted Lessenaar desk

Onderonsie argument Persoonlik personal

Seker probably skuilnaam Pseudonym

Uitgaan

geleentheid

special function Skuldig Guilty

metgesel partner Waatlemoen Watermelon

Uitdaging challenge Ongelooflik unbelieveable

Interessant interesting Dwing force

Onervare inexpereinced Gedagtes thoughts

baie Many/lots onbegrypend not

understanding

Page 12: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Herstel Restore Grimering Make-up

Skaars Barely Skepsel Creation

Militant Militant Gesmeer Smudged

Strompel Stumble Onnosel Stupid

Waai Run/leave Ordentlik Proper

Reaksie Reaction Martel Martyr

Spieël Mirror Amptelik Officially

Halwe Half Soggens Mornings

Stadium Stage Skepties Sceptical

Uiteindelik finally Opgewonde Excited

Page 13: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 5

1. Die koerant is ‘n ‘miernes van

bedrywighede’.

2. Huistoegaan tyd.

3. Sy doen los werkies, maak tee en skryf

nou en dan ‘n kort beriggie.

4. Hy help die uitlegspan met die

rekenaars.

5. Sy moet ‘n berig skryf oor ‘n

skryfkompetisie.

Page 14: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

6. Hy het die vorige jaar die tweede prys gewen in die kompetisie.

7. Sy behandel haar asof sy alreeds ‘n regte joernalis is en eendag wêreldberoemd gaan wees.

8. Wikus nooi hulle om ‘n kunsfliek te gaan kyk.

9. Sy het te veel huiswerk om te doen.

10. Sy kan nie glo dat hy verlief is op haar nie en sy voel snaaks oor die idee daarvan.

Page 15: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

woorde

miernes ant nest ywerig Excited

redaksie Editorial team klets Chat

berig Article selfbewus Selfconscious

saktyd Going home time dadelik Immediately

vreeslik Terrrible tevrede Satisfied

opskrifte Headings trots Proud

gedagte thought Frons Frown

skrik Fright verbaas Amazed

rustig Calmly skielik Suddenly

boffin genius spesie species

Page 16: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 6

1. Dat wikus mal is oor Marzanne.

2. Sy gaan hom net ignoreer en maak asof hy nie bestaan nie.

3. Sy is ingemone oor die feit dat die rugbyspan verloor het Saterdag.

4. Sy komplimenteer en badank haar vir die breiwekolom. Sy wil eintlik uitvind wie die skimdigter is.

5. Alet wil hom vra om saam met haar matriekafskeid to te gaan,

6. Sy vertel nie vir Nadia van haar epos gesprek met die skimdigter nie.

Page 17: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

woordeskat

7. Sy wil nie weer lootjies verkoop om geld in te samel nie.

8. Armand en sy pelle kom in hulle rigting aangestap.

9. Sy kan nie vir hulle jammer voel omdat hulle verloor het nie.

miernes ywerig

redaksie klets

berig selfbewus

saktyd dadelik

vreeslik tevrede

opskrifte trots

gedagte frons

skrik verbaas

rustig skielik

boffin spesie

Page 18: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 7 en 8

1. Hierdie jaar se insameling sal gebruik word om die skoolsaal op te knap; nuwe verhoogtoerusting, verhoogligte, gordyne, klanktoerusting ens.

2. Hulle sal dit in Afrikaans oorskryf en Romeo sal ‘n nerd wees en Juliet ‘n feminis.

3. A. Armandb. Marzannec. Die klas se projek; Romeo en Juliet.d. Marzanne daag hom uit.

4. A. Armandb. Marzannec. Dat seuns wat macho is en rugby speel nie sal toneelspeel nie.D. Marzanne dink nie dat Armand in die toneelstuk sal deelneem nie.

Page 19: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

5. Marzanne daag hom uit om ‘n oudisie te doen vir die

toneelstuk,

6. Uitdaging

7. As hy ‘n rol kry sal sy doen wat hy vir haar vra. As hy

nie ‘n rol kry nie moet hy alleen sonder ‘n meisie na die

Mei-dans gaan en mag met niemand dans nie.

ongemaklik uncomfortable uitdagend Challenging

fondsinsameling Fund raiser aspirasies Aspirations

verbaas Surprised luidrugtig Loudly

gluur Glare uitdaging Challenge

toneelstuk Play besef Realise

ywerig Enthusiastic omstanders Onlookers

knipoog wink grinnik laugh

Page 20: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Hoofstuk 9 + 10

1. Wie klop aan die kamerdeur?

Marzanne se ma.

2. Wat gee hierdie persoon vir Marzanne? Hoekom?

Sy bring vir Marzanne die weekblad waarin haar

koerantberig gepubliseer is.

3. Wat doen Nadia en Marzanne?

Hulle werk aan die toneelstuk vir die fondsinsameling.

4. Wie dink hulle sal kan help?

Hulle dink Wikus sal hulle kan help.

5. Hoekom wil Nadia hierdie persoon vra om te help?

Hy het die skryfkompetisie gewen en sy dink hy hou van

Marzanne.

Page 21: Hoofstuk1 - Jeppe High School for Girls · Hoofstuk1 romantiese romantic beskuldigend accusingly miskien maybe ordentlik proper oorlogspad warpath opdaag arrive pateties pathetic

Woordeskat

plons onervare

daag vindingryk

ignoreer betrap

skreeusnaaks skuldig

waterdig erken

sjarmant spandeer

beïndruk nou

oorleef dwing