hutten-buchdienst · die auswahl für verschiedene gelegen- ... anfänger lernen so nebenbei die...

4
HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Transvaal Vuurklipstraat 541, Die Wilgers www.huen.co.za [email protected] Tel. 012 807 0434 Each order by post only costs R 30 regardless of the number of ordered books . Op pad in Suid-Afrika Hierdie volledig hersiende en bygewerkte uitgawe van Op pad in Suid-Afrika het ‘n vars kontem -porêre voorkoms, maar bevat al die kenmerke wat dit so ‘n klassieke werk maak. Die vorige twee uitgawes het ‘n spesiale plek in die harte van Suid- Afrikaners en dit is maklik om te sien waarom: geen ander reisgids op die mark bied sulke omvaende en diepgaande inligng oor die dorpies, dorpe en stede van hierdie land, en ook nie oor die interessante en insiggewende stories wat hulle vertel nie. Met die nuut hersiende en bygewerkte teks en meer as 500 fotos bevat die boek ‘n verstommende rykdom inligng, wat dit die perfekte reisbeplanner en reisgenoot maak. 400 bls SB grooormaat R 350 Doendinge in ‘n dorp Jaques Marais Sluit 150 van Suid-Afrika se mees geliee dorpies in; verskaf akkurate ligging der middle van GPS coordi- nate; stel die top doendinge en besienswaardighede voor; beklemton spesiale gebeurtenisse en feeste; sluit interessante feite in; omskryf elke dorp in ‘n neute-dop; nuge toeriste-inligng en kontakbesonderhede 192 bls SB R200 April 2014 Jagters van die Duine Prof F.Eloff Dit is die storie van die Kalaharieleeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosistem, sy interaksie met die mens en sy oorlewingskanse in ‘n veranderende wêreld. 180 bls SB g/f R 250 Weskuskos Bergrivier visservrouevereniging Weskuskos bied ‘n verskeiden- heid eenvoudige, dog heerlike geregte, eie aan die Suid-Afrikaanse Kaapse Weskus, maar enersyds onlosmaaklik verweef met die geskiedenis en lewens van haar gemeenskappe. Toegevoeg tot die vanselfsprekende seekosgeregte, is nog smaaklikhede – van eenvoudige sop tot feestelike nageregte en verrassings vir‘‘onweersdae“. 144 bls, SB, grooormaat, R250 Prices are subject to the exchange rate and can change with- out prior notice. The Historical Karoo Chris Schoeman The Historical Karoo explores one of the most haunng regions of South Africa, providing short histories of the towns, buildings, places of interest, events and fascinang characters that once populated this arid yet beauful area. 220 p HC dustcover R 260 April 2014

Upload: hadat

Post on 17-Sep-2018

224 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Transvaal

Vuurklipstraat 541, Die Wilgers

www.hu!en.co.za [email protected]

Tel. 012 807 0434

Each order by post only costs

R 30 regardless of the number

of ordered books .

Op pad in Suid-Afrika

Hierdie volledig hersiende en

bygewerkte uitgawe van Op pad

in Suid-Afrika het ‘n vars kontem

-porêre voorkoms, maar bevat al

die kenmerke wat dit so ‘n

klassieke werk maak. Die vorige

twee uitgawes het ‘n spesiale

plek in die harte van Suid-

Afrikaners en dit is maklik om te

sien waarom: geen ander

reisgids op die mark bied

sulke omva!ende en diepgaande inlig"ng oor die

dorpies, dorpe en stede van hierdie land, en ook nie

oor die interessante en insiggewende stories wat

hulle vertel nie. Met die nuut hersiende en

bygewerkte teks en meer as 500 fotos bevat die boek

‘n verstommende rykdom inlig"ng, wat dit die

perfekte reisbeplanner en reisgenoot maak.

400 bls SB groo(ormaat R 350

Doendinge in ‘n dorp

Jaques Marais

• Sluit 150 van Suid-Afrika se mees gelie,e dorpies in;

• verskaf akkurate ligging der middle van GPS coordi-

nate;

• stel die top doendinge en besienswaardighede voor;

• beklemton spesiale gebeurtenisse en feeste;

• sluit interessante feite in;

• omskryf elke dorp in ‘n neute-dop;

• nu1ge toeriste-inlig"ng en kontakbesonderhede

192 bls SB R200

April 2014

Jagters van die Duine

Prof F.Eloff

Dit is die storie van

die Kalaharieleeu se

fisieke eienskappe, sy

habitat, sy plek in die

ekosistem, sy

interaksie met die

mens en sy

oorlewingskanse in ‘n veranderende wêreld.

180 bls SB g/f R 250

Weskuskos

Bergrivier

visservrouevereniging

Weskuskos bied ‘n verskeiden-

heid eenvoudige, dog heerlike geregte, eie aan die Suid-Afrikaanse Kaapse Weskus, maar enersyds

onlosmaaklik verweef met die geskiedenis en lewens van haar gemeenskappe. Toegevoeg tot die

vanselfsprekende seekosgeregte, is nog smaaklikhede – van eenvoudige sop tot feestelike nageregte

en verrassings vir‘‘onweersdae“. 144 bls, SB, groo(ormaat, R250

Prices are subject to the exchange rate and can change with-

out prior notice.

The Historical Karoo

Chris Schoeman

The Historical Karoo explores one of the most

haun"ng regions of South Africa, providing

short histories of the towns, buildings, places of

interest, events and fascina"ng characters that

once populated this arid yet beau"ful area.

220 p HC dustcover R 260

April 2014

South Africa’s brave new World

R. W. Johnson

Nelson Mandela’s inaugura"on as

president of South Africa in 1994

seemed to usher in an age of

peaceful, ra"onal change. But R.W.

Johnson’s new book explains how

this was not to be. The profound

damage caused by apartheid and

the nature of the country’s new

leaders – in exile or prison for much of their adult lives –

were a disastrous combina"on that poisoned everything

from big business to educa"on and AIDS policy to rela-

"ons with Zimbabwe. At the heart of the book lies the

figure of Thabo Mbeki, whose presidency led to cata-

strophic failure on almost every front. Johnson reveals

how Mbeki and those around him brought South Africa

close to “failed State” status – and explores the implica-

"ons for its future under Jacob Zuma.

724 p, S/C, R 320

Tiny Rowland, the ugly face of neocoloni-

alism in Africa

By an EIR Inves%ga%ve Team

Africa is dying, its people relentlessly

mowed down by starva"on and disease.

Among the perpetrators of this holocaust

are the interna"onal Monetary Fund, the

former colonial powers, and the mul"na-

"onal corpora"ons and commodity cartels.

One man, above all the rest bears special

personal responsibility for turning the 1960 dreams of inde-

pendence into a nightmare. Roland Walter “Tiny Rowland’,

boss of the Bri"sh mul"na"onal Lonrho, for decades the con"-

nent’s most powerful Western businessman. Who is Tiny Row-

land? Since he took over a sleepy li!le mining company in 1961

and turned it into one of the world’s premier mul"na"onals,

Rowland has wrapped himself and his company in a fog of half-

truths and confusions. Journalists who have a!empted to

pierce this veil have either been terrorized, tor seën heir stories

repeatedly “spiked”. This book, the result of a years long inves-

"ga"on spanning several con"nents, finally lays bare the deep

secrets behind the boss of Lonrho.

164 p, S/C, R 170 -last copy- Was Sie nicht wissen sollen!

Michael Morris

Seit mehr as zweihundert Jahren

bricht in regelmäßigen Abständen

die Wirtscha, zusammen, weil es

genau so gewollt und geplant ist.

Und genauso ist auch der nächste

Börsencrash – und der kommt sehr

bald. Denn dadurch werden das Geld

und damit die Macht von unten nach

oben umverteilt......Immer wieder

fallen wir auf die selben

Taschenspielertricks herein. Das geht nur deswegen,

weil die wenigsten Menschen verstehen, wie unser

globales Finanzsystem funk"oniert. Es ist derart

schwierig gehalten, damit sich kaum einer wirklich damit

auseinandersetzt. Und das ist bewusst so gemacht.

Dabei ist es im Grunde doch so simpel.

340 S geb. R 420

Waarheid en wysheid

J. J. Pienaar

Die nuwe orde en die Nuwe

Wêreldorde is besig om ons volk saam

te sleep op die pad van die

wêreldmassa om sodoende ‘n

iden"teitlose, kleurlose, verbasterde

en Godlose wêreldmengelmoes te

word. Die wêreldregering, dei

wêreldkerk en die wêreldmedia is die

instrumente wat vir dié doel

angewend word. Die “New Age“ samesweerders sê vir

mekaar: kom laat ons hulle vernie"g sodat hulle geen

iden"teitsbewuste volk meer sal wees nie en daar ook nie

meer aan hulle God, die Drie-enige God, gedink sal word nie.

236 bks , SB, R 150

Die ware Inlig6ngskandal

Eschel Rhoodie

Gedurende die sewen"gerjare het die regering R 75 milijoen aan ‘n geheime inlig"ngspro-

gram spandeer. Die fondse was deur die kabinet, en met mnr. P.W.Botha se samewerking, in

die begro"ng van Verdediging weggesteek – sonder Parlementeére goedkeuring en dus

kons"tusioneel onwe1g. ‘n Kabinetskomitee, onder voorsi!erskap van mnr.Vorster, het die

projekte gemonitor en die finansiering met die Minister van Finansies gereël, eers dr. Nico

Diederichs en daarna dr Owen Horwood. Sekere geheime projekte is op sinistére wyse aan

die opposisiepers gelek en het ‘n reeks drama"se gebeure tot gevolg gehad, o.a. die

abdikasie van die Staatspresident en die ontslag van die Na"onale Party se kronprins, wat die

hele poli"eke aansig van Suid-Afrika verander het. Beskuldigings van ongemag"gde en

wanbesteding van staatsfondse, van persoonlike verryking, is oral rondgeslinger.

716 bls, HB, slegs R 200

Das Kreuzs6ch-Buch 4

Mo%ve für das ganze Jahr

Die Auswahl für verschiedene Gelegen-

heiten und Anwendungsbereiche ist groß.

Dieser Band enthält S"ckbilder zur Oster-

und Weihnachtszeit, für Kissen,

Tischdecken, Servie!en, für kleine und

große Geschenke. Bei der Vielfalt der schönen Muster,

beispielsweise aus der Vogelwelt und aus dem Jugends"l, ist für

jeden Geschmack etwas dabei.

96 S,geb., Großformat, R 210

Keramik

Husberg/Lundkvist

Die Kunst aus Ton zu formen, ist

jahrtausende alt - doch gerade in unserer

Zeit wird sie wieder neu entdeckt. Das

geschmeidige Material regt die Fantasie an

zu immer neuen Formen - es entstehen

Gegenstände für den täglichen Gebrauch,

zum Schmuck der Räume oder einfach

zweckfreie Gebilde. Dieses Buch will für das Werken in der

Freizeit und in der Schule eine leicht verständliche Anleitung

für die verschiedenen Keramik-Techniken geben.

78 S, TB, R 85

Wollreste

Zechlin/Wemmel

Puppen, Kuschel"ere , Bilder, Wandbehänge, Kissen

und anderes können Sie aus Wollresten machen.

Anfänger lernen so nebenbei die verschiedensten

Techniken: häkeln, weben, s"cken, flechten

usw.Ganz wich"g: Kein Vorschlag erfordert zuviel

Ausdauer. Also gut geeignet für Kinder.

48 S, TB, R 83

Wir haben noch eine Vielzahl Bastel- und

Handarbeitsbücher die z.T. beim Verlag nicht

mehr erhältlich sind: z.B

*Die festliche Dekora"on 128 S, geb. R 140

*500 neue Strickmuster 128 S geb. R 140

*Basteln mit Potpourri 48 S TB R 83

*Kinderkleider mit Vorlagen in Orginalgrößen

6 Modelle für 2-3 Jahre R 112

Fragen Sie nach weiteren Themen

Your small business nightmare

Ber%e du Plessis

? Do you work yourself to death without ever mak-

ing enough money ?

? Is your business racking up more dept than you

can handle ?

? Are you at a crossroads and don’t know where to

turn ?

“This book is a must-have guide. If you apply every-

thing here, your business will not be one of the 25% that fail.” (Rapport)

54 p , SC, R 75

Ulrich von Hu!en

Ein Lebensbild

Carlheinz Gräter zeichnet

ein überaus differenziertes

Portrait des temperament-

vollen streitbaren

Reichsri!ers, Humanisten

und einflußreichsten

Publizisten seiner Zeit.

283 S, 61 Abb., geb., R 260

Deutschland bevor die Bomben fielen

Filmarchiv Dri0es Reich

3 Filme auf einer DVD:

Deutschlandreise 1934 , ca 50 min

Deutschland vor dem Krieg

(Privataufnahmen aus den 30er Jahren),

ca 70 min

So war Berlin, ca 53 min

Die Wölfe

Jordan Vause

In diesem Werk verfolgt Jordan Vause den Lebensweg einzelner

Offiziere der deutschen U-Bootwaffe – darunter berühmter und auch

solcher, die weniger bekannt sind – von ihrer Jugend und früherer

Marineausbildung über ihre Kriegserfahrungen bis in die o, bi!ere

Friedenszeit hinein, die sich anschloß. Seine eingehende Untersuchung

beruht auf einer Fülle von primären Dokumenten und – falls möglich –

von Interviews mit den U-Bootkommandanten selbst.

256 S , geb., R 364

Chris6aan de Wet

The making of a Legend

Fj. Pretorius

Christaan de Wet was one of the

remarkable Boer commanders of

the Anglo-Boer War. He had the

ability to lead his burghers, many

of them individuals, with a strong

hand, subjec"ng them to his strin-

gent discipline. He was also a mas-

terful strategist who could an"ci-

pate the moves of his opponents. But it was his ability to

evade Bri"sh forces in what became known as the first de

Wet hunt that created his legendary.

240 p, HC, R 201.

Commando

Deneys Reitz

In 1899 Deneys Reiz, then aged

seventeen, son of the Chief Jus"ce

(later President) FW Reitz of the

Orange Free State, enlisted in the

Boer army to fight the Bri"sh. He

had learned to ride, shoot and

swim almost as soon as he could

walk. The skills and endurance he

had acquired were to be made full use of the next five years of

the war, during which he fought at "mes with a Boer com-

mando, consis"ng mainly of farmers on horseback using their

own guns. He was involved in such major ac"ons at the ba!le

of Spion Kop, and met the young Winston Churchill as a pris-

oner of war in Pretoria. The straigh(orward narra"ve of his

experiences is both a classic true-life adventure, and an unfor-

ge!able picture of mobile guerilla warfare, in a conflict the

results of which are with us to the present day.

258 p, S/C, R 140

Afrikaanse uitgawe: 428 bls. SB, (grooter druk) R 190

258 S, SC, R 140

Johanna Brandt en die kri6eke jare in die Transvaal

Rita van der Merwe

Johanna Brand was 'n

merkwaardige vrou, besonder

intelligent en met sterk

leierseienskappe en

buitengewone energie. Sy het

haarself gesien as lid van die

“aristokrasie van die volk“.

Gedurend die Anglo-

Boereoorlog word sy betrek in

die spioenasienetwerk van die

Transvaase Geheime Diens en

haar woning word ’n skuilplek vir Boerespioene. Vir

’n tyd lank is sy ook kampverplegster in die Irene-

konsentrasiekamp. Ná die oorlog neem sy as

predikantsvrou ‘n leidende rol in die opheffing van

die Boerevroue en die emansipasie van die vrou en

help bou aan die geestelike vorming van ‘n nasionale

bewussyn.

180 bls, SB, R 140

Dokter in die Huis

van Elfen/ du Toit

• Riglyne vir op"male gesondheid

• Siektes – oorsake, simptome,

diagnose en behandeling

• Beserings, operasies en

chirurgiese prosedures

• Mediese toetse

• Medisynegroepe – generiese middels en handelsname

• Geillustreerde noodhulpstappe

760 bls, HB, groo(ormaat, R 399

Raad vir Kwale

C.E. Steyn

Hierdie boek behoort van groot waarde te wees vir elke person wat 'n kwaal onder lede het of wat oor die algemeen nie te

gesond voel nie. Kwale is langtermynprobleme en kan ’n mens soms duur te staan kom. Daar is egter goedkoop maniere

waarop blywende verlig"ng verkry kan word. Met Raad vir Kwaale kan u ’n verskeidenheid van probleme sommer daar in die

kombuis genees.

160 bls, SB, R 165 Banking details:

Absa The Grové

Hu!en-Buchdienst

Acc.nr 1630 350 480

Branch: 333 845