israel ervarings- & studietoer: 23 april - 6 mei 2015...“seperti katak di bawah tempurung”. like...
TRANSCRIPT
-
ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van Israel ooit!
Toerleiers: Dr. Chris Malan, Lynnwoodrif Bybelskool, 0721987279.
Yoni Gerrish, Toonaangewende kundige op Bybelse Argeologie, en
briljante, geesvervulde toergids wat al 24 jaar toere in Israel lei. Francois & Ronel Smit, Drie jaar sendelinge in Jerusalem &
Meestersgraad in Argeologie, Universiteit van Jerusalem.
http://images.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=wailing wall, jerusalem&source=images&cd=&cad=rja&docid=bzIZvDc1du02VM&tbnid=yTSDWUZSXW1QUM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.123rf.com/photo_14986201_man-praying-in-front-of-the-wailing-wall-jerusalem-israel.html&ei=OR_uUc7eKOOK0AXx8YCADg&psig=AFQjCNEcjn0l4JQ2r1sAPEzoJBQDm3NGRQ&ust=1374646407200214
-
Al wat ek wens,
is om Christus
te ken... Filippense 3:10
γινώσκω
Paul first received the REVELATION of Christ,
then sought the EXPERIENCE of Christ – to
know and enjoy Christ in an experiential way.
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=mStO8vuLkd-8jM&tbnid=fJ6cFedbqkismM:&ved=0CAUQjRw&url=http://alivewithchrist.com/meaningoflife/&ei=lNaaU5bMBoSR7AbI7IDQBg&bvm=bv.68911936,d.ZGU&psig=AFQjCNHiYyZKxJr-U3RewkkUKUGOyYc23w&ust=1402742786747423
-
יהוה
As Yahweh, He is the God of revelation in expression of Himself in His essential attributes.
-
LORD, you alone are my
portion and my cup;
you make my lot secure.
The boundary lines have
fallen for me in pleasant
places…
I will praise the LORD,
who counsels me;
even at night my heart
instructs me.
Psalm 16
-
אדני
Soos die oë van
‘n slaaf gerig is
op die hand van sy eienaar, soos die oë
van ‘n slavin gerig is
op die hand van
haar eienares,
so is ons oë gerig op Adonai ons God,
totdat Hy Hom oor
ons ontferm.
Psalm 123:2
-
Christ
Pantocrator
ֵאל ִׁשַּד׳
יהוה צבאת
-
Maar julle sal deur die Jordaan trek en gaan
woon in die land wat
die Here julle God
julle sal laat besit...
daar is die plek wat die Here julle God sal
kies om Sy Naam
daar te laat woon en
daarheen moet julle
al die offers bring... Deut.12:10-11
-
Gematria
5 + 6 + 5 + 10 = 26
יהוה
-
...as jy bid, gaan na jou
kamer toe, maak die
deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan
sien nie. Jou Vader wat
sien wat verborge is, sal
jou beloon. Matteus 6:6
ταμει ͂ον:. a chamber on the
ground floor or interior of an
Oriental house, normally
without windows opening to
the outside (generally used
for storage or privacy, a spot
for retirement); secret; closet;
chamber; storehouse
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=06TQw7XIImqVxM&tbnid=UU6HxDGk2_s91M:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.youtube.com/watch?v=lCXKexnpt20&ei=-Z8HVK_4IYG6O-CJgYgD&psig=AFQjCNH5kwqbXrd_cnBagypbKEv70SgqTw&ust=1409872238482325
-
The earth shall be filled with the
knowledge of the glory of the Lord,
as the waters cover the sea.
Habakuk 2:14
http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=7T75OzFXbTdJZM&tbnid=vUdjB6cdOBxAQM:&ved=0CAUQjRw&url=http://missionmemos.com/2013/04/&ei=ioksUoSTFvOb0AW-0IDgBQ&bvm=bv.51773540,d.ZGU&psig=AFQjCNH5nDmPXftQGkXKTTFKr_1Z5zYlxA&ust=1378736857821314
-
God wat gesê het: “Laat daar
lig skyn uit die duisternis”,
het ook in ons harte ‘n lig
laat skyn om ons te verlig [φωτισμός] met die kennis
[γνῶσις] van die heerlikheid van God, wat van Jesus
Christus uitstraal.
2 Korintiërs 4:6
-
καὶ εἶπεν ὁ θεός γενηθήτω φῶς καὶ ἐγένετο φῶς.
: ֹּאֶמר ֱאֹלִהים אֹור-וַיְִהי; יְִהי אֹור, וַי
-
Die ware Lig, wat
elke mens verlig,
was aan kom na
die wêreld toe.
Johannes 1:9
φωτίζω:. to shed rays;
to shine; enlighten,
illuminate
-
Julle sal goed doen as julle in Sy lig
bly totdat die dag aanbreek
en die Môrester opkom
in julle harte.
2 Petrus 1:19
-
Ons almal weerspieël die heerlikheid
van die Here, want die sluier is van ons
gesig af weggeneem. Ons word al
meer verander om aan die beeld van
Christus gelyk te word. Die heerlikheid
wat van ons uitstraal, neem steeds toe.
Dit doen die Here wat die Gees is.
2 Korintiërs 3:18
κατοπτρίζομαι:. to mirror oneself; to see reflected
Sy heerlikheid... de zomtotaal
van al Zijn deugden.
-
Bewus word
Verwonder
Gans Ander
Teenwoordig
Realiteit
Oorgawe
Ses sleutels om passievol geestelik
en diep menslik te leef.
ֵאל ִׁשַּד׳
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=KbCkecF8qj_niM&tbnid=3qxbAmp6ihtkzM:&ved=0CAUQjRw&url=http://brittianbullock.com/inner-awakening/&ei=KOKaU5DiHOmM7Abj6IGgDg&psig=AFQjCNFuV6phBceJ8OdNiubN3jus8JklHg&ust=1402745558952258http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=mStO8vuLkd-8jM&tbnid=fJ6cFedbqkismM:&ved=0CAUQjRw&url=http://alivewithchrist.com/meaningoflife/&ei=lNaaU5bMBoSR7AbI7IDQBg&bvm=bv.68911936,d.ZGU&psig=AFQjCNHiYyZKxJr-U3RewkkUKUGOyYc23w&ust=1402742786747423http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=JbkBdpyIX-PmpM&tbnid=J1xy74MLTO2bVM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.glogster.com/tinaredfish/passover-lamb/g-6n70hpeg481eaaeljgnk3bt&ei=us1JUqG2EczM0AXHlICgBg&bvm=bv.53217764,d.d2k&psig=AFQjCNENez-zjL6_G4SXJNZE3pkOT3EUWA&ust=1380654793893042
-
Attending to the details of experience has enormous potential to enrich our spiritual journey. Unfortunately,
most people live mindlessly, held in oblivion by
their preoccupations. Paying attention
to what is happening in and around you is the foundation of living
spiritually and mindfully.
-
Cold mountain Acceptance of that SUCHNESS [...of what is, as it is], is essential if we
are to be truly aware and awake. All avoidance of it forces us to live in
a place of pretense, denial, and oblivion.
-
Gans Ander
Otherness
אל ראי
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=KbCkecF8qj_niM&tbnid=3qxbAmp6ihtkzM:&ved=0CAUQjRw&url=http://brittianbullock.com/inner-awakening/&ei=KOKaU5DiHOmM7Abj6IGgDg&psig=AFQjCNFuV6phBceJ8OdNiubN3jus8JklHg&ust=1402745558952258http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=mStO8vuLkd-8jM&tbnid=fJ6cFedbqkismM:&ved=0CAUQjRw&url=http://alivewithchrist.com/meaningoflife/&ei=lNaaU5bMBoSR7AbI7IDQBg&bvm=bv.68911936,d.ZGU&psig=AFQjCNHiYyZKxJr-U3RewkkUKUGOyYc23w&ust=1402742786747423http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=JbkBdpyIX-PmpM&tbnid=J1xy74MLTO2bVM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.glogster.com/tinaredfish/passover-lamb/g-6n70hpeg481eaaeljgnk3bt&ei=us1JUqG2EczM0AXHlICgBg&bvm=bv.53217764,d.d2k&psig=AFQjCNENez-zjL6_G4SXJNZE3pkOT3EUWA&ust=1380654793893042
-
Die erkenning van die unieke
individualiteit van ander het
diep geestelike betekenis
daarin dat, indien ons daarin
faal om die ánder (of dan
andersheid) in ander te
erken, dat die kanse dan
skraal sal wees dat ons die
teenwoordigheid van die
Transendente Ander sal
erken. Tog, indien ons
aanleer om gasvry te wees
teenoor die vreemdeling,
wat deel is van elke persoon
wat ons raakloop, dan
betoon ons gasvryheid
teenoor die Gans Andere
wat in hulle is.
-
Om andersheid te erken
(“honor”) is ‘n diep en essensiële deel van
my eie spiritualiteit.
In die afwesigheid
daarvan kan daar niks
transendent tot die self
wees nie; en die self
moet dan sy eie god
wees. Indien ons die
Waarlik Heilige en Gans
Andere wil ontmoet,
moet ons begin om die
ánder (andersheid) in
die mense wat ons
ontmoet, te eer.
-
Wanneer ons ons harte
se ervaring oopmaak
vir mekaar in vertroue,
dan betree ons heilige
grond, waar daar geen
plek is vir kommentaar,
kritiek of korreksie,
maar alleen vir ‘n
liefdevolle respons
van respek en
aanvaarding.
-
“Seperti katak
di bawah
tempurung”.
Like the frog
under the
coconut shell
-
To keep Lansquenet safe and
tranquil, we must close our doors to
outsiders whose only tradition is self-
gratification, whose only creed is
godlessness, and whose only possible
effect is the moral contamination of
our village.
WE MUST GIVE THESE
OUTSIDERS NO QUARTER!
We must make them unwelcome
in our homes, on our streets,
and in our places of business.
Dat ander op belangrike
wyses nie soos ons is nie, hou
beide bedreiging en
nuuskierigheid vir ons in.
Hierdie ontmoeting kan
potensieel ontwrigtend wees,
maar dit bevat ook die
potensiaal om ons horisonne
te verbreed, ons ego’s te de-
sentreer, en die tirannie van
ons egosentrisiteit te verslap.
-
Ons ervaar ander altyd as ‘n gesig wat tegelyk bekend en
onbekend is. Dit is hierdie onbekende wat beide vrees en
nuuskierigheid by ons wakker maak. Opregte intimiteit/
diep vriendskap behels om vriende te maak nie net met dit wat die ander persoon in gemeen het met my nie maar
ook die belangrike wyses waarop sy/hy altyd anders as
ekself sal wees. Dit beteken dat ons die andersheid van
ander moet koester, en die vreemdeling in jou vriend/(in) moet verwelkom en eer.
Knock,
knock!
-
Wanneer julle julle lande afoes, moet julle nie die
wenakkers afoes nie en ook nie die are wat bly lê, agterna
optel nie. Julle moet ook nie die wingerde ‘n tweede keer
oes of die korrels wat val, optel nie. Laat dit alles bly vir die
armes en die vreemdelinge. Julle was immers self ook
vreemdelinge in Egipte. Levitikus 19:9-10,33-34
And when you reap the harvest of your land, you shall not reap
your field to its very corners...
-
Ek is Rut... en u is my losser; neem my nou onder u beskerming [ּכנף]. Rut 3:9
-
Ek wil ‘n guns van God aan hom (Mefiboset)
bewys. 2 Samuel 9:3,OAV
-
Dink maar aan die moeite wat ons dikwels aangaan om iemand te
vermy wat merkbaar anders is as ons. Iets soortgelyks gebeur in ras-
isme, ouderdom-isme, seks-isme, gewig-isme, lengte-isme, en elke
ander tipe -isme diskriminasie. Elke vorm van vooroordeel [pre-judice]
gee aan ons toestemming om die bedreiging van andersheid te bestuur deur ‘n ontmoeting met geheel ander klasse mense te vermy,
wie se andersheid ons ongemaklik maak. En ons doen dit bloot deur
hulle te misken – weier ons om hul andersheid te erken en selfs dikwels
hulle as mense te erken.
-
All guests who arrive
should be received
as Christ.
- Rule of St. Benedict
Ons hanteer ander as U [“Thou”] wanneer ons hulle
andersheid verwelkom en hulle as “heiliges” behandel.
Ware persoonlike verhoudinge vereis van ons dat ons
ander sal benader as ‘n U [...teenoor as ‘n “It”] – om hulle
mensheid en andersheid te om-arm en daardeur help ons
onsself en hulle om te floreer.
https://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&source=images&cd=&cad=rja&uact=8&docid=IM1PWpOGuOJF8M&tbnid=IGOwiFkpyWEBoM:&ved=0CAUQjRw&url=https://companyofburninghearts.wordpress.com/category/angels/&ei=DuGaU66DLIaN7QbXmIG4DQ&psig=AFQjCNGCA_nEqJOwxoyKdHeQbtlZ59sUAg&ust=1402745466417064
-
En al was my toestand vir julle ‘n versoeking om my te verag en selfs te verfoei, het julle dit nie gedoen nie. Inteendeel, julle het my ontvang asof ek ‘n engel van God was, ja, asof ek Christus Jesus self was.
Galasiërs 4:14
-
Die gesig van ander dra
altyd ‘n afdruk van God.
Ons erken die andersheid
van mense omdat hulle
– soos ons – draers is van
die beeld van God,
geskep uit stof en goddelike asem.
En om die andersheid
van ander te erken is
om die gesig van God te erken wat hulle
reflekteer.
Dit is hoe belangrik ander
mense in Christelike spiritualiteit is. Hulle is
dikwels die plek van
ons mees direkte
ontmoeting met God.
-
Give me your tired, your poor,
your huddled masses
yearning to breathe free,
the wretched refuse
of your teeming shore.
Send these,
the homeless,
tempest-tost to me.
-
Welcome is one of the signs that a community is alive.
To invite others in is a sign that we are not afraid,
that we have a treasure of truth and peace to share.
A community which refuses to welcome – whether
through fear, weariness, insecurity, a desire to cling
to comfort, or just because it is fed up with visitors –
is dying spiritually.
-
“As if one could choose the wrong one”.
-
Wanneer ons ons mure skuif!
-
יהוה-רפא...for I am the
LORD that
healeth thee.
“Return, and
I will heal your
backsliding”.
Jeremia 3:22
Julle moet goed luister na wat Ek,
die Here julle God, sê! Dan sal Ek
geeneen van die siektes waarmee
Ek Egipte getref het, oor julle bring
nie nie, want dit is Ek, die Here,
wat julle gesond hou.
Eksodus 15:26
;to cure .:רפאcause to heal;
to make whole;
to mend (by
stitching)
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=DTmQP79ohimlRM&tbnid=BAHCIRHWZnawgM:&ved=0CAUQjRw&url=http://kingdavid.wordpress.com/2008/05/page/2/&ei=7yR4UsX9Go3Y0QWSg4CYBA&bvm=bv.55819444,d.ZG4&psig=AFQjCNEHAax5v0z_NwWRt-uo-8zzHMHnSw&ust=1383691792452094
-
רפא
(His) sacrifice (of) Speak + Think <
Tog het Hy ons lyding
op Hom geneem, ons
siektes het Hy gedra.
Jesaja 53:4
-
חלה
grace < from learning < (to be) < fenced off
-
http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=_Sn_A0ZE5P-hkM&tbnid=ZmLN36ir7ibsMM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.reverendfun.com/?date=20010702&ei=liJ4UvzIKOKv0QWH74D4DQ&bvm=bv.55819444,d.ZG4&psig=AFQjCNHkiy5KZczVUN94DQcQem-Bnll9iA&ust=1383691204809247http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=_Sn_A0ZE5P-hkM&tbnid=ZmLN36ir7ibsMM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.reverendfun.com/?date=20010702&ei=liJ4UvzIKOKv0QWH74D4DQ&bvm=bv.55819444,d.ZG4&psig=AFQjCNHkiy5KZczVUN94DQcQem-Bnll9iA&ust=1383691204809247http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=_Sn_A0ZE5P-hkM&tbnid=ZmLN36ir7ibsMM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.reverendfun.com/?date=20010702&ei=liJ4UvzIKOKv0QWH74D4DQ&bvm=bv.55819444,d.ZG4&psig=AFQjCNHkiy5KZczVUN94DQcQem-Bnll9iA&ust=1383691204809247
-
Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy 'n man met die
naam Matteus by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: “Volg My!”.
Hy het toe opgestaan en Hom gevolg. Jesus het by hom in sy huis
gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy
dissipels kom eet. Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels:
“Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?”.
Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n
dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken:
‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie’. Ek het nie gekom
om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars. Matteus 9:9-13
-
Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n
heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. Sorg [look diligently] dat niemand van die
genade van God afvallig word nie. Sorg [look
diligently] dat daar nie verbittering soos 'n wortel
uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet
nie. Hebreërs 12:14-15
ἐπισκοπέω:. to beware; look
diligently; take the oversight
-
The Lord said: If you never felt pain or experienced sickness,
how would you know I’m a Healer? If you never made a mistake,
how would you know I’m forgiving? If I give you all things,
would you appreciate them? If you were never broken,
how would you know I can make you whole? If your life was perfect,
why would you need Me...?
-
Here – Jahweh Rophe – dikwels klots my hart vol bitter water, soos
vir Israel by Mara; kom steel teleurstellings, in-die-rug-gesteek en
te-ná-gekom die soet van die lewe en verhoudings by my. Kan ek,
wil ek daarvan niks meer in-drink nie, smag ek daarna dat U mý
bitter sal kom gesond maak!
Here – Jahweh Rophe – Moses moes ‘n stok in die bitter gooi... so,
nou bid ek, Here, dat U my Here se houtkruis in die bitter van my
hart sal gooi, en my bitterwater-hart gesond sal maak. Laat my,
Jahweh Rophe, weer die soet van vriendskap, die soet van
vertrou, en die soet van intimiteit beleef.
Maar - Jahweh Rophe – Jeremia bid ook that You wil heal my
backsliding – Here, hoe dikwels heen-en-weer, naby-en-vér ek in
my verhouding met U, weet ek vir terugkom by U moet U my afgly-
hart gesond maak. Here, om weer die soet van naby-U-wees te
leef, kom maak my weggly-hart gesond. Amen
GEBED: JAHWEH ROPHE ...VIR ELKEEN WAT GESOND WIL WORD VAN BITTERHEID. Eksodus 15:22-26