jacobsdal primêre skooljakkies.com/nb 18 en 2015.docx · web viewgroot borge van ons skool en...
TRANSCRIPT
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 18 12 - 19 Junie 2015OUERS:VRA VAN DONASIES OF BORGE:Ouers moet asseblief kennis neem dat u nie direk persone of besighede in Jacobsdal of omgewing vir ‘n donasie of borg/e mag vra nie. Alle donasies en borge werk deur ons Borgekomitee. Kontak asseblief vir Loucile Bruwer (voorsitster) indien u van ‘n persoon of instansie weet wat genader kan word, of wat ons skool goedgesind is. Sommige persone of besighede is reeds groot borge van ons skool en word dan wéér deur ouers of leerders vir donasies genader, wat onbillik teenoor hulle is. Ons wil hierdie gebeure totaal uitskakel.Ons hoop dat ons op ouers se samewerking kan staatmaak.BEHEERLIGGAAM
BEGIN- EN UITKOMTYE:Die skool begin vanaf Woensdag, 17 Junie om 8:00 en verdaag elke dag as volg:Graad 1 & 2: 12:00Graad 3: 12:30Gr 4 – 7: 13:00Maandag, 15 Junie is ‘n skoolvakansiedag. Dinsdag, 16 Junie is ‘n vakansiedag (Jeugdag).Leerders trek in die eksamen op ‘n Woensdag sportklere aan.
LAATKOMMERS:Ouers moet asseblief kennis neem dat die skool stiptelik om 7:30 begin. Leerders moet asseblief betyds wees. Om laat te kom is ‘n swak gewoonte. U samewerking sal waardeer word.
DISCONTO BOEKUITSTALLING: `Ouers word uitgenooi om op Woensdag, 24 en Donderdag, 25 Junie ‘n draai te maak by die Disconto Boekuitstalling in die Sportkamer. Verskillende soorte boeke is teen baie billike pryse beskikbaar.
BIBLIOTEEKBOEKE:Alle biblioteekboeke moet op Woensdag, 17 Junie ingehandig word.
TENDERS:Tenders vir die verskaffing van verversings by tuisbyeenkomste gaan eers weer in die derde kwartaal uit vir die Kleuratletiek in die vierde kwartaal.
KOORROMPIES:Dogters wat koorrompies by tannie Hannelie gekry het moet asseblief vir haar die R70 bring sodat sy dit kan gaan betaal.
LEERDERDEELNAME:RUGBY:Uitslae van die 0/7 rugbyspan se wedstryde in Bloemfontein.Verloor 15 – 5 teen Grey Primêre SkoolVerloor 25 – 0 teen Willem Postma
NETBAL:Sterkte aan ons 0/13 netbaldogters wat die naweek aan die Vrystaat Kampioenskappe in Bethlehem gaan deelneem.
GIMNASTIEK:Sterkte aan die gimnaste wat op Saterdag, 13 Junie aan ‘n klubkompetisie in Bloemfontein deelneem.
SKAAK:Uitslae van Rian en Fransien Steenkamp wat verlede naweek aan die kwalifiserende skaaktoernooi op Philippolis deelgeneem het:Rian was 10de uit 18 spelers en Fransien 8ste uit 15 spelers.
…………………. PW Tait SKOOLHOOF
GEBEDSLYS:
Hardus en Kobus Gabriëlsen (Ouma oorlede)Al ons leerders wat voorberei vir eksamen.
AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEKE (GR 4 – 6)
OUER SE NAAM EN VAN: ___________________________________
LEERDER SE NAAM EN VAN: _________________________________
LEERDER SE GRAAD: ________
WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK @ R25 ELK BESTEL.
BEDRAG INGESLUIT: R________
HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________
Candy Cave verkoop gedurende
die eksamen lekker“hot chocolate”
en ander lekkernye.
Candy Cave verkoop gedurende
die eksamen lekker“hot chocolate”
en ander lekkernye.
DATUM: 21 JUNIE 2015 TYD: 11:30 VIR 12:00
PLEK: MOREDOU - PADSTAL
BESPREKINGS MOET ASB VOOROF OP
18 JUNIE 2015 GEMAAK WORD!!
BESPREEK VROEGTYDIG OM TELEURSTELLINGTE VOORKOM!!
KOSTE: R 100.00 pp VIR VOLWASSENES ENHOëRSKOOL LEERDERS
R 50.00 pp VIR LAERSKOOL LEERDERS
DRIEGANG MAALTYD: VOORGEREG: MOREDOU – VERRASSINGSBROODJIE HOOFGEREG:
2 VLEISE (SKAAPBOUD & HOENDER)2 GROENTES ( 1 SOET & 1 SOUT)AARTAPPELS IN KNOFFELBOTTERGEELRYSGRIEKSE SLAAI
NAGEREG: HEERLIKE GEBAKTE POEDING VIR OUD EN JONKKONTAK ODRIE VIR BESPREKINGS BY: 073 231 4757
MOREDOU – PADSTAL
VADERSDAG ETE