jacobsdal primêre skool - jakkies.com  · web viewnadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die...

9
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 26 24 - 31 Augustus 2018 JUNIOR EN SENIOR KORE: Baie sterkte aan ons Junior en Senior kore wat op Maandag, 27 Augustus aan die Noordkaap Kunstefees gaan deelneem. Die bus vertrek om 11:00 vanaf die skool. Leerders moet mooi netjies wees met die korrekte kleredrag aan, soos uiteengesit op nuusbrief 24. Hou ons naam hoog!! SKOOLTERREIN / HEKKONTROLES: Hier is nog steeds ouers wat hulle kinders op die skoolterrein kom aflaai vir skool, nadat daar verskeie kere ‘n vriendelike versoek tot ons ouers gerig is om dit asseblief nie te doen nie. Slegs personeel van ons skool, BL-lede, Ouerleierkomiteelede en buite-afrigters wat in hierdie kwartaal by die skool sport afrig, mag op ons terrein met hulle motors ry en in besit wees van ‘n hekkontrole. Ons wil graag verkeer op ons terrein tot ‘n minimum beperk. Nadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende afrigter kan gebruik. Ons maak staat op u samewerking. NOORDKAAP KUNSTEFEES: Baie geluk aan al ons leerders wat pragtig presteer het met die Noordkaap Kunstefees: LEERDER: AFDELING: PRESTASIE: Mariet du Plessis Voordrag A+ Simon de Witt Voordrag A+ Ella du Toit Voordrag A+ Elmi Brink Voordrag A+ Jake du Toit (Gr R) Voordrag A++ Anica Ueckermann Voordrag A++ Gudrun Speek Voordrag A++ Marizanne Jacobs Voordrag A Anadia Coetzee Voordrag A+ Gaynor Speek Voordrag A++ Carla Meintjes Klavier Brons Esna Marais Klavier Brons Marlien Smith Klavier Silwer Anica Ueckermann Klavier Brons Mariné Cloete Klavier Brons Roelfie Bekker Klavier Goud Decoda Kilian Klavier Silwer Ella du Toit Klavier Brons Marizel Swanepoel Blokfluit Goud Schalk Meintjes Blokfluit Brons Schalk Meintjes Kitaar Brons Phil Snyman Blokfluit Brons Luhan vd Linden Blokfluit Goud Elmi Brink Blokfluit Silwer Onthou om julle sertifikate by die kantoor te gaan inhandig “WOW” SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE] Baie geluk aan die volgende leerders wat in die tweede rondte presteer het en na die Vrystaat “Wow”- spelkompetisie deurgedring het wat op Donderdag, 30 Augustus by President Brand in Bloemfontein plaasvind: GRAAD 1:

Upload: others

Post on 04-Oct-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 26 24 - 31 Augustus 2018JUNIOR EN SENIOR KORE:Baie sterkte aan ons Junior en Senior kore wat op Maandag,27 Augustus aan die Noordkaap Kunstefees gaan deelneem.Die bus vertrek om 11:00 vanaf die skool. Leerders moet mooi netjies wees met die korrekte kleredrag aan, soos uiteengesit op nuusbrief 24.Hou ons naam hoog!!

SKOOLTERREIN / HEKKONTROLES:Hier is nog steeds ouers wat hulle kinders op die skoolterreinkom aflaai vir skool, nadat daar verskeie kere ‘n vriendelike versoek tot ons ouers gerig is om dit asseblief nie te doen nie. Slegs personeel van ons skool, BL-lede, Ouerleierkomiteelede en buite-afrigters wat in hierdie kwartaal by die skool sport afrig, mag op ons terrein met hulle motors ry en in besit wees van ‘n hekkontrole. Ons wil graag verkeer op ons terrein tot ‘n minimum beperk.Nadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende afrigter kan gebruik.Ons maak staat op u samewerking.

NOORDKAAP KUNSTEFEES:Baie geluk aan al ons leerders wat pragtig presteer het metdie Noordkaap Kunstefees:

LEERDER: AFDELING: PRESTASIE:Mariet du Plessis Voordrag A+Simon de Witt Voordrag A+Ella du Toit Voordrag A+Elmi Brink Voordrag A+Jake du Toit (Gr R) Voordrag A++Anica Ueckermann Voordrag A++Gudrun Speek Voordrag A++Marizanne Jacobs Voordrag AAnadia Coetzee Voordrag A+Gaynor Speek Voordrag A++

Carla Meintjes Klavier BronsEsna Marais Klavier BronsMarlien Smith Klavier SilwerAnica Ueckermann Klavier BronsMariné Cloete Klavier Brons

Roelfie Bekker Klavier Goud Decoda Kilian Klavier SilwerElla du Toit Klavier BronsMarizel Swanepoel Blokfluit GoudSchalk Meintjes Blokfluit BronsSchalk Meintjes Kitaar BronsPhil Snyman Blokfluit BronsLuhan vd Linden Blokfluit GoudElmi Brink Blokfluit Silwer

Onthou om julle sertifikate by die kantoor te gaan inhandig

“WOW” SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE]Baie geluk aan die volgende leerders wat in die tweede rondte presteer het en na die Vrystaat “Wow”-spelkompetisie deurgedring het wat op Donderdag, 30 Augustus by President Brand in Bloemfontein plaasvind:GRAAD 1:Abija Greyling 1ste plek, Simon de Witt 3de plek en Claire Combrink 5de plekGRAAD 2:Zoë Shepherd 2de plek en Amber Rheeder 3de plek GRAAD 3:Marizel Swanepoel 1ste plekGRAAD 4:Wian Germishuys 1ste plek en Leilah Snyman 4de plekGRAAD 6:Stefan Hugo 1ste plekGRAAD 7:Elsje Jacobs 6de plekOuers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig.

LOSLITDAG: VRYDAG, 7 SEPTEMBER 2018Daar is nog net twee weke oor voor Loslitdag! Opskud en koop ‘n plakker vir R10 by tannie Maryka in die boekstoor. Leesook die advertensie wat by die nuusbrief ingesluit is.

DRAADKARKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE]Leerders wat aan die draadkarkompetisie op 7 September tussen 11:00 en 12:00 by FARR se kantoor wil gaan deelneem kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 27 Augustus by die klasonderwysers inhandig.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

Daar is twee afdelings: Handgemaakte draadkarre en tuisgemaaktes. Dit is ‘n resies oor 90m. Die eerste 10 inskrywings per ouderdom sal aanvaar word. Daar is ook ‘n afdeling vir volwassenes.Navrae: Esmé van Wyk 083 2575283

KOSHUIS:Baie dankie Albertus de Wet en die Koshuiskomitee, koshuisouers, vrywilligers en oud-Jakkies se ouers wat so hard gewerk het met die Gholfdag wat verlede Saterdag gehou is. Ons is dankbaar vir elke borg en al die hulp wat ons ontvang het. Sien asseblief die lys van borge wat by die nuusbrief ingesluit is. Ondersteun asseblief ons borge!

LEERDERDEELNAME:LANDLOOP:Dankie aan al die leerders wat so hard geoefen het die afgelope seisoen en ouers wat hulle rondgery en ondersteun het. Bring asseblief die frokkies wat julle gebruik het terug na tannie Adéle. Gewas en in ‘n sakkie met jou naam op.

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE]UITSLAE TEEN EUREKA (SEUNS):0/13A verloor 5 – 1, 0/13B verloor 6 – 0 0/11A: verloor 5 – 1,0/9A verloor 6 – 0 en 0/9B verloor 5 – 1.

WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK: Die volgende tennisspanne (seuns) speel op Woensdag, 29 Augustus om 14:00 teen Hartswater op Tuine se bane in Kimberley:0/13A en B, 0/11A, B en C, 0/9A en BSpelers mag om 12:45 verdaag en die bus vertrek om 13:00. R30 busgeld vooraf betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om spelers se vervoer te bevestig.

KRIEKET: UITSLAE TEEN DE AAR:Die 0/13-span wen met 55 lopies 0/11-span wen met 6 paaltjies.Baie geluk!Wedstryde teen Staats word verskuif na 13 September.Spelers wat vir die Xhariep krieketspan gekies is, het inligtingsbriewe gekry. Baie sterkte met julle wedstryd volgende week!

MINI-KRIEKET:Sterkte aan ons 0/7 en 0/8 krieketspanne wat op Saterdag, 25 Augustus aan ons skool se Mini-kriekettoernooi deelneem. Al die spelers moet om 7:45 voor die pawiljoen by hulle afrigters aanmeld.Die finale program word by die nuusbrief ingesluit.Ons nooi ons ouers en belangstellendes om die oggend saam met ons te kom geniet. Jakkies se personeel gaan heerlike verversings te koop aanbied.

TWEEKAMP: [AFSKEURSTROKIE]Die Suid-Vrystaat Tweekampproewe vind op Dinsdag, 4 September plaas. Hardloopitems begin om 14:00 by Pelliespark en die swemitems net daarna by die Universiteit se swembad. (Plekke is langs mekaar) Atlete wat wil deelneem moet die afskeurstrokie invul en saam met R90 inskrywingsfooi op Maandag, 27 Augustus by die klasonderwysers inhandig. Tannie Adéle doen die inskrywings op Dinsdag, 28 Augustus. Geen laat inskrywings nie.

7’S RUGBY:Oefening vir 0/13 spelers sal vanaf 28 Augustus tot 6 September op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 18:00 plaasvind.

ATLETIEKKLINIEK 31 AUG – 1 SEPT:Atlete wat vir die kliniek ingeskryf het, het programme gekry. Die kliniek begin op Vrydag, 31 Augustus om 14:00. Ouers neem self hulle kinders na die atletiekkliniek.

UNISA MUSIEKEKSAMEN:Baie sterkte aan Anica Ueckermann (gr 3), Marlien Smith (gr 3) en Carla Meintjes (gr 1) wat volgende week hulle Unisa praktiese musiekeksamen speel.

SKIET:Baie geluk aan Leané du Toit wat vir die 0/14A Noordkaapskietspan gekies is.Met die afgelope SA Sport en Jag Federasie se Kampioenskappe het die volgende leerders presteer:Bekker Schutte: 0/14 seuns .22 kleingeweer – 6de plek. Hy verwerf sy Vrystaat Provinsiale kleure.CJ Oertel: 0/14 seuns veergeweer – 1ste plek, grootgeweer – 2de plek en .22 kleingeweer 3de plek. Hy verwerf sy Nasionale kleure.Baie geluk!

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

IMBEWU PROVINSIALE WETENSKAPUITSTALLING:Baie sterkte aan Phil en Leilah Snyman en Nico van Zyl wat op Vrydag,31 Augustus aan dié uitstalling in Postmasburg gaan deelneem.

“MARTIAL ARTS”:Die volgende leerders is in die Noordkaap “Martial Arts”-span opgeneem wat op 29 en 30 September aan die Nasionale Kampioenskappe in Stellenbosch gaan deelneem:Schalk-Willem EngelbrechtInge van der MerweMatthew de WetBaie geluk!

..........................Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Marius Etzebeth (oom – knievervanging)Johan en Julia Schutte (afsterwe van familielid)Christiaan du Preez (moeder deur hond gebyt)

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

AFSKEURSTROKIE: VRYSTAAT WOW-SPELKOMPETISIE (Donderdag, 30 Augustus)

OUER: _________________________________________

LEERDER: ______________________________________

NEEM MY EIE KIND NA BLOEMFONTEIN:

BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN: HANDTEKENING: ___________________

DATUM: _____________

AFSKEURSTROKIE: DRAADKARKOMPETISIE (Vrydag, 7 September: 11:00 tot 12:00)

OUER: _________________________________________

LEERDER: ______________________________________

WIL GRAAG AAN DIE DRAADKARKOMPETISIE DEELNEEM.

GEKOOPTE DRAADKAR:

HANDGEMAAKTE DRAADKAR: HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

KONTAKNOMMER: __________________________

AFSKEURSTROKIE: TENNIS (SEUNS) (Woensdag, 29 Augustus)

OUER: _________________________________________

SPELER: ______________________________________

NEEM MY EIE KIND NA KIMBERLEY:

BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY: HANDTEKENING: ___________________

DATUM: _____________

AFSKEURSTROKIE: SV TWEEKAMPPROEWE (Dinsdag, 4 September)

OUER: _________________________________________

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

KAREEHOF KOSHUIS GHOLFDAG:

GRAAG BEDANK ONS DIE VOLGENDE BORGE:

BKBVOERMOLDIEDERICK CLOETESHELENE OERTELANNEKE BEYLEVELDHARRY BOERDERY TRUSTWGH AGRIWNG BOERDERYUNIEKUMKOSIE SMITH

O&D WINDPOMPE EN SWEISWERKEMÔREDOU PADSTALJOJO TENKEFRESSIES GASMONTEGOPROTEKTRUSTY HONDEKOSFANIE SCHOEMANDIE VLAKVARKVIRBAC

VODACOMP & J AGENTECHARLENE ZONDACHHEROLDTSTIMAC AGROHALSTED KIMBERLEYAGRI FRIENDABC PUMPSJACOBSDAL SLAGHUISOLD MUTUALBKB

BAIE DANKIE AAN JULLE ALMAL SE HULP EN BORGE MET DIE GHOLFDAG. JULLE IS VOORTREFLIKE JAKKIE ONDERSTEUNERS!!

LOSLITDAG 2018TEMA: ‘’wees elke dag ‘n held’’Vrydag 7 September 2018 is dit Loslitdag!!!

Jy is daardie dag ‘n Held.Trek aan soos jou gunsteling Held.

Dit kan ‘n Held uit die Bybel, enige storie of sprokiesverhaal wees. Is jy dalk Superman, Batman of Barbie?

Om deel te neem moet jy vir jou ‘n Loslit Plakker koop vir slegs R10 en maak seker jy dra jou plakker vir die hele dag.

John Seeley en sy hond gaan vir ons kom kuier en hy gaan om 11h15 as spreker optree. Hy het ‘n hond gered het wat in die Groot Gat van Kby geval

het.Almal is welkom om te kom luister na sy storie.

Toegang is ‘n Loslit plakker wat by die deure beskikbaar gaan wees as mamma of pappa ook wil kom.

Opskud en kry jou plakker, daar is nog net 2 weke oor!!!

AFSKEURSTROKIE: SV TWEEKAMPPROEWE (Dinsdag, 4 September)

OUER: _________________________________________

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewNadat ‘n buite-afrigter sy pligte vir die kwartaal afgehandel het, moet die kontrole ingehandig word sodat ons dit vir die volgende

Konsentrasieleer...studiemetodes...leeskursus...ekstra klasse in Wiskunde, Engels en Afrikaans

Vir meer inligting skakel Miranda van der Walt (konsentrasie en lees) by 083 709 0688 of Clivé Burger (studiemetodes en

Wiskunde/Engels/Afrikaans) by 083 708 3974.