johannesburg cluster - afrikaans-afrikaans - tuisafrikaans eat graad 11 punte: 100 tyd: 2 ½ uur...
TRANSCRIPT
Bladsy 1 van 7
Johannesburg Cluster
Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk
November 2011
AFRIKAANS EAT GRAAD 11
PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 2 van 7
INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: Opstel. (50 PUNTE) AFDELING B: Langer transaksionele tekste. (30 PUNTE) AFDELING C: Transaksionele, naslaan en informatiewe tekste (20 PUNTE)
2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.
3. Nommer die skryfstukke wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit.
5. Die uiteensetting van jou skryfstukke is baie belangrik. Jy moet elke skryfstuk op 'n NUWE DUBBELBLADSY begin.
5.1. Doen die beplanning/redigering op die linkerkantste bladsy.
5.2. Skryf die woorde FINALE PRODUK aan die regterkantste bladsy.
VOORBEELD:
LINKERBLADSY
BEPLANNING/REDIGERING Kan só lyk
Onderwerp
Inleiding Paragrawe Slot
Jy kan dan op die bladsy jou foute vebeter / wys voordat jy die stuk
oorskryf.
1.2.
REGTERBLADSY
FINALE PRODUK
Byvoorbeeld:
Die sokkerwêreldbeker
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 3 van 7
AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1
Kies EEN vraag en skryf 200 – 250 woorde oor die onderwerp.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan.
1.1.
OF
1.2. Jy wil aan ‘n Opstelkompetisie deelneem wat jy in HUISGENOOT gesien het. Die tema van die
opstel is “My skool het my ‘n toekoems gegee!”. Die Prysgeld is R1000.
Dink aan die volgende:
‘n Algemene inleiding oor jou skool. Dinge wat jou skool uniek maak. Geleenthede wat jou skool jou bied. Hoe jou skool jou gevorm het.
OF
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 4 van 7
1.3.
Sport.
OF 1.4.
Ek is verantwoordelik vir…
OF 1.5.
Ek sou dit nooi gedoen het nie as
ek geweet het…
OF
Kies EEN van die volgende visuele tekste. Laat jou gedagtes gaan en skryf ENIGE LANG OPSTEL daaroor. 1.6.1.
OF
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 5 van 7
1.6.2.
OF
1.6.3.
TOTAAL AFDELING A: 50
EN
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 6 van 7
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2
• Kies EEN vraag en skryf 120 – 150 woorde oor die onderwerp.
2.1.
Jy wil aan ‘n opstelkompetisie deelneem in die HUISGENOOT. Die tema van die opstel is “Tiener se obsessie met sosiale netwerke”. Skryf ‘n TYDSKRIFARTIKEL hieroor. Jy kan die volgende riglyne gebruik om jou te help:
Die tipes sosiale netwerke wat beskikbaar is Hoe tieners hierby aansluit. Watter sosiale netwerke die gewildste is en hoekom Positiewe / Negatiewe invloede van die sosiale netwerke in tieners se lewens. Tieners se siening van die sosiale netwerke.
OF
2.2.
In die Afrikaansklas het die onderwyser sopas klaar gemaak met een van die voorgeskrewe kortverhale. Daar was ‘n hewige reaksie op die kortverhaal in die klas. Skryf ‘n DIALOOG waarin jy en ‘n vriend / vriendin oor die kortverhaal praat. Skryf oor dinge soos:
Die naam van die kortverhaal. Gebeure in die kortverhaal. Wat aanleiding gegee het tot die reaksie in die klas.
OF
2.3.
Skryf ‘n BOEKRESENSIE oor ‘n boek wat jy gelees het. Onthou om dinge in te sluit soos: Die naam van die boek. Die publikasiedatum, uitgewer en prys. Die karakters. Die storielyn in kort. (Moenie die einde weggee nie.) Wat jy van die boek dink. ‘n Punt uit 10.
OF 2.4. Jy het sopas uitgevind jou pa en ma gaan skei. Skryf ‘n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan ‘n
vriend / vriendin waarin jy hom / haar hiervan vertel. Jy kan die volgende riglyne gebruik om jou te help:
Wat jou reaksie was toe jy gehoor het. Hoe jy vertel was. Hoe jy hieroor voel. Wat dit vir jou toekoms beteken.
TOTAAL AFDELING B: 30
EN
GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN
VRAESTEL 3
Bladsy 7 van 7
AFDELING C: TRANSAKSIONELE, NASLAAN- EN INFORMATIEWE TEKSTE VRAAG 3 • Kies EEN vraag en skryf 80 – 100 woorde oor die onderwerp.
3.1.
Jy is op ‘n wonderlike vakansie vir drie dae. Doen ‘n DAGBOEKINSKRYWING oor elke dag.
OF
3.2.
Jy is die jeuggroep in julle gemeenskap se leier en jy wil graag hê meer tieners moet by julle aansluit. Ontwerp ‘n PLAKKAAT wat jy oral in jou gemeenskap kan opsit om meer lede te kry. Onthou om die volgende in te sluit:
Tyd, datum en plek van julle vergaderings. Wat julle doen. Redes hoekom jy dink ander tieners moet aansluit. Illustrasies. (Tel nie vir punte nie) Kontaknommers.
OF
3.3.
Skryf die instruksies oor hoe om enige van die volgende speletjies te speel. Kies NET EEN.
Speletjie 1 Speletjie 2 Speletjie 3 Speletjie 4
TOTAAL AFDELING C: 20
VRAESTEL TOTAAL - 100