jou g*t sien - afrikaans.com

49
Jou g*t sien Jou meerdere teëkom; alles verloor; Uiters teleurgesteld wees.

Upload: others

Post on 31-Oct-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Jou g*t sien

Jou meerdere teëkom; alles

verloor; Uiters teleurgesteld wees.

Page 2: Jou g*t sien - Afrikaans.com

IdiomeSpreekwoordeUitdrukkings

Gesegdes- kragtige vorme van

beeldspraak- kleurvolle taalgebruik

- figuurlik

Page 3: Jou g*t sien - Afrikaans.com

IDIOME VISUEEL

AANGEBIED

BYLAE C

Page 4: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Bobbejaan

Page 5: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 6: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Buffel

Page 7: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 8: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Jakkals

Page 9: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 10: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Wolf

Page 11: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 12: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Krokodil

Page 13: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 14: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Koggelmander

Page 15: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 16: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Aap

Page 17: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 18: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Seekoei

Page 19: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 20: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Slang

Page 21: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 22: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Kameel

Page 23: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 24: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Griekse en Romeinse mitologie

• achilleshiel(die plek of punt waar ’n mens swak of kwesbaar

is)

• adonis(’n aantreklike, pronkerige

jong man)

• muse(’n bron van inspirasie)

Page 25: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Bybel

• die ware Jakob

(die regte persoon of ding)

• die klein jakkalsies wat die wingerd verniel

• (klein dingetjies wat dikwels groot skade/ hartseer veroorsaak)

• die sondebok wees(onskuldig die skuld viriets kry)

• Genesis 27

• Hooglied 2:15

• Levitikus 16:22

Page 26: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Baie van ons idiome en uitdrukkings

kom uit Nederlands

Page 27: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Seevaart-idiome

Page 28: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Nederlanders lief vir water en vaar op

water

Page 29: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Die wind uit iemand se

seile haal.

Iemand voorspring / doen wat

iemand anders wou doen.

Page 30: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Siekte/ … takel hom af.

Breek hom af.

Page 31: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Die vlag stryk.

Om oor te gee.

Page 32: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Nog seevaart-idiome

• Die beste stuurlui staan aan wal. (Buitestaanders weet altyd die beste wat moetgebeur.)

• In iemand se vaarwater kom.

(Iemand se gebied betree.)

• Iemand op sleeptou neem.

(Iemand so beïnvloed dat hy jou blindelings

volg.)

• Nie op iets/iemand kan peil trek nie.

(Nie op iets/iemand kan staatmaak nie.)

Page 33: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Verdere seevaart-idiome• Iemand die loef afsteek.

(Iemand oortref.)

• Met iets/iemand opgeskeep sit.

(Iemand/iets lastigs waarvan jy nie ontslae

kan raak nie.)

• ‘n Kinkel in die kabel.

• (Onverwagse moeilikheid.)

• Iemand van bakboord na stuurboord stuur.

(Iemand heen en weer stuur.)

Page 34: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Ridderidiome- Iets in die skild voer.(‘n Geheime plan.)- Sonder slag of stoot.(Sonder dat daar teën-stand gebied word.)- Stewig in die saal sit.(Seker van jou posisiewees.)- Iemand uit die saal lig.(Iemand tot val bring.)

Page 35: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Iemand die harnas injaag.Iemand kwaad/boos maak.

Tot die tande toe gewapen wees.Volledig gewapenwees.

Page 36: Jou g*t sien - Afrikaans.com

‘n Lansie viriemand breek.

‘n Goeie woordvir iemand

doen.

Page 37: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Jou spore verdien.Jou bekwaamheid getoon.

Page 38: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Met vlieëndevaandels.

Met grootsukses.

Page 39: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Nog ridderidiome

• Die aftog blaas.

(Om uit ‘n moeilike situasie te onttrek.)

• Vir iemand in die bres tree.

(Vir iemand op te kom / hom te verdedig.)

• Veld wen.

(Vorder, vooruitgaan.)

• Iemand uit die veld slaan.

(Iemand van stryk bring; verbaas laat.)

Page 40: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Ossewa-idiome• Stadig oor die klippe.

(Wees versigtig. Moenie

oorhaastig wees nie.)

• Die touleier.

(Die leier, pionier.)

• Hy/sy is ‘n voorslag.

(Iemand wat fluks en vinnig

werk.)

• Agteros kom ook in die kraal.

(‘n Stadige werker maak ook

klaar.)

• Jong osse inspan.

(Opgooi.)

Page 41: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Wa

• Die wa voor die osse span.

(Iets agterstevoor

aanpak.)

• Voor op die wawees.

(Voorbarig wees.)

Page 42: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Wiel• Vyfde wiel aan die wa.

(Iemand wat hinder

eerder as help.)

• Skouer aan die wiel sit.

(Begin werk / met

mening werk.)

• Iets/iemand in die wieleprobeer ry.

(Probeer verhinder dat

hulle hul werk doen.)

Page 43: Jou g*t sien - Afrikaans.com
Page 44: Jou g*t sien - Afrikaans.com

• ‘n Lunsriem.

(Vuil, morsige persoon.)

• ‘n Teerputs.

(Smerige persoon.)

• Dit gaan klopdisselboom.

(Dit gaan uitstekend.)

• ‘n Remskoen.

(Iemand wat vooruitgang

belemmer.)

Page 45: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Nuwe

idiome

Aweh!- Wees gegroet in

Afrikaans.

- Ek is saam met jou.

- Ek dra dieselfde

burden as jy.

Page 46: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Hemelbesem

• Hier maak ons die kerrie

sterk aan.

• Ougat.

• Die kat se snor.

• Jou hande is rond.

• Doef-doef musiek.

• Katkop.

• Wakkerslaap.

• Jou dag is vol.

• Hier speel ons nie / jy gaan dit

voel.

• Kind wat bewus raak van eie

seksualiteit.

• Die leier, persoon in beheer.

• Jy kan nie raakvang nie.

• Hip hop / house.

• Uitgeholde brood met kos in.

• Op jou hoede wees.

• Hard gewerk om dagloon te

verdien.

Page 47: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Hemelbesem vervolg

• ’n Lyn koppel.

• Iemand vir ’n pop vat.• Jy slaan my binne.

• Plak stamps op.

• Bring jou vuur van die huis af.

• Check my tjappies.

• Ons kookie saggie.

• Om jou kennis met iemandte deel.

• Spot met iemand te dryf.

• Wanneer ’n geliefde iets sêwat jou ontroer.

• Bevestig iets as die waarheid.

• Kom vuur en vlam na die kerkdiens toe.

• Neem my rang / status in ag.

• Ons gee nie sommer bes nie. Ons is vasberade

Page 48: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Ons kookie saggie

Page 49: Jou g*t sien - Afrikaans.com

Marieta Nel

[email protected]

084 511 1931

BYLAE C