jy is super welkom by t - bloemfontein baptiste...

2
Hoe lewe ‘n mens saam met die Here? Wees eensgesind Ef 2:11-22 1. Kom nader! Ef 2:13 “Nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.” 2. Word bemoedig. Ef 2:18 “Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.” 3. Kyk: wié ons geword het. Ef 2:19-22 “Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. …. In Hom sluit die hele gebou saam en verrys Deel 3 van 4 18 November 2018 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 28-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp...lewe-mens-saam-met-die-Here-nr-3.docx  · Web view2. Word bemoedig. Ef 2:18 “Deur Hom het ons almal, Jode en

Hoe lewe ‘n mens saam met die Here?

Wees eensgesindEf 2:11-22

1. Kom nader!

Ef 2:13 “Nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.”

2. Word bemoedig.

Ef 2:18 “Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.”

3. Kyk: wié ons geword het.Ef 2:19-22 “Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. …. In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon.”

Deel 3 van 4 18 November 2018

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste