klimaat en weer

20

Upload: danton

Post on 23-Feb-2016

133 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

KLIMAAT EN WEER. CLIMATE AND WEATHER. WEER/ WEATHER. Die Aarde se atmosfeer is konstant in beweging en dit veroorsaak ons weer. The Earth’s atmosphere is in constant movement and this movement cause our weather. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: KLIMAAT EN WEER
Page 2: KLIMAAT EN WEER

WEER/WEATHER• Die Aarde se atmosfeer is konstant in beweging en dit

veroorsaak ons weer. The Earth’s atmosphere is in constant movement and this movement cause our weather.

• Weer kan gedefinieer word as die dag tot dag atmosferiese toestande op ‘n bepaalde plek en tyd.Weather can be defined as the day-to-day atmospheric condition at a spesific place and time.

• Weer kan ervaar word as koue of hitte, wind, wolkbedekking, mis en reën ens.Weather can be experienced as cold or heat, wind, cloud coverage, mist and rain etc.

Page 3: KLIMAAT EN WEER

• ‘n Persoon wat WEER bestudeer is ‘n METEOROLOOGA person who studies WEATHER is a METEOROLOGISTS.

• Meteoroloeë voorspel die weer amper daagliks vir ‘n gegewe area.Meteorologists predict the weather almost daily for a spesific area.

• Weer voorspelling het heelwat bevorder gedurende die laaste 50 jaar maar meteoroloë het weer opnames vir die laaste twee dekadesWeather predictions has developed considerately during the last 50 years but meteorologists have weather reports for the last two decades.

Page 4: KLIMAAT EN WEER
Page 5: KLIMAAT EN WEER
Page 6: KLIMAAT EN WEER
Page 7: KLIMAAT EN WEER
Page 8: KLIMAAT EN WEER

KLIMAAT/CLIMATE• Klimaat kan gedefineer word as the gemiddelde weer

omstandighede van ‘n plek. Gemiddelde word oor ‘n 20 – 30 jaar periode gemeet.Climate can be defined as the avarege weather conditions of a place. Avareges are measured over a 20-30 year time period.

• Die mees belangrike omstandighede is die gemiddelde maandlikse tempratuur en die gemiddelde maandlikse reënval.The most important conditions are the avarge monthly tempratures and average monthly rainfall.

Page 9: KLIMAAT EN WEER

KLIMAAT/CLIMATE• ‘n Persoon wat KLIMAAT bestudeer is ‘n KLIMATOLOOG

A person who studies CLIMATE is a CLIMATOLOGIST.• ‘n Klimatoloog kyk na die lang termyn neigings en geskiedenis

van die klimaat, eerder as om weer stelsels te studeer in ‘n kort termyn soos meteoroloë. ‘n Klimatoloog wat spesialiseer in ou klimate word ‘n PALEOKLIMATOLOOG genoem. Climatologists look at long term trends and the history of the climate, rather than examining weather systems in the short term like meteorologists. A climatologist who specializes in ancient climates, incidentally, is known as a PALEOCLIMATOLOGIST.

Page 10: KLIMAAT EN WEER

KLIMAAT/CLIMATE• Die wêreld is opgedeel in streke volgens elkeen se klimaat. Die

grenslyne van elke streek kan nie duidelik gedefineer word as een tipe klimaat streek nie omdat een klimaat geleidelik saamsmelt in die ander.The world is divided into regions according to their climate, although the boundries are not sharply defined as one type of climate gradually merges into the next.

• Die eerste persoon om die klimaat streke the defineer was die Griekse filosoof Aristotle (384-322BC). Hy het die wêreld in drie sones opgedeel nl. Bloedigwarm, gemiddeld en ysig koud.The first person to define the climatic zones was the Greek philosopher Aristotle (384 – 322 BC). He divided the world into three zones namely torrid, temperate, frigid.

Page 11: KLIMAAT EN WEER

• Moderne klimaat kaarte toon die verskillende streke aan deur na verskeie kriteria te kyk soos breedtelyne, hoogte bo seespieel, afstand van die oseaan, tempratuur en neerslag.Modern climatic maps show these regions using a vareity of criteria including latitude, height above sea level, distance from the ocean, temprature and precipitation.

• Hier volg die verskillende strekeHere are the various regions.

KLIMAAT/CLIMATE

Page 12: KLIMAAT EN WEER

Tropiese klimaat/Tropical climate

Page 13: KLIMAAT EN WEER

Subtropiese klimaat/ Subtropical climate

Page 14: KLIMAAT EN WEER

Woestyn streke/Desert regions

Page 15: KLIMAAT EN WEER

Maatige graslande/Temperate grasslands

Page 16: KLIMAAT EN WEER

Medetireense klimaat/ Mediterranean climates

Page 17: KLIMAAT EN WEER

Maatige klimate/ Temperate climates

Page 18: KLIMAAT EN WEER

Subarktiese klimate/ Subarctic climates

Page 19: KLIMAAT EN WEER

Pool klimate/ Polar climates

Page 20: KLIMAAT EN WEER