laat jesus jou storm stilmaak kerk2

21
Laat Jesus jou storm stilmaak Matt 14: 22-30

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

79 views

Category:

Spiritual


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Laat Jesus jou storm stilmaak

Matt 14: 22-30

Page 2: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

21 En dit was omtrent vyf duisend manne wat geëet het, buiten die vroue en kinders.

22 En Jesus het dadelik sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur.

Page 3: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

Page 4: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

24 En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle.

25 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see.

Page 5: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

26 En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: Dit is ‘n spook! En hulle het geskreeu van vrees.

Page 6: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

27 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.

28 En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.

Page 7: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan.

30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!

Page 8: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

31 En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?

Page 9: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Die Storm van Teregwysing

Wanneer God ons dissiplineer

Jona was in ’n storm omdat hy ongehoorsaam was aan God en moes tereggewys word.  Omdat die Woord van God nie leeg sal terugkeer nie (Jes..

55). 

Ervaar jy tans ‘n storm van teregwysing?

Besef dat jy buite die wil van God is en dat HY jou dissiplineer

Erken jou huidige posisie en probleem

Doen opregte belydenis

Page 10: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Die Storm van Vervolmaking

Dis wanneer God ons help om te groei in ons geloof, vertroue en

verhouding met Hom.  Jesus het sy dissipels twee keer op die See van Galilea in ’n

storm getoets

By een geleentheid (Matt 8) was Hy by hulle in die boot tydens die storm

N ander geleentheid (Matt 14) het Hy hulle van die kruin van die berg af

dopgehou en vir hulle gebid.  

 Hou goeie moed en moenie vrees nie (Matt 14: 27)

Page 11: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Dissipels:Het Jesus geweet die storm was op pad?  Natuurlik!  Het Hy hulle met opset in die storm ingestuur?  Ja!

  Ons:Het Hy geweet dat daar ‘n resessie gaan kom in SA en in die wêreld?

 Weet Hy van al die inbrake, gewapende rooftogte en

onregverdighede inons land?  

Weet Hy van die toename in ongeregtigheid en bedrog met finansies?

Weet hy van die swaarkry, vervolging en verdrukkinge wat ons ?Natuurlik!

Het Hy dit toegelaat en is deel van Sy plan? Ja!

Page 12: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Matt 24: 12: “En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde

van die meeste verkoel

Dissipels:

Die Here Jesus was fisies saam met hulle in die boot tydens die eerste storm op

die See alhoewel Hy geslaap het (Matt 8: 23-27/Mk 4: 35-41).

 Tydens die tweede storm was Hy nie by hulle nie, maar op die kruin van die

berg besig om te bid, maar Hy het ook gesien dat hulle swaarkry (Matt 14:22-26/Mk 6: 45-56).

Page 13: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Ons:

Jesus is nie fisies in ligaamlike gedaante meer by ons nie,

Maar is deur Sy Heilige Gees in ons, langs ons en by ons elke oomblik van die dag.  

Wat ons ook al mag ervaar of deurgaan,

Hy is met ons.                                                                                      Matt 28: 19-20: “Gaan dan heen... en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan

die voleinding vandie wêreld”. 

Joh 14: 16 -18: “En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly

tot in ewigheid:  Ek sal julle nie as wese agterlaat nie”.Jesus sien ons en hou ons dop.                                         

Page 14: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

2 Kron.. 16:9: “ want die Here-sy oë deurloop die hele aardeom diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld opHom gerig is”.                         Psalm 33: 13-14: “Die Here kyk van die hemel af; Hy sien aldie mensekinders. Uit Sy woonplek aanskou Hy al diebewoners van die aarde”.                                                        Heb. 4:13: “En daar is geen skepsel onsigbaar voor Homnie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wieons te doen het’’

Hou ons dop van die hoogte

Page 15: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

HY bid vir my van die hoogte

Dissipels:Jesus is nie by hulle nie, maar Hy bid vir hulle (Matt 14:22-

26/Mk 6: 45-56)

Ons:Jesus is nie fisies by ons nie, maar Hy tree vir ons in asHoëpriester (He 4: 14-16).

  Rom 8: 34: “Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, watook opgewek is, wat ook aan dieregterhand van God is, wat ook vir ons intree”      

    

Page 16: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

HY kom na my toe 

Soms voel dit asof Hy ons verlaat het en nie regtig omgee nie.  DawidEn Paulus het ook pergeleentheid so gevoel ( 2 Kor 1: 8).

Jes.. 43:2: As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere- hullesal jou nie oorstroomnie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou niebrand nie”. 

1 Kor 10:13: Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie,maar

God is getrou                                            

Page 17: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

Jes.. 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want

Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my

reddende regterhand (      Hy versterk ons geloof 

Dissipels: wat het hy hulle geleer

Die doel van die storm is om hulle geloof te versterk

sodat hulle kan leer om Hom te glo, vertrou en te weet Hy is met hulle al kan hulle

Hom nie sien nie.

Tydens die eerste storm was Jesus by hulle en tydens die tweede storm was Hy nie

saam met hulle nie.

Dit was alles voorbereiding vir die storms wat hulle nog sal deurgaan in dietoekoms.

Page 18: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2

.Ons:Die storms is nie altyd maklik nie in ons lewe nie

Hy wil dat ons verander word van ‘n termometer na ‘n termostaat.  

Termometer    Termostaat

Onthou, as die uitsig swak is … probeer opkyk en besef dat Hy nog daar is

en dit in ’n oomblik kan verander … net sodra Hy sy doelwitte bereik het

Page 19: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Page 20: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Page 21: Laat jesus jou storm stilmaak kerk2