laerskool kruinsig | laerskool...

5
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 5 22-26 Junie 2020 Teorie: Platinum Sosiale Wetenskap: Fisiese kenmerke bl 31-32 (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin) Prakties Beantwoord die volgende vrae: 1. Tafelberg het ‘n wolkombers wanneer ….. 2. Die uKhahlamba-Drakensberge vorm ‘n versperring tussen ….. 3. Ek dink ontdekkingsreisigers het lank gelede die berge wat hulle gesien het “Drakensberge” genome omdat …… 4. ‘n Mens kan ‘n geluid wat soos donderweer klink naby “Hole in the Wall” hoor wanneer ….

Upload: others

Post on 09-Feb-2021

38 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 5

22-26 Junie 2020

· Teorie:

Platinum Sosiale Wetenskap: Fisiese kenmerke bl 31-32

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin)

· Prakties

Beantwoord die volgende vrae:

1. Tafelberg het ‘n wolkombers wanneer …..

2. Die uKhahlamba-Drakensberge vorm ‘n versperring tussen …..

3. Ek dink ontdekkingsreisigers het lank gelede die berge wat hulle gesien het “Drakensberge” genome omdat ……

4. ‘n Mens kan ‘n geluid wat soos donderweer klink naby “Hole in the Wall” hoor wanneer ….

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 5: Memo

22-26 Junie 2020

· Memo

1. …wanneer dit met wolke bedek word.

2. …die laer kusvlakte en die binnelandse plato.

3. …die bergpieke lyk soos die rug van ‘n draak.

4. …die golwe breek in die gat/grot.