laerskool rustenburg · web viewlaerskool rustenburg fatima bhayat 170 / posbus 577, rustenburg...
TRANSCRIPT
Laerskool Rustenburg Fatima Bhayat 170 / Posbus 577, RUSTENBURG Tel: 014-5920528/9 / Faks: 014-5928014
AANSOEK VIR DIE GEBRUIK VAN DIE SAAL
NAAM EN VAN: _________________________________________________________
NAAM VAN BESIGHEID INDIEN VAN TOEPASSING: ______________________________
WOONADRES OF BESIGHEIDSADRES: __________________________________
___________________________________
BESPREKINGSDATUM: ______________ TEL (H) ____________________________
SEL NR: ____________________________
TIPE FUNKSIE: _____________________________
AANTAL STOELE BENODIG: __________________
AANTAL TAFELS BENODIG: __________________ ADDISIONELE BEHOEFTES: _____________________________________________________
V E R K L A R I N G
Ek, die ondergetekende ______________________________________verklaar hiermee dat ek die reëls en regulasies verstaan en sal toepas. Ek verklaar ook dat ek die voorwaardes rondom die tariewe verstaan. Ek neem volle verantwoordelikheid vir enige skade.
Geteken te RUSTENBURG op hierdie __________dag van _______________2019.
______________________________HANDTEKENING
UITEENSETTING VAN KOSTE:Saalhuur @ R2000 per dag Klankoperateur (kwotasie sal gegee word)