leer leef met jesus - ngcaledon.co.za · 29 johlette matthee steenboksrivier. 028 212 1725 079 432...
TRANSCRIPT
Ek deel graag die volgende aangrypende gebed: “Here, U het tydens u verblyf hier op aarde
nooit ver gereis nie, en altyd te voet –
die enkele keer toe U `n vervoermiddel gebruik het,
was dit `n nederige donkie.
Maar U het diep spore nagelaat: van hoop en lig en
vrede en liefde.
Daaruit lei ek af dat dit nie die kwantiteit en afstand
van ons reise is wat saakmaak nie, maar die kwaliteit
daarvan.
Daarom, Here, wees op my “reis” deur hierdie dag
die lig voor my,
die skadu agter my,
die helder wolk bo my,
die vaste grond onder my.
O Christus, wees die begin van al my reise,
en ook die eindbestemming.”
(Frank Topping)
Geseënde week! Marinus Theron
Volgende Sondag is Krige se
Blom & Teebeurt:
Maak Marinda en Manda se dag deur hulle te laat weet of jy hulle kan kom help.
Leer leef met Jesus
DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie
se nuusdiens met nuus vir diens
Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected]
Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected]
Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected]
www.ngcaledon.co.za. 25 Oktober 2019
Dagboek Sondag: 27 Oktober 2019
09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen
Kategese
Deuroffer: Badisa
Blomme en Teebeurt: Konstitusiestraat
Maandag: 28 Oktober tot Saterdag
2 November 2019
Caledon Kersmark
Vlg Sondag: 03 November 2019
Dankoffersondag & Nagmaal
Kategese Jaarafsluiting
Deuroffer: Helpmekaar Studiefonds.
Blomme en teebeurt: Krige
Sondag se diens word gelei deur
Ds. Marinus en
Rina Hugo.
ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG:
Oggenddiens (bywoning): 372 Kollekte: R 9 511.10 Deuroffers: R 1 870.00 Dankoffers: R2 250.00
Nuwe intrekkers kom sê hallo by die kerkkantoor! Kantoor ure is 09:00 – 12:00 en 14:00 – 15:00.
In die rakkies by die deurer in die kerk is nuwe lidmatevorms beskikbaar. Voltooi asb. en kom gee af by die kerkkantoor.
Bederfpakkies vir huisgesinne in NG Fraserburg:
Ons benodig 115 bederfpakkies vanuit ons twee gemeentes vir die huisgesinne van die NG Gemeente Fraserburg.
Wenke:
• Gebruik byvoorbeeld `n leë skoendoos wat oorgetrek kan word met koerantpapier of iets dienlik;
• Plaas `n paar bederfgoed daarin soos byvoorbeeld handeroom, sjampoe, deodorant, lekkergoed of enigiets wat
jy sou waardeer;
Die gedagte is dus om iets tasbaar en prakties vir iemand te gee as `n uitdrukking van hoop en omgee.
• Skryf `n kort brief van bemoediging, dalk met `n mooi teksgedeelte vir die gesin.
• Jy kan dit ook persoonlik maak deur jou naam en telefoonnommer by te voeg.
• Letwel! Ons beplan om `n koevertjie met `n klein bietjie kontant uit die bestaande fondse by te voeg van die twee
Kerkrade se kant.
• Teikendatum om in te handig is voor of op Maandag 4 November by die 2 kerkkantore
• Plaas asb jou naam op die lys na afloop van die erediens of kontak die kerkkantoor 028 212 1202.
Voorbidding: • Willem Victor – Crassula Wyk
• Lina de Waal – Fynbos
• Annatjie Otto- Konstitusiestraat
• Martin du Toit- Sentrale Wyk
Droogtehulp:
Bydraes kan by die kerkkantoor afgegee word.
Daar is tans R63 850 in ons Droogtehulpfonds
en lidmate wat `n finansiële bydrae wil lewer
kan die kerkkantoor kontak of in die gemeente
se rekening inbetaal met die verwysing
“Droogtehulp”.
NG Kerk Caledon, NEDBANK REK NR. – 1835 010
229
TAKKODE – 183509
Veels geluk aan almal wat gedurende die week verjaar! Oktober
27 Jaco Steyn Stasieweg 20 082 930 0968 27 Lina De Waal Nerinastraat 6 028 212 1557 078 458 5580 28 Maria Kroes Konstitusiestraat 6 028 214 1004 082 719 8864 28 Barend Nel Erf 269 083 564 4371 28 Luan Rust Breevlei 29 Suzette Coetzee Eikestraat 12 082 340 3840 29 Anita Erasmus New Cross Straat 3B 076 502 1724 29 Johlette Matthee Steenboksrivier. 028 212 1725 079 432 0923 29 Casper Pieters Crassulastraat 6 083 559 6003 30 Sarie Marais Nuwestraat 11 028 212 2226 082 934 8901 30 Nicolus Simonis Gousblomstraat 6. 028 212 2718 30 Willie Theunissen Haarwegsrivier Plaas 028 212 1285 083 660 4418 31 Magda De Villiers Crassulastraat 4. 028 212 3999 084 520 0018 31 Anri Linde Eureka 028 212 1681 083 503 8864
November
01 Andries Goosen Heidestraat 1 082 875 4529 083 294 8802 01 Jaco Jordaan Laingstraat 19 084 252 5251 01 Miem Pieters Meulstraat 14 028 214 1343 082 054 0341 02 Teresa Coetzee Basil Newmarkstraat 13 028 214 1070 079 393 3862 02 Deidré Fick Vaalplaas 028 212 3150 083 94 34093
Kersmark 28 Okt – 2 Nov
Kom maak ‘n draai by ons
kersmark.
Dit is ‘n fees van geskenke.
Daagliks heerlike eetgoed by
die teetuin.
Kom koop al jou kersfees
geskenk nou by ons.
OPTOG BRING DIE KUNSTE NA DIE
PLATTELAND
DRIE VAN DIE BESTES
BESOEK CALEDON op 8 November 2019
Plek : NG Moedergemeente, Caledon
Prys R150 pp Tyd 19:00 Geen
plekbesprekings : Deure open 18:00
Skakel vir enige navraag :
Stephanie Visser 082 921 4971
VERVERSINGS SAL BESKIKBAAR WEES!
Kerrie-en-rys R35 pp : Kaartjies beskikbaar by
Heidehof
Kaartjies beskikbaar by : iTickets.co.za
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar by
Stephanie Visser 082 921 4971
Datum: 27 Oktober 2019 Tyd: 09:30 Plek: NG Moedergemeente Caledon
Nuwe Lidmate:
Lize van Vuuren vanaf Pellissier – Krige wyk Sarah van Wyk van af Secunda-Oos - Middedorp
Volgende Sondag 3 November is ons Kategese afsluiting. Kinders en ouers is
almal welkom!!
Die program sluit in
9H00-10H00 Registrasie & verversings by aankoms
10H00-10H15 Verwelkoming, Openings boodskap
en gebed
Fredine dansgroep item
10H20-11H20 Waardes
Sang item
11H30-12H00 Vrouegesondheid
12H00-13H00 Middag ete
13H00-13H30 Fasfacts (nadele van alkohol tydens
swangerskap en gevolge)
Geestelike dans item
13H40-14H20 Risiko's/Nadele van Alkohol &
Dwelms
14H20-14H45 Persoonlike
Beskerming (gesinsgeweld)
14H45-15H45 Oop vir vrae en bespreking
15H45-16H00 Bedankings & Afsluiting
Die Here is my herder;
daar is niks wat my
ontbreek nie. Hy laat
my lê in groen
wievelde; na water
waar rus is, lei Hy my. -
Psalm 23:1-
Geniet die naweek vanuit die kerkkantoor.