malutima 20140402
DESCRIPTION
Malutima 20140402TRANSCRIPT
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 2 APRIL 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Speel in PassiespelDIE Passiespel Die Leë Stoel word van 10 tot 12 April en 14 tot 16 April in die NG kerkBethlehemWes opgevoer. Hannes Oosthuizen, ’n onderwyser aan die Hoërskool Witteberg, vertolk die rol van Jesus. Oosthuizen is in die middel met die spelers wat die dissipelsse rolle vertolk om hom. Weens omstandighede buite hul beheer sal die Bybelse ete niemeer plaasvind nie. Foto: Magic Photography
ENIGEEN wat tussen Cambridge- enHighstraat, asook pres. Burger- enWessels-straat woon (veral Oxford-straat), en moontlik die nag van Vrydag7 Maart enigiets ongewoon opgemerkhet wat tot die dood van Petri Breedtaanleiding kon gee, word gevra omkapt. Jan van der Merwe by 073-438-9640 te bel. Breedt is in die vroeëoggendure bewusteloos op ’n sypaadjie
in die dorp gevind.Dit is bevind Breedt is aan onnatuurli-
ke oorsake dood nadat vasgestel is syhet geweldige drukking op die breingehad weens ’n harde hou teen diekop.Haar vriend, John Cordier (34), het
reeds vlugtig in verband met dievoorval in die hof verskyn.Hy verskyn weer Vrydag in die hof.
Hulp met Breedt-saak gevra
Lynda Greyling
KORT nadat twee jeugdiges ’n vrou op ’nplaas in die distrik Bethlehem aangeval,met ’n vuurwapen aangehou en vasgebindhet, is hulle in hegtenis geneem.Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder
van die polisie, sê Joan Keyter (54), wat’n huis op die plaas Nooitgedacht bydie Springbok-rugbybroers Bismarck enJannie du Plessis huur, is Donderdagomstreeks 12:30 deur twee 17-jarigesaangeval.Mophiring sê Keyter is omstreeks 12:30
in die plaashuis aangeval en met ’nvuurwapen aangehou. Haar hande isvasgebind. Sy is nie beseer nie. Die tweehet met ’n Jeep, rewolwer en juwelegevlug.Keyter kon haar hande loswoel, waarna
sy boere op buurplase en die polisie inkennis gestel het.Die boere het die plaassekuriteit daarvan
verwittig.’n Boer wat ná die aanval ’n plaaspad
gepatrolleer het, het twee verdagtes watstap, opgemerk en hulle gekonfronteer.Een het ’n vuurwapen op hom gerig, maarhy het aangery. Hy het die sekuriteitswagtein kennis gestel.Die wagte het die twee verdagtes by die
N5- en S176-T-aansluiting gesien.
Mophiring sê die twee is voorgekeer netvoordat hulle ’n geleentheid saam met ’nvragmotor sou kry.Keyter se voertuig, asook twee vuurwa-
pens, is verlate langs die pad gevind.Die juwele en ammunisie is ook terugge-
vind.Mophiring sê die een vuurwapen is
vermoedelik die vorige naweek op ’nkleinhoewe buite Kestell gesteel nadat bydie huis ingebreek en die kluis oopge-breek is.Die twee jeugdiges van Tlholong, Kestell,
word aangekla van motordiefstal, gewapen-de roof, die rig van ’n vuurwapen en diebesit van ’n ongelisensieerde vuurwapenen ammunisie.Nadat ’n maatskaplike werker Maandag-
oggend met die twee beraadslaag het, ishulle na Kestell se hof oorgeplaas. Daarmoes onder meer vasgestel word of dietwee werklik 17 jaar oud is en of hulle nieal moontlik 18 jaar is nie.Landdros Ria Visser van Bethlehem het
aan Maluti gesê indien die twee volgensdie Wet op Kindergeregtigheid (ChildJustice Act) verhoor word, is daar verskeiefaktore volgens die wet wat in ag geneemmoet word.Dit sal onder meer bepaal of hulle in die
kinderhof gaan voorkom en of die saak nadie strafhof verwys gaan word.
Twee vas náaanval op vrouVasgebind, aangehou
2 MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014
wet is van toepassing asiemand se lewe deur ’n mes ofswaard in gevaar gestel word.’n Voorbeeld is klippe wat
van ’n brug op voertuie gegooiword. Indien iemand op ’n brugstaan met klippe in die hand,sal hy verdag voorkom en kandie polisie hom in hegtenisneem en vir 48 uur aanhou.Die polisie, wat die betrokke
wet moet toepas, kyk ondermeer na die datum, die plek entyd waar die betrokkene is,watter gevaarlike soort wapenhy dra en die manier waaropdie wapen gedra word.Maluti-lesers kan gerus op
Maluti se Facebookblad hieroorkommentaar lewer.
GEVAARLIKE wapens is enigewapen waarmee iemand beseerkan word.’n Panga, mes, saag,
knopkierie, klippe, ’n stuk glasen skerpgemaakte tandeborselsword as gevaarlike wapensbeskou.Kapt. Louisa van den Berg
het tydens die maandeliksesektorpolisiëringsvergaderinginwoners ingelig oor die nuweWet op Gevaarlike Wapens watin 2013 ingestel is.Daar bestaan onder die
publiek baie onduidelikheid oordié wet.Moet iemand met ’n mes- of
swaardversameling daarvanafstand doen? Geensins. Die
Nuwe wapenwetverduidelik
INWONERS wat vullis by diemassahouer tussen Panorama enJordania stort, moet versigtig weesvir hawelose mense wat mensedaar besteel.Volgens ’n polisiewoordvoerder
is ’n seun wat daar verbygery het
van sy fiets beroof.Die polisie het aan inwoners
gesê dat die gebied aan Dihla-beng-munisipaliteit behoort en dathulle nie sonder ’n klag van diemunisipaliteit die oortreders kanvervolg nie.
Wees versigtig vir hawelose skelms
TOMMY SMITH was Dinsdag dieeerste Bethlehemiet om by diedepartement van binnelandse sakeom ’n nuwe ID-slimkaart aansoekte doen.Die eerste nuwe ID-slimkaarte is
in Julie 2013 uitgereik aan diegenewat die eerste keer om ’n identi-teitsdokument aansoek doen endié wie s’n verlore geraak het.Bethlehem se kantoor het met
die vervangingsproses beginwaarin mense ouer as 60 jaar kanaansoek doen om hul ID-boekiesmet ’n ID-slimkaart te vervang.Smith se vingerafdrukke en
identiteitsfoto’s is by binnelandsesake geneem, waarna al syinligting elektronies verwerk is. Hybehoort binne die volgende sewedae ’n SMS te ontvang om synuwe ID-slimkaart te gaan haal.) Naledi Pandor, minister vanbinnelandse sake, het gesê dievervangingsproses sal tussen sesen sewe jaar duur. Die staatsdruk-kery het twee verskaffers deur ’nstreng tenderproses aangewys watdie materiaal en sagteware salverskaf om die kaarte te druk.
Altech Card Solutions, ’nSuid-Afrikaanse maatskappy, salkaartverpersoonlikingsmasjiene en’n geoutomatiseerde posdiens, watdeur Datacard van Amerikavervaardig word, aan die staats-drukkery verskaf.Gemalto Southern Africa, ’n
filiaal van Gemalto SA en een van
die wêreld se grootste en vooraan-staande vervaardigers van ID-kaar-te, sal die voorafgedrukte blankokaarte met ’n mikroskyfie verskaf.Volgens prof. Anthony Mbewu,
uitvoerende hoof van die staats-drukkery, behels dié tender diedruk van 9 miljoen kaarte teensowat R192 miljoen.
Eerste met slim-ID
TOMMY SMITH (links) was die eerste Bethlehemiet om by die departementvan binnelandse sake in Bethlehem aansoek om ’n IDslimkaart te doen. Byhom is Marais Basson van die departement. .
OP 6 April 1652 het Jan vanRiebeeck voet aan wal inTafelbaai gesit. Belangstellen-des word genooi om op
Saterdag 5 April om 10:00 saam’n heildronk te drink om diegebeurtenis te vier. Dit vind by dieDorpstigtersgedenkteken op die
hoek van Muller- en Roux-straat, Bethlehem, plaas.Rig navrae aan Pieter Olivier
by 082-293-0680.
Herdenk Van Riebeeck se koms
Wat is jou mening?Gesels saam op Maluti seFacebookblad.
OASIS-WATER is nie sommer enige waternie.Die omgekeerde osmose-proses wat die
water deurloop, verseker die water word nienet gefiltreer en gesuiwer nie, maar bevatook verrykte suurstof, oftewel ozone.Met kraanwater wat nie meer so suiwer
soos jare gelede is nie, maak al hoe meermense van gebottelde water gebruik.Oasis-water is bekostigbaar, aangesien
die houers teen sowat R1 per liter hervulkan word.Die bekende sakeman Japie Maree en sy
vrou, Jolet, is die nuwe eienaars vanOasis-water in Bethlehem.Hoewel die onderneming steeds op
dieselfde perseel in die Amfra-gebou (langsBimbo’s) in Mullerstraat bedryf word, wag ’n
hele klompie nuwighede hier op kliënte.Benewens die water wat in verskillende
grootte houers, asook die nuwe 750 ml-grootte, verkrygbaar is, is daar ’n verskei-denheid gegeurde water en yskoue vrugte-sap beskikbaar. Gekonsentreerde vrugtesapsoos appelsap wat sewe liter lewer, asooklietsjie-, pynappel-en-wortel-, lemoen-,aarbei-, mango-, tropiese vrugte-, grenadel-la-, pienk pomelo- en koejawelsap wat sesliter lewer, is hier te koop.Nuut op die rak is ’n verskeidenheid
Dando-koffiebone en gemaalde koffie soosDando Green, Pierre Lotti en Mocca Java,asook die Famous Brands Java Lava-warm-sjokolade.Besoek Japie en Jolet Maree gerus by
Oasis-water.
Daar’s meer as waterJOLET EN JAPIE MAREE, die nuwe eienaars van Oasiswater in Bethlehem.
MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014 3
HESTER VILJOEN van die Bergpragoord het haar 94ste verjaardag gevier.
DIE gewilde Spontaan-kompetisie isvan vanjaar af nie meer net ’nsangkompetisie nie, maar ’n algeme-ne talentkompetisie.
Enigeen wat ’n besonderse talenthet, kan dus deelneem.
Jy moet net 16 jaar of ouer wees.’n Deelnemer moet alles wat hy of
sy vir die optrede nodig het selfverskaf.
Om in te skryf sal jou nie ’n enkelesent kos nie. Dit is gratis.
Die datum van die oudisies en diepryse wat vanjaar op die spel is, salbinnekort aangekondig word.
Die beoordelaars behou die regvoor om nie ’n streekwenner te kiesas daar nie ’n geskikte kandidaat isnie.
Indien jy as streekwenner aange-wys word, moet jy vir die eindrondeop Saterdag 19 Julie in die Blêrkasop die Vryfees op die UV-kampus inBloemfontein wees. As jy nie vanBloemfontein is nie, moet jy jou eievervoer en verblyf reël.
Spontaan nouwyer as sing
DIE Oud-Bethlemiet Salomé Nel-Gouws (33)is as Mev. KwaZulu-Natal (KZN) aangewys.
Nel-Gouws het nadat sy en haar man,Victor, Hillcrest toe getrek het, die sakewê-reld betree. Sy het onder meer ’n gevorder-de kursus in permanente grimering, ’nmini-gesigsontrimpeling en skin needlingvoltooi.
“Ek het in die sakewêreld verlore geraak.Ek is ook ’n ma van twee kinders, Christianen Cayla, en ’n vrou vir my man. Ek hetbesluit om aan die kompetisie deel teneem, want ek voel ek kan en wil meer viroud en jonk doen.”
Nel-Gouws sê haar werk is haar passie.Sy raadpleeg daagliks baie vroue en dit isvir haar lekker om mense te sien straal asjy hul voorkoms verbeter of ’n make-overgee. Sommige vroue het net ondersteuningnodig om weer gemotiveerd te voel.
Sy beplan om twee groot geldinsame-lingsprojekte, asook ’n paar klein familieby-eenkomste, te hou en só in haar gemeen-skap hoop te skep.
Die nasionale dinee waarop Mev. Suid-Afrika gekroon gaan word, vind in Desem-ber in Bloemfontein plaas.
Salomé is die dogter van Carolina Nel.
Vrou van Bhmnou Mev. KZN
SALOMÉ NELGOUWS is as Mev. KwaZuluNatal (KZN) gekroon.
Best CustomerLoyalty Programme2013*
ramme2013*
EasterfeastAn
PRICES VALID 1 - 6 APRIL 2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.smart shopper points will still apply in Express and Daily stores. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products.Please check availability.We striveto ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limitquantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
FRESH
Garnish and decor not included
1184383
4990UltimateBraai MasterBoerewors Per kg
R54Bulk TenderisedSteak Per kg
R35PnPWashed Potatoes2kg and Onions 2kg
BUYBOTHFOR
R30PnP Fresh Chickenin Tray Per kg
R10Danone Yo-JellyAssorted 6 x 100gPer Pack
2180
Ladismith ChoiceSalted Butter500g Brick
1750Clover The One1% Low FatFresh Milk 2 Litre
SAVE 2.40
SAVE 3.851990
SnowflakeCake WheatFlour 2.5kg
SAVE R5
R11Lay’s PotatoChips Assorted125g Each
175055Nestlé CaramelTreat 360g
3090SunfoilSunflowerOil 2 Litre
790RiegeleinBunny60g Each
6HotCrossBuns
R12
Valid 24March - 21 AprilonHotCrossBuns
10xpoints
onononHHHHHotot
SAVE 5.50
R10PnP Kids SmallApples Assorted1kg Each
+
1280Fanta, SpriteorStoneySoft DrinkAssorted 2 Litre Each
BeaconMarshmallowEggs 48s
5790
Bakers TennisBiscuits Assorted200g Each
R8InflationBuster
Each4290
SAVE R40Valid until
6 April 2014
FREE
Better than last year’s price
+BuyOmoAutoWashingPowder 2kg orSemi-concentratedLiquid 1.5 Litre and GetComfort FabricConditioner 400mlFREE
4 MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014
Lynda Greyling
IN 2012 het ek die 100-jarigebestaan van die HoërskoolSarel Cilliers in Koppiesbygewoon. Dit is waar ek diegrootste deel van myskoolloopbaan was.Dit was met gemengde
gevoelens dat ek soontoe is.Ek onthou nog die pragtigesandsteen-skoolgebou metsy houtskuifvensterramewaardeur ons geklouter envir die onderwysers gaanwegkruip het.Die hoofstraat, een van die
min teerstrate in die dorp,was meer gate as pad. Baievan die winkels was nogdaar. By die skool aange-kom, het ’n pragtige kleurige
tuin en baniere ’n menssommer gou laat welkomvoel. Hoewel daar ’n paarnuwe klaskamers is, is diesandsteengebou nog daar,pragtig bewaar.Ná ’n heerlike dag van
onthou jy nog . . . het ek nog’n bietjie van die dorp gaanverken. Die ouetehuis hetbehoorlik uitgestaan. Diegebou is netjies onderhou enhoewel dit nog nie lente wasnie, was die tuin netjies enkleurryk. ’n Mens kon sien ditword in stand gehou.In Bethlehem word gereeld
gekla oor die begraafplasewat nie in stand gehou wordnie.In Koppies het die plaasli-
ke begrafnisondernemer plangemaak. Inwoners betaal aanhom ’n minimale bedrag enhy hou die begraafplaasnetjies. Ek glo nie daar is ’nnetjieser en beter versorgdebegraafplaas in die land asdie een in Koppies nie.
Sommige gebouenog goed onderhou
Briewe /
Letters
Geesgenoot
deur
Lynda Greyling
FANIE SCHOEMAN, Bethle-hem:
ONS in Suid-Afrika leef asindividue, maar beslis ook inspanne. Maar in spanne komook dikwels individue na vore,manne en vroue wat onself-sugtig spanne tot suksesaanvoer.Maar elke mens is enkelvou-
dig.Elkeen bestaan nie in
gedupliseerde modelle soosmotors nie.Elkeen van die mense
word aan sy eie persoonlik-heid, sy wyse van uitdrukking,sy eie liggaamstaal ter ver-sterking van wat hy sê,uitgeken.
Tog het die enkelmens sefamilieverband, sy vriendekringen daaglikse kontak ’n afdrukin sy persoonlikheidsontwikke-ling te laat.’n Probleem begin egter
ontstaan as sy “eie om tewees” in ander se “eie omte wees” verdoesel word.So ’n mens na-aap slegs ’n
ander om ’n indruk te probeermaak.Natuurlik kan ’n mens sonder
om na te aap by ’n ander leeren voorbeeld neem en so diegoeie onderhou.Dit is ’n ander saak as
iemand ’n rol speel ofvertolk in ’n opvoering of ’nrolprent.Hierin egter moet die
vertolker waak om nie die“eie ek om te wees” te vertolknie.Die draaiboekskrywer het
mos reeds ’n bepaaldekarakter daarin geredigeeren moet daarby gehouword.Hy moet eerlik-krities opge-
som word.Maar dit moet verbandhou-
dend wees, dan sal jy weetwaar om hom te plaas en opwatter vlak.Ons is egter maar almal
deel van die groot arend,party die vere en ander dieres.
Moenieeie ek laatoorheers
DIE krag van die Woord: (I Hebreërs4:12–16)Die woord van God is lewend en krag-
tig . . . skerper as enige swaard . . . dring deurselfs tot die skeiding van siel en gees . . .Die vader van voormalige hoofregter Ruffin
van Engeland was ’n skatryk, losbandigeman. Hy het drie van sy beste perde vir diegroot perderesies van Richmond ingeskryf.Met sy weelderige perdekoets pak hy die reisvan honderd myl met net die koetsier asgeselskap aan.Onderweg raak hy uitermate verveeld. Hy
sien in ’n dorp ’n boekwinkel. Hy laat sykoetsier by die boekwinkel stilhou. Hy wil ’nboek koop om die tyd mee te verwyl. Al watdie plattelandse boekwinkel in voorraad het,is kinderboeke en Bybels. ’n Bybel het hynog nooit besit of gelees nie. Hy besluit dusom vir hom ’n Bybel te koop.Hy begin die Bybel lees, maar ná ’n rukkie
smyt hy dit met ’n vloekwoord op die koetsse vloer neer. Hy tel die Bybel later weer open begin traag lees. Hierdie keer lees hy mettoenemende belangstelling. Heelpad lees hy.Deur die lees van God se Woord begin die
Heilige Gees kragtig in sy hart werk. ’nAlgehele ommekeer vind in sy lewe plaas.Oor hom skryf Walter Baxendale: “He
withdrew his horses from the race, paid hisforfeit, went home, killed his gamecocks forhis servants’ supper and, set up his familyaltar”.Sonder menslike bemiddeling het die
Woord sy hart oorwin. “Ek skaam my nie oordie evangelie nie, want dit is ’n krag van Godtot redding van elkeen wat glo, in die eersteplek die Jood, maar ook die nie-Jood.”(Rom.1:16). ’n Traktaatjie wat in iemand sehande kom, soms net ’n teks, of ’n aanhalingvan die Woord in ’n gesprek, het die krag omna die hart toe deur te dring, want die HeiligeGees is saam met die Woord in die hart aandie werk.“Here, vandag wil ek u reddende Woord by
iemand uitbring.” www.kragvirvandag.co.za;ds. Manie Colyn
Woord ’nkragtigemiddel
MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014 5
WHO can enter the job creationchallenge?
Free State residents are eligible –individuals or groups – with SouthAfrican identity documents. Participantsmust be at least 18 years of age orabove. Applications from youth, womenand people living with disabilities areencouraged.
How to enterOnly submissions via the online portal
will be accepted. Entries opened on 25March and close on 2 May.
This year there are 25 categories inwhich to compete.
A total of 75 cash prizes, amountingto R7 500 000, is up for grabs. Thereare also various technologies, equipmentand technical support prizes to be won.
The organisers of the 2014 Challengesay they are making the enterPRIZEJob Creation Challenge more inclusiveby providing even more emerging andexisting entrepreneurs with the opportu-nity to compete, win prizes and growbusinesses that will create more andbetter jobs for the residents of the FreeState.
The sector and target focus hasbeen aligned with the developmentpriorities of the Free State ProvincialGrowth and Development Strategy andthe 2030 Vision for the Free State.
The categories for the 2014 Challengeare therefore based on these economicsectors as well as a selected targetbeneficiary group approach as follows:
Sector Focus) Agribusiness) Arts & Culture) Construction) Exporting) Health Care) Information & Communications) Technology (ICT)) Manufacturing) Social Economy/Social Entrepreneurship) Sports) Tourism) Waste RecyclingOpen category) Best Young Entrepreneur) Best Woman Entrepreneur) Best Entrepreneur living with disability) Best Green Business) Best Cooperative) Best Emerging Business) Best New Business) Best Established Business) Most Innovative Business) Best Social Enterprise with a focus onskills development) Best Social Enterprise with a focus onyouth development) Best Business Idea) Productivity & Working ConditionsThis year’s challenge will again offer acombination of financial support andtechnical assistance, along with businessmanagement coaching and mentorship.This is valuable for business ownerswho find it difficult to secure conventio-nal commercial funding for start-up orexpansion of their ventures.
THE second annual Free State enterPRIZEJob Creation Challenge was launched on18 March 2014 at the Windmill Casino andEntertainment Centre in Bloemfontein.
This exciting competition is aimed at jobcreation through the development of smalland medium enterprises (SMEs) in the FreeState.
The competition, which is a partnershipbetween the International Labour Organisa-tion (ILO), the Department of EconomicDevelopment, Tourism and EnvironmentalAffairs (DETEA), the Small EnterpriseDevelopment Agency (SEDA) and theFlemish International Cooperation Agency(FICA), will see contestants compete to winone of 75 prizes to the value of R7,5million.
This year’s challenge will be offering acombination of financial support andtechnical assistance, along with businessmanagement coaching and mentorship,which will be valuable for entrepreneursexperiencing difficulties in obtaining funding.Furthermore, sponsors, including Nedbank,Microsoft, Deloitte, Blue Pencil, MicrosoftBizSpark, Free State Agriculture, PETCO,Gramercy Millennium Group, DevelopmentFranchising, Sport for All, PVC, New Africa,University of the Free State (UFS), CentralUniversity of Technology (CUT), Inobits, andViGO will provide tailor-made prizes tocategory winners.
Last year alone the Free State enterPRI-ZE Job Creation Challenge attracted inexcess of 540 entrants from aspirantentrepreneurs across the Free Stateprovince. One such winner is 26-year-oldBloemfontein resident Ayanda Makhanya of
Genesis Africa Investment (Pty) Ltd whosebusiness focuses on connecting tradesmenwith businesses that require their skill set orservices. The business idea came from herand her colleagues’ realisation that manyinformal artisans skilled in plumbing, tiling,painting, electricity, carpentry and generalbuilding are underpaid due to a lack ofexposure, qualifications and funding.
Jens Dyring Christensen, ILO ChiefTechnical Advisor, says: “One of theimportant means to address the very highlevels of unemployment in the province isthrough the stimulation of entrepreneurshipand innovation allowing potential andexisting entrepreneurs to identify and exploitnew market opportunities, thereby creatingmore economic growth.”
A series of roadshows will be held acrossthe Free State with the aim of assisting andinforming entrepreneurs about the competiti-on. The roadshow details are available onthe Free State enterPRIZE Job CreationChallenge website.
The Free State enterPRIZE Job CreationChallenge will visit Qwaqwa on 4 April 2014at the Setsing Crescent Shopping Centre,Phuthaditjhaba, between 12:00 and 16:00.
After 2 May, semi-finalists will be selectedto participate in business training sessionswith adjudication taking place in the firstweek of June.
Three finalists in each of the 25 catego-ries will be announced at a gala dinner tobe held on 19 June 2014.
To enter the competition, or for moreinformation, visit their website atwww.enterprizejobchallenge.co.za.
Entries close on 2 May 2014.
How to enter the challengeSME’s compete
6 MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014
SAKENUUS
TWO staff members of Nedbank in Bethlehem received the areaaward as Nedbank achiever as well as the award as the retailerachiever at a function held in Welkom. Violet Makhetha and TumiMokhuthu are the only two out of the region that were invited toSun City for a weekend. Out of all the regional winners a few canwin an overseas trip. From the left are Violet Makhetha, KarienBarnard (manager) and Tumi Mokhuthu. Photo: Lynda Greyling
MPINE MOKOENA participating in the sackrace during The Anchor Nursery School’s athletics day held at the New Horizon College.
CASSEY JANTJIES, Conny Mpirine, Boitomela Mokoena and MphineMokoena busy with the tugofwar contest at the school’s athletics day.
MORGANVANGA (chairman of theBohlokongBusinessChamber) supporting Katleho Mokoena and Dimpho Mokoena in the tugofwar contest.
Anchored in fun
TIMOTHYBALCOTTA van die Hoerskool Retief in Kestell het aandie spiesgooi o.12 op die Vrystaatse laerskoleatletiekbyeenkoms inBloemfontein deelgeneem.
Foto: Babs Storm
TIISETSO MOFOKENG came insecond in the 75 m hurdles andthird in the 150 m hurdles at theFree State Primary Schoolathletics championships in Bloemfontein. He attends the GraanveldPrimary School.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.
SAKE
DIENSTE
2420
ANS CAR WASH: Valet hetverskuif na Chris Motors,naby Afgri. Aan al mykliënte: Jammer vir dieongerief. Ondersteun myby Chris Motors. Ons haalook voertuie en besorg
terug - geen ekstra koste.Andrew
079 119 0047.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Esaia is op soek nawerk as tuinhulp of enigeverfwerk. Skakel 074 3066209/083 373 3501.
MALUTI, WOENSDAG 2 APRIL 2014 7
Bethlehem TakMalanstraat 24BethlehemTel: (058) 303 6488
Harrismith TakPiet Retief-straat 11HarrismithTel: (058) 622 1421
Phutaditjhaba TakStand 47/1KudumaneTel: (058) 713 2218
AVB MALUTI 1
Ons is hier vir jou
Die lewe mag wel oordie reis gaan...
...maar dit gaan ook oor hoejy klaar maak.
Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis-versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB datdaar goed na jou en jou geliefdes omgesien sal word.
KRY TOT R4000 KORTING OP ‘NBEGRAFNIS
Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseervir gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en totR4000 korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat diebegrafnis deur AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.
Terme en voorwaardes geld.Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer.
Vir meer inligting kontak ons
’n GESELLIGHEID is Dinsdagaand by Bethlehem Auto gehou om kliënte vir hul ondersteuning te bedank.Van links is Lukas van Rooyen, Attie Pieterse (verkoopspersoon: Bethlehem Auto), Pieter Pieterse, Ernst deJager en Koos du Toit.
Bedank kliënte op geselligheid
AS a result of its Working forMadiba Day on the day of thedeceased former president’sfuneral, Pick n Pay handed thenew Nelson Mandela Children’sHospital in Gauteng a cheque forR4,5 million last Thursday (27March) to build and equip aspecialist unit.
Pick n Pay’s regional teamsdonated a further R500 000 tohelp provide equipment tochildren’s homes, orphanages andcare facilities around the country.
Pick n Pay thanked its custo-mers, staff and franchisees fortheir tremendous support on 15December 2013 – the day ofNelson Mandela’s funeral – whenthe company decided to open itsstores and donate all profits tocharities which honoured Madi-
ba’s legacy.Pick n Pay’s CEO Richard
Brasher said, “By opening ourstores on Sunday, 15 December,we gave our staff and customersan opportunity to contribute in avery tangible way to Mandela’slegacy. We pledged that all profitsfrom sales that day would go toworthy causes. I was trulyhumbled by the amazing respon-se from our staff and our custo-mers.”
KPMG, Pick n Pay’s externalauditors, have checked thecalculation of profits and haveconfirmed that it was conductedon an appropriate basis and thatthe amount donated to charityexceeded the day’s profits, thecompany said in a mediarelease.
Children’s hospitalreceives donation
DAAGLIKS sien ’n mens iemandwat in ’n rolstoel is.
Die Bethlehemse Kinder- enGesinsorgvereniging doen dieafgelope paar jaar herstelwerk aanrolstoele.
Nou het dié nie-winsgewendeinstansie ’n geldinsamelingsprojekwaartydens spanne aan verskillen-de rolstoeluitdagings kan deel-neem.
Die uitdaging word op 12 Aprilop die Laerskool Jordania sekrieketveld gehou. Dit begin om09:00 en enigiemand kan daaraandeelneem.
Deon Erwee van die Bethlehem-se Kinder- en Gesinsorgverenigingsê rolstoele sal verskaf word. Elkespan bestaan uit vier lede.
Wulf Alarms het reeds ’n spaningeskryf en daag ander sekuri-teitsondernemings uit om ook deelte neem.
Ocean Basket het ook ’n spaningeskryf.
Daar sal ’n eier-, blinddoek- enbalanseerresies wees, asook ’nemmervolmaak-uitdaging.
’n Paar stalletjies waar ’n mensiets kan koop, sal sake doen.Onthou om geld te bring.
Kompeteer in rolstoele’n MARK is Saterdag opdie parkeerterrein van dieFrontier Inn & Casino gehou. Allerlei kos en kunsware is verkoop.Die casinobied die laaste Saterdagvan die maand tussen09:00 en 14:00 die terreinvir mense aan om hul warete verkoop. Dit gaan weerop Saterdag 26 April gehou word. Enigiemand watbelang stel omware hier uitte stal kan Lizelle by 0583076062 bel.
Hou markby casino
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
SMILEY MOFOKENG of the Smiling TigerBoxing Club could not think of a better wayto celebrate his 50th birthday than to host aboxing tournament.
The Smiley Mofokeng 50th BirthdayTournament was held in the BakenparkCommunity Hall. Boxers of die South AfricanNational Defence Force (SANDF), East Side(Qwaqwa), Ficksburg, Kids Spider Club
(Kroonstad), Millennium (Welkom), as well asthe Smiling Tiger Club from Bethlehem, tookpart. Altogether 16 bouts of 3 rounds werestaged, with 4 boxers of the Smiling TigerClub participating. They were TshepoMofokeng, Sizwe Msingizane, Thulani Nhlapoand Thabo Mofokeng.
Tshepo Mofokeng won the trophy as bestboxer of the tournament while ReitumetseMahlakatsi of the Kids Spider Club fromKroonstad won the junior boxer award.
Smiley’s birthday a hit
SMILEY MOFOKENG with hisbirthday cake madespecially for him andthe boxers that participated in his 50thbirthday tournament.Right: A. Motsamaiand K. Moloenyane,both of the South African Defence Force(SANDF) BoxingClub, participating inthe 50th birthday tournament.
Photos: Lynda Greyling
MARNUWESSELS het die karp van 7,7 kgin die “Pan” net buite Bethlehem met bloekommielies en soet deeg gevang. Hy hetdrie dae gewag om die outjie uit te trek. Hyhet die vis weer in die water gegooi.
DINA VAN ZYL van Bethlehem het die karpvan 8,5 kg verlede Saterdag in ’n dam op’n plaas gevang.
Lang wag diemoeite werd
Besoek Maluti se Face-book-blad engesels saam oornuus en sport injou omgewing.