malutima 20140820

12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I DIE twee susters Elaine Runga- samy en Mandy Esau ontken dit ten sterkste dat hulle ’n onderne- ming se registrasie- en BTW-nom- mer vervals het om skenkings vir behoeftiges te verkry. Dit is na aanleiding van die berig “Hostel ’n kwelpunt” in Maluti van 13 Augustus waarin beweer word die dokumente is vervals. Sandlana Smit, lid van die premier se ingrypingspan, sê nadat hy bewus geword het van drie susters se moeilike lewensomstan- dighede het hy toegesien dat die ou Spoorweg-hostel hul tuiste word. Die hostel is in drie wooneenhede verdeel: een vir Rungasamy en haar gesin, ’n ander vir Esau en haar gesin en die derde een vir hul suster, Adriané. Rungasamy sê hulle was werk- loos en het geldelik swaar gekry. “Ons weet hoe dit is om nie kos te hê nie. Dit gaan nou beter. Omdat ons so swaargekry het, het ons besluit om iets aan die gemeenskap terug te gee.” Volgens die susters het hulle oral skenkings gevra en tafels, stoele en kombuistoerusting ontvang. Hulle ontvang gereeld groente en dies meer waarmee hulle daagliks maaltye vir behoeftiges kook. Rungasamy het aan Maluti gesê die besigheidsregistrasienommer was haar onderneming s’n, maar het later gesê dié nommer behoort aan ’n man wat sy goed ken en gesê het sy kan dit gebruik. Die BTW-nommer is blykbaar haar man se persoonlike belasting- nommer. Volgens Esau het sy ’n trollie vir die Winter Knights-projek van die Bethlehem-Tafelronde by ’n supermark gesien waarna hulle om ’n skenking aansoek gedoen het. In hul aansoek aan die Tafelron- de staan dit hulle probeer alles moontlik om die tussentuiste oop te hou en dat hulle daagliks sowat 45 kinders versorg. Dié dokument is in Maluti se besit. Smit sê die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Sisi Ntombela, is bewus van die omstandighede. “Ons is in die proses om hulle te registreer.” Smit sê Maluti en Tafelronde voer ’n vendetta teen die mense. Dit is nie die geval nie. Tafelronde verkies geskrewe aansoeke met ’n registra- sie- en BTW-nommer van alle instansies waaraan skenkings gedoen word. So word die uitdeel van sken- kings nie gedupliseer nie. Sken- kings word reeds deur een van die ander geregistreerde nie-winsge- wende instansies aan inwoners van Atbaraweg gedoen. ) Lees ook berig op bl. 4. Tussentuiste nie geregistreer Lynda Greyling ’n BIETJIE meer as ’n jaar nadat ’n groep vroue-aktiviste ’n memorandum waarin ’n hof vir seksuele misdrywe versoek is, by die landdroskantoor in Bethlehem ingedien het, is dié hof Vrydag heropen. Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, het Vrydag ’n gedenkteken onthul om die hof amptelik te open. Dit was Masutha se eerste besoek aan die Vrystaat. Dié hof vir seksuele misdrywe is die 17de hof in die land. Adv. Praise Kambula, hoofdi- rekteur: bevordering vir die regte van kwesbare groepe, het gesê vir baie mense, hetsy vroue, kinders of mans wat gemolesteer en verkrag is, kleef daar ’n stigma aan hulle. Om sake vir die slagoffers te vergemaklik is daar ’n private ingang by die landdroskantoor sodat hulle nie met die oortreder of publiek gekonfronteer hoef te word nie. Voordat die saak begin, sal die slagoffer eers inligting ontvang van die prosedures wat gevolg gaan word. Dit sal slagoffers meer op hul gemak stel. Tydens die hofsaak sal die slagoffer in ’n vertrek wees waar privaatheid gebied word en die slagoffer dan met behulp van kringtelevisie getuig. Daar is ’n televisieskerm in dié vertrek, asook in die hofsaal. Tydens die getuienislewering kan kenmerkende eienskappe van die aangeklaagde, soos ’n liggaamsdeel waar byvoorbeeld ’n letsel is, op die skerm vergroot word sodat die slagof- fer die oortreder makliker kan uitken. Masutha het gesê hulle wil teen die einde van 2015-’16 toesien dat 57 streekshowe ’n seksuele misdrywehof het. Hy het die instansies wat gespesialiseerde dienste aan slagoffers verskaf vir hul bydraes bedank. “Die instansies bied ’n eenstopdiens wat ons hand versterk.” Ná die bekendstelling is ’n imbizo in Bohlokong gehou waarop inwoners vrae aan Masutha, asook John Jeffery, adjunkminister van justisie, en die ander afgevaardigdes kon vra. Spesiale hof open NÁ die bekendstelling van die hof vir seksuele misdrywe by die landdroskantoor in Bethlehem is die hof waar die misdrywe verhoor sal word, besoek. ’n Voorbeeld van die prosedure wat gevolg word (sien ook die televisie- skerm op die agtergrond) is ten toon gestel. Op die regsbank is landdros Basi Mhlatsi en voor saam met die aanklaer en beamptes is adv. Praise Kambula (tweede van links). Nog foto’s op www.malutinews.co.za. Foto: Lynda Greyling

Upload: maluti-news

Post on 02-Apr-2016

294 views

Category:

Documents


29 download

DESCRIPTION

Malutima 20140820

TRANSCRIPT

  • TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

    Koerant met hart The paper with heartI

    DIE twee susters Elaine Runga-

    samy en Mandy Esau ontken dit

    ten sterkste dat hulle n onderne-

    ming se registrasie- en BTW-nom-

    mer vervals het om skenkings vir

    behoeftiges te verkry.

    Dit is na aanleiding van die berig

    Hostel n kwelpunt in Maluti van

    13 Augustus waarin beweer word

    die dokumente is vervals.

    Sandlana Smit, lid van die

    premier se ingrypingspan, s nadat

    hy bewus geword het van drie

    susters se moeilike lewensomstan-

    dighede het hy toegesien dat die

    ou Spoorweg-hostel hul tuiste word.

    Die hostel is in drie wooneenhede

    verdeel: een vir Rungasamy en

    haar gesin, n ander vir Esau en

    haar gesin en die derde een vir hul

    suster, Adrian.

    Rungasamy s hulle was werk-

    loos en het geldelik swaar gekry.

    Ons weet hoe dit is om nie kos

    te h nie. Dit gaan nou beter.

    Omdat ons so swaargekry het, het

    ons besluit om iets aan die

    gemeenskap terug te gee.

    Volgens die susters het hulle oral

    skenkings gevra en tafels, stoele en

    kombuistoerusting ontvang. Hulle

    ontvang gereeld groente en dies

    meer waarmee hulle daagliks

    maaltye vir behoeftiges kook.

    Rungasamy het aan Maluti ges

    die besigheidsregistrasienommer

    was haar onderneming sn, maar

    het later ges di nommer behoort

    aan n man wat sy goed ken en

    ges het sy kan dit gebruik.

    Die BTW-nommer is blykbaar

    haar man se persoonlike belasting-

    nommer.

    Volgens Esau het sy n trollie vir

    die Winter Knights-projek van die

    Bethlehem-Tafelronde by n

    supermark gesien waarna hulle om

    n skenking aansoek gedoen het.

    In hul aansoek aan die Tafelron-

    de staan dit hulle probeer alles

    moontlik om die tussentuiste oop te

    hou en dat hulle daagliks sowat 45

    kinders versorg. Di dokument is in

    Maluti se besit.

    Smit s die LUR vir maatskaplike

    ontwikkeling, Sisi Ntombela, is

    bewus van die omstandighede.

    Ons is in die proses om hulle te

    registreer.

    Smit s Maluti en Tafelronde voer

    n vendetta teen die mense. Dit is

    nie die geval nie. Tafelronde verkies

    geskrewe aansoeke met n registra-

    sie- en BTW-nommer van alle

    instansies waaraan skenkings

    gedoen word.

    So word die uitdeel van sken-

    kings nie gedupliseer nie. Sken-

    kings word reeds deur een van die

    ander geregistreerde nie-winsge-

    wende instansies aan inwoners van

    Atbaraweg gedoen.

    ) Lees ook berig op bl. 4.

    Tussentuiste nie geregistreer

    Lynda Greyling

    n BIETJIE meer as n jaar nadat

    n groep vroue-aktiviste n

    memorandum waarin n hof vir

    seksuele misdrywe versoek is,

    by die landdroskantoor in

    Bethlehem ingedien het, is di

    hof Vrydag heropen.

    Michael Masutha, minister van

    justisie en korrektiewe dienste,

    het Vrydag n gedenkteken

    onthul om die hof amptelik te

    open.

    Dit was Masutha se eerste

    besoek aan die Vrystaat.

    Di hof vir seksuele misdrywe

    is die 17de hof in die land.

    Adv. Praise Kambula, hoofdi-

    rekteur: bevordering vir die regte

    van kwesbare groepe, het ges

    vir baie mense, hetsy vroue,

    kinders of mans wat gemolesteer

    en verkrag is, kleef daar n

    stigma aan hulle.

    Om sake vir die slagoffers te

    vergemaklik is daar n private

    ingang by die landdroskantoor

    sodat hulle nie met die oortreder

    of publiek gekonfronteer hoef te

    word nie.

    Voordat die saak begin, sal die

    slagoffer eers inligting ontvang

    van die prosedures wat gevolg

    gaan word. Dit sal slagoffers

    meer op hul gemak stel.

    Tydens die hofsaak sal die

    slagoffer in n vertrek wees waar

    privaatheid gebied word en die

    slagoffer dan met behulp van

    kringtelevisie getuig. Daar is n

    televisieskerm in di vertrek,

    asook in die hofsaal.

    Tydens die getuienislewering

    kan kenmerkende eienskappe

    van die aangeklaagde, soos n

    liggaamsdeel waar byvoorbeeld

    n letsel is, op die skerm

    vergroot word sodat die slagof-

    fer die oortreder makliker kan

    uitken.

    Masutha het ges hulle wil

    teen die einde van 2015-16

    toesien dat 57 streekshowe n

    seksuele misdrywehof het.

    Hy het die instansies wat

    gespesialiseerde dienste aan

    slagoffers verskaf vir hul

    bydraes bedank.

    Die instansies bied n

    eenstopdiens wat ons hand

    versterk.

    N die bekendstelling is n

    imbizo in Bohlokong gehou

    waarop inwoners vrae aan

    Masutha, asook John Jeffery,

    adjunkminister van justisie, en

    die ander afgevaardigdes kon

    vra.

    Spesiale hof open

    N die bekendstelling van die hof vir seksuele misdrywe by die landdroskantoor in Bethlehem is die hof waar

    die misdrywe verhoor sal word, besoek. n Voorbeeld van die prosedure wat gevolg word (sien ook die televisie

    skerm op die agtergrond) is ten toon gestel. Op die regsbank is landdros Basi Mhlatsi en voor saam met die

    aanklaer en beamptes is adv. Praise Kambula (tweede van links). Nog fotos op www.malutinews.co.za.

    Foto: Lynda Greyling

  • 2 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 3

    A COUPLE of Eastern Free Staters

    received awards at the Department of

    Water and Sanitations (DWS) provincial

    Women in Water Awards.

    Finalists from the four categories Water

    Conservation, Adopt a River, Education

    and Awareness and Community Develop-

    ment attended the 12th awards function in

    the Martie Lotz hall in Clarens.

    This year Womens Month was celebra-

    ted under the theme Celebrating the

    60th anniversary of the Womens Charter

    and 20 years of freedom: Together moving

    a non-racial, non-sexist South Africa

    forward.

    Mantombi Mbele of the Refilwe Vegeta-

    ble Project in Harrismith won the first prize

    in the Water Conservation and Water

    Demand Management Category.

    Mbele told Maluti she was overwelmed

    with the award and prize of R10 000 she

    had received.

    In the Community Development Category

    Tofo Selloane and Moliehi Letseli from

    Qwaqwa received second place.

    The other projects that won prizes are

    the Batjha Community-Based Organisation

    from Bloemfontein (first), Kweetse Ya Noka

    (second); Community Development Catego-

    ry: Mantsopa Mothers Agricultural Primary;

    Water Conservation and Water Demand

    Management: Thuthukani Vegetable Project

    (second), Khanyiso Vegetable Project

    (third); Education and Awareness Category:

    Vergezocht Farm (first) and Badjha

    Community-Based Organisation.

    As the DWSs core function, the Water

    Conservation and Demand Management

    Category was sponsored with a R10 000

    cash prize, trophy and certificate for the

    winner, R5 000 cash prize, trophy and

    certificate for the second prize and

    R2 500 cash prize and certificate for the

    third-place winner.

    Womens role honoured with awards

    TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy

    and certificate to Mantombi Mbele (right) of the Refilwe Vegetable Project. Photos: Lynda Greyling

    TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy

    and award to Tofo Selloane of the Ubuhlebezulu Project in Qwaqwa.

    Finalists from the four categoriesWater Conserva

    tion, Adopt a River, Education and Awareness and

    Community Development attended the 12th awards

    function in theMartie Lotz hall in Clarens.

  • 4 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

    Hof vir seksuele

    misdrywe uitkoms

    Lynda Greyling

    SO n bietjie meer

    as n jaar gelede

    het n groep

    vroue-aktiviste n

    memorandum by

    die hof ingedien waarin versoek

    word om weer n spesiale hof

    vir seksuele misdrywe daar te

    stel.

    Vir hulle was dit onrusbarend

    hoeveel van die misdrywe hier

    plaasvind.

    Kort-kort lees n mens van die

    misdrywe teenoor vroue en

    kinders. Selfs mans loop deesdae

    deur. In Suid-Afrika is baanbre-

    kerswerk op di gebied gedoen,

    aangesien wetgewing deesdae

    ook mans wat slagoffers is,

    beskerm.

    Vrydag is n nuwe hof vir

    seksuele misdrywe deur Michael

    Masutha, die minister van justisie

    en korrektiewe dienste, in

    Bethlehem bekend gestel.

    Met die viering van Vroue-

    maand die maand was dit n heel

    gepaste tyd.

    Net vroer die week het n

    bekende sokkerspeler, n boorling

    van Bakenpark, by sy vrou se

    werkplek aangekom, n mes

    uitgepluk en haar gesteek. Dit

    was blykbaar nie die eerste keer

    nie. Die vrou was vreesbevange

    en haar kollegas

    verskrik.

    Dit was maar

    een openbare

    voorval. Die

    soort misdrywe

    vind daagliks

    plaas. Baie slagoffers is te bang

    om uit die situasie te ontvlug.

    Masutha het vertel hoe hy in

    Johannesburg met n vuurwapen

    aangehou en beroof is. Hoe hy n

    jaar lank oor sy skouer geloer het

    en bang was. Toe word hy n

    tweede keer beroof. Dit was vir

    hom n keerpunt en hy het besluit

    om nie weer terug te kyk nie,

    maar positief te bly.

    Slagoffers van seksuele

    misdrywe voel dikwels vuil. Hulle

    voel weerloos, asof almal weet

    wat gebeur het.

    Die spesiale hof vir seksuele

    misdrywe is so ingerig om die

    slagoffer te alle tye te beskerm

    en hulle te help om weer mens-

    waardig te voel.

    Daar is bykans weekliks

    gevalle van verkragting of

    molestering.

    n Mens kan net hoop met die

    nuwe hof en die wyse hoe dit

    gehanteer gaan word, sal oortre-

    ders so gestraf word dat ander

    misdadigers n les daaruit kan

    leer en die soort misdaad kan

    afneem.

    Verdagte skadeloos

    VERDAGTE, Bethlehem:

    DIT is genadiglik eindelik

    bekend wie se motor die wit

    motor met n ouerige man

    en sy hond as insittendes is

    waarvan op Facebook berig is.

    Dit het nou bekend geword

    die verdagte is n 80-jarige

    oudonderwyser wat met sy

    labrador van ewe gevorderde

    jare rondry om n bietjie met

    ander honde te kommunikeer

    deur middel van n kort

    blafsessie en dan kan die hond

    die opwinding geniet.

    Die labrador vind dit baie

    moeilik om te beweeg, haar

    graf is reeds gegrawe en haar

    doodskis staan ook gereed.

    Terselfdertyd verskaf die

    ontmoeting ook n bietjie

    opwinding aan die ander

    honde veral vir die arme

    diere wat heeldag in klein erwe

    ingehok is.

    Die mens wat die situasie

    deur Facebook bekend

    gemaak het, moet egter ook

    geluk gewens word met sy of

    haar oplettendheid en dat hy

    of sy dit openbaar gemaak

    het want, toegegee, dit kan

    tog na n verdagte handeling

    lyk.

    deur

    Lynda Greyling

    Briewe /

    Letters

    LEON GARBADE, president

    of Round Table Southern

    Africa:

    ON behalf of Round Table

    Southern Africa I would like to

    express my sincere gratitude

    for the tremendous support we

    received in the form of media

    coverage for this years Winter

    Knights Fighting Cold cam-

    paign in Maluti.

    The value of your publicity

    is held in high esteem by our

    organisation.

    The publicity plays a major

    role in communicating the

    details of our fundraising

    events to your readers.

    We are thrilled to report that

    we received an overwhelming

    response of donated blankets

    and warm clothing.

    So, once again, our sincere

    thanks to you and your

    readers for helping the Winter

    Knights of the Round Table

    bring hope and smiles to

    those less fortunate in your

    community this is the true

    measure of the success of

    this campaign.

    Winter Knights cause

    helped by publicity

    VYF Malutilesers kan elk die

    boek, Hannon Bothma, Maklik

    Mooi, wen. Al wat jy hoef te

    doen is om een van Marlize

    Bosch se jonkblywenke wat in

    Maluti verskyn teSMSofMalu

    ti se webblad by www.maluti

    news.co.za te besoek. SMS

    Mal, gevolg deur jou naam,

    van, nommer en antwoord na

    45527.

    DAAR is baie soorte vroue di

    wat op hul ho hake klik-klak en

    di wat op leerstewels kan vastrap.

    Vroulikheid is iets wat jy uitstraal

    en vir almal moet wys. Skoonheid

    kom in verskillende rokgroottes,

    liggaamsvorms en ouderdomme en

    verander soos jy ouer word. Elkeen

    se skoonheid l in daardie uniek-

    heid wat haar van ander mense op

    die planeet onderskei. Ja, daar is

    sekerlik eienskappe waarmee jy

    minder tevrede is, maar die geheim

    is om jou mooiste eienskappe tot

    hul reg te laat kom en so te

    beklemtoon dat niemand jou foute

    sal raaksien nie.

    Te veel vroue is so selfbewus

    oor hul tekortkomings en so op die

    negatiewe gefokus dat hulle hul

    beste bates miskyk en handdoek

    ingooi nog voordat hulle hul

    skoonheidspotensiaal bereik het.

    Dikwels het iemand n unieke

    eienskap wat haar asemrowend

    mooi maak, maar omdat sy net op

    haar foute of waarvan sy nie hou

    nie, konsentreer, sien sy nie haar

    ander mooi eienskappe raak nie.

    Hou op om mooi lyk en mooi

    voel te bre vir spesiale geleenthe-

    de; jy kan elke dag n kompliment

    ontvang wat sommer weer jou hart

    vinniger laat klop of jou binneste

    verbly. Gaan sit aan jou lippe, dra

    daardie ietsie blinks, al is dit vir die

    dag, en krul jou hare as jy wil.

    Niemand hoef n slagoffer van

    vaalheid te wees nie; grimering kan

    jou o laat glinster en jou glimlag

    pragtig versier.

    Grimering behoort jou nie

    onherkenbaar te maak nie. Die

    regte grimering is veronderstel om

    jou foute te verbloem en jou mooi

    eienskappe nog mooier te maak.

    Elke vrou kan veel mooier wees

    as sy weet hoe om haar grimering

    korrek aan te wend en as sy weet

    watter produkte en kleure vir haar

    unieke gesig geskik is.

    As jy ook soms onseker voel oor

    wat om met jou voorkoms te doen,

    laat iemand jou leer. Jy sal die res

    van jou lewe daarby baatvind, want

    mooi wees is maklik en lekker as jy

    net weet hoe.

    n Besige program kry dikwels

    die skuld vir n onversorgde

    voorkoms. Party vroue meen daar

    is nie tyd nie en party voel hulle

    het niemand of geen rede nie om

    voor mooi te maak. Staak die

    negatiwiteit, elke dag is spesiaal; jy

    sal nie glo hoe n mens se uiterlike

    jou innerlike kan omskep en

    benvloed nie.

    Onthou, weinig mense word

    soggens mooi wakker; ons moet

    maar daardie botteltjies en buisies

    nader trek om die vlinder uit haar

    kokon te laat kom.

    Transformasie kan so eenvoudig

    wees soos om jou middelpaadjie te

    verander na n skuins kuif. Hoe

    gering ook al, dit is nooit te laat om

    jouself te herontdek nie.

    Verandering is nie maklik nie,

    maar dit is die lewe se enigste

    konstante. Dit open deure en skep

    nuwe moontlikhede.

    Ons is uniek vrou omdat ons

    tegelykertyd sterk en broos kan

    wees. Tog het ons almal iets in

    gemeen: Ons wil almal mooi voel

    en rens, op die regte plek en in

    die regte geselskap, soos n prinses

    lyk en behandel word. Wie weet,

    dalk is dit daardie titsel maskara of

    leksel naelpolitoer wat die begin is

    van jou Aspoesterverhaal.

    ) Verwerk uit die boek Hannon

    Bothma Maklik Mooi deur Ryno

    Mulder, beskikbaar by Niins Health

    and Skincare Clinic teen R180.

    Laat die mooiste jy blom

    MARLIZE BOSCH van Niins Health

    and Skincare Clinic.

    SY wou nie geskenke vir haar verjaardag h nie. Lenie Malan, oudhoof van

    die Tingelingkleuterskool, het haar vriendinne gevra om 67 minute lank te

    kom pannekoek bak, kolwyntjies versier of lekkergoedkrale maak. As inwo

    ner vanBergpraghetMalan besluit omdie eetgoed saammet ander geskenke

    aan die inwoners van die Charlotte Theronjeugsorgsentrum langs Bergprag

    se huise te gee. Sy het vooraf vir elke vriendin n houer gegee met n foto

    van een van die kinders daarby sodat hulle kon weet vir wie hulle iets koop.

    Van die vriendinne wat pannekoek gebak het, is van links Riekie Odendaal,

    Sandra de Beer, Christa Volman, Eunice de Villiers en Adine Scheepers.

    SANDLANA SMIT, lid van die premier

    se ingrypingspan wat probleme in die

    provinsie moet oplos, is aangestel om

    n behoeftebepaling vir behuising vir

    minderheidsgroepe te doen.

    Smit het aan Maluti ges nuwe

    huise se planne word by die groottes

    van gesinne aangepas.

    Huise word stylvoller beplan.

    Songeisers en ander omgewingsvrien-

    delike artikels is deel van die bouplan-

    ne.

    Die vorms wat minder gegoede

    mense moet invul, is duidelik vir

    minderheidsgroepe gemerk.

    Mense wat aansoek wil doen en van

    die voorlopige behoeftebepaling deel

    wil wees, kan hul naam, van en die

    dorp waarin hulle bly na 082-974-7990

    SMS of na 086-590-9781 faks.

    Armes kan baat by

    behoeftebepaling

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 5

    vervaardigers ingevoer. Diens,

    gehalte, prys en kundigheid maak

    van Agri-Onderdele n krag om

    mee rekening te hou.

    Agri-Onderdele sal van Maandag

    van sy nuwe verkoopstuiste op die

    hoek van Thompson- en Naud-

    straat sy bedrywighede voortsit.

    logistieke en voorraadbestuurvoor-

    dele in, asook n vars, nuwe

    voorkoms.

    Agri-Onderdele skakel in by sy

    sustermaatskappy Prodist in

    Pomona, Gauteng, se meganisa-

    sievoorsieningsketting. Voorraad

    word van verskeie oorsese

    hoek van Thompson- en Naud-

    straat (skuins oorkant Afgri se

    handelstak) in Bethlehem. Die

    verhuising na die nuwe perseel en

    adres maak die onderneming

    toegankliker vir die plaaslike

    gemeenskap (toonbankverkope) en

    as maatskappy hou dit beter

    Frik Hefer (hoofbestuurder:

    meganisasie, Prodist) het in 2012

    n werkbare groeiplan en strategie

    daargestel en sedertdien het

    Agri-Onderdele reeds drie nuwe

    afsetpunte in Bronkhorstspruit,

    Bergville en Winterton oopge-

    maak. Nog vele meer afsetpunte

    wat as die Agri-Onderdelekonsep

    bekend staan, is reeds vir die

    2014-15-boekjaar ter tafel gel.

    Met n kundige verkoopspan wat

    gesamentlik 100 jaar se ondervin-

    ding deel en toegang tot die

    nuutste tegnologie en verskafferon-

    dersteuning het, is die klant in

    goeie hande.

    Dienslewering is die dryfkrag

    agter ons groei en die tevrede

    klant is waaraan ons ons sukses

    toeskryf, gerugsteun deur n

    pakhuisspan wat die ontvangs en

    versending van voorraad hanteer,

    asook n toegewyde administratie-

    we span wat verseker alles verloop

    glad. Ons grootste bate is ons 16

    personeellede, of soos ons onsself

    noem: die Agri-span.

    N nagenoeg 30 jaar verskuif

    Agri-Onderdele van Louwstraat 3 in

    Bethlehem na sy splinternuwe

    pakhuis en verkoopstuiste op die

    AGRI-ONDERDELE is n gevestig-

    de handelsnaam in die landboube-

    dryf.

    Die Agri-Onderdele-sakekonsep

    het n die geskiedkundige same-

    smelting van die destydse Safari-

    onderdele en Werlie-onderdele, wat

    uitsluitlik kleinhandelondernemings

    was, ontstaan. Met n ryk geskie-

    denis wat oor nagenoeg drie

    dekades strek, lewer Agri-Onderde-

    le steeds uitmuntende diens aan

    die boer en groothandelaar in die

    landboubedryf. Dit voorsien nie net

    vervangingsonderdele vir Massey-

    Ferguson-, Fiat- en Ford/New

    Holland-trekkers nie, maar is ook n

    handelaar vir Perkins en Sauer-

    Danfoss, asook n wye reeks

    grondslytonderdele wat bekende

    handelsname soos Belotta, Zircon

    en Agpoint insluit.

    Laers, sprockets, kettings en

    V-bande wat onder meer die

    handelsname NBR en ARG insluit,

    vorm deel van Agri-Onderdele se

    wye verskeidenheid produkte in sy

    transmissiereeks.

    Agri-Onderdele het van kleinhan-

    delaar ontwikkel tot die bekende

    groothandel- en kleinhandelmaat-

    skappy wat landwyd bekend is.

    Onderneming verskuif na nuwe perseel

    AGRIONDERDELE verskuif n 30 jaar na sy nuwe pakhuis op die hoek van Thompson en Naudstraat. Die perso

    neellede, die onderneming se grootste bate, is van links, voor: Tanja Boshoff, Heleen van Zyl, Eduard Lephuting,

    Josias Dhlamini, ThomasNgozo, AndrewMosia, Geelbooi Dhlamini en BraamCronj; agter: SusanMtombeni, Simon

    Msimanga, Willie van der Merwe, Luther Heidenreich, Naas Human (takbestuurder), Willie Fourie en Carmen van

    den Bergh (aankoopbestuurder). Afwesig: Louis Jordaan (finansile bestuurder).

  • 6 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

    KAN n mens generiese medisyne

    gebruik? Die vraag word gereeld aan

    aptekers gevra.

    Melanie Janse van Rensburg, n

    apteker van die Village Square-apteek,

    was die spreker op die Asrivier-tak van

    die Vroue-Landbou-unie (VLU) se

    maandelikse vergadering. Sy het ges

    die aktiewe bestanddele in generiese

    medisyne is dieselfde as di van gewone

    medisyne. Dit kan goedkoper verskaf

    word, want hulle bespaar onder meer op

    die ontwikkelingskoste van gewone

    medisyne.

    Sy het verduidelik wat die verskil

    tussen akute en kroniese medisyne is.

    Janse van Rensburg het ook vertel

    watter soort medisyne elkeen in sy of

    haar medisynekas moet aanhou.

    Baie mense sukkel met osteoporose

    en n klomp wenke is verskaf om

    voorkomend op te tree.

    Vehicles Bakkies Coupes SUVs

    MPVs Mini Busses Salvage Vehicles

    VIEWING: 25 August (8:00 - 16:30) GPS: S 2906.767 E 02616.567 Herbert: 078 099 0635

    Visitwww.aucor.com:

    BANK REPOSSESSION

    VEHICLE AUCTION

    Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOF OF ADDRESS & ID. Registration deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque, debit or credit

    card or EFT. No Cash! Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public auction. Terms & conditions apply. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An

    authorised financial services and credit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. SUBJECT TO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Aucor may bid

    to the reserve price on behalf of the seller. Auctioneer: Jacques vd Linde

    Date: Tuesday, 26 August @ 10h30 Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

    FORTERMS, CONDITIONS, FULLUPDATED LISTING&PHOTOS

    Viewing: 26 August from 8:30 - 15:00 GPS: S2743.760O02300.654 Jakoef Jacobs: 083 780 0055

    Visit:www.aucor.com

    MININGEQUIPMENT&

    FLEETAUCTION

    MINING

    Date:Wednesday, 27 August Venue: SishenMine, Hendrik van Eck Street, Kathu

    CONDITIONS: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID.A refundable deposit of R10 000 is payable bank guaranteed cheque or EFT.NOCASHWILLBEACCEPTED. A documentation Fee

    of R2 000 (Incl. VAT)will be payable on each lot sold. All offers excludeVAT. Duly instructed, Aucorwill by public auction. Aucormay bid on behalf of the seller.Auctioneer: Jacques vander Linde

    80xHiluxBakkies (10 - 99) 2xQuantumMiniBusses (09 -08)

    22xDyna&MercedesTrucks (10 -96) 10xManitou&TCMForklifts

    @ 10:30

    @ 12:00

    SISHEN MINE

    Motors Pumps Transmissions I-Beam&Stainless Steel Structures

    Compressors NewSpares Welders ConveyorBelting

    FORTERMS, CONDITIONS, FULLUPDATED LISTING&PHOTOS

    Generies net so goed

    MELANIE JANSEVANRENSBURG (regs), n apteker, het oor termi

    nologie, medisyne wat n mens in jou medisynekassie moet aanhou

    en osteoporose op die AsrivierVLUtak semaandelikse vergadering

    gepraat. By haar is Alta Steyl (links) en Martie Bondesio. Foto: Verskaf

    OP uitnodiging van die bestuur van die

    Basotho Cultural Village het lede van die

    Sonskyn- en Goggabie-volkspelelaers

    en die Sonbesies-volksanggroep van

    Bethlehem op Saterdag 2 Augustus n

    vertoning op die African New Year

    Festival gelewer.

    Die lid van die provinsiale regering belas

    met sport, kuns, kultuur en ontspanning,

    Mathabo Leeta, was die eregas op die

    fees.

    Die volkspelers en sangers is met luide

    toejuiging deur die meer as 1 200 fees-

    gangers vir hul vertoning bedank.

    Hulle is dit eens dit was tot dusver een

    van die hoogtepunte van die volkspele-

    jaar.

    Die Volkspelebeweging vier vanjaar sy

    100ste bestaansjaar.

    Matsoso Moshoeshoe, hoof van die

    museum wat die uitnodiging gerig het, het

    gevra die groep moet volgende jaar weer

    deelneem.

    Volkspele baie

    gewild op fees

    LEDE van die Sonskyn en Goggabievolkspelelaers en die Sonbesies

    volksanggroep het in die Basotho Cultural Village opgetree. Van links

    is, voor: Anita du Plooy en Anton Bothma; agter: Erene Olivier, Pieter

    Olivier, Matsoso Moshoeshoe, Karin Grnewald en Niki du Plooy.

    Foto: Verskaf

    MARJERIE MARX van die Bethlehemaftreeoord glo daaraan om besig

    te bly. Sy hou veral daarvan om te brei en toe sy onlangs van n wit

    plakkerskamp in Welkom hoor, het sy truie vir die kinders begin brei.

    Sy het al n hele paar klaar en is steeds flink aan die brei.

    Foto: Lynda Greyling

    Help nood met truie verlig

    Besoek malutinews.co.za vir nuus,

    fotos en videos of blaai deur vorige

    aanlynweergawes van die koerant.

    DIE Horskool Voortrekker se eerste

    rugbyspan het die liga gewen deur

    die afgelope naweek met Hentie

    Cilliers se span in die eindronde van

    die Griffonsliga af te reken.

    In n harde wedstryd het Voortrek-

    ker oortuigend met 33-13 gewen. Die

    hele span het oor die jaar heen

    uitstekend gespeel. Die afgelope

    sewe jaar is Voortrekker se eerste

    span onder die toptwintig rugbyskole

    in die land. Voortrekker dring deur na

    die Vrystaat-Noord-Kaap-halfeindron-

    de wat op Saterdag 23 Augustus by

    Voortrekker plaasvind.

    Ander wedstryde wat ook op 23

    Augustus sal plaasvind, is:

    09:00: o.15-Volksblad-liga

    Rooiskool teen Noord-Kaap.

    10:15: o.19-Colts-liga Bultfontein

    teen Vaalharts.

    11:40: o.19-Iriwa-liga Wilgerivier

    teen Kathu.

    13:00: o.19-Shimla-liga Voortrek-

    ker teen Noord-Kaap.

    14:30: Griffons speel n opwar-

    mingswedstryd teen Oos-Vrystaat.

    Trekkers pluk vrugte van harde werk

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 7

    PRICES VALID 19 - 24 AUGUST 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS

    In Gauteng, Mpumalanga and Limpopo. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.

    Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark and Hoedspruit.

    www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop

    1186588_390X198

    Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

    26

    90

    Sunfoil

    Sunflower

    Oil 2 Litre

    SaskoWhite

    PremiumBread

    700g

    R

    9

    SAVER10

    22

    70

    Huletts

    White

    Sugar

    2.5kg

    SAVER4

    Make the healthy choice

    20

    Earn Vitalitypointson

    every HealthyFood

    purchase

    25

    %

    Get

    up to

    cashbackon over

    10000 HealthyFood

    items

    Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised

    nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.

    To activateHealthyFood,

    visit discovery.co.za

    Look for VIT on the shelf label

    to identifyHealthyFood items

    16

    90

    SeaHarvest Lemon&

    Herb or Classic Hake

    Bakes360g Each

    BUY

    2

    FOR

    32

    95

    PnP Plums

    Loose Sell Per kg

    32

    95

    PnPNectarines

    Loose SellPer kg

    29

    95

    PnP Imported Grapes

    Assorted 500g Each

    PnPGateaux

    Cake Assorted

    Each

    55

    90

    R

    47

    SAVER13

    RamaSpread for Bread

    40%Fat Spread 1kg Tub

    R

    34

    LancewoodMild

    Cheddar Cheese 450g

    SAVER10

    42

    90

    Baby Soft2Ply

    Toilet Tissue

    Assorted 9s Per Pack

    79

    90

    DouweEgberts

    Instant Coffee

    Assorted 200g

    (Excluding Decaf)

    Each

    16

    90

    Allsome

    Parboiled

    Rice 2kg

    SAVER3

    Get10%EXTRAairtime, every time,

    when you top up your new MTN Pick n Pay Boxer SIM at Pick n Pay and Boxer only.

    P

    R

    y.

    Mobile Money is operated by TYME, a distribution channel of the South African Bank of Athens Limited, an authorised nancial services and registered credit provider (FSP5865, NCRCP6).

    *SIMcard50c

    B

    u

    y

    -

    a

    i

    d

    a

    c

    c

    e

    p

    t

    e

    d

    p

    B

    u

    y

    A

    s

    k

    i

    n

    s

    t

    o

    r

    e

    f

    o

    r

    d

    e

    t

    a

    i

    l

    s

    PRICECUTS

    H

    U

    R

    R

    Y

    !

    6

    D

    A

    Y

    S

    O

    N

    L

    Y

    Selected products on this page have been styled for photography

    R

    52

    Bulk Stewing Beef

    Bone in

    Per

    kg

    Meat prices cut to the bone

    Our Butchery

    BUTCHERS

    BEST

    BUYS

    R

    89

    Toks& Tjops Braai Pack

    Consists of: Lamb Loin

    Chops, Ultimate Braai

    Master Boerewors and

    Porterhouse Steak Per kg

    If its not fresh

    enough for you,

    its not good

    enough for us.

    SAVER14

    44

    90

    Skip Intelligent

    Washing Powder

    2kg Flexi Bag

    RIKA VAN DER MERWE (75) van Bethlehem

    en Johan Moolman (65) van Hennenman is

    onlangs as twee van die toptien finaliste vir

    Solidariteit Helpende Hand se Silwerkroon-

    eerbewys aangewys.

    Rika is inwoner van Christenburg,

    nedersetting buite Bethlehem vir behoeftiges

    waarin sy vrywillig gaan woon het om haar

    hulp en tyd aan behoeftige mense af te

    staan.

    Johan is die voorsitter van die Omgee-

    groep in Hennenman wat drie dae per week

    gekookte ete aan 60 bejaardes in die

    gemeenskap verskaf.

    Michelle Burger, Helpende Hand se

    projekorganiseerder van die Ouma-en-Oupa-

    projek, vertel hulle verrig albei ongelooflike

    werk in hul gemeenskappe.

    Rika neem gereeld inwoners van Christen-

    burg na klinieke toe en sien toe dat hulle hul

    medisyne drink. Sy gee katkisasielesse vir

    die kinders, hou elke oggend vir die inwoners

    Bybelstudie, versorg die verswaktes, rel

    doeke van inwoners en maak seker die be-

    jaardes word gebad en hulle vereensaam nie.

    Die Here het my hierheen geroep om n

    verskil te maak, s Rika. Ek s altyd vir my

    kinders hulle gaan my op my rug hier uitdra.

    Ek is baie gelukkig. Sy glo die belangrikste

    les wat sy by Christenburg geleer het, is wat

    ware mededeelsaamheid is.

    Mense kom hier aan met net n plastiek-

    sak vol goedjies in hul hand en dit is al wat

    hulle besit. Binne n uur nadat ek vir hulle n

    kamer gegee het, het hulle alles wat hulle

    nodig het. S help die inwoners mekaar. Ek

    sal die werk doen so lank as wat ek kan.

    Die wenner van die Silwerkroon-eerbewys

    sal in September aangekondig word. Om vir

    Johan Moolman te stem, SMS 8 na 34384.

    Om vir Rika van der Merwe te stem, SMS

    10 na 34384. SMSe kos R2 en die

    sluitingsdatum is 5 September.

    Helpers nou

    in toptien

    RIKA VAN DER MERWE

  • 8 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 9

    GERARD DE BOER van Solomons

    Mica wys hoe om n kindertuinbank

    van houtpalette te maak.

    Augustus is die regte maand om

    die tuin reg te kry vir die lente wat

    om die draai is. In Bethlehem kan

    dit egter in Augustus nog koud word,

    so dit is altyd beter om plante eers

    n bietjie later aan te plant. Maak

    dus seker al die snoeiwerk is klaar

    en dan kan aandag aan uitleg en

    aan ornamente gegee word.

    Ons het besluit om n kinderbank

    uit houtpalette te maak. Die palette

    gee aan die bankie n verweerde

    voorkoms wat by enige tuin sal

    inpas. Begin deur n houtpalet uit

    mekaar te haal en maak seker al die

    spykers is verwyder. Skuur die

    planke af om alle los splinters en

    haakplekke te verwyder.

    In Foto 1 kan gesien word ons het

    begin om die vier pote uit die dikker

    balke van die palet te sny. Sny

    tappe in die voorste twee pote op n

    hoogte van 30 cm en maak dit

    effens hor vir die armleuning. Die

    agterste pote word ook langer gelos

    en met n skuinste gesny sodat die

    ruglening daarop kan pas.

    Foto 2: Die sitvlak van die bankie

    word aanmekaargesit, met die

    breedte wat sal pas in die tappe wat

    in die pote gemaak is. Gebruik

    houtlym en skroewe om n stewige

    sitvlak te verseker.

    Foto 3: Volgende word die pote

    en die sitvlak aanmekaargesit deur

    houtgom en skroewe te gebruik.

    Maak seker die pote is eweredig

    sodat die bank stewig sal staan.

    Gebruik die dunner planke van die

    palet om die sitvlak en die rugleu-

    ning van te maak, asook die

    armlening (Foto 4). Dit word in die

    regte lengte gesny en dan met

    houtlym en skroewe aan die sitvlak

    en rugleuning geheg.

    Onthou om die bankie met n

    houtselaar of vernis te behandel

    sodat dit in die wind en weer hou.

    Tuinbank vir kinders uit houtpalette gemaak

    FOTO 1: Sny pote vir bankie. FOTO 2: Maak die raam vir die sitplek.

    FOTO 3: Sit die pote en sitplek aanmekaar. FOTO 4: Gebruik dunner hout om die rugleuning te maak. DIE eindproduk, n pragtige tuinbank vir kinders.

  • 10 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

    TWEE gholfspelers van die

    Horskool Witteberg gaan

    in George aan die 2014-

    Hexangular-gholftoernooi

    deelneem.

    Retief Tolken is in die

    Vrystaatse en Noord-Kaap-

    se o.19-span ingesluit. Dit

    nadat hy algeheel derde in

    die Nomads Schoeman-

    park- junior gholftoernooi

    geindig het. Hy het ook

    eerste in die o.19-afdeling

    geindig.

    John Craven is in die

    o.17-Vrystaatspan ingesluit.

    Twee

    speel in

    George

    JOE DE BEER (links), junior

    onderkaptein van die Vry

    staat, en Retief Tolken van

    die Horskool Witteberg.

    USUALLY it is women that keeps

    on talking and talking, but

    recently a retired police warrant

    officer visited his old friend

    Commando and chatted for more

    than 67 minutes in remembrance

    of Mandelas birthday.

    Herbert Mohlakoana visited

    Gert Valtuin, known as Comman-

    do, at his house next to the clinic

    in Baken Park.

    The two have been friends

    since 1962. According to Herbert,

    Commando was a very popular

    person in the 1960s. He was a

    learner at the former coloured

    school between the former

    Roman Catholic Bantu School

    (Moshepuwa) and the the Boohlo-

    kong Primary School.

    He used to work at the abattoir

    for some years, selling the

    rejected meat which many of the

    Bethlehem residents will remem-

    ber.

    Commando is also known as a

    strong footballer of the Fast

    Eleven Football Club.

    The two chatted about the

    good old days when they were

    young.

    Friends chatted

    for 67 minutes

    WOHERBERTMOHLAKOANA (left)

    and Gert Valtuin. Photo: Supplied

    ALGEMENE &

    HUISDIENSTE

    ALLERLEI

    1845

    BOME

    1871

    Fruit trees: Planting sea-

    son. 35 different types.

    Professional advice.

    Flower Fun Kwekery

    058 303 8423. 58 Cam-

    brige St, near silos.

    BETREKKINGS

    3600

    GESOEK

    3601

    Benodig:

    'Stripper' of 'rewinding'

    Pos onmiddellik aanvaar-

    baar. Skakel 083 603 1091.

    Bethlehem.

    SOEK, KOOP, VERKOOP

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 11

    WITH August being Womens Month, businesswo-

    man Tracey Sterley sets an example for many

    women.

    I have always been surrounded by strong women

    in my family, and life. My father died when I was a

    baby, and my mother, Alice, raised four young

    children on her own. Forced to leave school at a

    very young age during the Second World War to

    help support her siblings, my mother worked full day

    in the banking world and still had to attend to the

    household and her children when she got home.

    Thankfully, my Granny Jessie helped tremendously

    and I spent my pre-school years with her, which

    formed my character to a large degree.

    Their motto was Do the best that you can do,

    with what you have, at that time and that is exactly

    what Tracey has always done. She is a qualified

    interior decorator and owner of two guest houses,

    Manhattan Square B&B and Times Square Guest

    House, and oversees their agency for Budget Rent A

    Car, which is efficiently run by Annette van Zyl.

    Fortunately, her husband, Philip, who is the owner

    and dealer principal of Bethlehem Auto, has always

    given her a lot of freedom to do what she does best.

    We make a good team, says Tracey.

    To this day I surround myself with strong women.

    Two of my best friends, Tannie Max and Tannie

    Beatie, are octogenarians and I learn tremendously

    from them, especially spiritually. On the other hand, I

    believe that young people have much to teach me

    too, and I constantly learn from my two very wise

    children, Alex and Zack. The words of the song by

    Louis Armstrong say something to the effect of I

    watch babies grow, theyll learn much more than Ill

    ever know.

    I am very blessed to have so many role models

    in my life ~ be they family, friends, staff or collea-

    gues. Thank you for teaching me everything I know.

    Bethlehem Auto celebrates female employees

    TRACEY STERLEY (right) and her daughter Alex.

    ANNETTE VAN

    ZYL handles Bud

    get RentACar

    and Manhattan

    Square. She is al

    so the caretaker of

    the flats. Being

    Womens Month,

    Van Zyl says each

    woman should do

    her best each day.

    They must also re

    member the word

    thanks. She says it

    means so much to

    others.

    THERE are quite a few women working at Bethlehem Auto. They are

    from the left Nolene du Preez (debitor en creditor clerk), Dina Marais

    (workshop), MarieWheeler (new vehicle administration), Avril Quirck (re

    ception), Karin Grnewald (financial manager) and Lindi van Eeden (se

    condhand cars).

  • Sport

    Sport

    Koerant met hart The paper with heartI

    Jaers

    laat wiel

    DIE Laerskool Truida Kestell het vanjaar

    die 14de Truida Kestell-tennistoernooi

    aangebied.

    Skole van oor Suid-Afrika heen neem

    elke jaar aan die toernooi deel.

    Daar was 69 spanne, 300 spelers en 70

    spanbestuurders.

    Die dorp het gewemel van al die

    tennisgeesdriftiges wat hul kinders kom

    ondersteun het.

    Ongelukkig kon die eindstryde weens die

    ren nie Saterdag plaasvind nie.

    Uitslae

    ) Seuns, A-afdeling: Grey A en Jan

    Cilliers; Fairland en Louw Geldenhuys.

    ) Seuns, B-afdeling: Stellenbosch en

    Universitas.

    ) Meisies, A-afdeling: Stellenbosch en die

    Meisieskool Oranje A; die Meisieskool

    Oranje B en Lynnwood.

    ) Meisies, B-afdeling: Willem Postma en

    Universitas.

    ) Spangeestrofee: Seuns, Highbury;

    meisies, Fairland.

    Tennistoernooi lok

    talle na Bhm

    ALEXA VAN WYK van die Laerskool Truida

    Kestell in aksie op die 14de Truida Kestellten

    nistoernooi. Foto: Andr Pretorius

    LEN KRUGER van die Laerskool Truida Kes

    tell het ook op die 14de Truida Kestelltennis

    toernooi haar vernuf met die raket gewys.

    VYF Oos-Vrystaatse motorfietsryers wat

    Saterdag aan die vyfde been van die Vry-

    staat-Noord-Kaap-veldrenkampioen-

    skapsbyeenkoms op die Luki-sabaan by

    Bethlehem deelgeneem het, is in die Vry-

    staatspan ingesluit. Jakkals Vogelesang

    enJPMuller is in die bedrewe-afdeling in-

    gesluit, terwylAJVisagie enDawaldiGib-

    hard indie85cc-afdelingsalmeeding.Die

    vyfjarige Joshua Going gaan in die 65cc-

    afdelingmeeding.DiespanneeminOkto-

    ber in Bloemfontein aan die Noord-en-

    Suid-kampioenskapsbyeenkoms teen

    sowat 300 fietsryers deel.

    BO: Jaers ding mee in die vyfde ronde

    van die Vrystaat-Noord-Kaap-veldren-

    kampioenskapsbyeenkoms wat Sater-

    dag op die Lukisabaan beslis is.

    Foto: Lynda Greyling