malutima 20141015

8
Skelm vas danksy sy selfie Selfoondief aangekeer ná nuwe profielfoto Lynda Greyling ’n SELFIE wat ’n man geneem en as profiel op ’n gesteelde selfoon geplaas het, het hom duur te staan gekom. Hy het nie besef dit is die selfoon van Michael Wheatley, ’n sakeman van Bethlehem en lid van die plaaslike Tafelronde, nie. Nadat die nuwe profielfoto van hom verskyn het, was Wheatley se mede-Tafelaars gou om vir hom te laat weet hy lyk nou soos ’n “gangster”. Wheatley sê hy het wegneem- etes gaan koop. Hy het sy voertuig se sleutel en selfoon op die toonbank neergesit en met mense in die eetplek gesels. Later het hy die wegneemetes gekry, sy sleutels opgetel en nie agtergekom sy selfoon is nie daar nie. Eers later het hy besef sy selfoon is weg. Nadat sy profielfoto verander het, het sy mede-Tafelaars die nuwe foto na hom gestuur. Volgens Wheatley het hy die man gesien, hom genader en polisiekantoor toe gebring. Wheatley se selfoon met ’n ander SIM-kaart is in die man se besit gevind. Met sy deursoeking is Wheatley se SIM-kaart in een van sy sakke gekry. Hy is in hegtenis geneem. Dinsdag is Mpho Isaac Mahlat- sane deur landdros Bilall Mitha skuldig bevind en ’n boete van R3 000 of 90 dae gevangenisstraf opgelê wat in geheel opgeskort is vir drie jaar indien hy nie in die tydperk dieselfde oortreding begaan nie. ALTESAAM 60 voertuigtoetssen- trums in die Vrystaat kan nie vragmotors se padwaardigheid toets nie. Butana Khompela, die LUR vir vervoer, het in antwoord op Leona Kleynhans, DA-lid van die Vry- staatse wetgewer, se vrae gesê net twee toetssentrums, die van Harrismith en Ladybrand, voldoen aan die minimum standaarde. Daarby is die toetsstasie in Ladybrand net drie keer per week oop. Die departement finaliseer die tenderproses en die DA verwelkom die aankondiging dat ’n kontrak vir die verbetering van toerusting van die toetsstasies toegeken gaan word. Daar is 21 176 geregistreerde vragmotors in die provinsie. Met net twee toetsstasies vir vragmotors in bedryf plaas dit ’n bykomende las op vervoermaat- skappye en personeellede by toetsstasies. Die DA beveel aan die departe- ment moet personeellede van nie-funksionerende toetsstasies na funksionele toetsstasies oorplaas sodat die agterstand ingehaal kan word. Daarby word aanbeveel waar voertuie weens foutiewe masjinerie nie getoets of behoorlik gelisensi- eer kan word nie, ’n brief van vrystelling aan die eienaar van die voertuig verskaf word met inagne- ming van die padwaardigheid van die voertuig. In die brief moet verklaar word dat die voertuig ongelisensieerd is, maar dat onregverdige boetes en die skut van voertuie voorkom kan word. Khompela het gesê die meeste van die toetsstasies sal binne die volgende week of twee weer in bedryf wees. Die kalibreringsertifikate het verval, maar dit sal binne die volgende week of twee by die meeste toetsstasies in plek wees. Toetssentrums nie gerat vir toetsing Nadat die nuwe profielfo- to van hom verskyn het, was Wheatley se mede- Tafelaars gou om vir hom te laat weet hy lyk nou soos ’n “gangster” . Verkyk hulle aan tuine DIE lede van die Bethlehem-tuinbouklub het verskeie tuine in die Steenbokkie Villa en Die Dorpswerf vir hul maandelikse vergadering, wat deur Louisa Botha gereël is, besoek. Hier besigtig ’n paar van die lede een van die tuine in Die Dorpswerf. Foto: Lynda Greyling TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I

Upload: maluti-news

Post on 05-Apr-2016

292 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Malutima 20141015

TRANSCRIPT

Page 1: Malutima 20141015

Skelm vasdanksysy selfieSelfoondief aangekeerná nuwe profielfoto

Lynda Greyling

’n SELFIE wat ’n man geneem enas profiel op ’n gesteelde selfoongeplaas het, het hom duur testaan gekom.Hy het nie besef dit is die

selfoon van Michael Wheatley, ’nsakeman van Bethlehem en lid vandie plaaslike Tafelronde, nie.Nadat die nuwe profielfoto van

hom verskyn het, was Wheatley semede­Tafelaars gou om vir hom telaat weet hy lyk nou soos ’n“gangster”.Wheatley sê hy het wegneem­

etes gaan koop. Hy het sy voertuigse sleutel en selfoon op dietoonbank neergesit en met mensein die eetplek gesels.Later het hy die wegneemetes

gekry, sy sleutels opgetel en nieagtergekom sy selfoon is nie daarnie. Eers later het hy besef syselfoon is weg.Nadat sy profielfoto verander

het, het sy mede­Tafelaars dienuwe foto na hom gestuur.Volgens Wheatley het hy die

man gesien, hom genader enpolisiekantoor toe gebring.Wheatley se selfoon met ’n

ander SIM­kaart is in die man sebesit gevind. Met sy deursoekingis Wheatley se SIM­kaart in eenvan sy sakke gekry.Hy is in hegtenis geneem.Dinsdag is Mpho Isaac Mahlat­

sane deur landdros Bilall Mithaskuldig bevind en ’n boete vanR3 000 of 90 dae gevangenisstrafopgelê wat in geheel opgeskort isvir drie jaar indien hy nie in dietydperk dieselfde oortredingbegaan nie.

ALTESAAM 60 voertuigtoetssen­trums in die Vrystaat kan nievragmotors se padwaardigheidtoets nie.Butana Khompela, die LUR vir

vervoer, het in antwoord op LeonaKleynhans, DA­lid van die Vry­staatse wetgewer, se vrae gesênet twee toetssentrums, die vanHarrismith en Ladybrand, voldoenaan die minimum standaarde.

Daarby is die toetsstasie inLadybrand net drie keer per weekoop.Die departement finaliseer die

tenderproses en die DA verwelkomdie aankondiging dat ’n kontrak virdie verbetering van toerusting vandie toetsstasies toegeken gaanword.Daar is 21 176 geregistreerde

vragmotors in die provinsie.

Met net twee toetsstasies virvragmotors in bedryf plaas dit ’nbykomende las op vervoermaat­skappye en personeellede bytoetsstasies.Die DA beveel aan die departe­

ment moet personeellede vannie­funksionerende toetsstasies nafunksionele toetsstasies oorplaassodat die agterstand ingehaal kanword.

Daarby word aanbeveel waarvoertuie weens foutiewe masjinerienie getoets of behoorlik gelisensi­eer kan word nie, ’n brief vanvrystelling aan die eienaar van dievoertuig verskaf word met inagne­ming van die padwaardigheid vandie voertuig.In die brief moet verklaar word

dat die voertuig ongelisensieerd is,maar dat onregverdige boetes en

die skut van voertuie voorkom kanword.Khompela het gesê die meeste

van die toetsstasies sal binne dievolgende week of twee weer inbedryf wees.Die kalibreringsertifikate het

verval, maar dit sal binne dievolgende week of twee by diemeeste toetsstasies in plekwees.

Toetssentrums nie gerat vir toetsing

Nadat die nuwe profielfo­to van hom verskyn het,was Wheatley se mede­Tafelaars gou om vir homte laat weet hy lyk nousoos ’n “gangster”.

Verkyk hulle aan tuineDIE lede van die Bethlehem-tuinbouklub het verskeie tuine in die Steenbokkie Villa en Die Dorpswerfvir hul maandelikse vergadering, wat deur Louisa Botha gereël is, besoek. Hier besigtig ’n paar vandie lede een van die tuine in Die Dorpswerf. Foto: Lynda Greyling

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Page 2: Malutima 20141015

2 MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014

• Hilux, Isuzu, BT50 & Colt Double, Single & Chassis Cabs •• Hatchbacks • Sedans • SUVs • MPVs • Non Runners •

Visitwww.aucor.com:

Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOF ADDRESS & ID. Deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque,debit or credit card or EFT. No Cash! Aucor may bid on behalf of the seller. Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public

auction. SUBJECTTO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde

Date: Tuesday, 21 October 2014 @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

FORFULLUPDATEDLISTING, PHOTOS, TERMS&CONDITIONS

IFYOUDON’THAVETHETIMEBIDONLINE www.aucorlive.com Onlinebidding for thisauctionpoweredby:

VIEWING: 20October from8:00 - 16:30 GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’ Jakoef: 083 780 0055

For Financing contact:Celestè 082 374 5078

FANTASTIC FLEET & REPO AUCTION100X CHEAPIES, HILUXs & MORE

DIE Bethlehem­Tafelronde sejaarlikse Bierfees word op 25Oktober in ’n markiestent bydie Frontier Inn & Casinogehou.Soos vorige jare behoort dit

’n heerlike kuierdag vir ’n iederen ’n elk te wees.Kaartjies kos R140, maar

daarvoor kry ’n feesgangereen gratis bier en ’n smullekkerEisbein.Vir die sportliefhebber is daar

televisie kyk op die groot skerm

wanneer die Curriebeker­eind­stryd uitgesaai gaan word.Daarby sal Dewald Dippenaar

optree.Kontak enige lid van die

Bethlehem­Tafelronde om ’nkaartjie te koop.Indien jy nie saam wil eet nie,

kan jy steeds saam kom kuier.Daar sal ook ’n kontantkroegwees.Die wins wat met die fees

ingesamel gaan word, gaan virliefdadigheid aangewend word.

Bierfees in Bhm op pad

FATHERGEORGE WAG­NER, a well­knownfigure in Bethle­hem, is inGermanyto celebrate the40th anniversary ofhis ordination aspriest with familyand friends in hishome town. Hecame to South Afri­ca in the early1970’s. He hasworked tirelessly inSotho­ and Eng­lish­speaking par­ishes and is atpresent the parishpriest of the Catho­lic Cathedral andchancellor of thediocese.

Parish priestcelebrates40 years

FATHERGEORGEWAGNER

TERWYL al die ander kinders metvakansie was, het ’n groep van dieHoërskool Voortrekker se VCSV­leer­linge op Vrydag 3 Oktober op ’ngetuienistoer vertrek.Die jong mense het in Botshabelo,

Philippolis en Bloemfontein uitreik­aksies onderneem. In Botshabelo hethulle by ’n gemeenskapsentrum enkleuterskool ’n draai gemaak,huisbesoek gedoen en Nagmaal bybejaardes in die plakkerskampgehou. Die aand het hulle Bybelstu­die saam met jonger lidmate van dieNG Kerk in Afrika Botshabelogedoen. Hierna is hulle na Philippo­lis, die oudste dorp in die Vrystaat.Daar het hulle in die woonbuurtBergmanshoogte uitgereik.Hulle het ’n groentetuin omgespit,

die gemeentesentrum van die VGKherstel en geverf, met die kindersvan die woonbuurt gespeel en ookSondagoggend die erediens byge­woon waar ds. Mias van Jaarsvelddie diens waargeneem het. Maan­dagoggend is hulle na die Tweeto­ringkerk in Bloemfontein, deesdaebekend as Torings van Hoop, waarhulle aan middestadbedieningblootgestel is. Hulle het onder meerby die sopkombuis gehelp, byBloemshelter uitgereik en metstraatkinders speletjies gespeel.Ná die uitreik­aksie kon die jong

mense hul getuienisse lewer, enelkeen het vertel dat hulle met nuweoë na die wêreld kyk en dat hul baiedankbaar is vir dit wat hul het.Dr. Gideon van der Watt, ’n

oud­Bethlehemiet en voorsitter vansending in die NG kerk: Vrystaat, hetdie kinders kom groet toe dieuitreikaksie verby was en het hulle“ ’n voorbeeld en inspirasie vir

leerlinge in ander skole in die land”genoem.“Uit ervaring kan ons getuig dat

sulke uitreikaksies ’n belegging is inons jong mense se lewe, en dat dieverskil nie net kom waar hul betrokkeis nie – die grootste verskil vindplaas in elkeen wat betrokke was sehart.“Jong mense ontdek ’n deel van

hulself en ontwikkel as mens deur

die soort blootstelling,” sê VanJaarsveld.Uitreik­aksies word reeds vir

volgende jaar in die September­ enDesembervakansies beplan.Indien enigiemand meer inligting

wil hê, betrokke wil raak, ’n skenkingwil doen of as borg wil optree,kan hulle Van Jaarsveld van dieNG kerk Bethlehem­Wes by072­901­8484 bel.

VCSV-leerlinge maak verskil

LEDE van die Hoërskool Voortrekker se VCSV wat die vakansie aan ’n uit-reikaksie deelgeneem het, is van links, voor: Nicus Bothma, Steven Grem-mels, PT de Jager, Wian Vermaak en Gert van Wyk; agter: JC Fourie, InaléCoetzee, Eben Claassen, Erik Knobel, Lerato Woest, ds. Mias van Jaars-veld, Rouxle de Jager en Sollie Cronjé.

Daagbabas uitMORNÉ PRETO-RIUS (foto) seouma,Frances Bosch vanBethlehem, het homvir die babakompeti-sie van die Metropo-litan-sentrum, Ma-gic Photography enMaluti ingeskryf. Sydaag al die anderoumas uit om hulkleinkinders so goumoontlik in te skryf,aangesien die kom-petisie Vrydag sluit.Foto: Magic Photography

Vier reg totvrye toegangNÁ ’n plegtigheid voor Bethlehem sestadsaal het 2 Veldgenieregiment sy regtot vrye toegang tot die stad-parade ge-hou. Benewens die weermagorkes seoptrede het lede die dorp deur gemar-sjeer en is hulle deur weermagvoertuiegevolg.

REGS: Van die kleinste tot die grootsteweermagvoertuie het aan die jaarlikseparade van 2 Veldgenieregiment deelge-neem op die regiment se reg van vryetoegang tot die stad-parade.

Page 3: Malutima 20141015

MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 3

DIE gr. 8­, gr. 9­ en gr. 10­leerlin­ge van die Hoërskool Voortrekker(BVHS) onder leiding vanBenette Brits het die leidinggeneem met die skoonmaak­ak­sie soos deur die Dihlabeng­in­wonersvereniging (DIV) versoek.Hulle het die gebied rondom

Loch Athlone skoongemaak endie vrag rommel van tweevragmotors verwyder.Danie Eichstädt, voorsitter van

die DIV, sê die DIV het verskeieinstansies en skole genader enhulle ingedeel om Saterdag (18Oktober) ’n reuse­skoonmaak­ak­sie te begin.“Die ideaal is om oop ruimtes

een maal skoon te maak, waarnadit die munisipaliteit se verant­woordelikheid is om dit skoon tehou. Dit is tyd dat ons mede­eie­naarskap van die omgewingaanvaar,” sê Eichstädt.Die Laerskool Jordania het

reeds Gobles Folley onder syvlerk geneem terwyl die gr. 8’svan die Hoërskool WittebergPretoriuskloof op 31 Oktobergaan opruim.Die DIV het ’n opruimingskedu­

le saamgestel. Dit is soos volg:Witteberg: Pretoriuskloof,

Hospitaalheuwel, klofie laerlig­gend aan Gobles Folley;Laerskool Jordania, Natuurle­

wevereniging en ATKV­rede­naars: Gobles Folley en Gelofte­feesterrein;Laerskool Graanveld:

speelparkie in Hoffmanstraat enoop ruimtes rondom Môrelig;Ntsu­skool: Atbaraspruit en

omstreke;Laerskool Truida Kestell:

suidwestelike kant van LochAthlone en omstreke enWesselspark;Intermediêre Skool Baken­

park: oop ruimtes in en omBakenpark, oop ruimtes omMediclinic en moskee;Skole in Bohlokong, Clarens,

Fouriesburg, Paul Roux enRosendal: oop ruimtes in hulnabye omgewing en die dorpsin­gange;Die Voortrekkerbeweging:

speelparkie in Toi Oosthuyse­straat, Panorama;Volkspelebeweging: speelpar­

kie in Gordon Dreyerstraat,Panorama;DIV­lede en gemeenskap in

Panorama: oop ruimte aangren­send tot Alex Paxinos­, PaulLaesecke­, Owen Warren­, Dr.Clarke­ en Mannstraat;DIV­lede en gemeenskap in

Jordania en La Provence:dorpsingang van Kestell en oopruimte in Pleinstraat en Jordania­

stortingsterrein;DIV­lede en gemeenskap in

Eureka en Bethlehem­wes:dorpsingange van Fouriesburg enPaul Roux en die Môrelig­stor­tingsterrein;DIV en gemeenskapslede in

Môrelig: dorpsingang vanLindley af.Alle ander belangstellendes

kan Saterdag om 08:00 byPretoriuskloof (voëlpark) byme­kaarkom van waar hulle ingedeelsal word. Dié wat beskermendehandskoene het, asook steek­penne, kan dit gerus saambring.Die munisipaliteit sal ’n aantalsakke en handskoene verskaf,asook die verwydering vangevulde sakke hanteer.Die sektorpolisie en Bethle­

hem­buurtwag sal ’n ogie oorveiligheid hou.

LEDE van die Bethlehem­Rapportryerskorps het op ’nontbyt by Affi Lande ’n oorkondeaan Louis du Preez oorhandig.Dit is om aan hom erkenning

vir die skryf van die boek Fou­riesburg 120 jaar 1893­2013 tegee.Du Preez het op besonderse

wyse die geskiedenis van dieBrandwaterkom en Fouriesburg inboekvorm vervat wat vir dienageslag ’n erflating is.Ds. Dawie Kriel het die oorhan­

diging as voorsitter van diegedenkwaardighede­komiteegedoen.Du Preez het gesê hy is op 31

Mei 1929 gebore, die agtste kindvan tien en die jongste seun.Drie van dié kinders leef nog.

Hy en sy eggenoot, Adri, is 52jaar lank getroud.Dat sy een oumagrootjie ’n

Montgomery was, is vir hom ’n

groot voorreg.Hy het van oral dank vir die

skryf van die boek ontvang,wat hy as ’n positiewe reaksievan die publiek beskou.Hy het sy eie geskiedenis uit

die skryfproses probeer hou enbaie geskiedenisboeke geleeswaaruit hy sy inligting gekry het.Hy het ook breedvoerig vertelvan die Basoeto­oorloë en die1914­Rebellie van genl. Christiaande Wet.Die plant van mielies, koring

en appel­ en peerbome in dieBrandwaterkom is ook bespreek.Wild het meestal die landeverniel en klipmure met takkeop die mure wat met riemevasgebind is, moes die wilduithou.Hy het ook breedvoerig verdui­

delik hoe die huise in die omge­wing oorspronklik van sooie, rieteen rieme gebou is.

Oorkonde vir Du PreezLOUIS DU PREEZ (links) en Ds. Dawie Kriel met die oorkonde wat aanDu Preez oorhandig is.

Leerlinge maak skoon

LEERLINGE aan die Hoërskool Voortrekker het die voortou met ’nopruimingsaksie by Loch Athlone geneem. Foto: Lynda Greyling

Page 4: Malutima 20141015

4 MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014

THYS VAN TONDER skryf oorgebeure in die Oudskoliere­rugbyklub se geskiedenis wat niein die gedenkboek geplaas is nie.

1974: In die jaar het die naamAllie Shields die eerste keer opOudskoliere se bestuurslysvoorgekom – ’n naam wat dievolgende 20 jaar elke jaar daarsou wees.Hendrik van Jaarsveld, of Jorrie

soos hy in die wandel bekendwas, ’n baie groot ondersteuner,is op 16 Januarie onverwagsoorlede. Hy was ’n voorbeeld virmenige jong speler wat so lankas wat ek hom geken het, nie symond aan drank gesit het nie. Symanier van skerts, sy manier vanlag en behulpsaamheid sou lankdeur die samelewing geëer word.Spelerprestasies was:

) Agterspeler met die bestevordering: Ertjies Strydom.) Voorspeler met die bestevordering: Philip Helmand.) Die meeste opofferings: ThysGreeff.) Die meeste oefeninge byge­woon: gedeel deur Nantie Smiten Piet Fouché.) Die beste aanvullende spel:John Craven.

) Die beste gees geopenbaar:gedeel deur Allie Shields en PietFouche.Thys Greeff, Piet Herbst, Japie

Dry en Japie Scholtz speel virOos­Vrystaat.Op die veld het dit nie baie

goed gegaan nie. Die beste plekwas derde.1975: In die jaar is die

ledegeld na R7 verhoog en is dieMortel­pype op Du Plessisparkopgerig.Spelerprestasies was:

) Agterspeler met die bestevordering: Derick Maree.) Voorspeler met die bestevordering: Jaap Heidenreich.) Die beste vordering: DesErasmus.) Die meeste oefeninge byge­woon: Johan Fourie en NicoCoetzer.) Die beste aanvallende spel:Hennie van Deventer.) Die beste gees geopenbaar:Allie Shields.Waar die klub in 1968 net een

speler in die Oos­Vrystaat­spankon hê, kon hy nou met tienspelers spog.Hulle was Thys Greeff, Allie

Shields, Des Erasmus, GerritTait, Philip Helmand, Jan Crom­hout, Gerrit van Rooyen, DerickMaree, Tobie Wiese en JapieScholtz.Die jaar was weer ’n swak jaar

op die rugbyveld.1976: Spelerprestasies was:

) Agterspeler met die bestevordering: Frikkie Potgieter.) Voorspeler met die bestevordering: Lappies Labuschagne.) Die meeste opgeoffer: JohnCraven.) Die meeste oefeninge byge­woon: gedeel deur Fanie vanEden en Derick Maree.) Die aanvallendste spel: JohanHenning.) Die beste gees geopenbaar:Thys Greeff.Soos reeds in ’n vorige uitgawe

van Maluti berig is, is geskiedenisdié jaar gemaak toe DerickMaree, Hennie van Deventer enPhilip Holiday, al drie as skrum­skakels, vir Oos­Vrystaat gespeelhet.Die klub het weer daardie jaar

swak op die rugbyveld gevaar.

Klubnuus:’74 en ’75

Dankbaarheid’n groot skat

Lynda Greyling

DIE oggend toe ek die hek oopge­maak het, het my hond reguit opdie sypaadjie uitgehardloop omrond te snuffel. ’n Ouerige vrou watin die pad gestap het, het gaanstilstaan, bang vir die groot hond.Ek het oe die hond geroep en diehek toegemaak. Met ’n breë glimlaghet sy my bedank en verdergestap.Op pad kantoor toe het ek

mense gesien wat werk toe ry.Ander moes stap. Skaars by diekantoor het ek ’n e­pos uit Johan­nesburg ontvang met die boodskapvan die besembestuurder, ’n wareverhaal uit Bethlehem.Wie dit geskryf het, weet ek nie,

maar ek wil dit graag met Maluti selesers deel. ’n Mens is so geneigom te kla; ek ook. Die skrywe hetmy selfondersoek laat instel: Ek hetvanoggend so 07:15 by die werkgekom, my werkwinkel oopgesluiten my Hemelse Vader gedank virdie werkwinkel, gesondheid enomdat ek Sy vrede en vreugdeervaar.Die eerste kliënt het vinnig nader

gekom en uit sy motor geklim met’n wegneem­koffie in sy hand. Hyhet gekla dit is nie meer die koffievan ouds nie.’n Ander mens wat ek ken, het

van die slaghuis af opgestapgekom met ’n pakkie vleis en alkouende aan sy biltong gegrom­groet, so asof dit ’n stryd is om telewe.Ek het besluit vandag wou ek

luister en ek het goed geluister.Dit is nou 18:00 en ek wil jou

vertel wat ek vandag gesien enervaar het.Ouens met baie geld kla oor

pryse wat te hoog is. Die biltong­man sê daar is amper geen vleisop die rakke nie. Die ander ou klaoor ou brood en ’n ander oor ’nkoue hamburger wat hy wil vat enin ’n wegneemeetplek se bestuur­der se dinges wil opdruk. My susterkla oor haar CD­speler wat skoon­gemaak moet word en dit kos R80wat sy nie kan betaal nie, want syhet nie geld nie.Die mense kla net en ek wens

die klakouse met wie ek vandag tedoen gehad het, kon gesien enervaar wat ek vroegoggend gesienhet – ek wonder waaroor hulle dansou kla. Dit het só gebeur.Terwyl die ou oor sy koue

hamburger gekla het, het ’n ou manwat in die slaghuis se vullissakkekrap, my oog getref. Ek het homdopgehou. Hy het iets uitgekrap,daaraan geruik, gehap en gesluksonder om te kou.Ek het nader gestap.“Môre,” het ek gegroet. “Wat is

jou naam?”“My naam is Abraham, my lanie,”

het hy geantwoord.“Nou wat doen jy so vroeg hier

tussen die ou vrot goed ou Abra­ham?”“Ek is honger, my lanie.”“Maar ou Abraham, die goed is

vrot.”“Ek weet, my lanie, maar die

Jere het nog nie vandag vir my ’nietsie afgegooi nie, maiskien Hy iskwaad vir my.”“Ou Abraham, hoekom vra jy nie

vir geld as jy iets wil koop om teeet nie?”“Ek het, my lanie, maar daardie

man (en hy wys na die biltong­eter,), hy het my amper netnougaslaan, hy sê ek moet voetsek.”“Hoe oud is jy, Abraham?”“Ek is 78, my lanie.”“Waar bly jy, Abraham?”“Daar bo teen die berg.“En jou mense, ou Abraham?”

“Net my vrou bly by my, maar sybene kan nie meer werk nie noukan hy nie uit die huis kom nie.”“Kry jy oumens­pensioen,

Abraham?”“Nee, my lanie, nog nie, maar

Mandela sal nog plan maak, so ekwag maar.”Abraham se broek is nie meer ’n

broek nie – sy skoene het nie solenie en daar is iets aan sy lyf watdalk lank terug ’n hemp kongewees het.Ek het in my binneste gevra:

“Here, wat nou”, maar ek het geenantwoord gekry nie.“Ou Abraham, ek dink regtig nie

die Here het van jou vergeet nie.”“Ja, my lanie.”Die ou oë was glasig en dof, sy

kop het al vooroor gehang soos hyjare lank al probeer het om nabyhom te sien. Die vulliswa hetingetrek om die vullis te verwyderen die manne het ou Abrahamverskreeu.“Waarnatoe gaan jy nou, ou

Abraham?”“Ek gaan brood soek om huis toe

te vat, my lanie – ek het klaar ’nkannetjie vir die water.”Ou Abraham het ’n glimlag om

sy geplooide mond gehad.“As my lanie wil, kan ek ’n

besem bestuur en die plek vir ’nstukkie brood mooi skoonvee.”Ek het by myself gedink: Is dit

nou U, Here, wat deur Abrahampraat?”“Ou Abraham, is jy seker jy het

’n liksens om die besem te be­stuur?”“Ja, my lanie, my vrou het dit vir

my gagee toe sy bene siek gewordhet.”“Dit is goed so, Abraham, die

mense jaag jou oral, maar vandaghet die Here jou ’n groot werkgegee – jy is van vandag af diegeneral manager van die besems;jy is die baas van die besems; diebesems gaan vir jou koffie gee indie plek van water. ’n Managermoet ook mooi skoon aantrek en ’ngeldjie hê vir die ou vrou by diehuis. Ek sien jy is ’n man wat virons nog baie in die toekoms gaanleer oor die lewe, ou Abraham.”“Kan ek elke dag inkom, my

lanie?”“Ja, Abraham, want Vrydae kry

die besem managers ’n lekkerWimpy­ontbyt en besem managerswerk net van 08:00 tot 11:00, wantbesem managers het tyd nodig virhul siek vrouens.”“Is reg so, my lanie, ek sien nou

die Jere het ’n ander plan gahadvadag en ampor dink ek Hy het myen die ou vrou gavageet. Jammer,Jere, omdat ou Abraham nie regvastaan het nie.“Ek is die Here my God vandag

so dankbaar vir iemand wat nie oorbiltong kla nie, iemand wat nie oorleë rakke in die vleismark kla nie,iemand wat nie oor koue hambur­gers en koffie kla nie. Ek is myVader so dankbaar dat Hy ouAbraham nie vergeet het nie. Doenmy, jou en ander mense ’n guns –probeer net een dag niks kla nie,want ou Abraham was vandag virmy ’n groot inspirasie.Vandag het ek ’n waardige, my

beste nog, besembestuurder gekry.Die Here is vir ons so goed en

as ek voel dit druk, kyk ek na mybesembestuurder en ek weet: Ekhet mos niks om oor te kla nie . . .”

deur

Lynda Greyling

Gierigheid die wortel van die kwaadLUKAS 12:13­21 – Toe sê Jesusvir hulle: Pas op en wees op julhoede vir elke vorm van gierigheid,want ’n mens se lewe is nieafhanklik van die oorvloed van sybesittings nie.’n Skatryk man wat baie selfsug­

tig geleef het, het sy predikantbesoek. Hy was bedruk eneensaam. Die predikant het homna die venster geroep: “Kykbuitentoe. Wat sien jy?”Die man het nuuskierig deur die

venster gekyk en gesê: “Ek sien ’nmotor verbyry, ’n vrou loop oor diestraat, oorkant speel kinders. Moetek na iets spesifieks kyk?”

Die predikant skud sy kop en leidie man na ’n spieël aan die muur.“Wat sien jy?”“Myself,” antwoord die man.“Deur die glasvenster sien jy

mense en ander dinge. Die spieëlis ook van glas, maar agter diespieël se glas is ’n dun laag silwer.Jy kyk teen die silwer vas en

daarom sien jy net jouself.”’n Dun lagie silwer het al tussen

God, man en vrou en vader enkind gekom. Nie soseer geld nie,want ons leef in ’n wêreld waarinons geld nodig het om te bestaan,maar liefde vir geld, gierigheid,verdoof die gevoel en verskraal joulewensuitkyk. Omdat geld ’n mensmag gee, maak liefde vir geld ’nmens selfsugtig.As ons dan kos en klere het,

moet ons daarmee tevrede wees.Maar die wat ryk wil word, val inversoeking. Geldgierigheid is ’nwortel van allerlei kwaad. – 1 Tim.6:8­10

Geesgenoot

RIKA VAN DER MERWE:

WAAR begin ’n mens dankie sê?Namens die inwoners van Christen­burg wil ek graag die Bethlehem­gemeenskap vir hul onbaatsugtigeliefde bedank.Ons kan nie elkeen afsonderlik

bedank nie, want Maluti is te klein.Dankie aan Anita Schoeman wat

met so ’n passie, liefde en ywerwerk.Sonder jou hulp sou dinge nie so

vinnig gebeur nie. Dankie aanelkeen van ons skenkers.Ons buig laag voor ons Skepper

in dankbaarheid vir elkeen sebydrae.

Dankie, almal

Register helpful to record problemsPIETER OLIVIER, Dihlabeng:

I KINDLY bring the followingincident to your attention.The house in 4 First Avenue,

Bethlehem West, belongs to thebrother of A. Marais.He spent all available funds to

repair the house and cleared thesite of all rubble, weeds and deadtrees which were put on thesidewalk. He does not own abakkie and asked me for assist­ance. I brought the matter to theattention of the newly­appointedenvironmental officer with therequest that he arrange for thesidewalk to be cleared. He said Ihad to write a letter in this regard,and should obtain written confirma­tion from the ward councillor to theeffect that Marais is indigent.I understand that in certain cases

it is essential that members of thepublic put their requests in writing.In my opinion it was not necessary.All over Dihlabeng residentspractise “corner dumping”. Nobodywrites letters to ask that it beremoved and council periodicallyclears it up.Two DA councillors with two

bakkies and four assistants clearedthe sidewalk. I think the right thingto do is to instruct all municipalofficials, especially those issuedwith municipal vehicles and thosereceiving travelling allowances and

cell phones, to keep their eyes andears open and to report thingswhich can be rectified instead ofwaiting for or expecting the publicto write letters about it.Myself and the chairperson of

the Dihlabeng Residents Associa­tion met with the environmentalofficer recently. It was a fruitfulmeeting. We showed him some ofthe places where serious pollutiontakes place. There are a number ofthings which officials can be on thelook out for such as missing streetnames, poor road markings, deadand damaged trees, damagedpaving on sidewalks and potholes.The introduction of a central

register in which all items reportedcan be recorded and allocated areference number, may also help tofollow up on complaints andreported items.

ANNEMIE BOSMAN, HOOF VANJAPSNOET, Bethlehem:

SJOE . . . so kom ’n mens aandie einde van ’n era in jou lewe.Vir 11 en ’n half jaar was ek deelvan die span van die Japsnoet­dagversorgingsoord.Ek wil uit my hart vir elke mens

en onderneming dankie sê virhul ondersteuning oor die jareheen.Baie dankie dat u my taak

makliker gemaak het om ’n verskilin die kinders se lewe te konmaak.Sonder u ondersteuning sou dit

nie moontlik gewees het nie.Dit was ’n voorreg om met

hulle te kon werk en ook omelkeen van u te kon leer ken.Weet verseker dat elkeen van u

nie vergeet sal word nie en datek altyd sal onthou wat u vir mybeteken het.Dankie is so ’n klein woordjie,

maar dit beteken so baie.Ek glo ek kan in my nuwe pos

ook ’n verskil maak. Dit is myhartsbegeerte om net my bes tedoen, ’n verskil te maak en ommet elke mens met wie ek inaanraking kom, ’n pad te kanloop.

Japsnoet-hoof groet

Briewe /

Letters

Page 5: Malutima 20141015

MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 5

DIE Kiewiet-koor van die Bethlehem-aftreeoord onder leiding van Magriet Senekal het ’noptrede vir die ander inwoners van die oord gehou. Heel gepas was die tema Oktoberendie natuur. Van links isSenekal (begeleier), PeggyEmsley, Nellie de Jager, CorrieGreeff,Lucia Botha en Annette Muller; agter: Karel Bekker. Foto: Lynda Greyling

WILLEM VAN ROOYEN is die nuwehoofbestuurder van die Frontier Inn &Casino. Van Rooyen, ’n man met jare seervaring in die bedryf, is ’n nuweling inBethlehem. Maluti het met hom gesels.

Waar het jy gewerk voordat jy as diehoofbestuurder van die Frontier Inn &Casino aangestel is?Ek was sowat twee jaar die tafelbe­

stuurder van die Mmabatho Palms­casino.

Is jy nog altyd in die hotel­ en casino­bedryf?Ek het ná skool opleiding by die

Carousel ontvang waarna ek Venda toe is.

Was jy die heeltyd daar of het jy jouvlerke gesprei?Ek het in ’n casino op ’n passasierskip

gaan werk, waar ek waardevolle ondervin­ding opgedoen het.Ek het daarna ’n jaar in Amerika getoer

en met my terugkeer onder meer in dieTsogo Sun en Montecasino gewerk.Hierna is ek na die Sun Coast.Ek het ’n paar jaar my eie onderneming

gehad, maar sowat twee jaar gelede nadie casino­bedryf teruggekeer.

Wat het jou laat besluit om na Bethle­hem te kom?Dit is vir my bevordering en ek is nader

aan my vrou, Janine, en my tweeling­dog­ters, Christine en Jenna, wat in Ballito,KwaZulu­Natal, is.

Watter bestuurstyl verkies jy?Ek wil die span lei deur ’n voorbeeld vir

hulle te wees en te luister na wat hulle sê,want personeel is jou grootste bate enons moet uitstekende diens aan kliëntebied.

Wat motiveer jou?’n Suksesvolle en winsgewende

onderneming, personeel wat hul werkgeniet, tevrede kliënte en my gesin.

Beplan jy enige veranderinge by dieFrontier Inn & Casino?Ek wil graag meer aktiwiteite vir die

hele gesin ontwikkel, sodat gesinneuitstappies saam kan geniet.Dienslewering moet verbeter en kliënte

moet hier veilig en gemaklik voel. Dit moetdie beste plek in Bethlehem wees om tebesoek.

Wil jy in Bethlehem se sakesektorbetrokke raak?Ek sal vroeg in die nuwe jaar betrokke

raak.

Hoe ervaar jy Bethlehem tot dusver?Bethlehem en die Oos­Vrystaat is nie

vir my vreemd nie.My pa het hier grootgeword en ek het

familie hier.Die mense wat ek ontmoet het, is

vriendelik en dit is ’n pragtige, skoon dorpmet alles wat jy nodig het.

Wat is jou tydverdrywe?Ek hou van gholf speel, hengel

en om saam met my gesin te gaankampeer.

Van Rooyen reedstuis in Bethlehem

WILLEM VAN ROOYEN

Lui mooiste maand met sang in

Page 6: Malutima 20141015

6 MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014

Vier erfenis deur bome te plantLEDE van die ATKV in Bethlehem het twee stinkhoutbome ter viering van Erfenisdag by die Maluti-Hooglandskool geplant. Die gr. 9-leerlinge het met die plantery gehelp.

AARTAPPELS SUID­AFRIKA (PSA)het ’n blinkrooi appeleerbewys virvernuwende leierskap in kliëntever­houdings en uitmuntende kommuni­kasie in die varsproduktesektorontvang.Dié eerbewys is onlangs deur die

Instituut van Markagente vanSuid­Afrika (Imasa) aan Ernst Yzel(Marquard), voorsitter van die PSA,oorhandig.“Gegewe die hoogs mededingen­

de aard van varsproduktebemarkingword algemeen aanvaar beterkliënteverhoudings en kommunika­

sie is twee sleutel­bestanddele omvolhoubare markte en onderne­mings te bou,” het Grant Norman,president van Imasa, gesê.Met die verskaffing van vernu­

wende en doeltreffende kliënte­op­lossings word betekenisvolleerkenning aan die twee belangrikstekliënte in ’n mark – produsente enkopers – verleen.Volgens Norman moet aktiewe

stappe gedoen word om nie netbestaande kliënte te behou nie,maar ook nuwe kliënte te trek.“Deur die bekendstelling van

nuwe en skeppende tegnieke kankommunikasie met kliënte verbeter.”Norman meen die PSA is ’n

moderne boerdery­instansie watsonder enige twyfel bewys daar isleiers in die landbousektor wat baiemeer as hul deel doen.“Die PSA was deurgaans ten

gunste van die opheffing vanmarkte en hul insette namens hulkwekers is altyd positief. Verskeievan die projekte wat hulle opmarkagente rig, word ook op prysgestel en Imasa ondersteun hullegraag waar nodig,” sê Norman.

PSA vereer vir rol in varsproduktesektor

VERTEENWOORDIGERS vanverskillende Afrikaner­kultuur­instansies het die jaarliksegesamentlike byeenkoms op dieGeloftefeesterrein bygewoon.Met die verrigtinge is Dean en

Rikus Fourie (kinders van Carel enKarin Grünewald) as lede van dieRapportryerskorps van Bethlehemingelyf. Rikus (14 jaar) is diejongste Rapportryer en Dean (18jaar) die derde jongste Rapportry­er in die land.Bessie Oosthuisen het die sang

op die klavier en Hesmarie Cillieop die viool begelei.Daar is ’n hele spektrum van

tradisionele Afrikanerliedjies onderleiding van Danie Eichstädtgesing.Die Volkspele in Suid­Afrika is

vanjaar 100 jaar oud. Pieter Olivierhet ’n praatjie oor die geskiedenisvan die Volkspele in Suid­Afrikagelewer.Karin het heel gepas Volkspele­

speletjies verduidelik aan diegehoor wat gespeel is voordat dieVolkspele­geleentheid formeelgeraak het. Die Sonskyn­volkspe­lelaer het die speletjies gedemon­streer.Die verrigtinge is met ’n braaige­

selligheid afgesluit.

Fourie-seunsjongste lede

VAN links is Karin Grünewald, Dean en Rikus Fourie, Carel Grünewalden Ben Jacobs (voorsitter van die Bethlehem-Rapportryerskorps). Diehele gesin is deel van die Sonskyn-volkspelelaer. Carel en die tweeseuns is ook deel van die Bethlehem-Rapportryerskorps. Rikus is diejongste en Dean die derde jongste Rapportryer in die land.

Vertoon hul naaldwerkartikelsNaaldwerk was die tema van die Kosmos-Vroue-Landbou-unie inBethlehem se maandelikse vergadering. Lede moes onder meer ’nartikel wat hulle gemaak het en vir hulle baie beteken, saambringom vir die ander vroue te wys. Elke artikel was besonders en getuigvan elkeen se besonderse talent. Van links is Hettie Coetsee (kruis-steek-kussing), Erika vanAswegen (dooprok), Elsie Nothnagel (he-kelwerk) en Hanna de Klerk (kwiltwerk). Foto’s: Lynda Greyling

DIE trui het nog ’n plek op die Vrystaatse Vroue-Landbou-unie(VVLU) se kongres behaal. Van links kyk Hester Kruger, Koba Hat-tingh en Rina Bosman hoe Annetjie Meintjes (tweede van regs) diebesonderse kabels ontwerp en gebrei het.

Page 7: Malutima 20141015

MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 7

DIE jaarlikse Cluny­potjiekoskom­petisie ten bate van die ClunyAnimal Trust het 12 potjiesopgelewer. Die dag, wat met ’nwynproe­sessie gepaardgegaanhet, is langs Clarens Interiorsgehou. Span McLeod is met 110punte as die wenspan aangewysmet die Latte­span (Bernie enEve Platte) tweede en die MlwaziUlwazi­span derde. Kaartjies vir

drie geskenkpakke – die Posh,wild, fun – het altesaam R1 730opgelewer.Tammy Hancock, Verne Burger

en Amanda Currie was diewenners van die geskenkpakke.Twee plaaslike orkeste, Denzel &Hensi en Van Smith, het agter­grondmusiek verskaf.Met die potjies is ’n wins van

R7 146 gemaak.

Samel geld met potjies in

Presteer op ekspoIN die nasionale Eskom-ekspo-kompetisie het die HoërskoolWitteberg se leerlinge besonder goed gepresteer. LeratorNtsutle (links) was die wenner in haar kategorie en het goudgewen. Hiervoor het sy ’n R35 000-universiteitsbeurs van dieUniversiteit van Stellenbosch (US) ontvang. Nog twee Witte-bergers het silwereerbewyse vir hul projekte ontvang. Hulleis Stephan Jordaan (middel) en Carissa Viljoen (regs). Caris-sa het ook ’n R5 000-kontantprys ontvang en is saammet Le-rato vir onderhoude genooi om aan die internasionele ekspo-kompetisie deel te neem.

MARTOUX WILLEMSE, ’n gr. 8-leer-ling aan die Hoërskool Witteberg, hetaan die South AfricanNational Eques-trianSchoolsAssociation (Sanesa) seWestern Mounted Games deelge-neem. Hy het in die vlak 7-afdeling vandie Sanesa-hoërskole gepresteer. Aslid van die Vrystaatse span was hullederde. Martoux het individueel alge-heel agtste geëindig.

Heet arts welkomDR. JOHANN VERMAAK is amptelik in synuwe praktyk in die doktersblok van dieMe-diclinic Hoogland deur Karien Collett, kliën-tediensbestuurder, verwelkom.

Betrek nuwe perseelBETHLEHEM-KOERIERDIENSTE van Piet en Hester van den Hee-ver het onlangs na ’n perseel in Pretoriusstraat, langs Lenfremoh,verskuif.

Woon klub se prysuitdeling by

REGS:DieOudskoliere-krieketklub senuwebestuurslede is vanlinks, voor: André Barends, Willem Roets (voorsitter) en AndréBosch (bykomende lid); agter: Nelene Schoombie (sekretaris),Deon Schoombie, Cloete van Zyl, Bjorn Barends (ondervoorsit-ter) en Pieter van der Merwe (tesourier).

DIE Oudskoliere-krieketklub se prysuitdeling is in Die Gemsbokgehou. Die wenners is van links Jason Roux (beste junior kol-wer), Carl van Rooyen (eerstespanbouler), De Villiers Rossouw(beste vordering), Cloete van Zyl (spelers se speler van die jaar),JacoStrydom, (tweedespanbouler), BjornBarends (eerstespan-kolwer), Hennie Spalding (ondersteuner van die jaar), Pieter vander Merwe (tweedespankolwer), Deon Schoombie (speler vandie jaar), AJ van Wyk (junior bouler) en Frans Coetzee (besteveldwerker).

MEUBELS

1635

Sitkamerstel: 6-sitplek.Suede, bruin.KIC-210-l-yskas te koop.Skakel 074 197 9877.

TUINBOU

1640

Flower Fun Kwekery:Kom besoek ons gerus.Vrugtebome en nuwe voor-raad vir planttyd. 058 3038423. Cambrigestr. 58, bysilo's. Oop Ma.-Sa.

HERSTELWERK

1818

Vir die vervaardiging enherstel van meeste leerar-tikels. Skakel 083 2413770 vir goeie diens en bil-like pryse!

ALLERLEI

1845

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.

LOODGIETERS

1855

MOTORS TE KOOP

3025

DATSUN STANZA, 1983model. Good condition. Allpaperwork in order. Withroadworthy certificate,R22 000.Herman 076 299 0370.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Aletta soek werk ashuishulp vanaf Maandagtot Vrydag. Ondervinding.Praat Afrikaans en Engels.Skakel 071 086 8941.

GESOEK

3601

Benodig die dienste van* 'n Reaksiebeamptemet Graad C en rybewys* 'n AlarmtegnikusPos behels skofte.Faks verkorte CV na058 303 4422 of e-pos na:[email protected]

Page 8: Malutima 20141015

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

DIE Oudskoliere-netbalklub se jaarafsluitingsgeselligheid en prysuitdeling is Saterdagin Die Gemsbok gehou. Spelers wat eerbewyse ontvang het, is van links Giselle D'Ale-bout (bestuurslid van die jaar), Alana Kok (getroue bywoning, tweede span), NerinePelser (beste tweedespanspeler), Joanice Badenhorst (getroue bywoning, eerstespan), Arista Badenhorst (beste eerstespanspeler) en Mariska du Preez (beste vorde-ring). Adri Viljoen is as die veelsydigste lid aangewys. Foto: Lynda Greyling

CHANTELLECOTTY (links),voorsitter van dieOudskoliere-net-balklub, het ’ngeskenk aanMagda D'Aleboutoorhandig omhaar vir haar by-drae tot die klubte bedank.

Bedankvir haarbydrae

AL 19 hengelaars vandie Bethlehem­henge­laarsvereniging (BHV)het in die maandeliksehengelkompetisie hulnette in die watergekry.Hulle moes ’n

koue dag met ’nsterk oostewindtrotseer.Daar is dié

keer by dieHendry deWet­damgehengel.UitslaeSeniors (met

getal vis gevangen gewig tussenhakies):

)Mans: ThysBooyens (14,12,765 kg), Bielievan der Walt (12,

7,820 kg), RassieVermaak (13, 6,484 kg),Hans Kleynhans (10,9,082 kg), Koos Venter (11,7,453 kg), Francois Spyer(12, 6,364 kg), Frikkie vanJaarsveld (9, 8,299 kg),Estefan Spyer (10,6,812 kg), Christo Kriek (8,5,460 kg), Phillip Lawrence(5, 4,250 kg), JJ Smith (4,

1,214 kg), Robin van derWalt (2, 2,022 kg) enWickus Ledenhager (2,1,201 kg);) Vroue: Ilonke Lawrence(8, 10,005 kg), Ernesta vander Walt (5, 2,861 kg),Nanette Jonker (3,1,295 kg) en MarietjieKleynhans (1, 1,023 kg);) Juniors: Driesie Uys (9,6,875 kg) en Jano Karelsen(4, 3,432 kg).Mense wat hulle by die

klub wil aansluit, kanChristo Kriek by 083­267­6024 bel.

ILONKE LAWRENCE heteerste in die vroue-afde-ling geëindig.

RASSIE VERMAAK, voorsitter van die Bethlehem-hen-gelaarsvereniging, het ’n derde plek in die senior afde-ling behaal.

Besoek Maluti se Face­bookblad en ge­sels saam oornuus en sport injou omgewing.

Hulle moes ’n bitter koue dagmet ’n sterk oostewind, watveroorsaak het dat die waterbaie koud was, trotseer. SportSport

AL 19 hengelaars vandie Bethlehem­henge­laarsvereniging (BHV)het in die maandeliksehengelkompetisie hulnette in die watergekry.

koue dag met ’nsterk oostewind

)Booyens (14,12,765 kg), Bielievan der Walt (12,

7,820 kg), RassieVermaak (13, 6,484 kg),Hans Kleynhans (10,9,082 kg), Koos Venter (11,7,453 kg), Francois Spyer(12, 6,364 kg), Frikkie vanJaarsveld (9, 8,299 kg),Estefan Spyer (10,6,812 kg), Christo Kriek (8,

THYS BOOYENS het die eerste plek in die senior afde-ling behaal.

Nette vol vis laatdie katrolle sing