malutima 20141105

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I X1PDKYYR-MA051114 Prices include VAT - Cash & Carry No Dealers - Limited Quantities - Errors and/or Omissions Excluded C/o Malan and Riemland Street, Bethlehem Tel. 058 303 4930 Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS HOME WAREHOUSE "Friend” Solomons Mica now on SOLOMONS SOLOMONS HOME WAREHOUSE EXCLUSIVE TO SOLOMONS MICA COMING SOON! Designer paint e D CO X1PDL1HR-MA051114 www.panarottis.co.za X1PDNM7W-MA051114 Gee kanker bloedneus MET bokshandskoene en rooi T-hemde het die bestuur van Kansa se Relay for Life en ’n paar vriendinne beslis alle aandag op hulself gevestig. Dít was hul manier om 2015 se Relay for Life-tema, Wees ’n Superhero, op die reënerige, besige Saterdagoggend by die Dihlabeng Mall bekend te stel. Voor: Sonet- te Kruger, tweede ry: Maryna Kriel (Kansa); van links is, agter: Magdalena Shannon, Ilonka Claassen (voorsitter) en Ansa Redelinghuys. Foto: Lynda Greyling Lynda Greyling ’n MARATHON met ’n verskil. ’n Katarak-marathon is by die Dihlabeng-hospitaal gehou. Dr. Corné Gouws en sy span het van Vrydag 21:00 tot Saterdag 21:00 katarak-operasies uitgevoer. Aanvanklik wou hy 60 operasies doen, maar het eindelik 66 uitgevoer. Gouws, wat vroeër by die Makwe-hospitaal tussen Polokwane (voorheen Pietersburg) en Tzaneen gewerk het, het daar onder leiding van dr. Frits Stegman in Oktober, Nasionale Oogsorg-bewustheids- maand, ’n katarak-marathon gehou. Sedert hy in 2011 by die Dihlabeng-hospitaal begin werk het, wou hy graag so ’n marathon hou, maar elke keer het iets voorgeval. Vanjaar was dit ’n ander saak. Nadat die nodige goedkeu- ring verkry is, is beplanning gedoen en van Saterdagoggend vroeg af het daar ’n wonderlike gees in die hospitaal geheers. Sr. Lindiwe Mabuya, wat van die begin af saam met Gouws by die oogkliniek werk, het die pasiënte se bloeddruk en bloedglukose nagegaan en gestabiliseer voordat hulle geopereer is. “Ons het drie operasies per uur gedoen.” Dr. Wilna Rautenbach het drie van die operasies gedoen terwyl dr. Freddie van der Colff, wat pas hier begin werk het, die pasiënte se oë vir die operasie verdoof het. Vir hom was dit net weer ’n bevestiging dat hy ’n oftalmoloog wil word. Hy gaan die volgende drie maande praktiese ondervin- ding by Gouws opdoen waarna hy na die oogkliniek in Qwaqwa uitgeplaas gaan word. Van der Colff het aan Maluti gesê pasiënte het van heinde en ver gekom. Een pasiënt het van Memel af gekom. Haar familie het saam gekom, want sy kon nie op haar eie oor die weg kom nie. Sy was blind in die een oog en die ander het ’n katarak gehad. Toe hy haar vra wat die een ding is wat sy die graagste wil doen wanneer sy weer kan sien, het sy sonder om te twyfel gesê sy wil self eet. “Dit het my laat besef hoe verreikend die impak van ’n katarakoperasie is.” Die pasiënte het almal iemand nodig gehad om hulle te help – om vir hulle kos te maak, hulle te help om te eet en hulle te versorg. Nou het 66 mense nie meer hulp nodig nie en kan hul families wat hulle versorg het, gaan werk en ’n inkomste verdien. ’n Ander pasiënt kon nie sien nie en het ook dringend ’n knievervangingsoperasie nodig gehad. Toe sy gevra is wat die belangrikste vir haar is, was die antwoord onmiddellik om weer te kan sien. Vir Mabuya was die gebede van pasiënte ná die tyd genoeg beloning. Pasiënte het ook vir elkeen kom dankie sê. Een van die pasiënte het vir Van der Colff gesê as sy kan sien, gaan sy hom ’n drukkie gee. Hy het sy drukkie gekry. Vir Gouws, wat aan die hoof van die marathon was, was dit geen- sins werk vir homself nie, maar vir die Here. “Dit is wonderlik om ’n verskil in iemand se lewe te kan maak. Ons sal graag volgende jaar weer so ’n marathon wil hou.” Om weer te kan sien Katarak-marathon by hospitaal gehou ‘Dit het my laat besef hoe verrei- kend die impak van ’n katarak- operasie is.’ – dr. Freddie van der Colff

Upload: maluti-news

Post on 06-Apr-2016

278 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Malutima 20141105

TRANSCRIPT

Page 1: Malutima 20141105

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

X1PDKYYR-MA051114

Prices include VAT - Cash & CarryNo Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions Excluded

C/o Malan and Riemland Street,Bethlehem Tel. 058 303 4930

Jou Vriendelik alles winkelSOLOMONS

HOME WAREHOUSE

"Friend” Solomons Mica now on

SOLOMONSSOLOMONS

HOME WAREHOUSE

EXCLUSIVE

TOSOLOM

ONSMICA

COMING

SOON!

Designer paint

eD CO

X1PDL1HR-MA051114

www.panarottis.co.za

X1PDNM7W-MA051114

Gee kanker bloedneusMET bokshandskoene en rooi T-hemde het die bestuur van Kansa se Relay for Life en ’n paar vriendinnebeslis alle aandag op hulself gevestig. Dít was hul manier om 2015 se Relay for Life-tema, Wees ’nSuperhero, op die reënerige, besige Saterdagoggend by die Dihlabeng Mall bekend te stel. Voor: Sonet-te Kruger, tweede ry: Maryna Kriel (Kansa); van links is, agter: Magdalena Shannon, Ilonka Claassen(voorsitter) en Ansa Redelinghuys. Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

’n MARATHON met ’n verskil.’n Katarak­marathon is by die

Dihlabeng­hospitaal gehou. Dr.Corné Gouws en sy span het vanVrydag 21:00 tot Saterdag 21:00katarak­operasies uitgevoer.Aanvanklik wou hy 60 operasiesdoen, maar het eindelik 66uitgevoer.Gouws, wat vroeër by die

Makwe­hospitaal tussen Polokwane(voorheen Pietersburg) en Tzaneengewerk het, het daar onder leidingvan dr. Frits Stegman in Oktober,Nasionale Oogsorg­bewustheids­maand, ’n katarak­marathongehou.Sedert hy in 2011 by die

Dihlabeng­hospitaal begin werkhet, wou hy graag so ’n marathonhou, maar elke keer het ietsvoorgeval. Vanjaar was dit ’n andersaak. Nadat die nodige goedkeu­ring verkry is, is beplanninggedoen en van Saterdagoggendvroeg af het daar ’n wonderlikegees in die hospitaal geheers.Sr. Lindiwe Mabuya, wat van die

begin af saam met Gouws by dieoogkliniek werk, het die pasiëntese bloeddruk en bloedglukosenagegaan en gestabiliseer voordathulle geopereer is.“Ons het drie operasies per uur

gedoen.”Dr. Wilna Rautenbach het drie

van die operasies gedoen terwyldr. Freddie van der Colff, wat pashier begin werk het, die pasiëntese oë vir die operasie verdoof het.Vir hom was dit net weer ’n

bevestiging dat hy ’n oftalmoloogwil word. Hy gaan die volgendedrie maande praktiese ondervin­ding by Gouws opdoen waarna hyna die oogkliniek in Qwaqwauitgeplaas gaan word.Van der Colff het aan Maluti

gesê pasiënte het van heinde enver gekom. Een pasiënt het vanMemel af gekom.Haar familie het saam gekom,

want sy kon nie op haar eie oordie weg kom nie. Sy was blind indie een oog en die ander het ’n

katarak gehad.Toe hy haar vra wat die een

ding is wat sy die graagste wildoen wanneer sy weer kan sien,het sy sonder om te twyfel gesêsy wil self eet.“Dit het my laat besef hoe

verreikend die impak van ’nkatarakoperasie is.”Die pasiënte het almal iemand

nodig gehad om hulle te help –om vir hulle kos te maak, hulle tehelp om te eet en hulle te versorg.Nou het 66 mense nie meer

hulp nodig nie en kan hul familieswat hulle versorg het, gaan werken ’n inkomste verdien.’n Ander pasiënt kon nie sien

nie en het ook dringend ’nknievervangingsoperasie nodiggehad. Toe sy gevra is wat diebelangrikste vir haar is, was dieantwoord onmiddellik om weer tekan sien.Vir Mabuya was die gebede van

pasiënte ná die tyd genoegbeloning. Pasiënte het ook virelkeen kom dankie sê. Een vandie pasiënte het vir Van der Colffgesê as sy kan sien, gaan sy hom’n drukkie gee. Hy het sy drukkiegekry.Vir Gouws, wat aan die hoof van

die marathon was, was dit geen­sins werk vir homself nie, maar virdie Here.“Dit is wonderlik om ’n verskil in

iemand se lewe te kan maak. Onssal graag volgende jaar weer so ’nmarathon wil hou.”

Omweer te kan sienKatarak­marathonby hospitaal gehou

‘Dit het my laatbesef hoe verrei­kend die impakvan ’n katarak­operasie is.’– dr. Freddie vander Colff

Page 2: Malutima 20141105

2 MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014

www.profreeze.co.za

CURVED GLASS CABINETS

BEVERAGE COOLERS

DELIVERY VEHICLES

WALL CHILLERS

SUMMER SPECIAL OFFERS!

OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509

Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein BloemfonteinMartin du Preez - Sales

[email protected]

WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms

• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories

• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers

• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets

• Beverage coolers• Polystyrene sheets

Etienne Pienaar - [email protected]

Antionette Swanepoel – [email protected]

Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]

GLASSDOOR COLDROOMS

AFRI SAFARI PORTABLE RANGE

PRO FREEZETM

QUALITY PRODUCTS

ICE MACHINESX1PD0P6C-KN041114

’n GESELLIGHEID is Saterdagaand in die Coachman’s Saloon by die Frontier Inn & Casinogehou om die nuwe bestuurder, Willem van Rooyen, te verwelkom. Van links is HesterNieuwenhuyzen, Elizabeth Labuschagne, Van Rooyen en Casper Labuschagne.

ALLE Frontier Inn & casino­sirkellede­wenners het die afgelope maand diekans gehad om ’n Pick n Pay­resies tewen. Al wat hulle moes doen, was omin Oktober met hul kaart te speel.Indien ’n speler meer as tien punte in

die maand verdien het, het hulle ’nkaartjie gekry om op 31 Oktober aandie trekking deel te neem.Adelien Matsiliso Sekonyela se naam

is eerste getrek en sy het 60 sekondesgekry om soveel moontlik Pick nPay­handelsmerkprodukte in haar trollie

te laai.Magauta Mokoena het 45 sekondes

gehad en Alina Mmapaseka Mofokeng30 sekondes.Die drie deelnemers kon net vyf van

’n betrokke soort produk neem.Aanvanklik was elkeen maar senu­

weeagtig en het hulle stadig begin,maar op die einde het elkeen ’n helepaar produkte in hul trollies gehad.Sekonjela het altesaam R1 048,68 se

goedere gehad, Mokoena R962,20 enMofokeng R461,30.

Trollieresiesgroot pret

MAGOUTAMOKOENA,Adelien Sekonje-la en Alina Mofokeng staan gereed methul trollies in die Dihlabeng Mall se Pickn Pay om aan ’n trollieresies deel teneem. Hulle het die resies deur ’n trek-king by die Frontier Inn en Casino ge-wen. Foto: Lynda Greyling

ADELIENSEKONJELA se naam is eerstein ’die trekking getrek. Sy het ’n minuutgekry om deel te neem.

ALINA MOFOKENG het 30 sekondes ge-had omsoveel produktemoontlik in haartrollie te laai.

MAGOUTA MOKOENA het 45 sekondesgehad om haar trollie vol te laai.

DIT was lekker om deur die gange te hardloop en hul trollies vol te laai. Van linksis, voor: AlinaMofokeng, AdelienSekonjela enMagoutaMokoena; agter: IsaacHlale-le (bestuurder: Pick n Pay), Lynette Marais (kliëntediensbestuurder) en Lizelle Tulle-ken (bemarkingsbestuurder: Frontier Inn en Casino).

Verwelkom nuwe bestuurder

DIE lede van Bethlehem-Tafelronde 60 het hul jaarlikse Bierfees ten bate van liefdadigheidin ’n markiestent agter die Frontier Inn & Casino gehou. Voor is: Muller van Rensburg;van links is,middel: Sarel Venter, Pieter Smit, DerickMaree, TheunsFourie,MichaelWheat-ley, Johan Roos, Tella Harris en Alwyn Shields; agter: Dougie Auld, Johan Mynhardt enWerner Engelbrecht.

5 November:Die Oudskoliere­rugbyklub se jaarver­

gadering word om 18:00 in die Gems­bok­rugbyklubhuis gehou.Die vergadering is verpligtend vir alle

geregistreerde spelers. Spelers wat nognie by die klub ingeskakel het nie, isook welkom.

7 November:Afriforum se jaareindgeselligheid en

verkiesing van bestuurslede word om18:00 in Ocean Basket gehou.Bevestig bywoning by zonhilly@beth­

net.co.za of bel Sonja by 082­339­0554.

9 November:Die NG kerk Efrata se Kerssangdiens

is om 18:30. Die Chantus Choralus­koor

onder leiding van Lyle Mahon, asookdie Bethlehem­ensemble, tree op.Sangnommers sal deur plaaslikesangers uitgevoer word. Almal wordgenooi om dit by te woon.

5 en 6 Desember:Die NG kerk Kestell se vrouediens

hou ’n Kersmark.Bel Antoinette Wiggett by 072­519­

6602 vir meer inligting.

Page 3: Malutima 20141105

MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014 3

BENNET MOLOTSI is as dieDihlabeng­munisipaliteit senuwe munisipale bestuurderaangestel.Molotsi is nie ’n onbekende

in die Oos­Vrystaat nie.Hy was die afgelope

twee jaar die munisipalebestuurder van die ThaboMofutsanyana­distrikmunisipali­teit.Hy was onder meer voor­

heen by die Noord­Vrystaatsedistrikmunisipaliteit (FezileDabi­distrikmunisipaliteit) waarhy die uitvoerende hoof enlater die munisipale bestuurderwas.Hy was een van die stigters­

lede van die Instituut virPlaaslike Regeringsbestuurvan Suid­Afrika (voorheen dieInstituut vir Stadsklerke).Hy het onder meer ook die

Vrystaat in die NasionaleUitvoerende Raad (NEC)verteenwoordig.Molotsi het Maandag by die

Dihlabeng­munisipaliteit beginwerk.

Dihlabeng gesoute leier ryker

BENNET MOLOTSI is die nuwe munisipale bestuurdervan die Dihlabeng-munisipaliteit.

OPERASIE BETALA.Dit is die nuutste program wat die

Dihlabeng­munisipaliteit begin om alleinwoners en sakelui van Bethlehem aante moedig om hul rekenings te betaal.Tjhetane Mofokeng, die uitvoerende

burgemeester, het ná ’n vergadering vandie uitvoerende komitee ’n nuuskonfe­rensie gehou waarop hy dit duidelikgestel het Bethlehem se kragtoevoergaan nie ontkoppel word nie.“Die raad het ’n betalingsplan aanvaar

om Eskom se agterstallige rekening tebetaal.”Job Tshabalala, die raadslid vir

finansies, sê die munisipaliteit het nogelke maand sy woord gestand gedoenen Eskom betaal.“Ons het gevra om die geld oor 18

maande te betaal, maar Eskom wou ditbinne ’n jaar betaal hê.”Tshabalala sê hulle het nou net weer

’n betaling aan Eskom gedoen, maarhet nog nie ’n staat ontvang om te sienhoeveel Dihlabeng verskuldig is nie.Die Dihlabeng­munisipaliteit gaan

egter probeer om die agterstalligebedrag gouer af te betaal.Om dit te kan doen gaan hulle met

Operasie Betala die honderde mense inelke wyk nader wat die meeste skuld enhulle vra om te betaal.Die onderskeie raadslede van elke

wyk, asook komiteelede, gaan diebetrokke inwoners besoek. Reëlings kangetref word om die bedrae af te betaal.In sommige gevalle is daar ’n dispuut.Die burgemeester en ’n afvaardiging

gaan ook met die verskillende sakeka­mers se lede vergader om hul same­werking te verkry.Diegene wat geen inkomste het nie,

asook die huishoudings waarin minderas R4 000 verdien word, kan hulle asarmlastiges registreer sodat ’n regering­subsidie verkry kan word.Hoewel die munisipaliteit kontantvloei­

probleme ondervind, lewer dit steeds aldie basiese dienste soos onder meervullisverwydering.Tshabalala sê hulle bestuur uitgawes

baie versigtig – alle luukshede is taboe.Met al die beweerde korrupsie en

beweerde vervalste kwalifikasies isbesluit om ná die raadsvergaderings ’nnuuskonferensie te hou om deursigtig tewees.

Eskom-skuldsó ingevorder

DIE uitvoerende burgemeester van dieDihlabeng­munisipaliteit, Tjhetane Mofo­keng, het ’n skrywe aan die kantoorvan die premier, asook aan diedepartement van samewerkende regeringen tradisionele sake (Cogta), gestuurwaarin versoek word om hulp aan

inwoners te verleen nadat ’n rukwind skadeaan talle huise in Bohlokong veroorsaakhet.Altesaam 107 huise in ses verskillende

wyke is beskadig.Die meeste huise se dakke is deur die

wind afgewaai.

Burgemeester vra hulp met skade

DIT is die ene bedrywigheid in Ficksburg,want van 20 tot 22 November vind die47ste Kersiefees plaas.Besoekers kan uitsien na optredes van

bekende sangers soos Zac Steyn, CharlizeBerg, Hunter, Francois Bouwer en JoeFoster.Weens vanjaar se weerstoestande is die

kersie­oes swak, maar die Kersiefees­orga­niseerders sê kersies gaan daar besliswees.Die gewilde toere na kersieplase sal weer

een van die hoogtepunte vir besoekers aandie fees wees.Mense kan deur die boorde stap en hulle

aan die kersies verlustig. Toere kan op dieKersiefees se webblad of Computicket

bespreek word.’n Nuwigheid is om die verskillende

kersielikeure wat in die distrik gemaak wordin ’n proesessie te beoordeel. Ná dieproesessie sal die wenlikeur aangewysword.Die reeks Landzicht­wyne sal in die

Landzicht­wyntuin beskikbaar wees. Daargaan proesessies plaasvind waarop McKin­ley­sjokolades saam met sekere Landzicht­wyne genuttig gaan word.Plaaslike kunswerke, soos die werke van

Sue Boggett en haar studente, sal in diehoofsaal uitgestal word.Vir meer inligting oor die Kersiefees

besoek die fees se webblad by:www.cherryfestival.co.za.

Kersiefees om die draai

‘Ons het gevra om diegeld oor 18 maande te be­taal, maar Eskom wou ditbinne ’n jaar betaal hê.’

X1PDL1Q1-MA051114

CHERRY FESTIVAL

Program20–22November2014

Welkom by die Sirkus

Donderdag Vrydag SaterdagVolwassenes: R40 R50 R70Kinders: R30 R30 R40Pensionarisse: R30 R30 R40

INGANGSFOOI NA DIE FEES

KindervermaakprogramWelkomby die Sirkus

Aanbeveel vir kinders tussen 3 en 13

Sluit aan byMarcello se Sirkusskoolin die Kindersone en leer om te goël, tuimel en op jou

hande te staan.Program mag verander sonder kennisgewing. Hou asb. ons webwerf dop www.cherryfestival.co.za

HOOFVERHOOG

KERSIEFEES-TOERE Besoek onswebwerf vir ‘n volledige program van al die

verskeie toere beskikbaar tydens die Kersiefees.

Kaartjies beskikbaar by Computicket.

www.cherryfestival.co.za

Kunstenaars wat optree

tydens die KERSIEFEESwww.cherryfestival.co.za

www.cherryfestival.co.za

• LOSKOP KERSIEPLAAS• BEN-NEVIS KERSIEPLAAS• CONSTANTIA KERSIEPLAAS• MCKINELY CHOCOLATES

• TEMPELHOFWILDSPLAAS• CONSTANTIA PLAASPIEKNIEK• DASKOPWILDSPLAAS

Die Gabriel Lugakrobatiese Span

met 4 ‘Pitts Special’ VliegtuieDie Gabriel Lugakrobatiese Span

met 4 ‘Pitts Special’ Vliegtuie

10:30 en 14:30Saterdag22November

HOOGTEPUNTE• 'FEATHERS AND SCALES' IN ARENA (VOËL-,SLANG- EN REPTIELVERTONING)

• DAMESOGGEND IMPERANI GASTEHUIS• R5 000 'CHERRY CHALLENGE: HOLE-IN-ONE PUTT-PUTT’

• IMPERANI VIEWPRETDRAF— 4,8 KM• CHERRY CYCLE OFF-ROAD CHALLENGE -BERGFIETSWEDREN

SJOKOLADEENWYN-PASMAATS

McKinley Sjokolade span

saammet LandzichtWyne

R50perpersoon

X1PDL1EM-MA051114

Page 4: Malutima 20141105

4 MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014

Die Here sal voorsienLUKAS 11:9–13: Ek sê vir julle:Vra, en vir julle sal gegee word.Soek, en julle sal kry. Klop, en virjulle sal oopgemaak word.In die Tweede Wêreldoorlog het

die kapelaan van ’n lugmageen­heid, ene kapt. Johnson, sy veg­eenheid vergesel op ’n bomaanvalop vyandelike eilande etlike hon­derde kilometer ver van hul basisaf, vertel Earl C. Willer. Die aanvalhet goed afgeloop, maar met dieterugkeer het hul vliegtuig beginhoogte verloor en die motore hetuitgesny. Hulle het ’n veilige lan­ding op ’n eiland gemaak. Dievyand was in beheer van dieeiland, maar die vliegtuig konongesiens land. Die bevelvoe­rende offisier kom na kapt.Johnson toe. “Captain, you havebeen telling us God answers pray-er in time of trouble, and that Hedoes it right away. We’re out ofgas, base several hundred milesaway – almost surrounded by theenemy.”Dadelik het kapt. Johnson

geweet wat van hom verwag word.Met toegewyde geloof het hy beginbid. Met beloftes in die Bybel oorgebedsverhoring het hy sy geloofversterk. Dit het nag geword, maarhy het aangehou bid. Om onge­veer 02:00 het die bevelvoerendeoffisier wakker geword en na diewaterkant geloop. Hy het op ’n vlotafgekom wat op die strand uitge­spoel het. Op die vlot was ’n grootkan brandstof. ’n Paar uur laterwas hulle veilig op hul tuisbasis.’n Ondersoek het aan die lig

gebring die kaptein van ’n Ameri­kaanse tenkskip het in ’n deel vandie oseaan wat vol vyandelikeduikbote was, besluit om van sy

brandstofvrag ontslae te raak.Willer het geskryf: “To minimise

the danger in case of torpedo hit,barrels were placed on barges andput adrift six hundred miles fromwhere Johnson and the plane crewwere forced down. God had navi-gated one of these barges throughwind and current and beached itfifty steps from the stranded men.”Soms antwoord God ons gebed

langs natuurlike en begryplike weë,maar wanneer dit nodig is, doenGod ’n wonderwerk om sy kind tehelp.Mark.3:9: Weens die gedrang

het Jesus vir sy dissipels gesê omvir Hom ’n skuitjie reg te housodat die mense Hom nie vertrapnie.’n Praktiese, verstaanbare

reëling. In ’n ander situasie was ’nwonderwerk nodig.Mat.14:24: Die skuit was reeds

’n paar kilometer van die kus af enis deur die golwe geteister . . . metdagbreek die volgende môre hetJesus op die see na hulle toeaangeloop gekom.Bo menslike planne het Jesus

hulle uit hul benardheid gered.Bid wanneer u in die moeilikheid

is. Die Here weet hoe om sykinders se gebed te verhoor.“Here, vandag bid ek oor my

moeilike probleem.”- www.kragvirvandag.co.za

Saam hartseeroor sussie se dood

Lynda Greyling

JARE gelede was ons buurmaneen van ’n identiese tweeling.Hulle het gereeld met mense gekgeskeer, meestal dat die een homas die ander broer voorgestel het.So het hulle in hul jonger daedikwels meisies geflous.Later van tyd het ek tweeling­

swaers gekry. Nie identies nie.Om die waarheid te sê: Hulgeaardhede verskil ook soos dagen nag.Maar al verskil hulle so van

mekaar het ek tog iets geleer.Daar is ’n spesiale band tussenhulle. Een reënerige Saterdagaandhet ons by my skoonouersgekuier. Ons het almal in diekombuis pannekoek gebak. Neteen van die tweeling was diebetrokke aand daar. Skielik het hyspierwit geword, aan die deurko­syn vasgehou.“Daar het iets slegs met Dawid

gebeur.”’n Paar minute later is dit

bevestig: Sy tweelingbroer was in’n motorongeluk en is beseer.Een van die tweeling woon

deesdae in Nieu­Seeland, dieander een in Bloemfontein. So hetdie Bloemfontein­broer aangevoeliets skort met sy broer.Hy het gebel en uitgevind sy

oudste dogter het pas verongeluk.Die afgelope week dink ek so

baie aan die Van Huyssteens. Dietweeling het behoorlik alles saamgedoen. Saam aan atletiek deel­geneem, in dieselfde hokkiespangespeel, ’n koshuiskamer gedeel.En nou is die enetjie oorlede.Ek sien Bethlehem se ander

tweelinge se boodskappe. En ekis saam met hulle hartseer.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

THYS VAN TONDER deelOud­Skoliere se geskiedenis van1980 tot 1982.1980: Oom Kotie Bishop is in

dié jaar as die klub se eerstelewenslange erepresident benoem.Sy eerste pos in die klub was asafrigter. Daarna was hy voorsitter,president en later beskermheer.Spelerprestasies dié jaar was:

) agterspeler met die bestevordering – R. Cronjé;) voorspeler met die bestevordering – J. Koen;) die meeste opgeoffer – J.Slabbert;) die meeste oefeninge bygewoon

– Basil Kinghorn;) beste aanvallende spel – J. Nel;) beste gees – Tienie Greyling;en) veelsydigste speler van die jaar– Steve Kinghorn.Spelers in die Oos­Vrystaatspan

was: André de Villiers, KobusBrand, GP Rossouw, Harry Swart,Johan Henning, Steve Kinghorn,Sakkie Bekker en Att Schoombie.Oud­Skoliere was tweede in die

Presidentskildliga, deel die

Bondsliga met Dorp en was derdein die tweede en derde liga.1981: Philip Helmand is in dié

jaar op Oud­Skoliere se bestuurs­lys, so ook elke jaar tot 1998.Johan Lampbrecht, Johan Nel,

Sakkie Bekker, Tienie Greyling,Monté Marais, Att Schoombie, Jande Villiers en Johan Dippenaar hetvir Oos­Vrystaat gespeel.Oud­Skoliere was derde in

die Presidentsliga, tweede in dieBondsliga en eerste in die

tweede liga.1982: Philip Helmand is in dié

jaar tot voorsitter verkies, ’n poswat hy tot 1998 beklee het.Spelerprestasies was:

) agterspeler met die meestevordering – E. Roets;) voorspeler met die meestevordering – F. Nel;) die meeste oefeninge bygewoon– Anton Wessels;) die meeste opgeoffer – KassieVenter;

) beste aanvallende spel – Andréde Villiers; en) beste gees geopenbaar –Tienie Greyling.Op die rugbyveld het die klub ’n

blomtyd betree.Die klub het die eerste keer die

Presidentskildliga gewen, asookdie bondsliga, en het die tweedeliga met Harrismith en die derdeliga met Dorp gedeel.Jan de Villiers, Monté Marais,

Conrad Goosen, Philip Holiday,Johan Dippenaar, Kobus Brand,André de Villiers, Tienie Greyling,Sakkie Bekker en Henk Momberghet vir Oos­Vrystaat gespeel.

Blomtyd breek vir Oud-Skoliere aan

BELANGSTELLENDES word noureeds genooi om vir ’n kunste­markstalletjie op volgende jaar seVryfees aansoek te doen. Die feesword van 13 tot 18 Julie 2015gehou en belanghebbendes wordversoek om nou al hul aansoekeom ’n stalletjie te stuur.Die fokus van die kunstemark is

op kreatiwiteit en kunssinnigheid.Voorkeur word aan hand­ entuisgemaakte produkte gegee.Koördineerders van gemeen­

skapsprojekte word aangemoedigom aansoek te doen. Plaaslikekunstenaars van die streek salsterk oorweeg word.Die sluitingsdatum vir aansoeke

is Vrydag 20 Maart 2015.Die kunstemark brei jaarliks uit

en 437 stalletjies is vanjaar gekeur.

Die Vryfees­kunstemark hef geentoegangsgeld van feesgangers omdie markterrein te besoek nie.Daar sal egter by die ingang van

die universiteit ’n klein bedrag pervoertuig vir parkering gehef word.Pensioentrekkers kry 10%­kor­

ting op die huur van stalletjies.Voornemende uitstallers kan ook

die aansoekvorms vir die kunste­markstalletjies op die fees sewebtuiste, www.vryfees.co.za,aflaai.Gaan na “feesaansoeke”, druk

die geskikte vorm uit, voltooi,skandeer en e­pos dit na atie.kam­[email protected], of faks dit na086­249­0017. Dit kos R100 peraansoek om die administratiewekoste te dek. ’n Bewys vanbetaling moet die aansoek verge­

sel.Die vorm kan ook per hand by

die Volksblad­kantoor vir dieaandag van Atie Kamper afgelewerword.Belangstellendes kan Atie

Kamper op weekdae tussen 09:00en 16:00 by 051­404­7811 kontakof per e­pos by atie.kam­[email protected] om onmiddellik’n verwysingsnommer te kry.Vryfees­aansoeke vir teaterpro­

duksies en die ope verhoog wordook reeds ingewag. Die sluitings­datum vir teaterproduksies is 30November en vir die oop verhoog31 Januarie 2015.Volg die Vryfees op Facebook

by www.facebook.com/vryfees enTwitter @Vryfees om op hoogtevan die nuutste feesgebeure te bly.

Doen nou reeds aansoek vir fees

DIEwenners van die Magic Photography,Maluti en die Metropolitan-sentrum se jaarlikse babakompeti-sie in die verskillende ouderdomsgroepe is van links Jolandi Slabbermet Nikita (1 tot 2 jaar), MariechenGrobbelaar met Mia (2 tot 3 jaar), Liza Smit met Lene (6 tot 12maande) en Yolandi Storbeckmet Rueben(3 tot 4 jaar).

KLEINGOEDwat tweedeplekkebehaal het in die jaarlikse baba-kompetisie wat deur MagicPhotography, Maluti en die Me-tropolitan-sentrum gehou is, isvan links Chantelle Bouer metDanielle (0 tot 6 maande), AnjeOosthuizen met Bruwer (1 tot 2jaar), Marinus Opperman metMW (6 tot 12 maande) en Pauli-ne Opperman, asook MaretteBestermetMaritza (2 tot 3 jaar).

DERDE plekke in die jaarliksebabakompetisie het gegaanaan Jamile Sange met Hussein(0 tot 6 maande), Margaret Kru-ger met RW (6 tot 12 maande),DikomoMotaungmetBathabile(1 tot 2 jaar) en Erika Reed metLilly (2 tot 3 jaar).

Tweede

Derde

Wenners

Page 5: Malutima 20141105

MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014 5

ELMIEN VERSTER het op dieHoërskoolWitteberg se prysuitde-ling die Lavina Schabort-trofee asdie mees veelsydige meisie ont-vang.

CHRISTIAAN DE JONGH is as dieHoërskool Witteberg se meesveelsydige seun aangewys. Daar-by het hy die Coenie Venter-am-bassadeurstrofee ontvang.

NADJA FOURIE het die Rita Ober-holzer-trofee vir verdienstelikheidop die Hoërskool Witteberg seprysuitdeling ontvang.

CARLA-MARI DA SILVA is as dieHoërskool Witteberg se tweededux-leerling aangewys.

IDA MITTERMAIER is as die Hoër-skool Witteberg se eerste dux-leerling aangewys.

GEKLEE in Afrifo-rum-hemde enhandskoene, gewa-pen met swart sak-ke, besems en har-ke, het die gr. 8-leer-linge van HoërskoolWitteberg, hul klas-onderwysers en ou-ers al die vullis inPretoriuskloof op-geruim.

Foto: Lynda Greyling

MORNÉ SPIES, Pieter Terblanche, Ruandré Oosthuizen (voorsitter), Albert Potgieteren Adriaan Davel (ondervoorsitter) is die Hoërskool Reitz se seuns-VRL-lede.

DIE Hoërskool Reitz se VRL-lede vir 2015 is van links Aneri Smith (ondervoorsitter),Marianne Pretorius, Janine Steyn, Marise Havenga (voorsitter) en Carol-Mari Schulz.

Foto: Christo van Zyl

Gereed om skool te lei

HENROCLAASEN van die Laerskool TruidaKestell is in die o.11A-Vrystaat-krieketspaningesluit.

MEHMOOD KHAN van die Laerskool TruidaKestell is in die o.13B-Vrystaat-krieketspaningesluit.

DIE gr. 8-leerlinge van die Hoërskool Witteberg het Vrydagoggend bome op die skoolter-rein geplant. Hier is Carlos da Silva (links), Erhard Senekal en Craven van der Nest metgrawe terwyl die ander gr. 8's toekyk.

Reg omvullis opte tel

Page 6: Malutima 20141105

6 MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014

X1PDGYRQ-KN041114

REGS:Rhindi deBeer (derde,links) is die nuwe voorsittervan die Immergroen-blom-mekunsklub. Die ander be-stuurslede is van links PetoOdendaal, Nancy Breyten-bach, De Beer, Annetjie Hu-man, Alta Steyl, Annette vonCaues en Frieda Legrange

LINKS: Frieda Legrange(links) en Nancy Breytenbachhet met hul kleurvolle hoede,wat van vars blomme gemaakis, vir die lede van die Immer-groen-blommekunsklub ge-wys hoe om ’n alfresco-tafelte versier.

Vlytig metVlytig metblomme

TE KOOP

TUINBOU

1640

Flower Fun Kwekery:Kom besoek ons gerus.Vrugtebome en nuwe voor-raad vir planttyd. 058 3038423. Cambrigestr. 58, bysilo's. Oop Ma.-Sa.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.

PLAVEISEL

1873

Khoahleli BuildingConstruction

Paving, painting andbuilding. Tel. 082 346 7386

LOODGIETERS

1855

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Netjiese 1-slk-w/s tehuur. Dadelik beskikbaarR2 500 p.m. Koopkrag.Velige parkering.Skakel 082 922 2702.

HUISE TE HUUR

3270

3-slk-huis met motor-huis. Môrelig. Beskikbaar1/12/2014. Huur: R5 600p.m. Geen diere.Amelia 082 885 2776.

5 houses, immediateoccupation.1 x 2-bedr, 3 x 3-bedr, 1 x5-bedr from R3 000 to R8000 each plus munc. A/c.R1 000 plus dep. PhoneWilna 084 647 5570/083 644 7633.

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Maria soek werk ashuishulp of as kinderop-passer. Maandag-Vrydag.Skakel 073 248 1445.

Paulina soek werk ashuishulp of kantoor skoon-maker. Vir Dinsdag enDonderdag.Skakel 078 667 5423.

GESOEK

3601

Benodig die dienste van* 'n reaksiebeamptemet Graad C en rybewys.* 'n Alarmtegnikus.Faks verkorte CV na058 303 4422 of e-pos na:[email protected]

SOEK, KOOP, VERKOOP

V

E

I

L

I

N

G

S

V

E

I

L

I

N

G

S

BidBid

X

Auctions

BANK- REPOSSESSEDCARS – BAKKIES – TRUCKS

– AND OTHERS

THURSDAY 13 NOVEMBER 2014 AT 10:00

VEILING VAN VOERTUIE TREKKERS IMPLEMENTEEN KONSTRUKSIETOERUSTING

Behoorlik daartoe gemagtig word boedels, likwidasies, insolvensies en ander gasverkopers se bates per veiling te koop aangebied;

DV DONDERDAG 13 NOVEMBER 2014 om 11h00Net langs Fruit en Vegs Langenhovenpark Bloemfontein

Veilingsvoorwaardes vir voertuie: R 5 000 Kontantdeposito vooraf betaalbaar by registrasie, asook Dokumentasiefooi van R 1500+BTW per voertuig. 10%Koperskommissie + BTW per verkoopte item betaalbaar. Benodig die nodige FICA dokumente. Betaalwyse slegs kontant, bankgewaarborgde tjek of internet betalings salaanvaar word. Voertuie of artikels mag onttrek of bygevoeg word sonder verdere kennisgewing. Volledige voorwaardes by kantoor of op ons webblad nicosmithagri.co.zabeskikbaar

KONTAK JEANDRE 0828070325 OF 051451 1728/9 VIR MEER BESONDERHEDE ofbesoek www.nicosmithagri.co.za vir foto’s

BESIGTIGING DIE DAG VOOR VEILING VANAF 09H00-16H00

2010 Hyundai I20 - 2010 Ford Bantam 1.4 TDCI XLT - 2007 Mercedes Benz ML350 - 2007 Landrover Discovery 3 V6 HSE - 2007Kia 2700 - 2005 Landrover Discovery TD5 - 2004 Jeep Cherokee 3.7P Aut. Ltd Edi on - 2004 Landcruiser 4.5P - 2002 MiniCooper 1.6 - 2002 Ford Bantam 1.8D - 2002 Mazda Dri er B-Series 2.5D - 2000 Fiat Palio 1.2ED - 1983 Ford Cor na 1.6 Bakkie -1993 Mercedes Benz 1729 - Sleepwaens - 2 x Landini 1000 - 1998 Case MX135 - 2000 Case MX135 - New Holland 935 Toubaler- 2 Toon Rippers - SM 9 Ry Koringplanter - John Deere Kuilvoerkerwer en vele meer.

2011 Volkswagen Constellation 19-320 Titan, 2010 Afrit 40-m Side Tipper Superlink, 2013 BMW320i, 2012 Volkswagen Caddy 2.0 TDi Maxi, 2012 Audi A5 2.0 TDi Mult, 2011 Ford Bantam 1.3i P/U,S/C, 2010 Volkswagen Golf 6 1.4 TSi, 2009 Ford Focus 1.8 Si 5-dr, 2006 Volkswagen Touareg R5

2.5 TDi, 2005 Volkswagen Chico 1.4i AND MANY MORE.PREVIEW WEDNESDAY 12 NOVEMBER 2014 AT 09:00 - 16:00

REGISTRATION WILL START AT 09:00 ON AUCTION DAY WEB REF: 9844Tel. 051 – 451 1022/ 6 MULLER ROAD, BAINSVLEI, BLOEMFONTEIN

R10 000 registration deposit/R1 500 documentation fee plus VAT payable.Terms and conditions: General rules of auction available on our website. Park Village or the financial institution's representative may bid to reserve the price onbehalf of the seller. Some of the assets on auction maybe be subject to reserve. The rules of auctions comply with Section 45 of the Consumer Protection Act,Act 68 of 2008. Auctioneers are Nico Maree and Juan Maree. Further terms and conditions apply. FICA requirements apply to every sale. Please bring you ID andproof of residence. No sale will be concluded without meeting FICA requirements. Call our offices to arrange for bidding on your behalf. Please visitwww.parkvillageautions.co.za for full stock list. All of the above are subject to change without prior notice.

Duly authorised by:

X1PDGYA1-KN041114

Page 7: Malutima 20141105

MALUTI, WOENSDAG 5 NOVEMBER 2014 7

’n OUDLEERLING, do-minee, polisiebeamp-te, sielkundige en joer-nalis was van die men-se wat op die Maluti-Hooglandskool seberoepeweek oor hulberoepe gepraat het.Hier is van links kap-tein Dalene van Wyk(SAPD), KB Mofokeng(skool se berader),kaptein Danie van Zyl(SAPD), Almari Davel(onderwyser) en Ma-thew Cherry (oudleer-ling). Cherry werk by ’nglasonderneming indie dorp, het ’n kitaaraangeskaf en wil graagbinnedie volgende jaarsy tweede CD laat op-neem. Hy skryf self syliedjies.

LEERLINGE aan die Maluti-Hooglandskool het vir medeleerlinge gewys watter soortklere ’n mens in ’n bepaalde beroep dra. Hier is van links Doret Hattingh (onderwy-ser), Pedro de Freitas, Madula Mofokeng, Daniël Litaole, Themba Kwebu, BonangKambula, Katleho Mabula, Lerato Mosikidi, Lechaba Sitole, Willem Matshinini, JerryAckerman, Lee Arendse en Tshepang Dlamini.

LEERLINGE aan dieLaerskool Truida Kes-tell wat aan die Ame-sa-wiskundekompeti-sie deelgeneem en80% of meer behaalhet, is van links, voor:Terese Scheepers, NeilBishop (negende in dieVrystaat), Herman Mul-ler, Xander van Stadenen Hawi Geleta (derdein die Vrystaat); agter:Nicole Anderson, Ash-ley Stemmet, Daleenvan der Merwe en Janade Jager.

DIE Hoërskool Witteberg se leerlingraadslede vir 2015 is van links, voor: Julian Pretorius,Stephan Jordaan, Marethe van Zyl en Vonick Aslett; agter: Handus Botha, Wihan Minnaar,Liamzer James, Suné Ferreira, Damaris Godoy en Dineo Mokoena.

Leer meer oor beroepe

SKOLENUUS

X1PDL1LW-MA051114 X1PDL2AR-MA051114

Page 8: Malutima 20141105

Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987

Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag

Geen vrag tegroot of te klein!Geen vrag tegroot of te klein!

X1PDCVPW-MA051114

PIETER EN LOFFIECRONJÉ het dieRiemland-manspa-respel in rolbal ge-wen. Foto: Verskaf

DOLF MAARTENS speel gereeld gholf,maar Vrydag was dit ’n eerste vir hom omop ’n sportterrein te speel. 2 Veldgenieregi-ment het sy jaarlikse verskaffersdag gehouen bied elke keer iets unieks vir sakelui omte doen. Hy moes onder meer na ’n gaatjieaan die agterkant van die ope paviljoenslaan sonder om presies te weet waar dit is.

Foto’s: Lynda Greyling

WERNER ENGELBRECHT, ’n sakeman vanBethlehem, het verkies omgholf te speel opdie verskaffersdag wat deur 2 Veldgeniere-giment gehou is.

DIE Clarens-rui-terklub se jaarlik-se pretrit is Sa-terdag gehou.Ruiters het diereën getrotseeren op die plaasNode bymekaar-gekom waarna ’nroete oor ’n paarplase tussen dieberge naby Cla-rens gery is.Foto: Lynda Greyling

RUITERSwat aandie Clarens-rui-terklub se pretritdeelgeneem het,geniet die na-tuurskoon.

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

Op galop deur natuurOp galop deur natuur

Speeleersteplek los

Virmeerfoto’sen

nuusgaanna

www.malutinews.co.za

Besoek Maluti se Face-bookblad en geselssaam oor nuusen sport in jouomgewing.