media heb 11:3 omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van god geskep is
DESCRIPTION
MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is. Wie is ons: Voorsitter: Sonja Redpath Linda Potgieter, Myra Schmidt , Hettie Knoetze Colleen Botha, Caron Van der Mescht Erica Zulch, Jenny Stokes , Lee- Ann Viljoen. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
![Page 1: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/1.jpg)
MEDIAHeb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld
deur die woord van God geskep is.
Wie is ons:Voorsitter: Sonja RedpathLinda Potgieter, Myra Schmidt, Hettie KnoetzeColleen Botha, Caron Van der MeschtErica Zulch, Jenny Stokes, Lee- Ann Viljoen
![Page 2: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/2.jpg)
Tye: Sondae direk na eredienste vir 20 min.Waar: Kerk se voorportaal.
Ouers kan ook namens hul kinders kom boeke uitneem.
Indien kinders wil boeke uitneem kan daar gereël word dat media oop bly tot na Sondagskool.
![Page 3: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/3.jpg)
Wat is beskikbaar by dieMedia Sentrum?
DVDs:
• Courageous• Facing the Giants• Fireproof• Louie Giglio- Fruitcake & Ice cream• Simson het nie muscles nie.• Poppekas – Immanuel God met ons.
![Page 4: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/4.jpg)
Watter boeke is beskikbaar?
• Joel Olsteen – Jou beste lewe nou.• Bennie Mostert – Die krag van intersessie. – Teen die gety.• Henry Blackaby – Experiencing the Cross.• Run with the vision.• Joyce Mayer – Sewe dinge wat jou vreugde steel.• Bill Hybles – Lewe met oorgawe.
![Page 5: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/5.jpg)
Wat het ons vir die Jeug?• Wees ‘n wenner in jou verhouding met Christus deur
Anneria McFarlane.
• Magla -Die dogter wat buite die boks gedink het en 39 ander cool bybel karakters deur Christelle Bekker & Nico Simpson.
• ‘n Cool tiener kies “cool” vriende deur Gerhard Koen.
• Tienerlief en Tienerleed deur Emarie Koen.
• Al wat jy nodig het deur Max Lucado
• As ek maar ‘n groen neus gehad het deur Max Lucado.
![Page 6: MEDIA Heb 11:3 Omdat ons glo,weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061511/568163fe550346895dd59b9e/html5/thumbnails/6.jpg)
Hoe kan jy betrokke raak?
• Kom neem boeke uit.
• Enige Christelike literatuur wat jy klaar gelees of gebruik het, bv dagstukkie boeke, boeke en DVD’s kan geskenk word.
• Woon fliekaande by.
• Kom gesels met ons. Ons wil graag hoor waarin almal belangstel om te lees.