mei 1 2016 - wellingtonnoord.co.za · donderdag 5 mei – hemelvaart diens by wellington-noord om...

4
NGK Wellington-Noord MacCronestraat 11 – Wellington – 7655 Tel/Faks: 021 873 2763 I Pastorie: 021 873 2765 Bankbesonderhede: ABSA, Wellington: 430 580 019 www.facebook.com/wellingtonnoord E-pos adresse: Francois Human: [email protected] Johann Crous: [email protected] Marita Coetzee: [email protected] Marius Otto: [email protected] Johann Enslin: [email protected] Jandré Viljoen: [email protected] 1 Mei 2016 Welkom by vandag se erediens! VANDAG SE PROGRAM Predikant Ds. Francois Human Orrelis Johann Enslin 09:30 Erediens: Sinodale bid- en dankdag Dienswerkers: Geen agv uitnaweek DEUROFFER: Instandhoudingsfonds Geen kategese 19:00 Leefkerk GAAN BESOEK GERUS ONS WEBBLAD: www.wellingtonnoord.co.za of ons FACEBOOK-BLAD: www.facebook.com/wellingtonnoord DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente

Upload: others

Post on 15-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Mei 1 2016 - wellingtonnoord.co.za · DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente . Sp W BR va ve s G P so G Ins he D “J

NGK Wellington-Noord

MacCronestraat 11 – Wellington – 7655 Tel/Faks: 021 873 2763 I Pastorie: 021 873 2765

Bankbesonderhede: ABSA, Wellington: 430 580 019 www.facebook.com/wellingtonnoord

E-pos adresse: Francois Human: [email protected]

Johann Crous: [email protected] Marita Coetzee: [email protected]

Marius Otto: [email protected] Johann Enslin: [email protected]

Jandré Viljoen: [email protected]

1 M

ei

201

6

Welkom by vandag se erediens!

VANDAG SE PROGRAM Predikant

Ds. Francois Human Orrelis

Johann Enslin 09:30 Erediens: Sinodale bid- en dankdag

Dienswerkers: Geen agv uitnaweek DEUROFFER: Instandhoudingsfonds Geen kategese

19:00 Leefkerk

GAAN BESOEK GERUS ONS WEBBLAD: www.wellingtonnoord.co.za of ons FACEBOOK-BLAD: www.facebook.com/wellingtonnoord

DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART

Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente

Page 2: Mei 1 2016 - wellingtonnoord.co.za · DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente . Sp W BR va ve s G P so G Ins he D “J

Sp

WBR

vave

sGP

so

G

Ins

he

D“J

liwe

t

pringka

GEMWELLINGTOAAI op Son

an pinkstererkrygbaar spyskaart bebraaide h

Pampoenkoosatie en Suvla. Etes, a

beskikBring eie d

k

APRraag herin

distrik aameling.

bydraes wet. Ons he

daarvooDankoffersulle gawe ieflike geu

elgevallig”.tot gevolg

asteel t

EENTEBON-NOORDndag 15 Me. Kaartjies by die kerk

behels die voender, Aa

oekie, groenuurlemoen sook wegn

kbaar vanafdrankies, gkampstoele

RIL INSAMnner ons onaan ons jaaBaie Dankwat ons re

et regtig Grr. Die Bybs die Here is voor Go

ur, vir Hom. En julle v

g dat God g

te huur

BRAAI D GEMEENTei ter afsluit@ R 60 elk

kkantoor. Dvolgende, nartappelslaantedis, Slaanagereg m

neemetes isf 12nm.

glase, ys en e

MELING ns lidmatearlikse Aprie aan dieg

eeds ontvaroot Waar

bel sê dat ogelukkig m

od ‘n offer aanneemvrygewigh

gedank wo

@R300

WTE ting k is Die l. ai, ai-

met s

svo

kooudpe

Toeond

90maa

eleeers

e in die ril gene se ang dering

ons maak:

met ‘n lik en

heid het ord…

0 Te kooen slaaof kag

WellingWellingto

sangkompeoornemendgenooi ommpetisie is disie gekeur deelnemegangsfooieer ouderdo0 sekondes

ak. Selfbegektroniese sste 3 wenne

VrydagVi

Anton Inskrywin

Ons soekgeknip)

duvetsloo

Here JesusU nie.

ooomdat U

Hop @ R350ai om in te

ggel hout in

gton-Idon-Oos gemetisie op Dode sangers v

aan hierdiebeperk tot

ur sal word.er en is betae beloop R5om 18. Elkes en moet d

geleiding is bsleutelborders kry die gg die 26ste, ir enige nav– 083 270 2gsvorms is

k

DUk dringend) aanmekaop. Skakel

s, u graf en . Dankie dok nooit die U uit liefde

HOUTKR0 per krat –e plant, of sn te stoor

ols Sanmeente biedonderdag, 2van ouderde kompetist 40 deelne. Die inskryaalbaar by 50 per volwe liedjie wordié wat vanbeperk tot

d. Groot prygeleentheidby die Wild

vrae, konta2722 of Leabeskikbaarerkkantoor

UVET-PROd vrywilligeaar te stik v

Elise by 02358

u kruis wasat die donklaaste woorvir ons gest

RATTE – baie lekksommer o

ngkompd vanjaar `n25 Augustudomme 10 tsie deel te nemers wat vywingsfooi slaging van

wassene en rd beperk t

n “backtrac`n snaarinsyse is op did om die vodsfees op tak gerus virana 083 545r by Wellingr

OJEK ers om sesvir die bok

021 864 116

s nie die laakerte van onrd oor ons iterf, én opg

ker vir kruiom braaivle

petisien “Idols” s aan. Alle tot 50, wordneem. Die vooraf per `beloop R10

n die oudisiR30 per kin

tot maksimks” gebruikstrument ofe spel en d

olgende aane tree r: 5 8581 gton-Oos

bane (klakant van ‘n64 of 072 2

aste woord ns ellende s nie,

gestaan het!

e eis-

d

`n 00 e. nd, um k f `n ie nd,

ar n

39

oor

Page 3: Mei 1 2016 - wellingtonnoord.co.za · DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente . Sp W BR va ve s G P so G Ins he D “J

Prediking – 10 April Karakters van die Pase…..Josef van Arimatea Daar was twee maniere van begrawe – ‘n eervolle en eerlose manier. Tydens ‘n eervolle begrafnis is iemand op ‘n spesifieke plek begrawe, en ‘n eerlose begrafnis is waar iemand bv in ‘n gewelddadige veldtog gesterf het, en is hy net daar gelos waar die kraaie hom opgevreet het. Daar is verskillende maniere van dink oor die dood, en dan kom Josef met die opregte bedoeling, en voel hy dat hierdie Man wat aan die kruis vasgespyker is ‘n eervolle begrafnis moet kry. Hierdie Seun van God word gekruisig soos ‘n misdadiger – Hy verdien ‘n eervolle begrafnis. Hy word gebalsem, in doeke toegedraai en ingedra in die graf. Daardie graf het ‘n ander wending veroorsaak. Hier simboliseer die graf lewe – Hy het in die graf ingegaan as ‘n dooie en uitgegaan as lewende. Josef van Arimatea was ook ontnugter toe die graf leeg is – hy het dan self vir Jesus daar ingedra. Josef het gedoen wat hy moes, en het hy ‘n rol gespeel in ‘n gebeurtenis wat ‘n radikale verandering in jou en my lewe gebring het. Vandag is Jesus ‘n “Man van Harte”, en nie ‘n Man van Smarte” nie. Hy verstaan ons want Hy is die Man van Harte wat jou in die diepste donker sal vashou. Die Man van harte staan jou by. Mag hierdie God u elke dag houvas – U het ‘n rol om te speel – elke dag.

Sakkie-vir-‘n-pakkie

Onthou ons sakkie-vir-’n-pakkie projek waar u kruideniersware aankoop volgens die lysie in die sakkie. Ons wend die kruideniersware aan vir die kospakkies wat ons maandeliks , op die oomblik aan 15 gesinne verskaf. Die sakkies sal u vind in die mandjie in die voorportaal. Die sak met gekoopte kruideniersware kan by die kerkkantoor afgegee word, of kan ook Sondag in die voorportaal langs die mandjie neergesit word. BAIE DANKIE vir gereelde sakkies wat ons terug ontvang.Dit stel ons in staat om aan meer sorgbehoewendes te kan voorsien.

HuisGeloof Hier volg ons beplanning vir die res van die kwartaal:

Datum Tema van les Skrifgedeelte 01 Mei Uitnaweek 08 Mei Wat(t)er oorloë? Hand. 16: 11-15 15 Mei Onthou-kos Luk. 22: 14-20 22 Mei Uitnaweek 28-29 Mei Uitreik 01 Jun Re(Membering) Deut. 6:1-25 12 Jun Pay it forward Joh. 13: 1-17 19 Jun Langnaweek

Page 4: Mei 1 2016 - wellingtonnoord.co.za · DONDERDAG 5 MEI – HEMELVAART Diens by Wellington-Noord om 19:00 en om 13:15 by Wellington Gemeente . Sp W BR va ve s G P so G Ins he D “J

KOMMUNIKASIE

Verjaarsdae! Abri Pool (2) - Johan Bothma (2) – Schalk Burger (3) – Christiaan Jansen van Vuuren (3) - Jean-

Mari Blake (4) – Pierre-Jeanne Gerber (4) – Gerda Leiding (4) – Pierre Malan (5) – Harold Pieters (5) – Jana Booysens (6) – Louis-Dirk Human (6) – Kallie Louw (6) – Ean Nel (6) – Kobus van der Spuy (6) – James Lees (7) – John-Pierre Thompson (7) – Liz Geldenhuys (7) – Devlin Hurst (7)

Baie welkom! Jeffrey en Alida Joubert vanaf Vredendal-Wes woon tans in Generaal Hertzoglaan 175.

Hoop julle voel gou tuis in ons gemeente! Kontaknommer 0834555190.