meriete reglement - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die...

26
BV Beleid 7.11 1/26 MERIETE REGLEMENT SOOS HERSIEN SEPTEMBER 2015 1. ALGEMENE SAKE 1.1. Toekennings 1.1.1. Slegs Hoërskool Bergvlam kurrikulêre, buite-kurrikulêre en geaffilieerde buite skoolverband aktiwiteite wat onder die skool se vaandel aangebied word, sal in aanmerking kom vir meriete-toekennings en gevolglik die erkenning by die merieteplegtigheid. 1.1.2. Spesiale vermelding van prestasies behaal buite skool verband (sien 1.1.1) kan op meriete gedoen word. Bewyse van prestasie moet ingehandig word. Let wel: Hierdie toekennings word nie tydens die merieteplegtigheid gemaak nie. Daar kan wel in uitsonderlik gevalle, met die verwerwing van nasionale kleure of verteenwoordigende internasionale deelname, ‘n spesiale toekenning op die merieteplegtigheid gemaak word vir buite skoolverband. 1.1.3. Indien nuwe leerders kwalifiseer vir merietetoekennings moet bewyse van deelname en prestasies van die vorige skool voorgelê word vir oorweging om sodoende in aanmerking te kom vir toekennings. Let wel!! Die Hoërskool Bergvlam meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid van Hoërskool Bergvlam, dus word slegs kleure en hoër toekennings toegeken. Hoërskool Bergvlam se meriete-beleid is dus die enigste maatstaf by oorweging van meriete- toekennings. 1.1.5. Alle kurrikulêre toekennings word op merieteplegtigheid toegeken. 1.1.6. Sertifikaatoorhandiging word per kwartaal, na afloop van die onderskeie aktiwiteite, gereël en afgehandel. Hierdie geleenthede vind plaas tydens graadopening - nie later as die voorlaaste week van elke kwartaal nie. Die merieteplegtigheid-organiseerder tree as koördineerder op.

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 1/26

MERIETE REGLEMENT SOOS HERSIEN SEPTEMBER 2015

1. ALGEMENE SAKE

1.1. Toekennings

1.1.1. Slegs Hoërskool Bergvlam kurrikulêre, buite-kurrikulêre en geaffilieerde buite skoolverband aktiwiteite wat onder die skool

se vaandel aangebied word, sal in aanmerking kom vir meriete-toekennings en gevolglik die erkenning by die

merieteplegtigheid.

1.1.2. Spesiale vermelding van prestasies behaal buite skool verband (sien 1.1.1) kan op meriete gedoen word. Bewyse van

prestasie moet ingehandig word. Let wel: Hierdie toekennings word nie tydens die merieteplegtigheid gemaak nie. Daar

kan wel in uitsonderlik gevalle, met die verwerwing van nasionale kleure of verteenwoordigende internasionale deelname, ‘n spesiale toekenning op die merieteplegtigheid gemaak word vir buite skoolverband.

1.1.3. Indien nuwe leerders kwalifiseer vir merietetoekennings moet bewyse van deelname en prestasies van die vorige skool voorgelê word vir oorweging om sodoende in aanmerking te kom vir toekennings. Let wel!! Die Hoërskool Bergvlam meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure.

1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid van Hoërskool Bergvlam, dus word slegs kleure en hoër

toekennings toegeken. Hoërskool Bergvlam se meriete-beleid is dus die enigste maatstaf by oorweging van meriete-

toekennings.

1.1.5. Alle kurrikulêre toekennings word op merieteplegtigheid toegeken.

1.1.6. Sertifikaatoorhandiging word per kwartaal, na afloop van die onderskeie aktiwiteite, gereël en afgehandel. Hierdie geleenthede vind plaas tydens graadopening - nie later as die voorlaaste week van elke kwartaal nie. Die

merieteplegtigheid-organiseerder tree as koördineerder op.

Page 2: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 2/26

1.1.7. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir die deeglike en gekontroleerde opdatering van

die merieteboeke. Die merieteboeke moet reeds sewe (7) dae na afloop van die betrokke aktiwiteit ingehandig word en bevat die volgende inligting soos gestipuleer deur hierdie reglement:

Spanlyste;

Deelname sertifikate;

Merietetoekennings;

Spesiale toekennings;

Nominasies aangaande spesiale vermelding vir toekennings.

1.1.8. Trofeetoekennings bestaan uit eenvormige wisseltrofees. ʼn Meegaande merieteskildbalkie of ere-merieteskildbalkie word

toegeken en word dus die eiendom van die leerder. Sodanige wisseltrofees word onmiddellik na afloop van die funksie

terugbesorg aan die skool. Die betrokke toekenning word ook vergesel van ʼn merieteskildbalkie wat aan die leerder se

baadjie gedra word.

Wisseltrofee & Merieteskildbalkie (gelykstaande aan erekleure)– Spesiale merietetoekennings

Ere-Skild wisseltrofee & Ere-Merieteskildbalkie (gelykstaande aan spesiale erekleure)– Eretoekennings

1.1.9. 'n Leerder ontvang slegs die hoogste toekenning per kalenderjaar bv.:

ʼn Leerder ontvang nie kleure vir streekswenner (erekleure), en vir provinsiale wenner (erekleure) nie; ʼn Leerder ontvang slegs spesiale erekleure vir streekswenner en provinsiale wenner.

1.1.10. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir indien van aansoeke vir moontlike toekennings

by die organiseerder van die merieteplegtigheid. Indien daar kwelpunte is, meld die leerder dit by die aktiwiteit se voog/organiseerder aan vir heroorweging. Die organiseerder neem die regstellings na die merieteplegtigheid-

organiseerder. Geen leerder kom onderhandel self met die organiseerder nie.

1.1.11. Die merieteplegtigheid-organiseerder sal direk na afloop van aktiwiteite die nominasies van merietepryswenners by die organiseerders kry sodat toekennings vroegtydig uitgesorteer word.

1.1.12. Alle toekennings word jaarliks volledig in elke aktiwiteitsboek aangeteken. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik daarvoor om die toekennings jaarliks volledig in die onderskeie aktiwiteitsboeke aan te teken.

Page 3: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 3/26

1.1.13. Met die uitsluiting van gr. 12 PAT’s, word daar geen toekenning tydens merieteplegtigheid vir take of projekte gemaak nie.

1.1.14. Toekennings word per leerder afgehandel. Met die uitsondering van meriete-, ere-meriete en ere-penningtoekennings verskyn leerder dus eenmalig op verhoog en ontvang eenmalig alle toekennings.

1.1.15. ’n Kopie van elke kalenderjaar se toekenningslys moet op CD / geheuestokkie gestoor word.

1.2. Voorkoms van leerlinge

1.2.1 Voorkomsinspeksie van alle betrokke leerders moet twee (2) dae voor merieteplegtigheid gedoen word.

1.2.2 Eenvormige skooldrag moet deur alle leerders gedra word:

Korrekte seniordrag

Korrekte skooldrag – juniordrag

1.3. Akademiese Boekpryse

1.3.1. Graad 12 beste presteerder in elke leerarea moet 80% en hoër wees.

1.3.2. Graad 12 leerders met die hoogste punt (80% en hoër) in die praktiese komponent (PAT) van die volgende leerareas ontvang toekennings: Visuele Kuns, Siviele Tegnologie, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Gasvryheidstudies, Toerisme,

Inligtingstegnologie en Rekenaartoepassingstegnologie.

1.4. Toekennings na Finale Eksamens

1.4.1. 'n Leerder wat 'n akademiese toekenning misloop tydens die merieteplegtigheid, en wel kwalifiseer na afloop van die finale eksamen, kan in Januarie van die daaropvolgende jaar aansoek doen vir die toekenning.

1.5. Uitnodigings

Die volgende persone word na die merieteplegtigheid genooi:

‘n Leraar;

Alle lede van die beheerliggaam;

Spesiale gaste op versoek van hoof en/of merietekomitee;

Spesiale gas om gedeelte van oorhandigings waar te neem (‘n oud-hoofleier of oud-president van die skool.)

Page 4: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 4/26

Ouers van leerders wat toekennings ontvang tydens die merieteplegtigheid word skriftelik uitgenooi.

Graadvoogde oorhandig hul onderskeie grade se toekennings.

Dit is verpligtend vir alle personeel om vir die volle duur van die merieteplegtigheid teenwoordig te wees.

1.6. Spreekbeurte tydens die Merieteplegtigheid

1.6.1. Slegs die volgende persone het spreekbeurte tydens die program:

Programleiers neem verwelkoming waar asook programleiding;

Leraar neem die opening waar;

Die gasspreker as motiveringspreker indien beskikbaarheid dit toelaat;

Die hoof;

Hoofleiers namens huidige matrikulante.

1.7 NB!!! Ophoop van Toekennings

‘n Leerder mag slegs een balkie, bv. kleure (wit balkie) akademie, per aktiwiteit op sy/haar baadjie vertoon ongeag die hoeveelheid van hertoekennings.

By verwerwing van die volgende vlak van kleure in ‘n aktiwiteit, bv. ere-kleure (rooi balkie met wit lourierkranssakwapen), word die oorspronklike behou en die nuwe bygevoeg.

By verwerwing van die hoogste vlak van kleure in ‘n aktiwiteit, bv. spesiale ere-kleure (goue balkie met ‘n goue

lourierkranssakwapen), word die oorspronklike behou en die nuwe bygevoeg.

‘n Leerder kan dus nie meer as drie (3) balkies per aktiwiteit, 1 wit, 1 rooi en 1 goud op sy/haar baadjie vertoon nie.

Ophoop van toekennings per aktiwiteit Resultaat

2 of 4 X SERTIFIKATE (volgens reglement)

(GEEN BALKIES)

KLEURE

(1 X WIT BALKIE en WIT lourierkranssakwapen)

3 X KLEURE

(1 X WIT BALKIE en 2 X hertoekennings)

ERE-KLEURE

(1 X ROOI BALKIE en WIT lourierkranssakwapen)

2X ERE-KLEURE

(1 X ROOI BALKIE en 1 hertoekenning)

SPESIALE ERE-KLEURE

(1 X GOUE BALKIE en GOUE lourierkranssakwapen)

Page 5: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 5/26

2. TOEKENNING

2.1 Akademies en verwante toekennings

2.1.1 Akademiese prestasie

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale kleure Spesiale toekennings

Gr 11 & 12

Prestasietoekenning

Akademiese sertifikaat Jaarpunt 70% – 74%

Gr 10 Jaarpunt 75 - 79%

Gr 8 & 9

Jaarpunt 80 – 84%

Gr 11 & 12

Merietetoekenning

Jaarpunt 75% en hoër

Gr 10 Jaarpunt 80% en hoër

Gr 8 & 9

Jaarpunt 80% en hoër

Gr 8-11: Dux leerder bo 80%

3 X Kleure

2 X Erekleure

3 X Erekleure (her)

Boekprys

Gr 12: Hoogste gemiddeld per leerarea bo 80%

Gr 12: Hoogste gemiddeld per leerarea PAT bo 80%

Spesiale Meriete wisseltrofee

& Merieteskild (Balkie)

Gr 8-11: Dux leerder bo 80%

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Merieteskild (Balkie) Gr 12: 5 jaar deurlopende

jaarpunt bo 80% gehandhaaf

Ere-penning

Gr 12: Dux-leerder bo 80%

Page 6: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 6/26

2.1.2 Teenwoordigheid - Getroue skoolbesoek

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Gr 8-12: 1 jaar 100% skoolbesoek tot en met

5 jaar

- - - Merieteskild (Balkie)

5 jaar getroue skoolbesoek

Ere-Merieteskild (Balkie)

12 jaar getroue skoolbesoek (moet bewys lewer)

2.1.3 Expo – Wetenskappe, Toerisme, Visuele Kuns, Afrikaans, ens.

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Nelspruitdistrik:

Medaljewenners - goud

Streekswenner

Provinsiale wenner

3 x Kleure

Top 5 Nasionaal

2 x Erekleure

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Ere-Merieteskild (Balkie)

Nasionaal Goud

2.1.4 Olimpiades – Algemene kennis, Afrikaans, Engels, Wiskunde en Inligtingstegnologie

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

3e Jaar – Skoolwenner

in ‘n olimpiade

3 X verskillende

olimpiades in een jaar

Streekswenner

Provinsiale Wenner

3 x Kleure

Top 5 Nasionaal

2 X Erekleure

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Ere-Merieteskild (Balkie)

Nasionaal Goud

Page 7: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 7/26

2.2 Prysenswaardige toekennings

2.1.5 Dienslewering – Sluit alle vorme van uitstaande dienslewering in soos deur personeel genomineer: bv. Buitengewone

hulp tydens funksies, kriekettellinghouers, uitreikaksies en klank.

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

1 – 5 Jaar Dienslewering Spesiale vermelding:

Meriete-komitee

Bv. 3 jaar getroue

diens

Spesiale vermelding:

Meriete-komitee

Bv. 5 jaar getroue

diens

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Bv. Volgehoue

uitstaande

onbaatsugtige diens

Ere-Merieteskild (Balkie)

Soos genomineer

2.1.6 Verdienstelikheid - Sluit in uitstaande verdienstelikheidbydraes gelewer deur leerders bv. Mnr. & Mej. Bergvlam,

Debutante en andere

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Finaliste deelname Debutante onder 1ste 3 in

kompetisie

Debutante streekswenner Debutante provinsiale

wenner

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Mnr. & Mej. Bergvlam

wenners wat ten minste 3

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in hul termyn.

Mnr. & Mej. Bergvlam

wenners wat ten minste 4

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in hul termyn.

Mnr. & Mej. Bergvlam

wenners wat ten minste 5

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in hul termyn.

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Soos genomineer

Page 8: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 8/26

Algemeen Leerders wat ten minste 3

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in een

kalenderjaar.

Leerders wat ten minste 4

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in een

kalenderjaar.

Leerders wat ten minste 5

noemenswaardige

uitreikaksies inisieer en

voltrek in een

kalenderjaar.

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

2.3 Leierskap

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

VLR

2-Jaar volgens kriteria

(Gr8 - outomaties

uitgesluit)

VLR 3 jaar volgens

kriteria

VLR 5 jaar volgens

kriteria

VLR BK-komiteelede

VLR Komiteevoorsitters

VLR Visepresident

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Ere-Meriete Skild (Balkie)

VLR Presidente

Nasionale spankaptein

Sportkaptein

o/14 – 2e Spanne

volgens kriteria

Interhuiskaptein

Interhuisdirigent

Spankaptein

Prov. Span-

onderkaptein

Sportkaptein 1e span

Interhoër dirigente

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Prov. spankaptein

Interhoër dirigente

wenners

Komiteebestuurslid

Redaksielid -

Skoolkoerant

ATKV

Komiteebestuur- Voorsitter

Bestuurslid 3 jaar

volgens kriteria

Redakteur Skoolkoerant

3 x kleure

Bestuurslid 5 jaar

volgens kriteria

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Page 9: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 9/26

2.4 Sport

2.4.1 Geaffilieerd binne skoolverband

Leerders wat vir spansport toekennings in aanmerking kom moes ten minste:

o 90% van die seisoen se wedstryde gespeel het.

o 90% van die seisoen se oefeninge bygewoon het.

Spesiale toekennings kan vir herhaalde uitstaande prestasies gemaak word met die goedkeuring van die merietekomitee.

2.4.1.1 Atletiek

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Interhoër Silwer & Brons medalje

by Interhoër

Top 10

ASA + 650

Mussa-Streekwenner

Goud Interhoër

Interhoërrekord

ASA +800

Provinsiale- verteenwoordiging

3 x Kleure

Mussa-Provinsiale wenner

2 x Erekleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Bv 3 x goud IH

Bv 5 jaar IH deelname

Spesiale meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Meisie-atleet

Jnr. Seun-Atleet

Snr. Meisie-atleet

Snr. Seun-Atleet

Ere-Meriete

wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Medalje op SA’s

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 10: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 10/26

2.4.1.2 Hokkie (seuns & meisies)

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1e span

Poel/Streekligawenners

Lid van Streekspan

Lid van Provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Meisie Hokkie-speler

Jnr. Seun Hokkiespeler

Snr. Meisie Hokkie-speler

Snr. Seun Hokkiespeler

Ere-Meriete

wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 11: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 11/26

2.4.1.3 Krieket seuns & dogters

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1e span

Poel/Streekligawenners

Lid van Streekspan

Lid van Provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Krieketspeler

Snr. Krieketspeler

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 12: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 12/26

2.4.1.4 Landloop

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Meisie Landloop

atleet

Jnr. Seun Landloop

atleet

Snr. Meisie Landloop

atleet

Snr. Seun Landloop

atleet

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak –Wenner

Page 13: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 13/26

2.4.1.5 Netbal

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1e span

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Netbalspeler

Snr. Netbalspeler

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 14: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 14/26

2.4.1.6 Rugby

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1e span

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Rugbyspeler

Snr. Rugbyspeler

Ere-Meriete

wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak –Wenner

Page 15: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 15/26

2.4.1.7 Skaak

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Lid van 1ste span

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Skaakspeler

Snr. Skaakspeler

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 16: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 16/26

2.4.1.8 Skiet

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Top 4 skuts van die jaar

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Skut

Snr. Skut

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 17: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 17/26

2.4.1.9 Sokker (Seuns en Meisies)

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1ste span

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Meisie Sokkerspeler

Jnr. Seun Sokkerspeler

Snr. Meisie Sokkerspeler

Snr. Seun Sokkerspeler

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 18: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 18/26

2.4.1.10 Swem (Swembad en oopwater)

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Interhoër Silwer & Brons medalje by Interhoër

Top 15

FINA + 650

Streekswenner

Goud Interhoër

Interhoërrekord

FINA +800

Lid van Provinsiale span

3 x Kleure

Mpumalanga Skole-kampioenskapwenner

2 x Erekleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Bv 3 x goud

Bv 5 jaar IH deelname

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Meisie-swemmer

Jnr. Seun-swemmer

Snr. Meisie-swemmer

Snr. Seun-swemmer

Ere-Meriete

wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Medalje op SA’s

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 19: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 19/26

2.4.1.11 Tennis (Seuns en Meisies)

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname alle spanne Lid van 1e span

Poel/Streekligawenners

Lid van streekspan

Lid van provinsiale span

Provinsiale ligawenners

3 x Kleure

2 x Ere-kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Spesiale Meriete wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Meisie tennisspeler van die jaar

Seun tennisspeler van die jaar

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Hoogste vlak - Finaal

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 20: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 20/26

2.4.2 Geaffilieerde sport – Buite skoolverband (Deelname nie noodwendig in ouderdomsgroepe nie)

Tweekamp, Ringbal, Gimnastiek, Ruitersport en Jukskei

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Lid van Streekspan

Lid van provinsiale

span

3x Kleure

2x Erekleure

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Lid van SA skolespan

Hoogste vlak - Wenner

Page 21: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 21/26

2.4.3 Nie-Geaffilieerde sport – Buite skoolverband

Verwys na die afdeling Algemene Sake, punt 1.1.1 asook 1.1.2 van hierdie reglement.

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname - - Spesiale vermelding

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Lid van SA span

SA verteenwoordiging

met uitstalling ens.

Wenner Nasionaal – Top 3

Page 22: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 22/26

2.5 Kultuur

Spesiale toekennings kan vir uitmuntende prestasie op kultuurgebied gemaak word met die goedkeuring van die merietekomitee.

Alle toekennings word gedoen op grond van een (1) kalenderjaar se prestasie.

2.5.1 Revue, Musiekblyspel

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Hoofrolspeler

3 X kleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

2 x Erekleure

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Merieteskild (Balkie)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Spesiale vermelding: Merietekomitee

2.5.2 Eisteddfod

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

3A+ of 2A++ 3A++

5A+

3x Kleure

4A++

Algehele wenner van afdeling

2 x Erekleure

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Merieteskild (Balkie)

Ere-Meriete Skild

(Balkie)

Spesiale vermelding:

Merietekomitee

Page 23: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 23/26

2.5.3 Redenaars Afrikaans en Engels; Debat Afrikaans en Engels

Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings

Deelname Streeks-

kompetisie

Wenner

poel/streekskompetisie

Provinsiale wenner

Top 5 Nasionaal

3 X Kleure

2 X Erekleure

Spesiale vermelding: Merietekomitee

Spesiale Meriete

wisseltrofee

Merieteskild (Balkie)

Jnr. Redenaar Afr. Snr. Redenaar Afr.

Jnr. Best Speaker Snr. Best Speaker

Ere-Meriete wisseltrofee (skild)

Ere-Meriete Skild (Balkie)

Wenner Nasionaal – Top 3

2.6 SPESIALE TOEKENNINGS

Let Wel! Streeks, provinsiale en nasionale erkenning dien slegs as motivering en nie as die bepalende maatstaf vir die

toekennings nie. Hoërskool Bergvlam en die meriete-komitee behou die uitsluitlike reg voor by die bepaling van meriete

toekennings.

Page 24: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 24/26

2.6.1. Merieteskild Balkie (word ontvanger se eiendom) en/of wisseltrofee

(Gelykwaardig aan erekleure – rooi toekennings)

a) Beste junior en senior seun/meisie van die seisoen in elke sportsoort. (Volgehoue kwaliteit van spel of deelname,

sportmanskap en getrouheid word gedurende die seisoen in ag geneem)

b) Beste Afrikaanse Redenaar Senior/Junior

c) Beste Engelse Redenaar Senior/Junior

d) 5 Jaar getroue skoolbesoek

e) Veelsydigste leerder Graad 8 - 11 (Sport, Akademie, Leierskap, Kultuur)

f) Dux-leerder Gr 8-11

g) Span van die Jaar

2.6.2. Ere-Skild Wisseltrofee en/of Ere-Meriete Skild (Balkie - word eiendom van ontvanger)

(Gelykwaardig aan Spesiale erekleure – goue toekenning)

a) Veelsydigste sportseun (volgens punte)

b) Veelsydigste sportmeisie (volgens punte)

c) Hoogste vlak / nasionale deelnemer in finaal bv. Beeld trofee finaal, ens. (binne skoolverband)

d) Medaljewenners SA’s / Hoogste vlak – Top 3

e) Kaptein nasionale span

f) Lid van nasionale span

g) 12 jaar getroue skoolbesoek

h) Graad 12 leerders 5 jaar 80% en hoër jaarpunt

i) VLR Presidente/Voorsitters

Page 25: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 25/26

2.6.3. Erepennings (Word eiendom van ontvanger)

(Hoogste Ere-toekenning – spesiale medalje)

a) Sportseun - hoogste sportprestasie

Indien gelyk, word veelsydigheid op hoogste vlak in aanmerking geneem (Gr 8 – 12)

b) Sportmeisie - hoogste sportprestasie

Indien gelyk, word veelsydigheid op hoogste vlak in aanmerking geneem (Gr 8 – 12)

c) Kultuurpersoonlikheid - Punte vir totale betrokkenheid (Gr 8 – 12)

d) DUX-leerder (Slegs Graad 12)

e) Hoof se toekenning (Slegs Graad 12)

f) Vlam van Bergvlam (Slegs Graad 12)

2.6.4. Kontantpryse

a) Kan afhangende van borgskappe / donasies saam met sekere erepennings toegeken word

2.6.5. Spesiale Eenmalige Ere-skild Toekennings (Ereskild - balkie)

a) Soos genomineer en goedgekeur deur die Merietekomitee

Page 26: MERIETE REGLEMENT - bergvlam.co.za · meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure. 1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid

BV Beleid 7.11 26/26

3 PROFORMA VIR TOEKENNINGS TOV VEELSYDIGHEID GRAAD 8-12

’n Toekenning vir die veelsydigste leerder in elke graad word gemaak met inagneming van

prestasie op die gebied van sport, akademie, leierskap en kultuur gesamentlik. Die hoogste

toekenning in die spesifieke jaar in elke onderafdeling word bepunt. Ophoopbare toekennings

bv. 3 x sertifikate – kleure word nie in ag geneem nie.

3.1 SPORT

Die beste 3 sportaktiwiteite word bepunt. Punt uit 30 word verwerk na ____%.

Sport 1 Sport 2 Sport 3

Ereskild 10

Spesiale erekleure 8

Erekleure 6

Kleure 4

Deelnamesertifikaat 2

3.2 AKADEMIE

% ______ (Die jaarpunt word as persentasie bereken)

3.3 LEIERSKAP

Die beste 3 leierskap-aktiwiteite word bepunt. Punt uit 30 word verwerk na ___%

Leierskap 1 Leierskap 2 Leierskap 3

Ereskild 10

Spesiale erekleure 8

Erekleure 6

Kleure 4

Deelnamesertifikaat 2

3.4 KULTUUR

Die beste 3 aktiwiteite word bepunt. Die gesamentlike punt uit 30 word verwerk na ____%

3.4.1 Redenaars (alle kompetisies) 3.4.2 Eisteddfod

Ereskild 10 Ereskild 10

Spesiale erekleure 8 Spesiale erekleure 8

Erekleure 6 Erekleure 6

Kleure 4 Kleure 4

Deelnamesertifikaat 2 Deelnamesertifikaat 2

3.4.3 Revue/Musiekblyspel/Toneel 3.4.4 EXPO en Olimpiades

Ereskild 10 Ereskild 10

Spesiale erekleure 8 Spesiale erekleure 8

Erekleure 6 Erekleure 6

Kleure 4 Kleure 4

Deelnamesertifikaat 2 Deelnamesertifikaat 2

Nuwe kultuuraktiwiteite kan jaarliks bygevoeg en volgens dieselfde riglyn beoordeel word.

OPSOMMING

Sport __________%

Akademie __________%

Leierskap __________%

Kultuur __________%

TOTAAL: _________%