n informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n informele nedersetting is 'n...

20

Upload: others

Post on 08-Sep-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van
Page 2: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• 'n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van afvalmateriale gemaak word: dikwels laaghout, sinkplaat, en stukke bladplastiek.

• Informele nedersettings staan ook bekend as plakkernedersettings, plakkerskampe, blikkiesdorpe of krotbuurt.

• Met verloop van tyd is informele nedersettings geneig om te verbeter, namate plaaslike owerhede in 'n vennootskap met regerings organisasies, plaaslike liefdadigheids-organisasies en die gemeenskap die gebied opkanpen verbeter.

Page 3: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Informele nedersettings het dikwels nie behoorlike sanitasie, elektriese verbinding, afvalverwydering of ander basiese dienste nie.

• Die infrastruktuur is gewoonlik baie swak of omtbreek, met onvoldoende vervoer of kommmunikasieverbindings.

• Hierdie gebiede is dikwels vatbaar vir weghol brande, weens die hoë konsentrasie van huise.

• Bevolkingsdigtheid binne informele nedersetting is onder die hoogste ter wêreld.

Page 4: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – HUISE IS NIE WATERDIG NIE

Page 5: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Informele nedersettings word gewoonlik op die rand van stede of in oop ruimtes binne die binnestad gebou.

• Aangesien verstedeliking tot onplanmatige stedelike uitspreiding in Ontwikkelde Lande gelei het, kan sommige plakkersnedersettings tot 30 km van die SSG af wees.

• By baie Ontwikkelende Lande en selfs Ontwikkelde Lande kom informele bewoning in ou geboue in die SSK en oorgangsones voor.

Page 6: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

BEHUISINGSTEKORTE DRA BY TOT INFORMELE HUISEINFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – HUISE BOOTGESTEL AAN VLOEDE

Page 7: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Namate die aantal landelike migrante wat stede toe trek toeneem, neem die vraag na behuising ook toe.

• Die behuisingsektor, veral in Ontwikkelende Lande, kan nie in hierdie groot aanvraag voorsien nie en wat daaruit voortspruit is die vestiging van tydelike substandaard-leeftoestande of plakkers gebiede.

• Stedelike gebiede regoor die wêreld brei baie vinnig uit, en gepaard gaande met hierdie vinnige groei en uitbreding, vind die groei en ontwikkeling van menigte informele nedersettings.

Page 8: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Gebrek aan infrastruktuur.

• Gebrek aan maatskaplike geriewe.

• Gebrek aan ordentlike sanitasie geriewe.

• Gebrek aan skoon drinkwater.

• Gebrek aan behoorlike paaie.

• Gebrek aan elektrisiteit.

• Benodig behoorlike bestuur.

Page 9: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Hulle wonings (dikwels van sinkplate gebou) word aan uiterste weers-toestande blootgestel, en is baie warm in die somer en ysig koud in die winter. Die dakke lek soms wanneer dit reën.

• Informele nedersettings wat in laagliggende gebiede opgerig is en/of waar dreinering swak is, is kwesbaar vir oorstroming en hoë vogtigheid.

• Wonings wat naby riviere opgerig word, word dikwels weggespoel of oorstroom tydens tye van hoë reënval.

• Sommige huise word op of naby vullisterreine gebou. Dit skep ’n hoëvlak onhigiëniese omstandighede, waar siektes uitbroei.

• Dienste ontbreek; toilette en waterkrane kan byvoorbeeld buite, weg van die huis af wees.

Page 10: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

BEHUISINGSTEKORTE DRA BY TOT INFORMELE HUISEINFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – HUISE BOOTGESTEL AAN VLOEDE

Page 11: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Brande ontstaan gereeld in informele nedersettings. Dit word hoofsaaklik veroorsaak deur kerse, paraffienstrofies of oop vure wat gebruik word vir kosmaak of hitte tydens koue winters.

• Omdat plakkers huisies baie naby aan mekaar gebou word, skep dit ‘n groot brandgevaar. Brandweerwaens het gewoonlik ‘n probleem om by brandende huise uit te kom a.g.v. nou starte of die gebrek aan strate.

• Baie inwoners van informele nedersettings het onwettige elektrisiteits-koppelings. Dit kan gevaarlik wees en beserings en brande veroorsaak.

• Lewensomstandighede kan ongesond en onhigiënies wees. Wateroordraagbare siektes soos diarree en cholera kom algemeen voor.

Page 12: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – HUISE BOOTGESTEL WEGHOL BRANDE

Page 13: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – HUISE BOOTGESTEL WEGHOL BRANDE

Page 14: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – ONWETTIGE ELEKTRISITEIT

Page 15: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

• Die digtheid van huise is baie hoog - tot 140 per hektaar (10 000 m2).

• Baie van die inwoners is werkloos en armoede beïnvloed baie se lewens (‘n beraamde 80% van huishoudings verdien minder as R2 000 per maand).

• Dit is belangrik om op te merk dat baie inwoners van informele nedersettings trots op hul huise is en baie moeite doen om dit aantreklik en leefbaar te maak.

Page 16: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – GEMEENSKAPLIKE WATER EN TOILETTE

Page 17: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

INFORMELE NEDERSETTINGS KWESSIES – ONHIGIËNIESE OMSTANDIGHEDE

Page 18: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van

PERSEEL- EN DIENSSKEMAS:

• Mense koop of huur 'n stuk grond waarop hulle ʼn huis kan bou. Daar word aan hulle verbindings met munisipale dienste soos water en elektrisiteit verskaf, en hulle het goeie vervoerverbinding naby.

SELFHELPSKEMAS

• Daar word boumateriale aan inwoners verskaf wat hulle gebruik om hul eie wonings op te rig. Mense word van opleiding en gereedskap voorsien om dit self te bou. Lae-rentelenings kan verskaf word om mense te help met die projek.

PLATTELANDSE BELEGGING

• Deur die lewensgehalte in landelike gebiede te verbeter, sal plattelandse mense aan-gemoedig word om op die platteland te bly, pleks van om na stede te migreer.

• Die verskaffing van basiese dienste, vaardigheidsopleidingsprogramme, ontwikkeling van kleinsakegeleenthede word gebruik om die mense uit te daag om te bly.

Page 19: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van
Page 20: n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms …...•n Informele nedersetting is 'n nedersetting (soms onwettig of ongemagtig) waar mense woon in tydelike woonplekke wat van