nasionale senior sertifikaat eksamen fisiese … · 1.7 die wet wat verduidelik hoekom passasiers...

27
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye saam met inligtingsblad. FISIESE WETENSKAP (P1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 11

Upload: others

Post on 09-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN

PUNTE: 150 TYD: 3 ure

Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye saam met inligtingsblad.

FISIESE WETENSKAP (P1)

JUNIE 2015 EKSAMEN

VRAESTEL

GRAAD 11

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1 Skryf jou naam op die foliopapier.

2 Die vraestel bestaan uit TIEN VRAE. Beantwoord AL DIE vrae .

3 Begin elke vraag op „n nuwe bladsy op die Folio papier.

4 Jy mag „n nie-progammeerbare sakrekenaar gebruik.

5 Jy mag enige geskikte wiskundige instumente gebruik.

6 MAAK GEBRUIK VAN DIE INLIGTINGSBLAD.

7 Toon al die formules en vervangings in jou berekeninge.

8 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers op die vraestel.

9 Rond jou finale antwoord af tot TWEE desimale syfers .

10 Gee kort motiverings, besprekings ens waar gevra.

11 Write Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

3

VRAAG 1

Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het net EEN

regte oplossing. Kies die antwoord en skryf die regte antwoord (A – D) langs die Vraag nommer

(1.1 – 1.10) op die Folio Papier

1.1 Watter een van die volgende kragte werk altyd loodreg op die oppervlak in?

A Spanningskrag

B Normaalkrag

C Wrywingskrag

D Gravitasiekrag (2)

1.2 Twee identiese geisoleerde liggame A en B is 200km van mekaar. Hulle ervaar „n

gravitasiekrag van F op mekaar. As die twee liggame „n afstand van 400km van

mekaar is, sal die nuwe gravitasiekrag……… wees

A ½F

B ¼F

C 4F

D 2F (2)

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

4

1.3

Die grootte van die resultante krag in die onderstaande diagram is …

A 18N

B 8N

C 0N

D 13N (2)

1.4 Watter grafiek stel die verwantskap tussen massa en versnelling van „n voorwerp

die beste voor?

(2)

1.5 Watter krag is „n Kontakkrag?

A Wrywingskrag

B Gravitasiekrag

C Elektrostatiese krag

D Magnetiese krag (2)

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

5

1.6 „n Krat met „n massa van 6kg word teen „n wrywinglose helling met „n konstante snelheid opgetrek.

Die grootte van die spanning in die tou is…

A 58,8 N

B 6 N

C 29,4 N

D 3 N (2)

1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig

veligheidsgordels moet dra, is.

A Newton se Eerste Wet,

B Newton se Tweede Wet.

C Newton se Derde Wet,

D Newton se Universele Gravitasie Wet. (2)

1.8 “ „n Denkbeeldige lyn wat die punte want in fase is verbind”. Die stelling beskryf „n

A Diffraksie Patroon,

B Nodale lyn,

C Golffront,

D Sirkelvormige golf. (2)

30°

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

6

1.9 Watter een van die volgende beskryf die invalshoek as die brekingshoek gelyk is aan 90°.

A Weerkaatsingshoek

B Totale interne weerkaatsing

C Brekingshoek

D Grenshoek (2)

1.10 „n Musikant speel kitaar in „n groot saal. Peter kan nie die musikant om die hoek sien nie, maar kan die musiek hoor. Die verskynsel wat Peter instaat stel om die musikant te hoor is:

A Weerkaatsing.

B Breking/Refraksie.

C Diffraksie.

D Fotoelektriese effek. (2)

TOTAAL [2x10 = 20]

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

7

VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy)

Die diagram toon twee kragte X en Y aan,wat met gelyke groottes op „n voorwerp inwerk.

2.1 Definieer die term: Resultante Vektor (2)

2.2 Bereken die…

2.2.1 Horisontale Komponente van X en Y (2)

2.2.2 Vertikale Komponente van X en Y (2)

2.3 Gebruik die antwoorde in 2.2.1 en 2.2.2 en skets „n vektordiagram om die resultante krag te bepaal.

(3)

2.4 Bereken die resultant van X en Y (3)

[12]

Y 200N 200N X

20° 30°

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

8

VRAAG 3

Bestudeer die onderstaande diagram van die kragte wat op die krat inwerk. Die massa van die krat is 50kg. Die kragte wat op die krat inwerk is in ewewig. Die krat ondervind „n opwaartse krag van 300N.

3.1 Verduidelik wat die term “ewewig” van kragte beteken. (2)

3.2 Bereken die gewig van die blok. (3)

3.3 Bepaal die grootte van die vertikale komponent van F. (3)

3.4 Die blok ondervind „n wrywingskrag van 250N. Wat is die grootte van die horisontale komponent van F (1)

3.5 Bereken die grootte van F. (3)

[12]

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

9

VRAAG 4

Twee blokke, massas 2kg en 5kg word deur „n onelastiese tou verbind. Die sisteem word teen „n growwe helling wat „n hoek van 30° met horisontaal maak, opgetrek deur „n krag van 60N soos getoon in die skets.

Die grootte van die Kinetiese wrywingskrag tussen die oppervlak en 5kg blok is 15N. Die kinetiese wrywingskoeffsient tussen die 2kg massa en die oppervlak is 0,30.

4.1 Formuleer Newton se Derde bewegingswet in woorde. (2) 4.2 Skets „n vryeliggaam diagram en toon al die kragte wat op die 2kg blok inwerk, aan. (5)

4.3 Bereken die gootte van die:

4.3.1 Wrywingskrag tussen 2kg blok en die oppervlak. (4)

4.3.2 Spanning in die tou wat die twee blokke verbind. (6)

[17]

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

10

VRAAG 5 „n Ligte onelastiese tou verbind twee identiese blokke A en B wat elk „n massa van 5kg het, soos getoon in die skets. Die twee blokke word oor „n growwe oppervlak deur „n krag van 60N wat „n hoek van 30°met die horisontaal maak, getrek. Die spanning in die tou wat A en B verbind is 16N. Die blokke versnel na regs teen 2m.s-2.

5.1 Gee Newton se Tweede wet in woorde. (2)

5.2 Skets „n vryeliggaamdiagram en toon al die kragte wat op blok B inwerk, aan. (5)

5.3 Bereken die wrywingskrag wat deur elke blok ondervind word. (6)

5.4 Watter effek sal die krag van 60N op die wrywingskrag wat blok B ondervind hê, as die hoek wat dit maak met die horisontaal vergroot word. Skryf: VERHOOG, VERMINDER of BLY DIESELFDE. (1)

5.5 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.4. (2)

[14]

5 kg

5 kg 16 N

60 N

300

A B

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

11

VRAAG 6

Graad 11 leerders doen „n ondersoek om die verwantskap tussen krag en versnelling te ondersoek. Hulle verkry die resultate in die tabel.

Krag Versnelling (m.s-2) 1 0,25 2 0.50 3 0.75 4 1,00

6.1 Formuleer „n ondersoekende vraag vir die ondersoek. (2)

6.2 Gee die:

6.2.1 Onafhanklike veranderlike (1)

6.2.2 Kontrole afhanklike. (1)

6.3 Formuleer „n moontlike hipotese vir die ondersoek. (2)

6.4 Behalwe die trollies, noem twee ander apparate wat nodig is om die eksperiment uit te voer. (2)

6.5 Teken „n grafiek deur die resultate in die tabel te gebruik. (5)

6.6 Gebruik die grafiek en maak „n gevolgtrekking (2)

6.7 Gebruik die grafiek en bereken die mass van die voorwerp. (4)

[19]

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

12

VRAAG 7

7.1 Gee Newton se Universele Gravitasie Wet in woorde (2)

7.2 Bereken die grootte van die gravitasie versnelling op Venus as die massa van Venus 4,87 x 1024kg is en die radius 6,05 x 103 km is.

(4)

7.3 Gestel „n voorwerp massa, m, word op die oppervlak van die Aarde geplaas. Radius van Aarde = 6, 4 x 106 m, G = 6.67 x 10-11 N·m2 ·kg-2 en g = 9, 8 m·s-2.

7.3.1 Bereken die massa van die Aarde (3)

7.3.2 As die massa van die voorwerp gehalveer word, wat sal die effek wees op die krag tussen die massa en die Aarde. Skryf slegs: TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE

(1)

[10]

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

13

VRAAG 8

8.1 „n Ligstraal beweeg van lug na „n deursigige reghoekige glasblok soos getoon in die

diagram. Neem aan die brekingsindeks van lug is 1.

8.1.1 Gee die waarde van die invalshoek. (1)

8.1.2 Gee die waarde van die brekingshoek. (2)

8.1.3 Bereken die brekingsindeks van die blok. (4)

8.1.4 Bereken die spoed van lig deur die glasblok. (3)

8.1.5 „n Ligstraal beweeg na „n ander blok (met dieselfde invalshoek as VRAAG

8.1) met „n groter brekingsindeks as die in VRAAG 8.1.3. Hoe sal die brekinghoek van die blok vergelyk met die een in VRAAG 8.1.2? Antwoord slegs: GROTER, KLEINER of DIESELFDE. (2)

8.2 Die grenshoek van „n sekere tipe glas is 42°. „n Ligstraal skyn op die blok soos

aangetoon in skets

8.2.1 Gebruik „n stralediagram en toon wat met die ligstraal gebeur wat die

glasblok tref.

(4)

[16]

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

14

VRAAG 9

9.1 Defineer refraksie. (2)

9.2 Bestudeer die diagram hieronder.

9.2.1 Benoem A, B, C, en in die skets. (5)

9.2.2 Definieer die term optiese digtheid. (2)

9.3 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg

Tabel 1

Stof Brekings indeks Lug 1,00

Perspeks 1,49 Diamant 2,42 Water 1,33 Glas 1,52

9.3.1 Rangskik die stowwe in die tabel in volgorde van toenemende optiese digtheid. (3)

9.3.2 Gebruik die brekingsindeks van glas en bereken die spoed van lig in glas. (4)

9.3.3 As die invalshoek dieselfde bly, watter stof van Perspeks of water sal die

lig, die meeste breek?

(1) 9.3.4 In watter stof (glas of diamant) beweeg lig die vinnigste? (1)

[18]

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

15

VRAAG 10 Munash, „n Graad 11 leerling doen „n eksperiment om die verwantskap tussen spleetwydte en diffraksie te bepaal. Monochromatiese lig met „n golflengte van 600nm beweeg deur die spleet wat „n vaste afstand van die skerm is. Die hoek van die eerste minimum word gemeet. Die eksperiment word herhaal met dieselfde lig maar die spleet verander na B.

Die volgende is gemeet:

Spleet Hoek van 1st Minimum A 5° B 10°

10.1 Definieer die term diffraksie. (2)

10.2 Vir bogenoemde ondersoek, gee die volgende,

10.2.1 Onafhanklike veranderlike (1)

10.2.2 Afhanklike veranderlike (1)

10.2.3 Gekontroleerde veranderlike. (2)

10.3 Gebruik die resultate en sê watter spleet (A or B) langer is. (1)

10.4 Verduidelik jou antwoord in 10.4. (1)

10.5 Stel Huygens se beginsel. (2)

10.6 Verduidelik kortliks die vorming van donder en helder bande op die skerm tydens

diffraksie. (2)

[12] TOTAAL: 150 PUNTE

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

16

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11

PAPER 1 (PHYSICS)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS

NAME SYMBOL VALUE

Acceleration due to gravity g 9,8 m·s–2

Speed of light in a vacuum c 3,0 u 108 m·s–1

Gravitational constant G 6,67 u 10–11

N·m2·kg–2

Coulomb‟s constant k 9,0 u 109 N·m2·C –2

Charge on electron e� �1,6 u 10–19

C

Electron mass me 9,11 u 10–31

kg

Permittivity of free space H0 8,85 u 10–12

F·m–1

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

17

TABLE 2: FORMULAE

MOTION

vf = vi + a't 'x = vi't +

��

12

a't2

vf2 = vi

2 + 2a'x 'x =

��

vf � vi

2§�©�¨�

·�¹�¸�'t

FORCE

Fnet = ma U = mv

F = 2

21

rmGm F't ='U = mv – mu

Ps =

��

fs (max)

N Pk =

��

fkN

WEIGHT AND MECHANICAL ENERGY

Fg = mg U = Ep = mgh

K = Ek =

��

12

mv2

WAVES, LIGHT AND SOUND

v =

��

f O T =

f1

n1sinө1=n1sinө2

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Fisiese Wetenskap Graad 11 Junie 2015

18

ELECTROSTATICS

F =

��

kQ1Q2

r2 (k = 9,0 u 109 N·m2·C –2) E =

qF

E =

��

kQr 2 (k = 9,0 u 10

9 N·m2·C –2) E =

��

Vd

V = QW

W = QEs

U =

��

kQ1Q2

r (k = 9,0 u 10

9 N·m2·C –2) C =

VQ

C =

��

H0Ad

ELECTROMAGNETISM

H =

��

�N ')' t

) = BA

��

Vs

Vp =

��

Ns

Np F = qvB

CURRENT ELECTRICITY

I =

��

Q' t

R = IV

emf = I(R + r) R = r1 + r2 + r3 + …

...1111321

��� rrrR

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN

Punte: 150

Die memorandum bestaan uit 9 bladsye

FISIESE WETENSKAP (P1)

JUNIE 2015 EKSAMEN

MEMORANDUM

GRAAD 11

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

Vraag 1 1.1. B 33 (2) 1.2. B 33 (2) 1.3. C 33 (2) 1.4. C 33 (2) 1.5. A 33 (2) 1.6. C 33 (2) 1.7. A 33 (2) 1.8. C 33 (2) 1.9. D 33 (2) 1.10. C 33 (2) [20] Vraag 2 2.1. ‘n Vektor wat dieselfde uitwerking uit as twee of meer vektor

hoeveelhede. 33 (2) 2.2. 2.2.1 &F = 200 Cos 200

= 187,94 N3

YF = 200 Cos 300

= 173,21 N 3 (2) 2.2.2 &y = 200 Sin200

= 68,40 N 3

Yy = 200 Sin300

= 100 N 3 (2) 2.3 Xres = 14,73 N na Oos

Yres = 168,40 N na Noord (3)

168,40 N3

14,73 N3

Fnet 3

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

2.4

= (168,40)2 + (14,73)2 3

Fnet = √ 3

= 169,04N 3 (3) [12] Vraag 3 3.1 Die netto krag/ die som van die kragte wat op die voorwerp inwerk is

nul. 33 (2) 3.2 Fg = mg 3

= 50(9,8) 3

= 490,0N 3 (3) 3.3 Fnet y = 0 3

Fy + 300 = 490 3

Fy = 190N 3 (3) 3.4 Fx = 250 N 3 (1) 3.5 F2 = Fx

2 + Fy2

= 4(190)2 + (250)23

F = √ 3

= 314,01N 3 (3) [12] Vraag 4 4.1 As ‘n voorwerp A ‘n krag op B uitoefen, sal voorwerp B ‘n ewe groot

krag op A uitoefen maar in die teenoorgestelde rigting. 33 (2) 4.2 OF

(5)

z z

N3

60 N3

w⏊ w//

f3 T3 f3

60 N3 N3

T3

w3

3

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

4.3 4.3.1 N = Fg

= mgCosϴ

= 2(9.8)Cos3003

= 16,974 N

Ff = µkN3

= 0,3(16,974) 3

= 5,09 N3 (4) 4.3.2 Fnet = ma 3 (op 5kg blok)

T + f + Fg// = ma T – 15 – 5 (9,8)Sin300 = 5a3 T - 39,5 = 5a - - - - - - - 1

Fnet = ma (op die 2kg) F + T + f + mgSinθ = ma3 60 – T – 5,02 – 2(9,8)sin300 = 2a3 –T + 45,18 = 2a - - - - - 2

M + N: T- 39,5 + (- T+45,18) = 7a

5,68 = 7a a = 0,81 m·s-13 Van 1 : T – 39,5 = 5a T - 39,5 = 5(0,81)

T = 43,55 N3 (6) [17]

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

Vraag 5 5.1 Indien ‘n netto krag op ‘n voorwerp uitgeoefen word, sal die voorwerp

in die rigting van die netto krag versnel. Die grootte van die versnelling is direk eweredig aan die netto krag en ongekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp. 33 (2)

5.2

OF

(5) 5.3 Vir blok A

Fnet = ma 3

T + fk = ma

16 + (-fk) = 5(2) 3

Fk1 = 16 - 10

Fk1 = 6N 3

Vir blok B

Fnet = ma 3

F// + fk + T = ma (6)

y

F// f

T

N

w

F⏊

3

y

F

f T

N

w 3

3

3

3

3

3

3

3

3

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

60 Cos 300 - fk - 16 = 5(2) 3

51,9615 – fk -16 = 10

fk = 25,96N 3

5.4 Verminder. 3 (1) 5.5 As die hoek groter word, neem die N = Fg - FSinθ af.3 Van f = µkN

= f D N 3 dus wrywing verlaag. (2) [14] Vraag 6 6.1 Wat is die verwantskap tussen die toegepaste krag op die voorwerp

en sy versnelling? 33 (2) 6.2 6.2.1 Krag 3 (1) 6.2.2 Massa 3 (1) 6.3 Krag is direk eweredig aan die versnelling

OF Krag is omgekeerd eweredig aan die versnelling OF ‘n krag verhoog/verlaag as die versnelling verhoog of verlaag33 (2)

6.4 Tydtikker 3

Trolliebaan 3 Massastukkies 3 (Enige twee) (2)

6.5

(5)

6.6 Krag is direk eweredig aan die versnelling van die voorwerp. 33 (2)

Riglyne vir Merk Korrekte opskrif3 Korrekte byskrifte3 Punte korrek aangedui33 Korrekte vorm van die grafiek3

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

6.7

Gradient =

3

=

3(Enige twee punte kan gebruik word).

=

= 0,25

Gradient =

0,253 =

Massa =

= 4 kg 3 (4)

[19] Vraag 7 7.1 Elke voorwerp in die heelal trek elke ander voorwerp in die heelal aan

met ‘n krag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte. 33 (2)

7.2 g =

3

= 3

3

= 8,746

= 8,75 m·s-1 3 (4) 7.3 7.3.1

g = 3

9.8 = 3

M = 6.02 x 1024kg 3 (3) 7.3.2 Afneem 3 (1) [10]

Page 26: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

Vraag 8 8.1 8.1.1 590 3 (1) 8.1.2 900 - 550 3 = 350 3 (2) 8.1.3 n1Sinθ1 = n2Sinθ23

n1sin590 = n2Sin3503

n2 =

n2 = 1,493 (4) 8.1.4

n = 3

1,49 =

3

V = 2,01 X 108 m·s-13 (3) 8.1.5 Kleiner as 33 (2) 8.2 8.2.1

(4)

[16] Vraag 9 9.1 Dit is die buiging van lig as dit van een medium na ‘n ander medium

van verskillende optiese digthede beweeg. 33 (2) 9.2 9.2.1 A – Invallende ligstraal 3

B – Normaal 3

C – Gebreekte listraal 3

θ1 – Invalshoek 3

θ 2 – Brekingshoek 3 (5)

3

3

3

3

Page 27: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE … · 1.7 Die wet wat verduidelik hoekom passasiers in‟n bewegende voertuig veligheidsgordels moet dra, is. A Newton se Eerste Wet,

Physical sciences /P1 CAPS/Grade 11-Memorandum MPU DBE /June 2015

9.2.2 Optiese digtheid word gemeet deur die snelheid van lig wat deur ‘n medium beweeg te vergelyk met die snelheid van lig deur ‘n vakuum. 33 (2)

9.3 9.3.1 Lug, water, perpeks, glas, diamant 333 (3) 9.3.2 n =

3

1,52 3 =

3

= 1,97 x 108ms-1 3 (4) 9.3.3 Perspeks 3 (1) 9.3.4 glas 3 (1) [18] Vraag 10 10.1 Diffraksie is die buiging van golwe as die golwe deur ‘n klein opening

of versperring beweeg. 33 (2) 10.2 10.2.1 Spleetwydte. 3 (1) 10.2.2 Graad van diffraksie/diffraksiehoek. 3 (1) 10.2.3 Monochromatiese lig en die afstand tussen die spleet en die

skerm 33 (2) 10.3 Spleet A 3 (1) 10.4 Hoe groter die spleetwydte hoe kleiner die mate van diffraksie. 3

OF Soos die spleetwydte toeneem sal die mate van diffraksie afneem. 3 (1)

10.5 Elke punt op die golf dien as bron vir sekondêre golwe wat in al die

rigtings teen dieselfde spoed as die oorspronklike golf beweeg. 33 (2) 10.6 Golwe wat mekaar uit fase ontmoet veroorsaak destruktiewe

interferensie en vorm donker bande. 3 Golwe wat mekaar in fase ontmoet veroorsaak konstruktiewe interferensie en veroorsaak helder bande op die skerm. 3 (2)

[12] TOTAL = 150