noordwes 2 (september 2015) primary/high schools

8
NOORDWES SEPTEMBER 2015 PRIMARY & HIGH SCHOOL LAERSKOOL & HOËRSKOOL NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM Noordwes Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News GRATIS FREE FRESH EGGS NOURISH THE BODY Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà! Scan this code with your smartphone and like us on Facebook! Noordwes JOU NUUS, JOU GEMEENSKAP, JOU AWSUM! EN RAAK DEEL VAN DIE AWSUM NOORDWES GEMEENSKAP! IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL! PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

Upload: awsum-news

Post on 23-Jul-2016

235 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

NOORDWESSEPTEMBER 2015PRIMARY & HIGH SCHOOL LAERSKOOL & HOËRSKOOL

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM NoordwesHome Health Competitions RecipesLifestyle School News

GRAT

ISFR

EE

FRESH EGGSNOURISH THE BODY

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

NoordwesJOU NUUS,

JOU GEMEENSKAP,

JOU AWSUM!

EN RAAK

DEEL VAN DIE AWSUM

NOORDWESGEMEENSKAP!

IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL!PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

Page 2: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

2 FROM OUR SIDE

Hallo!Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM!Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3)

MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word

• Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant

• Een gelukkige leerder wen R2 500.• Een gelukkige onderwyser wen R2 500.• Een gelukkige ouer wen R2 500.

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!

Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM NoordwesStap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post:

Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroosOnderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgimOuer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuysSkool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015.Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Tot later!Tenille en die AWSUM-span

Noordwes #LIKE die AWSUM Facebook-blad in

jou streek: AWSUM Noordwes

Hashtag om vir die kompetisie in te skryf #awsumlearner

OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.

Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family!

To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: [email protected]

WIN WITH WELLINGTON’S

Team EditorTenille Swanepoel | 021 872 [email protected]

DesignersRowan Engledoe | [email protected] Bushby | [email protected]

Editorial co-ordinatorRyno Wolfaardt | 021 872 [email protected]

To advertiseEngela Kruger | 071 484 1068 [email protected]

Schools insideAWSUM News is distributed to the following schools in Noord Wes: Primary Schools: Laerskool President Pretorius, Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailie Park, Laerskool La Hoff, Laerskool Saamtrek, Laerskool Goudkop, Potch Central Primary, Laerskool ML Fick.

High Schools: Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Klerksdorp, Hoërskool Wesvalia, Ferdinand Postma Hoërskool, Hoërskool Volskool, The Highschool for Girls Potchefstroom

Printed by Paarl Coldset

PRESIDENT PRETORIUS LAERSKOOL(t) 018 294 4237 (e) [email protected]

LAERSKOOL MOOIRIVIER(t) 018 293 0309 (e) [email protected]

OUR OWN STRONG-MAN! GHOLFNUUS VAN MOOIRIVIER

MOOIRIVIER HOU HUISSPORTGALA

P.P’S NETBALL ESCAPADESGift Sebe, a Grade 7 learner from PP, participated in the SA Power lifting competition. With a body weight of only 59kg; he lifted weights of 150kg. This put him in a first place. PP is very proud of him!

Laerskool Mooirivier se gholfspelers het tydens die Noordwes Interskole Kompetisie ‘n silwer medalje ingepalm.

Die kompetisie het by die Leopard Park Gholfbaan op Mafikeng plaasgevind. Die spanlede is Wimpie Botha en Martin van Onselen.

Laerskool Mooirivier het op Vrydag, 18 September hulle huissportgala by die pragtige swembad van Girls High School aangebied. Daar het 95 swemmers deelgeneem en 17 huissportrekords is verbeter.

PP u/9 – u/13 netball teams played in the Potch invitational league. The u/9’s excelled, not losing a single match throughput the season. A number of friendly games were also played and the girls enjoyed the season immensely.

The u/7 and u/8’s played in the mini-netball tournament hosted at Baillie Park. Both teams won both their matches and did us proud. We’re looking forward to great things from PP’s netball girls.

and save a life!

SKOOLKOOR AANGEWYS AS BESTE KOOR IN SADie Juniorkoor van Laerskool Mooirivier is aangewys deur die ATKV-beoordelaars

as die beste Juniorkoor in die land. Die koorleidster is Esmie Koornhof, Petro Coetzee (begeleier) en Marlize de Beer (organiseerder). Die koor bestaan uit

ongeveer 80 leerlinge vanaf gr. 1 tot 3. Die skool se twee kore is tydens die ATKV-koorkompetisie altwee met goue diplomas vereer.

Die beste swemmers tydens die geleentheid is: Voor: Joel Kriek en Alexia Delicado (Junior victor en victrix ludorum). Agter: Theo Ferreira en Sunel Smit (Senior victor en victrix ludorum).

Page 3: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

BAILLIE PARK LAERSKOOL(t) 018 290 5377 (e) [email protected]

3 FACEBOOK & HUIS

Noordwes

Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel.

Die volgende groot kontantpryse kan gewen word:

• Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant!

• Een gelukkige ouer wen R2500.00• Een gelukkige onderwyser wen R2500.00• Een gelukkige leerder wen R2500.00

Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf:

STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Noordwes

STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool post:- Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos- Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim- Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys- Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Geagte Ouer

Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.

JY BENODIG:• Glasflesse• Gom• ‘n plastiekdiertjie• Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die

grootmense?)• Lekkers of speelgoed om die flesse te vul

WAT OM TE DOEN:• Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is• Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas• Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met

spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer.

• Vul jou flesse en voila!

VROLIKE FLESSEDie somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit.

LEERDERS WAT DEELGENEEM HET AAN DIE RADIKALE REDENAARS

LEERDERS WAT DEURDRING NA DIE RADIKALE REDENAARS

NOORDWESFINAAL

Agter: Niel Jansen van Vuuren, Jana Schutte, Natasha de Beer, Megan Pat en Engela Roux.Voor: Johané van der Walt, Hanri Grobbelaar, Izelle Scholtz en Elrie van Staden.Afwesig: Ané Strydom Links na regs: Natasha de Beer en Megan Pat.

Page 4: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

4 FOOD

LAERSKOOL GOUDKOP(t) 018 468 1038/9 (e) [email protected]

Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauceServes 4Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it. INGREDIENTS:• Splash of olive oil• 4 ostrich fillet steaks• Salt and freshly ground black pepper• 1 cloves garlic, crushed• 1 tsp finely chopped fresh ginger,• 1 red chilli, sliced (optional)• ½ cup dry red wine• 2 Tbsp. blackcurrant jam• 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce• 4 spring onions with tops, roughly chopped METHOD:Season steaks with salt and pepper.

Heat the olive oil to high heat in heavy-based frying pan.

Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside.

To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute.

Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced.

Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook.

Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens.

© Jenny Morris 2014 -2015

By Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef

O/13A KRIEKETSPAN S.A. LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE O/11 KRIEKETSPANLaerskool Goudkop se O/13A krieketspan is KOSH ligawenners en dring deur na die Kwarteindstryd. Goudkop wen al hulle ligawedstryde. Dit was ‘n baie lang seisoen. Na 19 wedstryde, vriendskaplik-, liga- asook toernooiwedstryde agter die blad, het ons ‘n pragtige prestasie waarvan 17 wedstryde gewen is, wen die trofee by die Elandskraal toernooi in Rustenburg en eindig 2de in die Super 8 toernooi.

Die volgende atlete van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die S.A. Landloopkampioenskappe.

Laerskool Goudkop se O/11 Krieketspan tree as KOSH-ligawenners uit die stryd.

Voor: Simeon Joubert, Duhan Robberts, Johan de BruinMiddel: Gert Nieuwoudt, Brandon Marx, mnr. Piet Koen (afrigter), Ulrich Botes (kaptein) mnr. Piet White (afrigter), Zander Bezuidenhout (o/kaptein)Agter: Daniël de Lange, Jan-Adriaan Hattingh, Marnus Prinsloo, Calvin Smit, Luhan Bornman

Agter: Yolandi Fouché, Niesa van Staden, Megan Hattingh, Anke Freese, Marliana GroblerMiddel: Philip du Plessis, Marco van Staden, Lee-Ann Marx, Janco Erasmus, Ulrich BotesVoor: Me-Amy Janse van Vuuren, Ulrigh du Preez, Eldoné du Toit, Alexander Labuschagne, Larocelle Nagel

Voor: André Pelser, Danie du PreezMiddel: Mnr. Lukas Davidtz, Logan Scott, Dian Dahms, mnr. Johan Drotskie (hulpafrigter)Agter: Kyle van der Merwe, Déhan Viljoen, Lourich Waddell, Phillip Coetzer, Heinrich Nel

Delivered directly to the parents through the school!

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.com

Page 5: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

5 MODE

LAERSKOOL LA HOFF(t) 018 468 2471 (e) [email protected]

StyleStar

GottaHaveGoodies

Look oh-so-hippie-chic with this black suedette

at Zara, R 399.

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a simple sundress into a hot number. Printed fringed dress, R599, Forever 21.

FRINGE BENEFITSFashion Editor Pepe

Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets

Boho Babe.

Fringes are fantastic! They add instant heat

to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with

just one swish.

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the

Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots

and sandals.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

SELENA GOMEZBOHO STYLED

musthave

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots.

Fringed heels, R259, Fashion Express.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

White floral print fringed Kimono, R650, Woolworths.

Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

Pink top with extra long fringes, R79.99, Mr Price

L’Oréal Hot & Go, R79.95

SUPER 8 TENNISLaerskool LA Hoff is gekroon as die Super 8 Tennis Kampioene.

Van links na regs: Kirstin van der Merwe, Wené van der Sandt, Divan Steenkamp en Stephan Hoffman.

KRIEKET: LUIPERDSPANUlrich Swanepoel van Laerskool La Hoff is tydens rugbyproewe wat by Magaliesburg gehou is, vir die Luiperds o/13, 7-manrugby gekies. Swanepoel gaan aan die nasionale toernooi op 7-9 November in Krugersdorp sy provinsie verteenwoordig.

Page 6: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

6

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL(t) 018 297 3846 (e) [email protected]

LAERSKOOL SAAMTREK(t) 018 462 4231 (e) [email protected]

LAERSKOOL ML FICK(t) 018 297 5003 (e) [email protected]

MATHS-IN ACTION A Maths-in Action project was hosted by SAOU in collaboration with ‘die Akademie vir Wiskunde en Kuns’. Three of Potchefstroom Central School’s learners were placed in the

top 30 in the province. Congratulations to Hanul Lee (First in the NW Province), Atlegang Modise, Asma Gani and their Maths Educator Mrs. Jodi Prior.

ASTRO QUIZ TEAM S.A CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS

WISKUNDE-OLIMPIADE

The Astro Quiz team represented Potchefstroom Central School at the Mafikeng Science Centre on the 28th of August. This quiz is an initiative of the North West University. Congratulations to Kashaf Bhatti, Salime Gossayn, David Asiwe, Dane O’Brien, this formidable team received third place and each team member won a science experiment set.

The S.A Cross Country Championships were held on the 12th of September at Middelburg Mpumalanga. Potchefstroom Central School athletes that competed were...

Hierdie jaar het ‘n paar van ons slimkop gr.6 en 7’s aan die SAOU-Wiskunde-in-Aksie-Olimpiade deel geneem. Onder hulle was ook een gr.2- leerling, Pieter-Jacq du Toit. Idelé

du Toit en Hendriette Stroebel het deurgedring na die 2de ronte wat ‘n Wiskunde-pretdag by die NWU ingesluit het.

Delivered directly to the parents through the school!Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Back row: Kamohelo Thulo B U/12, Thuto Mkhize B U/13, Ongopotse Masike B U/10, Keabetswe Seome B U/10, Front row: Ivan Gasela B U/13, Kamogelo Kekane B U/12, Willy Sereko B U/12 and Rea Ditlhobolo G U/11,

(WISKUNDE IN AKSIE)

KRIEKETDie Noordwes krieketliga se kwarteind wedstryde het op Dinsdag, 15 September plaasgevind.

Saamtrek se O/10A-, O11A-, O/13A- en O/13B-spanne het onderskeidelik teen Brits en GHS gespeel.

Uitslae was soos volg:O/10A Saamtrek verloor

teen L/S GHSO/13A Saamtrek verloor

teen L/S Brits O/11A Saamtrek wen

teen L/S BritsO/13B Saamtrek wen

teen L/S GHS

O/11A Saamtrek span: O/13B Saamtrek span:

Voor: Divan Pieters, Armandt Welgemoed, MJ Mostert, Divan Mostert, Blake Botes.Middel: Tjaard du Plessis, Jayden Nakana, Zane van Staden, Theunis van der Merwe.Agter: Ewald Fourie, mnr. Dirk Pretorius (Afrigter), Luan von Wielligh.

Voor: Abrie NieuwoudtMiddel: Gerrit Maritz, Jesse meyer, Alex Grovè, Mauricio Diaz.Agter: Dewan White, Tehan Buys, Werner Kruger, Andrè van Staden, Clive Griesel, Christopher Albertus.Heel agter: Mnr. Chris Wiggett (Afrigter)

Page 7: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

7KLERKSDORP HOËRSKOOL(t) 018 462 8423 (e) [email protected]

HOËRSKOOL WESTVALIA(t) 018 468 1023/4 (e) [email protected]

SCHOONSPRUIT HOËRSKOOL(t) 018 462 9756/7 (e) [email protected]

KRIEKET WEN KWART FINAAL RADIKALE REDENAARSWENNERʼn GROOT DANKIE AAN MONIQUEKrieket: KHS se Eerste span speel Saterdag, 12 September, teen RHS by KHS, Rustenburg wen die loot en kolf eerste, hulle word uitgeboul vir 87 in die 30 ste beurt!

Charles de Lange is die Noordwes Radikale Redenaarswenner. Hy gaan op 31 Oktober by die landswye finaal praat met en Afrikaans sowel as Engels toesprake. Dít wil gedoen wees. Hier word Charles, tydens die Interskoolse Redenaars verlede maand, deur mnr Brand geluk gewens.

Ons hoof, Mnr Brand, het dit goedgedink om Monique Kooij (KHS - hoofmeisie 2014) te bederf met ‘n skootrekenaar en toebehore. Dit is na aanleiding van die geld wat sy vir die skool ingebring het danksy haar skitterende matriekuitslae verlede jaar. Monique was 5de in Noordwes en het verskeie bedrae geld verdien - onder andere ‘n beurs van R90 000 van Anglo-Gold Ashanti en R60 000 vir die skool. Baie dankie en geluk aan Monique, dit was vir ons ’n voorreg om jou weer hier te sien by jou Alma Mater.

Beste boulers:Morné Mitchell 6/3 in 5Okkie Swartz 7/2 in 5

KHS kolf volgende en slaan die wenlopies in die 15 beurte met

3 paaltjies af.

Beste kolwers:Ruan Minnaar 34 nie uit nie.Franco v/ Wal 24 nie uit nie.KHS wen met 7 paaltjies.

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT APP!• Nuutste tegnologie. • Inligting oor skool, aktiwiteite, rigtingaanwysers.• “Link” na Schoonspruit se Facebook.• “Link” na Schoonspruit se Kommunikator.• “Link” na Schoonspruit se Webblad.• Slegs 9.3 M data op foon.

Laai vandag nog die skool se app gratis af.

Android foneGoogle Playstore / apps / Hoërskool Schoonspruit

IphoneApple store / apps / Hoërskool Schoonspruit

SKAAKBaie geluk aan die volgende skaakspelers wat gekies is vir die Noordwesspan om in Januarie 2016 in Kaapstad by die SA’s te gaan speel.

o/16ABord 6 - Jandré LaasBord 7 - charles Venter

o/16BBord 6 - Carla Pienaaro/18ABord 2 - Exley RouxBord 7 - Lize RaubenheimerBord 9 - Mandie Badenhorsto/18BBord 5 - Stephan Jansen van Rensburg

EISTEDDFOD

REDIKALE REDENAARS

Wesvalia musiek leerders het besonder goed gepresteer by die afgelope Eisteddfod in Klerksdorp. Hulle behaal

vanaf A tot A++. Baie geluk julle, dit gaan gepaard met harde werk en volgehoue deursettingsvermoë.

Baie geluk aan Werner en Bernard Strausse wat tydens die Redikale redenaars puik presteer het.

Werner behaal 87.5% en Bernard 89%. Baie geluk julle!

Foto: Links Werner Strauss, Jakus Bogenhofer, Janca Smit, Bernard StraussInlas foto: Francois Wessels

Page 8: Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

8

[email protected]

018 294 3050

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM(t) 018 294 3228 (e) [email protected]

FERDINAND POSTMA HOËRSKOOL(t) 018 290 5539 (e) [email protected]

HOËRSKOOL VOLKSKOOL(t) 018 294 5287/8 (e) [email protected]

SENIOR 7’S SPANVolkies se senior 7’s span het verlede naweek aan die Xco 7’s Toernooi op Sundown Ranch deel geneem en die wentrofee ingepalm. Hulle kwalifiseer om aan die Prestige Xco 7’s toernooi deel te neem wat op die 18de en 19de September plaasvind by Hoërskool Waterkloof. Verder is die span is uitgenooi om aan die “Save

the Rhino” toernooi deel te gaan neem wat oor die langnaweek plaasvind in die Kruger Nasionale Wildtuin. Don-Juan Stuart en Jandré Steyn is ook ingesluit in die voorlopige Luiperds 7’s groep wat die 12de September aan die laaste rondte van proewe gaan deelneem.

Agter vlnr: NiëlSmit (Afrigter), Chandry du Toit, Franco de Beer, Hanru van Rooyen, Pieter le Roux, Michael Tolmay, Johan Glover, Don-Juan Stewart, Hardus Scheepers, Berty Visser (Afrigter). Voor vlnr: Gideon Steyn, Jandré Steyn (kaptein), Cornel Schoonraad (onder-kaptein), Hendrik Weideman, HenryCampher, Jandré Olivier, Nic Greyling.

HONK - AANGEBIED DEUR HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA SE PULSE KULTUURGROEP Pulse is ‘n dinamiese en kleurvolle kultuur-aktiwiteit wat elke tweede jaar ‘n vertoning aanbied. Enige leerder wat wil sing, dans of toneel speel word deel van dié groep.Leerders kry die geleentheid om onder die leiding van professionele afrigters te groei en te ontwikkel. This year the Pulse group performed in a musical named: HONK

The TRUE adventure of the Ugly DucklingHonk! tells the story of an odd-looking baby duck, Ugly, and his quest to find his family and also self-acceptance.The performance was a great success!

WOW SPELFEES LEADERSHIP TRAINING NATIONAL XCO MOUNTAIN BIKING CUPThe WOW Spelfees run by the University of Stellenbosch was

held recently at Laerskool Mooirivier. Congratulations to the following Girls High learners who have gone through to the WOW Woordefees national competition in Stellenbosch on the 17th October. Good luck girls!

Paige van der Poll, a grade 11 leaner at The High School for Girls Potchefstroom, has been selected as one of thirty leaners from across South Africa to attend the Beeld Newspaper’s prestige leadership training from the 1st -4th October. Congratulations Paige!

Andrea is the Gauteng Club XCO Champ as well as the Gauteng Eliminator High Schools Champ. She was awarded her Gauteng Colours and she represented Gauteng at SA Champs where she placed 4th. Andrea took part in the National XCO Mountain Biking Cup. Andrea ended 2nd in the country. Andrea also received her North West Colours for Mountain Biking and is North West High School Marathon Champ. Andrea represented Girls High in the Spur High School Series, where she won all events. She is now the Sub Junior Category Winner and has been selected to represent North West at the Spur High School National Finals event at Bekker on Saturday and Sunday, 3 & 4 October. We wish her all the best!!

Front row: Fadene Fourie, Samkelisiwe Ntamo, Karin Schutte, Back Row: Tahiya Latif, Marzhaun van den Berg, Aneke Steiner, Kirsten de Villiers, Jordan du Rand, Riandi Henderson