northern suburbs (july) high school

8
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News JULY 2014 NORTHERN SUBURBS WHO WE ARE Advertise in this newspaper - Contact: PRINTED BY - Paarl Coldset WHAT TO FIND INSIDE Lifestyle AWSUM Kombuis In and around the house HIGH SCHOOL HOËRSKOOL Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected] Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Jade Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Editorial Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected] AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen. D ie ryke kultuurverskeidenheid in ons land laat ouers toenemend wonder oor die mees geskikte taalonderrig aan hulle kind of kinders. Watter taal of tale gaan aan hulle die beste geleenthede bied – hier in Suid- Afrika én in res van die wêreld? Inheemse tale soos isiXhosa en isiZulu verdien natuurlik sterk oorwe- ging, maar globalisering en die opwindende ekonomiese vooruitsigte wat die Verre-Ooste bied, maak van ’n taal soos Mandaryns ’n definitiewe moontlikheid. Meertaligheid was nie altyd ’n gewilde konsep nie. “Dit was eers ná 1970,” verduidelik prof Lilli Pret orius van die Departement Linguistiek aan Unisa, “dat opvoedkundiges positiewer oor twee- en meertaligheid begin voel het. GOED VIR JOU KIND? “Daar is baie voordele aan meertalig- heid verbonde,” sê prof Pretorius. Sy verwys na navorsing wat getoon het dat tweetaligheid aan leerders ’n verstandelike en taalvoordeel bo hulle eentalige maats gee. Daar is voorts uitgewys dat tweetaligheid oor die algemeen aan kinders ’n beter taalaanvoeling besorg. Die tweetaliges se breinfunksionering was ook beter as dié van eentaliges. Neurologies-gesproke het hulle ’n groter breinnetwerk ontwikkel, wat aan hulle ’n intellektuele hupstoot besorg het. By meertalige kinders was daar ook groter begrip en verdraagsaamheid teenoor ander kultuurgroepe. “’n Mens kan beswaarlik die sosiale en kommunikatiewe waarde van ’n tweede taal ontken,” sê prof Pretorius. “’n Tweede taal dra beslis positief by tot ’n kind se selfbeeld,” bevestig dr Don Roos, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “As ’n jongmens ná skool verder gaan studeer, sal ’n taal soos Engels beslis voordelig wees, want deesdae is die meeste handboeke in Engels. “Studies het getoon dat ’n goeie kennis van Engels een van die kragtigste veranderlikes is om in die eerste jaar te pre-steer. Daarbene- wens maak dié taal ook die internasio- nale wêreld vir ons kinders oop.” Prof Pretorius waarsku ouers egter dat adolessente straks ’n weerstand teen so ’n vreemde taal kan ontwikkel. Dié soort houding kom gewoonlik voor wanneer dié tieners nie van hulle portuurgroep wil verskil nie. Maar indien die vreemde taal van jongs af in die huis aangeleer is, is die grondslag reeds gelê. Die kind sal dit dus verstaan, al praat hy of sy dit nie meer gereeld nie. NEEM KENNIS! Soos ’n kind ouer word, word die aanleer van ’n vreemde taal moeiliker, sê prof Pretorius. Tot op agt leer ’n kind ’n taal makliker aan deur net daaraan blootgestel te word. Hierdie taaloordrag word bevorder indien die kind ’n positiewe belewenis het van persone uit dié vreemdetaal- groep. Dit lei gewoonlik daartoe dat die kind so ’n taal met groter entoesiasme aanleer. HOE EN WAT? Maar hoe word die grammatikale kennis deur die brein verwerk? Van 11-12 jaar af verander hierdie leerproses, en word leerders vaardiger wat die taal se abstrakte aspekte betref. Terwyl taaloordrag voorheen hoofsaaklik onbewustelik en deur blootstelling daaraan plaasgevind het, word dié proses nou vervang deur ’n meer bewustelike aanleer van die taal. Faktore soos watter voordele dit vir die kind inhou, begin nou ’n rol speel, asook die leermetode en die tyd wat aan die aanleer van die taal afgestaan moet word. Nog invloede ten opsigte van die aanleer van ’n vreemde taal is die ge-sindheid by die skool én by die breër gemeenskap teenoor die betrokke taal. Volgens prof Pretorius kan ’n skool of gemeenskap implisiet en eksplisiet ’n negatiewe gesindheid teenoor ’n taal opwek, wat dan baie gou deur die leerders aangevoel word. Ook die onderwyser en sy of haar relatiewe vaardigheid en entoesiasme kan ’n adoles- sent inspireer ... of nié. OUERS SE ROL “Navorsing wat oor ’n lang termyn onderneem is, het onteenseglik bewys watter voordele die blootstelling aan ’n tweede taal vir kinders inhou,” sê prof Pretorius. “Daarom kan ouers se rol in ’n kind se taalvaardigheid nie oorbeklemtoon word nie. “Kinders wat hulle skoolloopbaan met ’n goeie mondelinge vaardigheid begin (hetsy een- of tweetalig), vaar ook oor die algemeen beter op skool. BIETJIE VIR BIETJIE Dr Roos het ’n laaste wenk aan ouers: “Begin met babatreetjies!” Hy vertel hoe hy en sy vrou te werk gegaan het: “Toe ons kinders se moedertaal teen vier jaar vasgelê was, het ons saam besluit om tydens aandete net Engels te praat. Dit het begin met frases soos: ‘Salt? Thank you.’ En: ‘Pass me the butter, please.’ “Die meeste aande het ons vergeet om by ons voorneme te hou, maar selfs net dié kere dat ons dit wel gedoen het, het aan ons kinders ’n groot voorsprong in ’n tweede taal gegee. Hulle was glad nie bang om Engelse toesprake te maak nie – ons praat dan dié taal saans aan tafel! “’n Bonus,” sê prof Roos, “was dat wanneer ons ná ete skottelgoed gewas het, die kinders baiekeer vergeet het om nié meer Engels te praat nie ...” Hoe goed is ’n tweede- of selfs ’n vreemde taal vir my kind? Hoe pak ek en my kind dit aan? Waar begin ons? En wanneer? P4 - P8 Schoolnews P3 AWSUM Wheels P3 BDP Properties P2 Jamrock P2 Winter uitverkoping P2 Hanging pot plant

Upload: awsum-news

Post on 01-Apr-2016

233 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Northern Suburbs (July) High School

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

JULY 2014 NORTHERN SUBURBS

WHO WE AREAdvertise in this newspaper - Contact:

PRINTED BY - Paarl Coldset

WHAT TO FIND INSIDE

LifestyleAWSUMKombuis

In and around the

house

HIGH SCHOOL HOËRSKOOL

Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected] Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic DesignerRowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected]

AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.

Die ryke kultuurverskeidenheid in ons land laat ouers toenemend wonder oor die mees geskikte

taalonderrig aan hulle kind of kinders. Watter taal of tale gaan aan hulle die beste geleenthede bied – hier in Suid-Afrika én in res van die wêreld? Inheemse tale soos isiXhosa en isiZulu verdien natuurlik sterk oorwe-ging, maar globalisering en die opwindende ekonomiese vooruitsigte wat die Verre-Ooste bied, maak van ’n taal soos Mandaryns ’n definitiewe moontlikheid. Meertaligheid was nie altyd ’n gewilde konsep nie. “Dit was eers ná 1970,” verduidelik prof Lilli Pret orius van die Departement Linguistiek aan Unisa, “dat opvoedkundiges positiewer oor twee- en meertaligheid begin voel het. GOED VIR JOU KIND?“Daar is baie voordele aan meertalig-heid verbonde,” sê prof Pretorius. Sy verwys na navorsing wat getoon het dat tweetaligheid aan leerders ’n verstandelike en taalvoordeel bo hulle eentalige maats gee. Daar is voorts uitgewys dat tweetaligheid oor die algemeen aan kinders ’n beter taalaanvoeling besorg. Die tweetaliges se breinfunksionering was ook beter as dié van eentaliges. Neurologies-gesproke het hulle ’n groter breinnetwerk ontwikkel, wat aan hulle ’n intellektuele hupstoot besorg het. By meertalige kinders was daar ook groter begrip en verdraagsaamheid teenoor ander kultuurgroepe. “’n Mens kan beswaarlik die sosiale en kommunikatiewe waarde van ’n tweede taal ontken,” sê prof Pretorius.“’n Tweede taal dra beslis positief by tot ’n kind se selfbeeld,” bevestig dr Don Roos, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “As ’n jongmens ná skool verder gaan studeer, sal ’n taal soos Engels beslis voordelig wees, want deesdae is die meeste handboeke in Engels. “Studies het getoon dat ’n goeie kennis van Engels een van die kragtigste veranderlikes is om in die eerste jaar te

pre-steer. Daarbene-wens maak dié taal ook die internasio-nale wêreld vir ons kinders oop.”Prof Pretorius waarsku ouers egter dat adolessente straks ’n weerstand teen so ’n vreemde taal kan ontwikkel. Dié soort houding kom gewoonlik voor wanneer dié tieners nie van hulle portuurgroep wil verskil nie. Maar indien die vreemde taal van jongs af in die huis aangeleer is, is die grondslag reeds gelê. Die kind sal dit dus verstaan, al praat hy of sy dit nie meer gereeld nie.

NEEM KENNIS!Soos ’n kind ouer word, word die aanleer van ’n vreemde taal moeiliker, sê prof Pretorius. Tot op agt leer ’n kind ’n taal makliker aan deur net daaraan blootgestel te word. Hierdie taaloordrag word bevorder indien die kind ’n positiewe belewenis het van persone uit dié vreemdetaal-groep. Dit lei gewoonlik daartoe dat die kind so ’n taal met groter entoesiasme aanleer.

HOE EN WAT?Maar hoe word die grammatikale kennis deur die brein verwerk?Van 11-12 jaar af verander hierdie leerproses, en word leerders vaardiger wat die taal se abstrakte aspekte betref. Terwyl taaloordrag voorheen hoofsaaklik onbewustelik en deur blootstelling daaraan plaasgevind het, word dié proses nou vervang deur ’n meer bewustelike aanleer van die taal. Faktore soos watter voordele dit vir die kind inhou, begin nou ’n rol speel, asook die leermetode en die tyd wat aan die aanleer van die taal afgestaan moet word. Nog invloede ten opsigte van die aanleer van ’n vreemde taal

is die ge-sindheid by die skool én by die breër gemeenskap teenoor die betrokke taal. Volgens prof Pretorius kan ’n skool of gemeenskap implisiet en eksplisiet ’n negatiewe gesindheid teenoor ’n taal opwek, wat dan baie gou deur die leerders aangevoel word. Ook die onderwyser en sy of haar relatiewe vaardigheid en entoesiasme kan ’n adoles-sent inspireer ... of nié.

OUERS SE ROL“Navorsing wat oor ’n lang termyn onderneem is, het onteenseglik bewys watter voordele die blootstelling aan ’n tweede taal vir kinders inhou,” sê prof Pretorius. “Daarom kan ouers se rol in ’n kind se taalvaardigheid nie oorbeklemtoon word nie. “Kinders wat hulle skoolloopbaan met ’n goeie mondelinge vaardigheid begin (hetsy een- of tweetalig), vaar ook oor die algemeen beter op skool.

BIETJIE VIR BIETJIEDr Roos het ’n laaste wenk aan ouers: “Begin met babatreetjies!” Hy vertel hoe hy en sy vrou te werk gegaan het: “Toe ons kinders se moedertaal teen vier jaar vasgelê was, het ons saam besluit om tydens aandete net Engels te praat. Dit het begin met frases soos: ‘Salt? Thank you.’ En: ‘Pass me the butter, please.’ “Die meeste aande het ons vergeet om by ons voorneme te hou, maar selfs net dié kere dat ons dit wel gedoen het, het aan ons kinders ’n groot voorsprong in ’n tweede taal gegee. Hulle was glad nie bang om Engelse toesprake te maak nie – ons praat dan dié taal saans aan tafel! “’n Bonus,” sê prof Roos, “was dat wanneer ons ná ete skottelgoed gewas het, die kinders baiekeer vergeet het om nié meer Engels te praat nie ...”

Hoe goed is ’n tweede- of selfs ’n vreemde taal vir my kind? Hoe pak ek en my kind dit aan? Waar begin ons? En wanneer?

P4 - P8Schoolnews

P3AWSUMWheels

P3BDP

Properties

P2Jamrock

P2Winter

uitverkoping

P2Hanging pot

plant

Page 2: Northern Suburbs (July) High School

JULY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle

CAPE GATE LIFESTYLE CENTRE (021) 981 0314TYGERVALLEI (021) 914 7816 l lUitgesoekte voorraad,Voorraad beperk, kontak ons gerus om beskikbaarheid te bevestig.

ZEVENWACHT (021) 903 3345

WINTER UITVERKOPINGNOU AAN !!

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKELAangebied deur Karla van Biljon

(Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 AprilProtea Hotel, Durbanville

Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method:• Om konflik in die familie te hanteer• Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer• Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer

Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - [email protected]

6 Augustus 19:00Protea Hotel, Durbanville

DEHUMIDIFIER“Prevent damp and condensation”Only R275 per day.

WOMENS MONTH SPECIAL ...10 x Lipo laser treatments only R1500 !Valid until 30 August

Present this voucher and qualify for a FREE 20 minute Lipo Trial treatment

Upmarket and stylish salon situated at tygerwaterfront cascades 3

Bookings essential ● 061 881 2376 ● [email protected]

Vertical plants and gardens are all the rage at the moment. Try this fun, inexpensive and quick-to-make hanging pot plant and be sure to impress!

You will need:● plant, ● thick rope, ● round margarine tub or similar container with lid, ● terracotta planter

Cut a big hole in the lid and a smaller hole in the bottom of

the tub.

Thread the rope through the

bottom hole and secure with a big knot inside

the tub.

Place the pot plant over the knot in die tub and feed the

leaves through the big hole in the lid. Secure the lid firmly. You can even

add a bit of duct tape to make

sure it stays put!

Thread the rope through the hole in the bottom of the terracotta planter

and voila!

By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za

Step 1

Step 4

Step 2 Step 3

Homeology.co.za is your online creative inspiration guide to making a beautiful

home.

www.homeology.co.za

WIN!Win your very own ELECTRONIC copy of The Ho-meology.co.za DIY & Styling Issue by entering your details at http://homeology.co.za/awsum

The prize will be emailed to the winner as a down-loadable PDF. By entering your email address you also agree to receive our newsletter – only great ideas, no spam!

Page 3: Northern Suburbs (July) High School

NEWS / NUUS

AWSUM Wheels3JULY 2014

We will no longer be trading under Rawson Properties, but under BDP Properties. Our Agency will still consists of the same vibrant positive Sales Team and we will still be located in the Aurora Ipic Centre, should anyone be in need of help with Selling, Buying or Letting information. Our trading area’s have expanded tremendously and we can proudly be of assistance to all our clients in the Mother City and her surrounds! We always look forward to an opportunity where we can build better and new relationships with our community, so please feel free to come around for a cup of coffee. Our doors will always be open.

Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Beautiful Spacious family Home in Parklands - This large home offers 3 bedrooms (mes), 2 full bathrooms, large living area and open plan fitted kitchen and scullery. Low maintenance garden fitted with a pool and outside braai. Situated in a quiet street. It is a must see!Annette 084 701 3121

Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 One Bedroom Apartment close to schools in Goodwood - This very well kept 1 Bedroom, 1 Bathroom apartment is a must see in this gated complex, close to the schools and public transport in Vrijzee, Goodwood. The apartment is in a new security complex with safe parking.Annette 084 701 3121

Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 Perfect for the young newlyweds or bachelor - This lovely home is also perfect for investment buyers, you are guaranteed a tenant at all times with the rent on R4000 PM. It’s situated in the lovely surrounds of Goedemoed and 5min drive from Graanendal Shopping Centre.Mackie 082 467 8637

Bedrooms 2 | Bathrooms 2 | Garages 0 Large Apartment In Upmarket Complex - Invest in a large upmarket apartment in the sought after Century City area. This home offers an open plan kitchen & living area leading out to a large balcony with super views. Secure parking is provided, walking distance to the shopping centre and easy access to the main roads. Neville 083 279 6408

Erika van WykPrinciple082 650 9258

Mackie Watson082 467 8637

Mariska ParkerAccounts

Neville Chamberlain083 279 6408

Louise MyburghSales Admin

Annette van Rensburg084 701 3121

Parklands R1 595 000 Goodwood R375 000

Goedemoed R630 000 Century City R1 350 000

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

SOLE

MA

ND

ATE

The number 1 Ford dealership

in the Cape

Barloworld Ford N1 City021 596 3200

In and around the house

Vertical plants and gardens are all the rage at the moment. Try this fun, inexpensive and quick-to-make hanging pot plant and be sure to impress!

Homeology.co.za is your online creative inspiration guide to making a beautiful home.

WIN!Win your very own ELECTRONIC copy of The Homeology.co.za DIY & Styling Issue by entering your details at http://homeology.co.za/awsum

3 Winners will be chosen randomly from entries received. The prize will be emailed to the winner as a downloadable PDF. By entering your email address you also agree to receive our newsletter – only great ideas, no spam!

www.homeology.co.za

You will need:• plant, - thick rope, • round margarine tub or similar container with lid, • terracotta planter

Cut a big hole in the lid and a smaller hole in the

bottom of the tub.

Thread the rope through the bottom hole and

secure with a big knot inside the tub.

Place the pot plant over the knot in die tub and feed the leaves through the big hole in the lid. Secure the lid firmly. You can even add a bit of duct tape to

make sure it stays put!

Thread the rope through the hole in the bottom of the terracotta planter and

voila!

By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za

Page 4: Northern Suburbs (July) High School

JULY 20144

NEWS / NUUS

Hoërskool Bellville

Fairmont High

On 22 & 23 June 2014, Fairmont participated in the South African Schools’ Golf Championships where Fairmont came 12th out of 22 schools. The competition was very strong as we played against the best in South Africa.In the individual category, Tristan Hamilton came 5th out of the 88 players on the course. This competition was the first of its kind in South Africa and, given

Fairmont’s U/19A rugby team defeated D.F Malherbe from Port Elizabeth 57-5 and lost against Cambridge High School 8-0.

Fairmont’s U/19A netball team won fout out of the eight matches played at the festival.

Golf Championships

Fairmont at the Cambridge Sport Festival in East London

the frosted greens and fairways with the -4º conditions we had to play in, we are incredibly proud to have represented Fairmont so well. Tristan Hamilton also played in various WP Golf tournaments throughout the holiday, winning the Prentice Cup at Mowbray Golf Club on Thursday, 3 July 2014 with a score of one-under-parr, 71. The Prentice Cup is one of the oldest trophies in WP Golf,

since 1921. Well done for this great result Tristan! Tristan Hamilton receiving his

1st price from Duncan Cruickshank of the Sunshine Tour. Tristan also won the Glacier / Sanlam Golf tournament held at Stellenbosch Golf Club on Friday, 4 July 2014 and has been sponsored by Glacier/Sanlam to attend the National Finals taking place on 8, 9 & 10 October at Zebula Golf Estate in the Waterberg outside Gauteng. Twenty-one of SA’s top junior golfers will go through to the finals,

of which Tristan has already secured his spot in the final. A brilliant achievement Tristan, all the best for the finals in October! Tristan achieved his third win in two weeks when he clinched the win on one-over-parr, 73 on the opening round of the TGSE Junior Golf Tour held at Stellenbosch on Sunday 20 July 2014.

Connor de Groote, Christian Steenkamp, Daniel Albutt, Miss van der Merwe, Tristan Hamilton.

Tristan Hamilton with the Prentice Cup.

Tristan Hamilton receiving his 1st price from Duncan Cruickshank of the Sunshine Tour.

Tristan Hamilton with his two coaches Lana Orgivanyi & Paul Mckenzie of the Paul Mckenzie Golf Academy. Paul is also the heads of The Golf School of Excellence in Cape Town.

Premier Dogtershokkie IPT- toernooi

O/16A hokkie wen BRONS!

Krieket

Musiekkompetisie1ste Rugbyspan

Span bou uitstappie

Premier Dogtershokkie speel teen ‘n toerspan van Nederland . Lindie Anker is gekies vir die SA o/18B hokkiespan na die IPT- toernooi in Durban. Sy is ook gekies as die nie-reisende reserwe vir die SA o/18A span wat teen Australië gespeel het. Lindie het ook deel geneem aan die SA Gimnastiekkampioenskappe vlak10 in Klerksdorp. Sy het twee silwermadaljes gewen.

Baie geluk aan Juf Elaine Kruger (afrigter), Melissa Trautman en Rozanne Compion wat by die IPT-toernooi in Pietermaritzburg die bronsmedalje gewen het.

Ian Smit het gedurende die vakansie die deur Mnr Eric Simons afrigting te kry. Mnr Simons is ‘n oud Protea Krieket speler en is tans die IPL, Dehli Dare Devils se hoof afrigter.

Hierdie kompetisie het plaasgevind vanaf 18 tot 21 Junie en is vir die 8ste jaar aangebied vir talentvolle jong musici by die Rhodes Universiteit in Grahamstad. Slegs 3 deelnemers uit elke kategorie het deurgedring na die finale rondte wat Saterdagaand 21 Junie plaasgevind het. Annerike du Plessis, ‘n 15-jarige pianis verbonde aan die Hoërskool Bellville is aangewys as die wenner van die Hoërskool afdeling. Sy het werke van Scarlatti, Liszt, Haydn, Scriabin en Say gespeel. Annerike is ‘n leerling van Mario Nell, ‘n dosent by die Universiteit van Stellenbosch se Musiekkonserwatorium.

1ste Rugbyspan van Hoërskool Bellville besoek die SA-Rugby museum as ‘n spanbou uitstappie.

1ste Rugbyspan van Hoërskool Bellville oefen by Kampsbaai as ‘n span bou uitstappie.

Page 5: Northern Suburbs (July) High School

The Settlers High School

NEWS / NUUS

Hoërskool DF Malan5JUNE 2014

We are so proud that 6 of our Netball girls were chosen to represent WPHSN at an Inter-Regional tournament in Worcester on 20-21 June.

The First Boys Hockey team hosted a team from John Hampden Grammar School in High Wycombe, London. The boys were billeted out to families and thoroughly enjoyed staying with the families and experiencing typical South African hospitality. The match was a very even one where both teams dominated at

different times - the final score was 3-3 draw which was fair as the teams were very evenly matched. Their player of the match was Martin Andrews and for The Settlers, Liam Davids. The after match function where the boys could socialise with each other over a meal was well received.

The Settlers High School hosted a group of rugby and golf players from New Zealand from 21-23 July 2014. The boys hail from Hastings High School, which is situated on the East coast of the Northern Island in New Zealand.A rugby match was held between the two schools and although the New Zealand team outplayed the local boys, it was nevertheless an entertaining match filled with good play and excellent sportsmanship.Once again, The Settlers High built another bridge of friendship with Hastings High School.

Jodee Johannes has been selected for the u/17 SA School’s Netball Team to tour Portugal/Spain 12-21 October. Jodee was chosen to represent WCHSN and participated in the SA Schools Netball ALL Ages Tournament from 1-4 July in Margate where she was chosen for the SAHSN team u/17. Well done Jodee!

Netball Achievers BOYS UK HOCKEY TEAM VISITS THE SETTLERS

New Zealand

Back Row: Tarryn Solomons (u/18); Maegan Ryan (u/17); Jamie Titus (u/18). Front Row: Kirsten Ernzten (U/15); Nicole Biggs (u/14) and Yolanda Vimbani (u/15) (absent).

TweetaligheidseksamenSA Olimpiese Jeug-hokkiespan

Swemmers presteer Janneke Malan, lid van die SA Junior Swemspan, is onlangs in die SA Senior Nasionale Swemspan opgeneem is. Die span gaan in Augustus in Australië aan die 2014 Pan Pacific Swemkampioenskappe deelneem. Van die lande teen wie hulle te staan gaan kom, is Japan, Kanada, VSA en Australië.

Hoërskool DF Malan se leerders het vanjaar weer puik gevaar in die SA Taalbond Tweetaligheidseksamen.

Carli Blignault behaal die derde plek landswyd in die senior afdeling. Leon Rossouw eindig tweede in die junior afdeling. Meer as 2000 kandidate het in elke afdeling meegeding.

Rudolf verteenwoordig Suid Arika by die World Junior Open Water Championships in Israel, Eilat vanaf die 28ste – 30ste Augustus. Hy swem die 7,5 km Youth Men item en neem ook deel aan die 3 km Aflos item.

Rossouw neem deel aan die South African Short Course Championships in Pietermaritzburg vanaf 16- 19 Augustus. Dit is ‘n kwalifiserende gala om gekeur te word vir die World Short Course Championships.

Janneke verteenwoordig Suid Afrika by die Worlds Pan Pacific Championships in Australia vanaf 21 tot 25 Augustus.

Rudolf Visser Rossouw Landman Janneke Malan

In Maart 2014 is Simoné gekies vir die W.P. o.18A IPT-span wat van 30 Junie – 5 Julie in Durban deelgeneem het. Na hierdie toernooi is Simoné gekies vir die SA o.18B- span. Op 16 Julie het sy verneem dat sy opgeneem is in die SA Olimpiese Jeug-hokkiespan wat van 16 – 28 Augustus 2014 in Nanjing, China deelneem.

Hoërskool DF Malan se kranige swemmers presteer tans uitstekend en kry ook binnekort die geleentheid om teen internasionale spanne kragte te meet.

Page 6: Northern Suburbs (July) High School

Hoërskool Eben Donges

JULY 20146

NEWS / NUUS

Hoërskool Brackenfell

WP U/16 Grant Khomo Rugby Team Rugby

Model and Talent Competition JudokampioenskappeSA Motorrenjaer

The Brakkies are very proud of Branden de Kock who was selected for the WP U/16 Grant Khomo Rugby Team. On the photo he appears 5th from left in the front row at the capping ceremony of the Western Province High Schools Rugby Union.

Twee rugbyspanne van Pate’s Grammar School in Engeland het kom kragte meet teen die o.16’s en o.19’s van die Hoërskool Brackenfell. Dit was ‘n gesellige geleentheid waar al vier spanne hul harte uitgespeel het. Goeie vriendskapsbande is gesmee.

Nikitha Smalman has been invited to participate in the International Model and Talent Competition in New York, America during July. The IMTA is the most prestigious model and talent showcase in the world for aspiring models and artists. Figures Models is promoting her. We wish you well, Nikitha!

By die pas afgelope Suid Afrikaanse Ope Judokampioenskappe in Port Elizabeth het Janno Maree ‘n silwer medalje in die spankompetisie (WP/50kg) ontvang en sy moeder, Marinda (‘n voormalige Victrix Ludorum van die Hoërskool Brackenfell) ‘n silwer individueel en een in spanverband ontvang. Marinda was ook mede-spanbestuurder/afrigter van die WP Judo-span.

Tiaan Louw in graad 12, die Brakkies se SA Motorrenjaer, het by die SA Senior Kampioenskappe in Port Elizabeth sowel as in Kimberley goue medaljes verwerf. Hy is 24 punte voor die persoon watin die tweede plek lê. Die finale SA Kampioenskappe vind in November vanjaar plaas.

Mnr Petri Stoffberg van die Hoërskool Brackenfell is vir die derde agtereen-volgende jaar gekies as Bestuurder van die WP o.18 Rugby Cravenweekspan!

Eben Dönges High School is strongly represented on the Junior City Council. During the June holidays Robin Ross was one of the learners that participated in the participated in the Goju Ryu Karate SA Championships in Oudtshoorn. Robyn walked away with the following medals Gold in Kumite, Silver in Kata, Iri-kumi and Unsion. She was also awarded the trophy for the Best Female in the age group 12 – 17 years.

Four learners have been selected to participate in the WP Rugby U/15 Talent Project for 2014. Khwezi Metshane ,Triumph Boloji, Phumlani Gxuluwe, Ntsika Mboma.

Mr. Lionel Quickfall, Eben Dönges educator and WP U/16 Girls rugby coach, returned victorious and unbeaten from the SARU Girls Under-16 Interprovincial Series in Durban.

Junior City Council Goju Ryu Karate SA Championships

WP Rugby U/15 Talent Project WP U/16 Girls rugbyF.l.t.r Zona Gobeni, Namhla Gwabe, Aybrial Galant, Simoné Kampies and Nerissa Krishnan.

Page 7: Northern Suburbs (July) High School

NEWS / NUUS

Hoërskool Tygerberg7JULY 2014

HTS Bellville

HTS Hip-Hop ChampionsOn 19 July 2014, BTHS’s hip-hop dance crew took part in Cape Town’s Best Dance Crew Competition. The crew practised for hours during the holidays with the intention of doing their utmost best. The competition was tight, competing against six very talented schools. The dancers were happy at the announcement that they made it to the top 3 crews to re-perform for the judges one more time. BTHS’s dancers then took out all the stops and danced with all their hearts and WON THE COMPETITON! Congratulations to Bertram-John Hendricks, Bernita

Augus, Tasneem Mullins, Whitney Muller, Charne’ McKerry, Michka Pick, Angelique Lemens, Dylan Fisher and Bronwyn Witbooi. In the solo section of the competition, one boy and one girl from each crew would have to compete against each other. Bronwyn Witbooi and Bertram-John Hendricks represented BTHS. Bronwyn Witbooi won the trophy for Best Senior Dancer and Bertram John Hendricks got special mention for his wacking and vougueing dance style. We are so proud of these two dancers. What a great way to start the term!

PistolMandy’s pistol career started in February 2014 at Bellville Pistol Club under the supervision of Casper Du Plessis. She won her first gold medal in the SAPA competition in the Bronze Category in May 2014. Mandy, with her fellow team members, will be attending the 22nd British Junior International Competition in Bisely, England in August 2014. All our best wishes for the Team that’ll be representing South Africa.

Sandwich feeding schemeBTHS launched a sandwich feeding scheme towards the end of the second term this year. The incentive was for everyone to bring at least one extra sandwich to school in order to feed the learners at Sir Lowry’s Pass Primary School where hunger is a daily reality. The response from the learners, parents and staff have been phenomenal. Since day one we have collected more than 400 sandwiches. God’s richest blessings to all who have helped us thus far and a big thank you to all who will continue to contribute. It’s the little things we do that make the biggest difference!

NetballJamie-lee Thorne, playing for Bellville Netball club, achieved her WP colours.She was elected to play in the A team. They will be participating in the Clanwilliam tournament on 1-2 August 2014.

Die Tiere was in Kassel in Duitsland!Die Tiere het pas uit Kassel in die Provinsie Hessen in Duitsland na Suid-Afrika teruggekeer! Ons het in ons susterskool, Wilhelmsgymnasium skool gegaan en aanbiedings gedoen, was op menige uitstappies, het middeleeuse dorpies besoek, het ‘n skattejag in die stad gedoen waar alles op Duits uitgevind moes word en by die kultuuraand was ons “rap” ‘Es gefällt mir…’ ‘n reuse sukses. Ons was op die Schnellzug , die ICE, vir 3 dae na Berlyn waar ons in ‘n jeugherberg gewoon het en op die Spree-rivier gery het, ‘n spesiale “Führung” deur die kelder van die “Reichstag” gekry het en ook die Sokker-finale gekyk het. En tussendeur het ons Tiere-meisies hulle harte in Kassel verloor en baie trane oor die internasionale liefde gestort. Alles in alles ‘n heerlike, verrykende, internasionale ervaring waar die Tiere ons naam hoog gehou het en lewenslange vriendskappe gesmee het.

Kinderkoor Oud TiereDie Tygerberg Kinderkoor en drie ander Wes-Kaapse kore het Suid-Afrika gedurende die Junie-vakansie by die Wêreldkoorspele in Riga, Letland, verteenwoordig. Twee van ons leerders, Lindie Cronjé en Kathleen Matthee, is deel van die Tygerberg Kinderkoor. Ons is baie trots om te noem dat die koor, onder leiding van Hennie Loock, dubbelgoud in die kategorie Musica Sacra met begeleiding (met ‘n punt van 91%) en die kategorie vir kinderkore (88,25%) verwerf.

2 Oud Tiere by die Commonwealth Games in Skotland. Evan Carstens en Justin Geduld.

Page 8: Northern Suburbs (July) High School

Hoërskool Durbanville

JULY 20148

NEWS / NUUS

Hoërskool Stellenberg

WP 0/18 Cravenweekspan NetbalStellenberg-meisiekoor (SMK)

Tiaan Swanepoel van die Hoërskool Stellenberg is verkies tot die WP 0/18 Cravenweekspan: Tiaan het in die onlangse toernooi tydens die Junie vakansie 34 punte vir die WP aangeteken in slegs 3 wedstryde.

Die Stellenberg-meisiekoor (SMK) het tydens die onlangse wêreldkoorspele in Riga, Letland uitsonderlik presteer. Die SMK het in drie kategorieë teen kore van regoor die wêreld deelgeneem. In die algehele kompetisie was daar sowat 27000 deelnemers van 460 kore uit 73 lande. In die kategorie “Music of Spirit and Faith” het die SMK ’n tweede plek verower met ’n punt van 94 %, teenoor die wenkoor uit China wat 94,5 % behaal het. Hulle het ook ’n tweede plek met 93,5 % behaal in die kategorie “Musica Contemporanea” en ’n derde plek in die kategorie “Popular Choral Music” met ’n ongelooflike 95 %.

Nichole Taljaard, ‘n gr 11 leerder by Hoërskool Stellenberg is verkies tot die SA o/17 netbalspan tydens die afgelope SA skole toernooi.

Tiaan in aksie tydens die WP se wedstryd teen die Vrystaat.

Leerders van die skool verwelkom die koor tydens hul aankoms op die lughawe.

Die Stellenberg meisiekoor onder leiding van hul koorleier, André van der Merwe.Get the latest AWSUM edition on

www.awsum.co.za

Op 7 Mei het HSD se hokkiespanne ’n paar vriendskaplike wedstryde asook ’n bring-en-braai gehou. Die hoogtepunt van hierdie gesinsdag was die Old Boys en Old Girls wat teen die huidige O/19-seuns en -dogters gespeel het. Dit was baie spesiaal om die Old Boys en Girls daar te hê en hulle het dit baie geniet om op die skool se astro te kon speel.

HSD-oudleerders steeds aan die brand

Tien van HSD se eerders het op Maandag 23 Junie deelgeneem aan ‘n opname vir die jeugprogram Befonk op RSG.

Die Durbie-skouspel is een van die skool se jaarlikse gebeurtenisse, waartydens leerders die geleentheid kry om hul talent op die verhoog te wys. Vanjaar s’n was soos gewoonlik ‘n groot sukses. Hier is van die leerders wat deelgeneem het saam met Mnr Jan Burger en Me Amelia van Wyk.

HSD-leerders gesels op RSG

Durbie-skouspel

Hier is hulle saam met die omroeper, Kailin Daniels. Die leerders is, vlnr: Carla Smith, Elmien Viljoen, Jumaine Hansen, Inge Odendaal, Nel Ehlers, Estée van Tonder, Janke Tolmay, Amber Aucamp, Nienke Geldenhuys en Cinae Swart.

Vir hul praktiese eksamen moes die Graad 8’s interessante hoede ontwerp en maak. Hier pronk ‘n hele klompie van hulle met hul meesterstukke.

Graad 8’s raak kreatief