nuusbrief 22 van 2014

4
Page 1 Special points of interest: IMPORTANT DATES REIK NA DIE STERRE DANS 2 TOP 20 3 SPORT 4 Inside this issue: 23 Julie/ July 2014 Nuusbrief/ Newsletter 22 van/ of 2014 Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ [email protected] Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL LEIERSKAP: Wees ’n leier sonder ’n balkie www.voelgoed.co.za Ek weet uit pynlike ervaring in my eie lewe en ook dié van een van my dogters se lewens dat die leiers van die dag dikwels aangewys word deur mense met mag, maar weinig insig of wysheid. Ja, dis ’n kontroversiële uitlating om te maak, maar ek weet dat die talle mense wat uitstekende leiers in die samelewing word, reeds op skool oor hierdie lei- erseienskappe beskik het. Dit het niks te doen met emosionele rypheid of ontwikkeling of “dalk was hulle net nie toe gereed daarvoor nie”! Dis ’n infame leuen. Dikwels word kinders op grond van reputasie en populariteit as leiers geïdentifiseer. Daar is kinders wat hoogs ontwikkeld is wat betref hulle onderskeidings- en oordeelsvermoë, maar wat nooit ’n balkie sal dra nie. Hoekom? Hulle staan vir wat reg is. Hulle skroom nie om mense te konfronteer wat oneties optree nie – selfs al is dit ’n onderwyser of ’n ander persoon van gesag. Ek moedig dit geensins aan dat so ’n kind rebels optree en byvoorbeeld ’n onderwyser of ander gesagsfiguur voor die hele groep moet konfronteer nie. Inteendeel, ek glo sy sal vanself weet om dit nie te doen nie, juis vanweë haar sterk sin vir regverdigheid en haar gesonde oordeelsvermoë. Die vet weet, ek het met my eie oë gesien hoe kinders wat as leiers en onderleiers aangestel is, braak in ’n motor na ’n aand se wilde partytjie – soveel so dat dié wat nie leiers is nie, behoorlik moet koes! Dié in- ligting bereik net nooit die ge- saghebbendes wat hierdie kinders verkies nie. Hoekom nie? Want die kinders het groter genade vir mekaar as wat ons as volwassenes teen- oor ’n kind openbaar! ’n Kind begaan een fout op skool, en word dan geheel en al gediskwalifiseer as leier. Of sy gaan deur ’n tyd van gebro- kenheid en word dan geëtiket- teer as onstabiel en daarom ongeskik as leier! Leierskap het so relatief ge- word dat ek dink die gesond- ste uitgangspunt tot behoud van vele jongmense sou wees om jou unieke eienskappe te soek en te embrace. Daar is geen sin daarin om net nog een van die goody-two-shoes people-pleasing kindertjies te wees nie! As jy regtig iemand se leierskap wil evalueer, kyk na sy nalatenskap. ’n Nalaten- skap is jou enigste bewys dat jy geleef het op hierdie planeet! Maak dit noemens- waardig, maak dit “stunning”, maak dit ’n monument! Lééf voluit – so hard as wat jy kan, práát die waarheid en bewéég met impak! Doen dit alles terwyl jy konstant in God se skaduwee beweeg (dit be- teken Hy is oral welkom en teenwoordig!). ’N PAAR BRAINWAVES Leierskap is om ander te midde van jou eie onreg met regverdigheid te behandel. ’n Leier is dikwels nie popu- lêr nie! Die regte besluit is soms ’n ongemaklike een. ’n Leier moet ’n passie hê vir die mense wat hy lei – an- ders word hy maklik ’n Muga- be in plaas van ’n Madiba. Leiers word onthou vir die im- pak wat hulle gemaak het. Wees ’n leier sonder ’n balkie. HOE KAN DIT WERK? Moedig jou kind aan om haar outentiekheid te ontdek. Neem haar op die regte ouderdom (die voorligter sal dit kan bepaal) vir ’n aanleg- en persoonlikheidsanalise. Moenie druk op jou kind plaas om ’n leier te wees nie. As jou kind nie as leier aangewys is nie, moenie dié wat wel leiers geword het, kritiseer nie. KOM ONS PRAAT HIEROOR “Wie is die beste leier wat jy nog ooit geken het? Hoekom?” “Wat in jouself sien jy as ’n leierseienskap?” “Hoekom dink jy het God jou gemaak?” Bevestig nou die eienskappe wat jy in jou kind raaksien.

Upload: allison-harrison

Post on 19-Jan-2016

118 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

skoolinformasie

TRANSCRIPT

Page 1: Nuusbrief 22 Van 2014

Page 1

Special points of interest: • IMPORTANT

DATES

REIK NA DIE STERRE DANS

2

TOP 20 3

SPORT 4

Inside this issue:

23 Julie/ July 2014 Nuusbrief/ Newsletter 22 van/ of 2014

Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ [email protected]

Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

LEIERSKAP: Wees ’n leier sonder ’n balkie www.voelgoed.co.za

Ek weet uit pynlike ervaring in my eie lewe en ook dié van een van my dogters se lewens dat die leiers van die dag dikwels aangewys word deur mense met mag, maar weinig insig of wysheid. Ja, dis ’n kontroversiële uitlating om te maak, maar ek weet dat die talle mense wat uitstekende leiers in die samelewing word, reeds op skool oor hierdie lei-erseienskappe beskik het. Dit het niks te doen met emosionele rypheid of ontwikkeling of “dalk was hulle net nie toe gereed daarvoor nie”! Dis ’n infame leuen. Dikwels word kinders op grond van reputasie en populariteit as leiers geïdentifiseer. Daar is kinders wat hoogs ontwikkeld is wat betref hulle onderskeidings- en oordeelsvermoë, maar wat nooit ’n balkie sal dra nie. Hoekom? Hulle staan vir wat reg is. Hulle skroom nie om mense te konfronteer wat oneties optree nie – selfs al is dit ’n onderwyser of ’n ander persoon van gesag. Ek moedig dit geensins aan dat so ’n kind rebels optree en byvoorbeeld ’n onderwyser of ander gesagsfiguur voor die hele groep moet konfronteer nie. Inteendeel, ek glo sy sal vanself weet om dit nie te doen nie, juis vanweë haar sterk sin vir regverdigheid en haar gesonde oordeelsvermoë. Die vet weet, ek het met my eie oë gesien hoe kinders wat as leiers en onderleiers aangestel is, braak in ’n motor na ’n aand

se wilde partytjie – soveel so dat dié wat nie leiers is nie, behoorlik moet koes! Dié in-ligting bereik net nooit die ge-saghebbendes wat hierdie kinders verkies nie. Hoekom nie? Want die kinders het groter genade vir mekaar as wat ons as volwassenes teen-oor ’n kind openbaar! ’n Kind begaan een fout op skool, en word dan geheel en al gediskwalifiseer as leier. Of sy gaan deur ’n tyd van gebro-kenheid en word dan geëtiket-teer as onstabiel en daarom ongeskik as leier! Leierskap het so relatief ge-word dat ek dink die gesond-ste uitgangspunt tot behoud van vele jongmense sou wees om jou unieke eienskappe te soek en te embrace. Daar is geen sin daarin om net nog een van die goody-two-shoes people-pleasing kindertjies te wees nie! As jy regtig iemand se leierskap wil evalueer, kyk na sy nalatenskap. ’n Nalaten-skap is jou enigste bewys dat jy geleef het op hierdie planeet! Maak dit noemens-waardig, maak dit “stunning”, maak dit ’n monument! Lééf voluit – so hard as wat jy kan, práát die waarheid en bewéég met impak! Doen dit alles terwyl jy konstant in God se skaduwee beweeg (dit be-teken Hy is oral welkom en teenwoordig!). ’N PAAR BRAINWAVES

• Leierskap is om ander te midde van jou eie onreg met

regverdigheid te behandel.

• ’n Leier is dikwels nie popu-lêr nie! Die regte besluit is soms ’n ongemaklike een.

• ’n Leier moet ’n passie hê vir die mense wat hy lei – an-ders word hy maklik ’n Muga-be in plaas van ’n Madiba. Leiers word onthou vir die im-pak wat hulle gemaak het. Wees ’n leier sonder ’n balkie. HOE KAN DIT WERK?

• Moedig jou kind aan om haar outentiekheid te ontdek.

• Neem haar op die regte ouderdom (die voorligter sal dit kan bepaal) vir ’n aanleg- en persoonlikheidsanalise.

• Moenie druk op jou kind plaas om ’n leier te wees nie. As jou kind nie as leier aangewys is nie, moenie dié wat wel leiers geword het, kritiseer nie. KOM ONS PRAAT HIEROOR “Wie is die beste leier wat jy nog ooit geken het? Hoekom?” “Wat in jouself sien jy as ’n leierseienskap?” “Hoekom dink jy het God jou gemaak?” Bevestig nou die eienskappe wat jy in jou kind raaksien.

Page 2: Nuusbrief 22 Van 2014

Reik na die Sterre Dans - Sat. 2 Aug 2014

Belangrike datums/ Important dates 2014

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

DAY DATE ACTIVITY

Thursday 24/7 Rugby & Netball vs Aan de Doorns (home) (Practice matches) Netball U/13A vs Tourgroup (Olifantsvallei) BABBELAAND/ CHATTER EVENING @ 18:00

Saturday 26/7 Rugby & Netball vs LS Ashton (U/7 - 9) away Bus departs: 07:15 from school, back @ 14:45 Hockey vs Eversdal U/13B Boys & Girls (home)

Tuesday 29/7 Parent Evening per appointment 17:30 - 19:30

Wednesday 30/7 Parent Evening with Playgroups & Gr.R (M. du Plooy) SAMF Final @ WPS 15:00 Hockey vs FD Conradie (home) U/7 - 13 (A+B+C teams)

Thursday 31/7 Hockey @ Durbanville U/9 Boys & Girls Rugby & Netball vs RK Primary (away)

Friday 1/8 CAKE SALE GR.7

Saturday 2/8 Netball U/11A+B vs De Kuilen Rugby & Netball U/10 - U/13@ Wolseley (away) WPS Reik na die Sterre Dans @ Die Eikesaal, Rawsonville

Monday 28/7 GSF Hokkie @ HMS Paarl U/7 - U/10

Sa. 2 Augustus/ August 2014

@ 7nm/ 7pm

Eikesaal, RAWSONVILLE

R150 PP - Steakete ingesluit/

Steak dinner included

Kontantkroeg beskikbaar/ Cash bar available

Vir verdere navrae kontak/ For further information con-tact 023 347 0663 023 347 0663 023 347 0663 023 347 0663 of/or [email protected]@[email protected]@gmail.com

Kaartjies te koop by mev. Woodward by ontvangs. / Kaartjies te koop by mev. Woodward by ontvangs. / Kaartjies te koop by mev. Woodward by ontvangs. / Kaartjies te koop by mev. Woodward by ontvangs. /

Tickets for sale at reception @ Mrs Woodward.Tickets for sale at reception @ Mrs Woodward.Tickets for sale at reception @ Mrs Woodward.Tickets for sale at reception @ Mrs Woodward.

WPS REik na die Sterre Dans

OUERAAND PER AFSPRAAK: Afsprake is 10 min lank. Afsprake word by u kind se vakonderwyser gemaak. Kontak mev. Alida le Roux by 023 347 0663 om ‘n afspraak te skeduleer. (Mnre. S. Selders, H. vd Westhuizen, A. Cilliers en Mev. M. le Roux is betrokke by ‘n beheerliggaamvergadering, maak asb. dus ‘n alternatiewe afspraak.) PARENT EVENING PER APPOINTMENT: Appointments are 10 min long. Appointments are made with your child’s subject teacher. Contact Mrs Alida le Roux at 023 347 0663 to schedule your appointment. (Mr S. Selders, H. vd Westhuizen, A. Cil-liers & Mrs M. le Roux have a governing body meeting, please arrange for an alternative appointment.)

Diegene wat kaartjies ontvang het en reeds kaartjies verkoop het, moet asb. teen Maandag, 28 Julie die geld by mev. Woodward inbetaal sodat daar kontrole gehou kan word oor die aantal verkope. Baie dankie. - Desiré van Deventer (OOV ondervoorsitter)

Page 3: Nuusbrief 22 Van 2014

Nuusbrief/ Newsletter 22 van/ of 2014

Pick ‘n Pay Till Slip Drive

Help to raise funds for our school! Pick ‘n Pay is offering the following deal: should the school collect R1 million worth of Pick ‘n Pay till slips within the set period of time, they will pay us 1% or R10 000. Start date: 1 June 2014 End date: 30 August 2014 Till slips from all Corporate and family stores, Hypermarkets and Express Stores are valid. All till slips are to be handed in to the class teacher.

Top 20 Maart & Junie gekombineerd/ Top 20 March & June combined

GRAAD/ GRADE 4 Leerder/ learner % 1. Jeanne du Toit 96.1 2. Lené van der Merwe 94.1 3. Jana Stofberg 92.2 4. Tamar Baas 91.1 5. Nadia Botha 90.3 6. Angelique Morkel 88.3 7. Anandi van Schalkwyk 87.5 8. Aamirah Isaacs 86.7 9. Elanza van der Byl 85.7 10. Jacob le Roux 84.5 11. Pieter le Roux 84.1 12. Larissa Louw 84 13. Petri Taljaard 83.4 14. Bonolo Ramasesane 82.5 15. Corné Wolhuter 81.6 16. Edmaré Fortuin 81 17. Pierre Trotzky 80.9 18. Anke Deetlefs 80.4 19. Thea Oppel 80.2 20. Aiden Swanepoel 80

GRAAD/ GRADE 5 Leerder/ learner % 1. Henno Conradie 86.8 2. Lené Burger 85.6 3. Elchen Swart 85.4 4. Roché Cupido 84.2 5. Philip Smith 84 6. Jani Barnard 83.8 7. Anja Joubert 83.6 8. André Smith 83.4 9. Nabilah Williams 82.6 10. Summer-Joy Hendricks 82 11. Alicia Vashu 81.8 12. Courtney Gempies 81.6 13. Karla Wessels 80.2 14. Liam Smith 79.8 15. Thomas Hill 79 16. Cady Arendse 78.8 17. Chanel Whitehead 78.2 18. Keziah Cupido 77.2 19. Sonia Williams 76.4 20. Jenna van Heerden 76.2

GRAAD/ GRADE 6 Leerder/ learner % 1. Simone Botha 95.1 2. Stefmari Burden 92.3 3. Naomi Baas 91.1 4. Corné Havenga 89.4 5. Yonda Bostander 88.6 6. Tiaan Bester 86.9 7. Ethan Frantz 86.6 8. Nikul Burger 86.1 9. Andrea Wolhuter 86.0 10. Suné Deetlefs 85.1 11. Amber du Plessis 84.5 12. Danique Jacobs 84.2 13. Willem van der Merwe 83.9 14. Jaden Franklin 83.6 15. Jana Blomerus 81.6 Lindie Viljoen 81.6 16. Arné Mercuur 80.6 17. Marzanne Mathee 80.5 18. Danielle Rousseau 80.4 19. Teana Joubert 80.0

GRAAD/ GRADE 7 Leerder/ learner % 1. Lee Rabie 88.7 2. Emily Voigt 85.1 3. Chane Pienaar 84.3 4. Rebekah Cupido 83.4 5. Shayna Moffat 82.9 6. Kauthar Kafaar 82.4 7. Nevan Damon 82.2 8. Shelomi Truter 81.1 9. Bruce-John Joseph 80 10. Zaakir Nagia 78.5 Francois Prinsloo 78.5 11. Gretchen Jeftha 77.8 12. Mikyall Harris 77.7 13. Rashiqah Kafaar 77.5 14. Jason Davids 76.8 15. An-Mari Stofberg 75.3 16. Kaylee January 75.2 17. Lemay Maritz 74.7 18. Nicorene Louw 74.3 19. Hylan Lekay 73.3

Baie geluk aan hierdie leerders wat so hard gewerk het! Hou so aan!

Page 4: Nuusbrief 22 Van 2014

Banking details: ABSA 632005 ACC NO: 405 674 7412 (Cheque acc.) Please ensure that all cash or credit card payments (@ reception) are done before 14:00 for banking purposes. Thank you!

PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card Page 4

WPS Greetings A.M. Peens (PRINCIPAL)

Koekverkopingdatums/ Cake sale dates

1/8 Gr.7 5/9 Gr.2 & 3 17/10 Gr.5 14/11 Gr.4

Every Wednesday morning Wednesday morning Wednesday morning Wednesday morning our parents pray together for our school and our learners. Come and pray together @ 07:30 in the

Prayer Room.

Would you like private cricket coaching? Please contact Ms Venessa Kleinbooi if you would like your child to get addi-tional cricket coaching. Mobile: 082 973 3454 E-mail: [email protected] Cost: Grade 1 – 3 R40.00 per session (30min) Vanessa Kleinbooi - Dames Boland Krieketspeelster, bied privaatlesse aan, Ma. - Vr. van na skool tot 17:00. Belangstellendes kan haar kontak by 082 973 3454 of e-pos: [email protected] (Vir alle krieketspelers vanaf Gr.1 tot 7)

Verjaardag/ Bir thdays

Baie geluk aan die volgende personeel met hul verjaardae: 24/7 Mnr. André Cilliers 24/7 Mnr. Bart Oosthuizen 27/7 Mej. Ilse Cordier (4.2) Mag dit ‘n geseënde jaar wees!

Hokkie/ Hockey

Dankie/ Thank you

Gr.3.1-ouers en leerders, baie dankie vir ‘n wonderlike dag met my verjaardag. Dankie vir al die geskenke, sms’e, oproepe en die heerlikste eetgoed. Dit alles was vir my ‘n groot verassing en baie spesiaal. Liefde, juf. Magdalena

Our Boland Hockey players, Bruce-John Joseph and Endi Mkontwana, participated in the I.P.T. Hockey Tour-nament in Bloemfontein on 30 June - 5 July. They fin-ished 8th out of 16 teams. Bruce-John scored 2 amazing goals! Our North Boland Hockey players, Gretchen Jeftha, Akona Nobakada, Carla Roberts, Stefmari Burden and Simoné van Wyk, had a wonder-ful South Regional Hockey Tournament in East London during the holidays. The girls’ Pinotage team came 5th out of 12 teams. The boys came 8th! Well done, we are very proud of you. - Ms K. Stewart

Netbal/ Netball

Gedurende die vakansie het 3 van ons netbalspeelsters aan die All Ages Net-baltoernooi in Margate deelgeneem. Die Wes-Kaap spanne presteer baie goed. O/13A (Nashitah Africa) eindig 5de uit 23 spanne. O/12A (Lindie Viljoen en Andrea Wolhuter) eindig 10de uit 24 spanne. Baie geluk aan Lindie Viljoen wat as kaptein van haar span gekies is.

Rugby

Boland Cravenweek te Durban: Ons Cravenweekspelers het 3 uit 4 wedstryde gewen. Hulle het 3de gekom uit 18 skole! Baie geluk! RUGBYTRUIE IS NOU WEER BY ONTVANGS BESKIKBAAR. KONTAK MEV. ROELIEN WOODWARD.

Kultuurmiddag - Montagu

Tiaan du Toit (3.1) en Lara de Wet (3.1) het op 19 Junie aan ‘n Grondslagfase Kultuurmiddag in Montagu deelgeneem. Hulle het pragtig gepraat! Baie geluk aan Lara de Wet wat ‘n derde plek behaal het.

21/7/2014 Mnr Peens en Wynveilingpersoneel Ek wil vir Meneer en die ander manne baie dankie sê vir ‘n onvergeetlike tyd saam met julle met die toer na Walvisbaai. Dit is ‘n ervaring wat ek altyd sal koester. Dankie dat julle altyd aan my dink wanneer die skool aktiwite-ite aanbied! Dit is lekker om vriende soos julle te hê! Baie sterkte vir die kwartaal wat voorlê. Ek sien uit na die rug-bywedstryde wat om die draai is. Met opregte dank en waardering Kallie Barnes (oudonderwyser - WPS)