onlangs waarneemde veranderinge

53
ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE L. DE WET

Upload: gram

Post on 24-Feb-2016

101 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE. L. DE WET. INLEIDING. Indien ons onsself afvra : IS daar enige onlangse waarneemde veranderinge , wat sal ons antwoord wees ? En dan , WATTER veranderinge ? Is dit veranderinge in die klimaat ? vegetasie ? Seevlaktoename ? - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

L. DE WET

Page 2: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

INLEIDING Indien ons onsself afvra: IS daar enige onlangse waarneemde

veranderinge, wat sal ons antwoord wees? › En dan, WATTER veranderinge? › Is dit veranderinge in

die klimaat? vegetasie? Seevlaktoename? temperatuur en reenval?

Wat presies moet ons uitvind?   Indien ons ‘n raaiskoot moet neem (nie baie wetenskaplik nie) sou

ons sê daar is veranderinge wat ons kan sien (of voel wat) alreeds plaasgevnd het, bv, toename in vloede, vure, vegetasiebedekking, afstande vanaf die see, ens.

Is daar ‘n toename of is dit maar ‘n toename in tegnologie? Is daar veranderinge in the gemiddelde temperature en presipitasie? Is die veranderinge a.g.v. veranderinge in natuurlike veranderlikheid

of a.g.v. klimaatsverandering? Waar pas uiterstes in ? Die internet het baie inligting – maar wat kan ons glo en wat nie?

Page 3: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

INLEIDING

Figuur 1 Skematiese voorstelling van die twee hoofdenkendeskole t.o.v. klimaatsverandering

KLIMAATSVERANDERING

Waarnemings vanaf voorspellingsmodelle en/teorieë

NATUURLIKE VERANDERLIKHEID EN ANDER

HOOFSAAKLIK ANTROPOGENIES

Bewyse vanaf egte waarnemings en voorspellingsmodelle word op werklike waarnemings gebasseer

AANNAMES

Bv. Aarde is baie oud/jonk

aardverwarming/-verkoeling

CO2 vrystellings→Globale verwarming/nie

Page 4: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Daar is baie onderwerpe om van te kies soos:› See-vlak toename› Vegetasiebedekking› Siektes› Ekosisteme, ens.

INLEIDING

Page 5: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. & ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

1 1,2Seevlak toename

Globale seavlak het GESTYG met 120 m gedurende die paar millenia wat die eiende van die laaste ystydperke gevolg het (ongeveer 21,000 jaar gelede), en het GESTABILISEER tussen 3,000 en 2,000 jaar gelede. Seevlak aanduidings gee voor dat die vlak sedert nie noemenswaardig tot die laat 19de eeu verander het nie (in Groenland).

“Waarnemings” het eers in die 1800s begin, dus kan ons net spekuleer oor die seevlak tonemae en dan ook oor die hoogte van toename voor dit.

Page 6: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Figure 1 shows the evolution of global mean sea level in the past and as projected for the 21st century for the SRES A1B scenario.

FAQ 5.1, Figure 1. Time series of global mean sea level (deviation from the 1980-1999 mean) in the past and as projected for the future. For the period before 1870, global measurements of sea level are not available. The grey shading shows the uncertainty in the estimated long-term rate of sea level change (Section 6.4.3). The red line is a reconstruction of global mean sea level from tide gauges (Section 5.5.2.1), and the red shading denotes the range of variations from a smooth curve. The green line shows global mean sea level observed from satellite altimetry. The blue shading represents the range of model projections for the SRES A1B scenario for the 21st century, relative to the 1980 to 1999 mean, and has been calculated independently from the observations. Beyond 2100, the projections are increasingly dependent on the emissions scenario (see Chapter 10 for a discussion of sea level rise projections for other scenarios considered in this report). Over many centuries or millennia, sea level could rise by several metres (Section 10.7.4).

Page 7: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

1b Die instrumentele rekord van moderne seevlakverandering bewys die begin van seevlaktoename gedurende die 19de eeu.

 Indien die rekords betroubaar is, dan was daar wel ‘n seevlaktoename gedurende 19de eeu……..

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 8: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics1c Berekenings vir

die 20ste eeu wys dat globale gemiddelede seevlak GESTYG het teen ‘n tempo van ongeveer 1.7 mm yr–1

………..maar “berekenings vir die 20ste eeu is nie “waarnemings” nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 9: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsn

r. & ONDERWER

P

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

1d Die projeksies van seevlak toename vir die res van hierdie eeu is raaiselagtigHulle dui aan ‘n kleiner reeks projekteerde veranderings (0.18-0.59 m) as wat in die IPCC Third Assessment Report (TAR) (0.11 m -0.88 m) staan ten spyte van die waarneemde versnelling in die seevlak toename in die tydperk1993–2003 asookonlangse waarnemings van onstabiliteite in ysplaat dinamika, veral in Groenland.

“Projeksies” is modelle en mag korrek wees, of dan nie korrek nie. Die resultate is dus raaiselagtig omdat die resultate nie is wat verwag is nie. “Waarnemings” van versnelling in seevlaktoenmetempo en onstabiliteit in ysplaat dinamika MOET waar wees, maar dit beteken nie noodwendig dat die “projeksies of voorspellings” op die huidige tempos van verandering gebasseer moet word nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 10: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Sea level rise – Update 2012 update on sea-level rise

http://www.bbc.co.uk/news/science-environment-19702450

Page 11: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. & ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics2 1

Seevlak toenameGedurende onlangse jare (1993–2003), waar die waarnemingsisteem verbeter is, het die termiese uitbreiding en smelt van landys elk deel uitgemaak van ongeveer die helfte van die waarneemde seevlaktoename, alhoewel daar in die berekenings heelwat onsekerheid heers.

“Berekenings” is nie “waarnemings” nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 12: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. & ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics3a 3

UiterstesVeranderings in tropiese storms en hurricane frekwensie en intensiteit word gemasker deur heelwat natuurlike veranderlikheid. Die El Niño-Suidelike Ossilasie beinvloed grootliks die ligging en aktiweite van tropiese storms om die wêreld.

Natuurlike veranderlikheid is waar en was nog altyd teenwoordig gewees.   

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 13: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

3b Wêreldwyd wys berekenings van die potensiele verwoestendheid van hurricanes ‘n duidelike opwaartse neiging vanaf die middel-1970s, met ‘n neiging tot langer stormduurte en groter intensiteit, waar die aktiwiteit sterk gekoreleerd is met tropiese seeoppervlaktemp=erature.

Daar is wel ‘n waarneembare toename in die aantal en intensiteit van uiterste toestande en gebeurlikhede.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 14: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

http://www.skepticalscience.com/news.php?p=2&t=51&&n=349

Friday, 3 September, 2010Hurricanes And Climate Change: Boy Is This Science Not Settled! The current research into the effects of climate change on tropical storms

demonstrates not only the virtues and transparency of the scientific method at work, but rebuts the frequent suggestion that scientists fit their findings to a pre-determined agenda in support of climate change. In the case of storm frequency, there is no consensus and reputable scientists have two diametrically opposed theories about increasing frequencies of such events.

The background to these enquiries stems from a simple observation: extra heat in the air or the oceans is a form of energy, and storms are driven by such energy. What we do not know is whether 1) we might see more storms as a result of extra energy or, as other researchers believe, 2) the storms may grow more intense, but the number might actually diminish.

What do the records show? According to the Pew Centre, “Globally, there is an average of about 90 tropical storms a year”. The IPCC AR4 report (2007) says regarding global tropical storms: "There is no clear trend in the annual numbers [i.e. frequency] of tropical cyclones."

Page 15: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

But this graph, also from the Pew Centre, shows a 40% increase in North Atlantic tropical storms over the historic maximum of the mid-1950, which at the time was considered extreme:

But while the numbers are not contested, their significance most certainly is. Another study considered how this information was being collected, and research suggested that the increase in reported storms was due to improved monitoring rather than more storms actually taking place.

And to cap it off, two recent peer-reviewed studies completely contradict each other. One paper predicts considerably more storms due to global warming. Another paper suggests the exact opposite – that there will be fewer storms in the future.

What can we conclude from these studies? About hurricane frequency – not much; the jury is out, as they say. About climate change, we can say that these differing approaches are the very stuff of good science, and the science clearly isn’t settled! It is also obvious that researchers are not shying away from refuting associations with climate change, so we can assume they don’t think their funding or salaries are jeopardised by research they believe fails to support the case for AGW. The scientific method is alive and well.

Page 16: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics3c Hierdie

verhoudings is bevestig deur bevindings van ‘n groot toename in aantal en proporsie van sterk orkane wereldwyd sedert 1970.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 17: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

4 3Minder ryp & hoër presipitasie intensiteit

Verminderings in aantal rypdae in die middelbreedtegraad= streke is noteer asook die intensiteit van presipitasiegebeurlik=hede (extreme events).

Die resultate is slegs vir die middelbreedtegraad= streke. Aantal rypdae in Bloemfontein byvoorbeeld, het nie afgeneem nie, dus kan ons nie aanneem dat dit wêreldwyd plaasgevind het nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 18: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics

5a 4Ta

Die weervoorspelling vir koffie aanplantings vir die volgende millennium is baie swak: dit sal oral warmer wees, met verlengde droë tydperke in verskeie plekke en afgewissel met swaar reën.

‘n Voorspelling is nie 100% gewaarborg nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 19: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

5b Klimaatsverandering beinvloed miskien alreeds koffieproduksie. Dit is moeilik om direkte oorsake daaraan toe te wy, maar die veranderinge wat ons waarneem is heeltemal konsekwent (volgens een outeur) met voorspellings van klimaatsmodeleerders.

Weereens, daar kan ‘n hele reeks faktore wees wat bydra, nie noodwendig net “klimaatsverandering” nie. Klimaatsvoorspellers se modelle mag of reg of verkeerd wees.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 20: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

6a 5Deforestation/ontwouding

Tabel 1 “vegmapAfrica verwys. nr. 5 wys ‘n algehele vergelyking van die hele Sentrale Afrika streek (behalwe Burundi and Rwanda, nie ingesluit by die TREES-kaart). Beide karate stem ooreen met 89%,wat impliseer dat geen dramatiese verandering oor die afgelope ses jaar plaasgevind het nie.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 21: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Table 1: Comparison of the TREES map (true kt, 1992) and the updated land cover map (estimated ke, 1998). All values in % of the total nr. of pixels (4,136,571). 88.9% of the pixels are correctly classified or unchanged (ke=kt), 11.1% are misclassified or changed (ke≠ kt)

Page 22: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics6b Nietemin, omdat die

opgedateerde kaart nie fisies nagegaan is nie, is die onbekend tot watter mate die waarneemde afwykings (11% van die pixels met ke kt) a.g.v. verkeerde klassifikasies of a.g.v. ware veranderinge voorkom.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 23: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

6c n Groot hoeveelheid “ontwouding” is waargeneem en verdien verdere navorsing, of deur veldkontrole of deur analise van hoë resolusie fotos.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 24: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics

6d Die ergste ontwouding het waarskynlik in die westelike ekwatoriale strook plaasgevind, veral in Gabon and Congo-Brazzaville.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 25: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

7a 6 & 7Artiese see-ys

SIEN VERWYSING VIR VOLLE VERHAAL

Die 2007 Artiese see-ys minimum, het op September 16, 2007, sy laagste punt in die satelliet rekord bereik (Verwysing: National Snow and Ice Data Center). [Modelvoorspellingsdata is gebruik om tot hierdie gevolgtrekking te kom].

Een outeur: “Hoekom is my gevolgtrekking anders as die nuusberigte rekords? Ek dink dis a.g.v. die feite dat die wetenskaplikes die maandelikse data gebruik het waarin ‘n geweegde filter van die daaglikse data geprosesseer is en dus ‘n langer tydperk as ‘n enkele maand insluit.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 26: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

The 2007 Arctic sea ice minimum, on September 16, 2007, reached the lowest ice extent in the satellite record.—Credit: National Snow and Ice Data Center

Page 27: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Arctic sea ice extent for March, 2009, was 15.16 million square kilometers (5.85 million square miles). The magenta line shows the 1979 to 2000 median extent for that month. The black cross indicates the geographic North Pole. Sea Ice Index data. About the data. —Credit: National Snow and Ice Data Center

Page 28: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

http://ocean.dmi.dk/arctic/plots/icecover/icecover_2010.png

Sea ice extent for the past 5 years (in million km2) for the northern hemisphere, as a function of date.

Page 29: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander

Alexander & ander Skeptics

7b Dit beteken hul gebruik van die maandelikse data om ‘n maandelikse neiging te wys, nie reg is nie en dat die ware rekord af-neigings eintlik in 1984, 1999, 2003, met die opneigings in 1996, 2007, 2008.” [Hoekom is die resultate anders?].

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 30: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

9 8Globale oppervlak Ta

Toename in Globale oppervlak Ta is a.g.v. Kweekhuisgasvrystellings (antropogenies).

Toename in globale oppervlak Ta is a.g.v. dubbele sonvlek aktiweit (nie-antropogenies).

Daar is ‘n toename in globale oppervlak Ta sedert 1980.

Daar is ‘n volgehoue toename in globale oppervlak Ta serdert 1980, maar net tot 1998. Serdertien was daar ‘n defnitiewe afname (en toenames het nie dieselfde maksimums bereik soos in 1998 nie).

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 31: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

SONVLEKAKTIWITEIT Hoof verwysing: Alexander, W.R.J., 2008.

The likelihood of a Global drought 2009-2016.

Die aarde se klimaat word deur die son gedryf.

Veranderinge in klimaat behoort dus toegeskryf te word aan veranderinge in sonaktiwiteit.

Die IPCC gebruik Globale oppervlaktemperatuur data vanaf 1850 om klimaatsverandering te bevestig.

Page 32: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

SONVLEKAKTIWITEIT Alexander het hierdie datastel +

sonvlekdata bekom en die temperatuur verandering soos in Figuur 1 geplot.

Page 33: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

SONVLEKAKTIWITEIT By so ‘n analise is dit algemeen korrek

om die datarekord in twee te Verdeel – die jaar1913 is dus gepas omdat dit die begin isvan die Dubbele Sonvleksiklus.Resultate het die volgende opgelewer:1913-2006: Toenemende sonvlekaantal en

Ta. 1850-1912: Afname in sonvlekaantal en Ta.

Page 34: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Figuur 1 is korrek maar is gebruik deur IPCC om antropogeniese globale verwarming gekoppel met toename in KHG te steun.

Volgens Figuur 1 wys die inteendeel: daar is geen volhoubare toename in Ta sedert 1998.

IPCC het nie die volgende stap geneem en probeer om die son se invloed (natuurlike veranderlikheid) te eliminieer nie – hulle le die blaam op die ganse wereld se bevolking.

‘n Eenvoudige Excel analise is gedoen om sonaktiwiteit en Ta met mekaar te koppel.

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 35: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Hierdie analise bewys daar is ‘n sikliese korrelasie tussen Ta en sonvlekaktiwiteit.

Dit is ook welbekend in S.A. (100 jaar al) dat daar ‘n sinkroniese korrelasie is tussen sonaktiwiteit, reenval en riviervloei.

Wisselende sonvleksiklusse hou ook verband met versnelling en verlangsaming van die son soos dit deur die ruimte beweeg.

Resultate van jaarlikse tydskale verander van resultate waarin sinkroniese sonvleksilusse gebruik is.

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 36: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Die vraag is: Watter tydkskaal moet gebruik word?

Antwoord: dubbele sonvlekskiluslengte (21 jaar).

Tabel 1: 1843 – 1866 (24 j) 1867 – 1888 (22 j), etc.

Die sonvlek minimums wat met dubbele sonvleksiklus verband hou is dan in 1843, 1866, ens.

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 37: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 38: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 39: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 40: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 41: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Tabel 3 wys periodes of jare gekoppel to nat- en droe periodes (NIE jaarliks gekoppel met klimaat nie)

Hierdie tipe van analise (volgens Alexander, 2008) is baie NB en verander die resultate van analises deur wetenskaplikes.

Om Tabel 4 op te trek is dus maklik indien die metode van Alexander gevolg word.

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 42: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 43: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Tabel 4: linkerkantse kolum – jare waarin dubbele sonvlek aktiwiteit begin.

Boonste ry: periode jaar syfers. Groepering van nat- en droe reekse en

die korrelasie met dubbele sonvlekaktiwiteit is baie duidelik.

Vergelyk met Figuur 2: Dominansie van nat jare wat verband hou met eerste sonvleksiklus (jare 1-11) en

Droe jare wat verband hou met die tweede sonvleksiklus (jare 12-22).

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 44: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Hierdie tipe siklus kan gebruik word om die volgende siklus te voorspel.

NB – die periodisiteit (en nie die sonvleksiklus as sulks) word as die voorspellings gereedskp gebruik.

Figuur 3 – riviervloei voorspellingsmodel. Gemiddelde afloop hoeveelhede is

bereken volgens die metode beskryf en geplot vanaf 1995.

Let op die bogemiddelde riviervloei vir die jaar 13 (2008) en

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 45: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

die ondergemiddelde riviervloei vanaf die periode 14 vorentoe.

Hierdie voorspellingsmodel is getoets en geverifieer.

Dit beteken dat daar ‘n periode van droogte sal voortduur vanaf 2009 en vorentoe.

[Onthou die voorkoms van hoe reenval in 2009 kan as ‘n uiterste beskou word en as sulks nog steeds deel van ‘n droogte scenario.]

Die sonvlek minimum het in Jan 2008 voorgekom. Dit beteken dat daar min sonvlekadktiwiteit plaasvind en kan tot globale verkoeling lei.

SONVLEKAKTIWITEIT

Page 46: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE
Page 47: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. & ONDERWERP

IPCC & Ander

Alexander & ander Skeptics

10c Met bogenoemde in ag geneem, sal dit dwaas wees om die stelling te maak dat daar GEEN verbintenis is tussen variasies in globale temperature en ooreenstemmende variasies in sonvlek aktiwiteit.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 48: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

11 8Sonvlek-aktiwiteit

Die sikliese en dus die voorspelbare gedrag van sonvlekaktiwiteit is deur almal aanvaar. Dit is al 100 jaar lank in Suid Afrika bekend dat daar ‘n sinkroniese verbintenis is tussen sonvlekgetalle en Suid Afrikaanse reënval en riviervloei.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 49: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander

Skeptics10d Baie NB ook –

die IPCC wetenskaplikes het weggelaat om hierdie analises te doen (wat die kern is van klimaatsveran-dering uitmaak).

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 50: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Nr Verwysingsnr. &

ONDERWERP

IPCC & Ander Alexander & ander Skeptics

11a 9Theory process

In 2009 is daar vergaderings oor klimaatsverandering in Midrand gehou. Alexander het dit in ‘n vroee memo bespreek. Weereens het die wetenskaplikes hier die waarneemde data geignoreer en op proses teorie en wiskundige modelle alleenlik gekonsentreer.

Oor die jare heen, het Alexander ‘n voorspelbare periodisiteit in hidrologiese prosesse en sy sinkroniese verband met sonvlekaktiwiteit gedemonstreer. Tesame met vier ander outeurs het hulle self verder gegaan en hierdie verskynsels in verband gebring met die aarde se waggel soos dit langs sy orbitale paadjie om die son beweeg.

VERGELYKINGSTABEL VAN WAARNEEMDE VERANDERINGE

Page 51: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

GEVOLGTREKKINGS ‘n Poging is aangewend om 'n paar interessante

onderwerpe verwant aan onlangse waarnemings van klimaatsverandering aan te bied.

‘n Vergelyking is getref tussen die twee "gedagte-skole” sodat ‘n onderskeid gemaak kon word tussen die feite en die teorie.

Dit is getoon dat die gebruik van modelle en/teorie gebasseer is op onsekere aannames soos die ouderdom van die aarde wat tot verkeerde uitsette en valse gevolgtrekkings gelei het.

Die gebruik van woorde soos “waarskynlike”, “berekenings”, ens. is nie feitlik nie, dus moet ‘n mens baie versigtig wees

Page 52: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

Aan die ander kant, feite gebasser op werklike waarnemings, asook voorspellings gebasseer op waarneemde sikliese partrone is meer betroubaar en kan waarskynlik plaasvind, byvorbeeld, die nat- en droe-periode siklusse gekombineer met sonvleksiklusse klink logies en kan gebruik word om 'n betroubare voorspelling te maak. Tyd sal ons nietemin leer of dit wel korrek is of nie.

GEVOLGTREKKINGS

Page 53: ONLANGS WAARNEEMDE VERANDERINGE

 Ten laaste moet ons onthou om by die feite te bly, omdat Wetenskap "kennis" beteken en nie 'n (onbewysbare) teorie nie. Wanneer ons gekonfronteer word met onsekerheid oor die toekoms, moet ons baie seker wees ons a‘nnames is korrek. ‘n Wetenskaplike feit kan bewys word d.m.v. ‘n eksperiment wat waarneembare resultate toon en boonop moet hierdie eksperiment herhaal kan word.

GEVOLGTREKKINGS