opvoeders vraelys - lambertfick.co.za · web viewkop draai soos oor bladsy gelees word . verloor...
TRANSCRIPT
OPVOEDERS VRAELYS
OPMERKBARE LEIDRADE OM VISUELE PROBLEME IN KLASKAMER TE HELP IDENTIFISEER
Naam: ___________________________ Datum: ______________
Ja Nee
1. OOGVOORKOMS
Een oog draai enige tyd na binne of buite
Rooi oë of ooglede
Oë traan uitermatig baie
Ooglede wat dra
Herhaaldelik karkatjies op ooglede
1. KLAGTES WANNEER DAAR NABY GEWERK WORD
Frontale- of temporalehoofpyne
Oë brand of jeuk na lees- of skryfwerk
Drukwerk verdof nadat vir ’n kort rukkie gelees het
Kla van dubbelsig
Woorde beweeg of “swem” op die bladsy
2. GEDRAGSTEKENS WAT DUI OP VISUELE PROBLEME
a) Oogbewegingsvermoë Kop draai soos oor bladsy gelees word
Verloor gereeld plek wanneer lees
Het vinger of merker nodig om te lees
Kort konsentrasievermoë wanneer lees/afskryf
Laat te gereeld woorde uit
Laat herhaaldelik “kort” woorde uit
Skryf op- of afwaarts op papier
Herlees of slaan lyne onbewus oor terwyl lees
Plaas tekeninge swak op bladsy
b) OogsamewerkingsvermoëHerhaal letters in woorde
Laat nommers, letters of frases uit
Plaas syfers uit lyn in syferkolomme
Kyk skeel, maak of hou een oog toe
Draai kop uitermatig na ‘n kant terwyl by lessenaar werk
Sit snaaks (in ongewone posisie) by lessenaar
Ja Nee
c) Oog-handsamewerkingsvermoë Moet aan goed vat om te verstaan
Oë stuur nie hande nie – swak plasing van woorde of tekeninge
Skryf skeef, swak spasiëring en bly nie op gelinieerde lyne nie
Horisontale en vertikale syfers is nie in lyn nie
Gebruik hand of vinger om plek te hou op bladsy
Gebruik hand om te help met spasiëring
Verwar gereeld linkse en regse instruksies
d) Visuele-vormpersepsie (visuele vergelyking, visuele beeld visualisering)
Kan nie dieselfde woord in volgende sin herken nie
Draai letters en woorde om wanneer skryf of afskryf
Probleme met herkenning van klein verskille
Verwar soortgelykes en klein verskille
Verwar herhaaldelik woorde met dieselfde begin of einde
Kan nie leeswerk visualiseer (stillees of )
Fluister vir ondersteuning wanneer stillees
Gebruik ”tekening met vingers” om te onderskei tussen
soortgelykes en verskillendes
e) Bysiendheid of Versiendheid, Fokusprobleme Verloor gou belangstelling in lees
Knip oë uitermatig wanneer lees of skryf by lessenaar
Hou sy boek te naby sy gesig en sy gesig te naby lessenaar
Maak foute wanneer van swartbord afskryf
Maak foute as uit handboek afgeskryf word
Trek oë op skrefies om beter op swartbord te kan fokus of vra om
nader aan swartbord te sit
Vryf oë na kort tye van visuele aktiwiteite
Knip oë om beter op swartbord te kan fokus nadat in boek geskryf
of gelees het
VOORSTELLE:
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________________
NAAM + VAN: ___________________________________
TEL: ___________________________________
E-POS ADRES: ___________________________________
ADRES: ___________________________________
___________________________________
HANDTEKENING: ________________________________