ou testament

Download Ou testament

If you can't read please download the document

Upload: jeslyn

Post on 07-Jan-2016

51 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Ou testament. Hoofstuk 5 Roeping van Abram en die verbond. Inleiding. Uitsonderings: Tera, Lot, Abimelek en Melgisedek. Verbondsvolk. God bereik hele mensdom. Afgode. Noag se Nakomelinge – Verbastering van aanbidding. Verlossingsplan nodig. God roep Abram - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

  • InleidingNoag seNakomelinge Verbastering vanaanbiddingEgter: (Jos 24 : 2)Verlossingsplan nodigGod roep Abram(Keerpunt vir gelowiges)

  • ??????????Volk = instrument van openbaringAbram middel, nie doelGod skenk dus ware geloof / ook deur versoekings en beproewings

  • OorhoofsUR(Galders)Weg uit invloed van KainKontak / goeie verhouding met ander volkeOpenbaring verspreiSeuns: Isak EN Ismael (Arabiere)Nasate: Jakob EN Esau (Edomiete)

  • Universele KarakterRoeping van Abram universeel = bind ALMAL wat in geloof leweGod se belofte: Nasate groot nasie (Gen 12 : 2,3)Sen in paradys verwesenlikGerig op Christus volke ontvang sen(Gen 17 : 1-8)

  • Die VerbondEn julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Abrahamges het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde gesen word.

    (Hand 3:25))

  • Abram vertrek uit HaranWaarheen ? (Heb 11 : 8 12) Vertrou God se belofte(Gen 12 : 4 7)Vertrek = bewys van geloofGod bekwaam hom in geloofGod verskyn by terpentynboom MoreKanan weer belowe

  • Abram n vreemdelingBoom More (Waarser / leraar)Ook besoek deur heideneAbram bou diens aan ware God - Altaar

  • Abram na EgipteHongersnood

  • Abram en Sarai (Flinkdink)Waarom het Abram vir sy lewe gevrees in Egipte?Egiptenare vermoor mans vir hulle mooi vrouensWatter storie vertel Abram om sy lewe te red?Sy is my suster Was dit n leuen?Sy was wel sy halfsuster (!) (Wit leuentjie?) Wat was die gevolg van die storie?Farao neem haar in paleis op + geskenke aan Abram (ook Hagar?)Vervolg

  • Abram en Sarai (Nog Flinkdink)Wat was God se reaksie?Ontevrede: Stuur plae oor EgipteWat doen Farao? Gee Sarai terug en verjaag hulle uit landWat is die belang van dit alles?God toon genade teenoor Abram ten spyte van alles

  • God skei Abram en Lot(Gen 13 : 1 13 / 14 / 18 : 6 33 / 19)Lot deel in sen word rykLAND WORD TE KLEIN - wagters stry.Ur - Haran - Kanan Lot kies Jordaanvlakte (Sodom en Gomorra): Waarom? / Gevolg ?

  • Sodom en Gomorra verwoesDrie manne by Abram (ook Engel van God)Hulle boodskap?Op pad om Sodom en Gomorra te verwoesAbram se reaksie?As net 45 ..10regverdiges Uiteinde?Lot en gesin uitgeleideur God se genade

  • Lot en gesin se lotManne by Lot in huis:Sodomiete soek hulle (wys Lot se dogter van die hand)Engele forseer Lot en gesin na Soar Waarom Lot se vrou soutpilaar ?OngehoorsaamheidWaarom Lot se dogtersmet hom bloedskande gepleeg?Bang volk word uitgewis

  • Lot en gesin se lot (Vervolg)Die gevolg?Moab (Moabiete) Ben Ammi (Ammoniete) Heidense volkeGod red egter ook uit hulle bv. Rut (Moabiet)

  • Abram as krygsman4 Vreemde konings teen KananElamiete (Kedor Laomer) val Sodom, Gomorra, Adma, Sebom, Bela aan

  • Abram en koning van Sodom(Gen 14 : 22 -24)

  • Abram en Melgisedek (Mlk Tsadaq = koning van geregtigheid)(Heb 7 : 3)Herkoms van Melgisedek onbekend /Soos Seun van God vir altyd priesterOok in amp sonder vader en moeder = Priester van God(Ps 110) .volgens die orde van Melgisedek

  • Die tiendeMelgisedek gee Abram kos as Beskermer van LandSen Abram en prys GodAbram gee tiende aan Melgisedek Erken God as oorwinnaarTiende dus aan God (nie Melgisedek)Toepassing:Melgisedek as priester in heidenwreld geopenbaar

  • Die verbondGod verskyn by Hebron = NB - verhouding vasgel in verbond (Gen 13 : 18 / 17 : 1 18)Verbond=testament (Erfenis)

  • Die verbond (vervolg)Belofte: Groot nageslag, maar geen kinders(Abram en Sarai reeds oud)Teken: Nageslag so talryk en die belofte so vas soos die sterre aan die Hemel Belofte: Nageslag sal Kanan besitGod eis van Abram geloof, maar TOETS dit ook

  • God is vir Abram n skild / Selfverloning word beloon Die verbond (vervolg)Tot nou: Geloofsdade, maar nou onsekerhedeSeremonie: Diere in twee helftes teenoor mekaarGod beweeg tussen twee rye dele deurBetekenis: Twee dele van verbond God is teenwoordigNaam verander na Abraham = vader van baie volkeVerbond dus ook vir nageslag (Rom. 4:11, 12; Gal. 3: 27, 29)

  • BesnydenisVerbondBesnydenis van die hart: (Rom 4 : 11)

  • Die doop(Kol 2 : 11,12)In plek van besnydenis

    Verwys na bloed van die Here Jesus Christus8ste dag = so gou moontlik