overvaal 23 september 2011

8
23 September 2011 KRY OVERVAAL HIER OVERVAAL is in Klerksdorp by die volgende plekke verkrygbaar: Checkers Hyper; Platan Supermarket; MCC Drankwinkel; Foodzone; SPAR Meiringspark; SPAR Flimieda; Mini Pick a Pay Songloed; Kindermuzik en by die Biblioteek. BINNE: Agri NW se jaarkongres - Bl. 3 Die Geelhuis op Wollies hou sekretaresse-dag Bl. 6 DEJAVU DANCE took place on 9 and 10 September at the Rio Resort in Klerksdorp. PHOTO: FOTOPRO.

Upload: johann-erlank

Post on 11-Mar-2016

248 views

Category:

Documents


7 download

DESCRIPTION

Overvaal Nuus 23 September 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Overvaal 23 September 2011

23 September 2011

KRY OVERVAAL HIER OVERVAAL is in Klerksdorp by

die volgende plekke verkrygbaar: Checkers Hyper; Platan

Supermarket; MCC Drankwinkel; Foodzone; SPAR Meiringspark; SPAR Flimieda; Mini Pick a Pay

Songloed; Kindermuzik en by die Biblioteek.

BINNE:Agri NW se jaarkongres - Bl. 3

Die Geelhuis op Wollies hou sekretaresse-dag Bl. 6

DEJAVU DANCE took place on 9 and 10 September at the Rio Resort in Klerksdorp. PHOTO: FOTOPRO.

Page 2: Overvaal 23 September 2011

Bladsy 2 OVERVAAL 23 September 2011

Woman dies in car accidentOn the 17th September 2011 at approxi-mately 22:45 three people; a husband, wife and the brother in law were travelling on the

N12 road from Kim-berly to Alabama near Klerksdorp. They were driving a white VW Polo Sedan. It is alleged that the vehicle’s right rear wheel shaft broke and the driver lost control of the vehicle which caused it to roll. The woman died on the scene while the hus-band and brother in law sustained seri-ous injuries. The deceased was iden-tified by her iden-tity document and next of kin were informed while the police safeguarded the victims at the scene. A culpable homicide case was opened at Wolma-ransstad police sta-tion.

Man commits suicideIt is alleged that a 21 year old man re-siding in Trotsville near Wolmaransstad hanged himself with an electric cord in-side a backroom at his home. The mother found his dead body hang-ing for the roof. The cause of the inci-dent is not known as there was no suicide note nor a cell phone message left.

Wolmaransstad Crime Report

The North West police destructed illegal liquor worth seven hundred and fifty five thousand rand last week. The liquor was seized during the previ-ous festive and Easter holidays operation called, Operation Duty Calls and Operation Paseka. The liquor has been seized across the province and the message that the police is sending out to the public today is that they have noted with great concern, the mushrooming of illegal liquor operators in the province, selling of liquor to under-age groups and misuse of alcohol which is contributing to 55% of our contact crimes. This province is experiencing the rise in in-cidents of Sexual Offences, Assaults, Mur-der, Rape, Robbery and theft. The misuse of alcohol is also contributing immensely to road carnage in which people loss lives due to drunken driving. This festive period officers will all be out there to make sure that they deal harshly with those who may find themselves on the wrong side of the law by merely under-mi-ning laws regulating sale of liquor.

Illegal liquor worth thousands goes down the drain

Page 3: Overvaal 23 September 2011

23 September 2011 OVERVAAL Bladsy 3

MAHIKENG - The North West Depart-ment of Health is to add 54221 people on antiretroviral treatment in the next six months. The Department is currently providing ARVs to 122379 people. The decision follows an announcement last month by Deputy President Kgalema Motlanthe to initiate treatment for all those who test posi-tive with a CD4 count of 350 or less. A total of 1397 nurses have been trained to administer ARVs in an effort to speedup process of those who need to be put on treat-ment. An additional number of 500 nurses will also undergo training in the current fi-nancial year. Accredited facilities to offer ARVs will also increase from 138 to 233 by March 2012.MEC Dr. Magome Masike has expressed his satisfaction in the rollout of ARVs in the province. Policy changes that marked increased ac-cess to treatment, care and support to groups identified as critical in an effort to reduce morbidity and mortality were first made in 2009. The policy change covered pregnant women, people who are co-infected with HIV and TB with a CD4 count of 350 or less, and HIV exposed infants who test posi-tive at birth.

More than 54000 addedon ARV

treatment

MAHIKENG - Tydens die onlangse Agri NW se jaarkongres in die stad is mnr Cor Jansen van Vuuren en mnr Daan van der Merwe onderskeidelik herverkies as president en vise-President van Agri NW. Die kongres wat op 6 en 7 September ge-hou is se tema was “Skep ʼn bemagtigende omgewing vir ʼn welvarende landelike ge-meenskap”. Die kongres is gekenmerk deur baie insiggewende aanbiedings met voor-stelle en inisiatiewe wat krities belangrik is vir die voortbestaan van ‘n volhoubare landbousektor en welvarende landelike ge-meenskap in die Noordwes Provinsie. Mnr Cor Jansen van Vuuren het in sy presi-dentsboodskap verwys na die uitdagings wat Landbou in die gesig staar en hoe dit te bowe gekom kan word. Hy het sy onwrik-bare vertroue uitgespreek in Agri NW met al sy lede as ‘n saakmakende organisasie, wat die toekoms met groot erns maar vertroue en vasberadenheid tegemoet gaan. Die premier van Noordwes, ms Thandi Modise, het in haar boodskap die rol en be-langrikheid van die landbousektor in lande-like ontwikkeling beklemtoon. Sy het ook bevestig dat die regering nie sal toelaat dat Suid-Afrika in ‘n Zimbabwe-situasie ver-val nie en ‘n onderneming gegee dat die Noordwes Regering opnuut met Agri NW in gesprek wil tree. Die premier het haar ook uitgespreek oor nasionalisering en bevestig dat dit nie regeringsbeleid is nie. Die kongre se stema en hoofbeskry-wingspunt het beslag gekry met die aanbied-ing van mnr Richard Downing, ʼn ekonoom van Econdow BK, wat gehandel het oor owerheidsverantwoordelikhede en optrede in die hantering van die uitdagings van eko-

nomiese- en maatskaplike vraagstukke vir die totstandkoming van ʼn vooruitstrewende en welvarende Suid-Afrikaanse samelew-ing. Prof André Jooste, senior bestuurder by die Nasionale Landbou Bemarkingsraad, het die kongres toegespreek oor die invloed

Mnr Cor Jansen van Vuuren, president, en mnr Daan van der Merwe, vise-president van Agri NW.

Agri NW se jaarkongres aangebiedvan mededingingswetgewing, landbou-produksie-insetkostes en geadministreerde pryse op die winsgewendheid en welvaart van landbou as bedreiging vir ʼn welvarende landelike gemeenskap. Dr Arnold Mol het op sy beurt produsente in-gelig en gemotiveer oor die noodsaaklikheid

van Arbeidsbestuur en hoe om “Wenners van jou mense” te maak. Kongresafgevaar-digdes is ook geïnspireer en bemoedig deur dr Mol se motiveringstoespraak oor “Self-beeld: Die Sleutel tot Sukses.” Mnr Johannes Möller, president van Agri SA het die kongresgangers ingelig oor Agri SA se beleidstandpunte- en perspektief oor Aktuele Landbouverwikkelinge. Afgevaar-digdes het met waardering kennis geneem van die reuse werk en bydrae wat deur Agri SA tot voordeel van alle Landbouprodusen-te gelewer word. Agri NW betuig hiermee sy opregte dank en waardering aan die hoofborg, Senwes, asook al die ander borge, uitstallers en ad-verteerders vir hul welwillende bydrae en ondersteuning om van hierdie jaarkongres ʼn sukses te maak. Hartlike dank ook aan al Agri NW se kongres-afgevaardigdes vir hul bywoning en deelname. Agri NW is opnuut geïnspireerd, toegerus en gereed om met hernieude ywer voort te gaan om die beste belange van al ons lede en die breër kom-mersiële landbou in die Noordwes Provin-sie te bevorder. ʼn Dringende beroep word op alle produsente gedoen, wat nog nie be-trokke is by georganiseerde landbou nie, om saam te staan en om by Agri NW aan te sluit om hierdie ideaal te help verwesenlik.

Page 4: Overvaal 23 September 2011

Bladsy 4 OVERVAAL 23 September 2011

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

SKOLE / SCHOOLS / SKOLE/

BO: Die leerders van Laerskool Wolma-ransstad gaan die o/12 Westelikes krieket-span verteenwoordig op Lichtenburg tussen 3 en 5 Oktober 2011. Voor: TC Pre-torius, Willem le Roux en Muller Vermaak. Agter: Johnré van Wyk, Nameer Khan en Johan Rheeder.

REGS BO: Henru van Wyk gaan die o/11 Westelikes krieketspan verteenwoordig in Rustenburg van 3 tot 5 Oktober vanjaar.

REGS: Ar Rafi Ali en Wybrand Lam-brechts gaan die o/13 Westelikes krieket-span verteenwoordig op Vryburg tussen 3 en 5 Oktober.

Skole in die OVERVAAL

area is welkom om

nuus en foto’s aan ons te stuur vir plasing.

E-pos dit aan cobus@

overvaalnuus.co.za

Page 5: Overvaal 23 September 2011

23 September 2011 OVERVAAL Bladsy 5

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie gebruikte mo-

tors of bakkies asook karavane om vir kontant te koop. Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs by Telefoon (018) 596 1177of sel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Die groep landlopers van Laerskool Meiringspark is gekies vir die Noordwes Landloopspan wat op 17 Sep-tember 2011 in Bloemfontein aan die SA Landloopkam-pioenskappe gaan deelneem: Agter: Ilanie van Zyl, Jolene Roberts, Shirley O’Bryan, Bruce Fouché, Leoné Wilkens en Inge Geringer.Middel: Sanmari Barlow, Tiaan van Aswegen, JW Wilkens, Erik Roux en Chanél Hetzel. Voor: Renske Bar-low, Maryke van Aswegen, Dewaldt Roberts, Monique de Villiers en Shanté Hetzel.

NUUS vanSKOLE

Page 6: Overvaal 23 September 2011

Bladsy 6 OVERVAAL 23 September 2011

WOLMARANSSTAD - Surina en haar personeel van Die Geel-huis buite die dorp het op 6 September 2011 ‘n konferensie vir die dorp se sekretaresse gehou. Die Geelhuis het die konferensie gehou om die ondernemings te bedank vir 10 jaar se getroue ondersteuning. Dr Johan Cloete, ʼn sielkundige in die kategorie ‘Registered Coun-sellor’, het gepraat oor die invloed van verhoudings op die mens se “wellbeing”. Dr Johan Landman het die dames ingelig oor die verskillende kos-metiese prosedures. Die Geel Huis beplan om ‘n “Baasdag” op 13 Oktober 2011 aan te bied. Personeel kan hulle werkgewers of hoofde nomineer om die oggend by te woon. Daar is geen koste aan verbonde nie. Stuur asseblief u nominasies na [email protected] of sms dit na 082 856 5968.

Die Geelhuis se ‘Sekretaresse-dag’

Page 7: Overvaal 23 September 2011

23 September 2011 OVERVAAL Bladsy 7

Breast cancer is the most common cancer in women. 1 in 29 South African women will be diagnosed with breast cancer in their lifetime. In ‘Westernised’ communities the incidence increases to 1 in 8 and if you have close relative who had breast cancer the risk increases to 1 in 6. October is Breast Health Awareness Month, and women throughout the world are looking at ways to reduce the risk of getting breast cancer and diagnosing it early to optimise treatment.

Dr Clive Sperryn, President of the Radiological Society of South Africa (RSSA) emphasizes the role of the radiologist in the early diagnosis of breast cancer. ‘ Early diagnosis gives the cancer patient a higher chance of complete cure and less extensive surgery’ says Dr Sperryn. Early detection is an important factor in winning the battle against breast cancer.” Breast cancer is a malignant tumour that starts from the cells of the breast with

Kleinadvertensies/ SmallsWil u ‘n motor koop met geen deposito? Geen bestuursli-sensie nodig nie! Skakel 079 702 4993 of 082 078 4687Krediet waardige kliënte alleen

----------------LEOMAR TUINDIENSTE

Gratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwalit-eit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------SPRINGKASTEEL

Te Huur in Wolmaransstad en omgewing. Springkasteel of waterglybaan vir partytjies, funksies of sommer net vir die pret. Skakel my by 083 483 8039 of 083 544 1158

----------------BETON SUIPKRIPPE TE KOOP

Suipkrippe mate: 2,6m x 60cm x 45cm. Kapasiteit: 340LAfleweringsdiens beskikbaar. Kontak vir besonderhede 079 193 5256 Wolmaransstad.

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger - R11/L, Stardishwash - R13,50/L, Bleikmiddel - R9/L, Matshampoo - R16.50/L, Wasgoedversagter - R11/L, Hoëskuimwaspoeier - R25/2kg en vele meer. Tussen Ap-teek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------NAELS

Ek kan jou leer om jou eie naels of ander dames se naels te doen. Art Design en Gel. Ek doen ook naels. Skakel Halusya Pretorius 072 341 3165 of 082 453 0227

----------------HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD

4 Slaapkamer, 2 en ‘n half badkamers op dubbel erf. Toegeruste boorgat. Skakel 072 341 3165.

----------------BESIGHEID TE KOOP

Gevestigde hardeware besigheid in Wolmaransstad te koop. Skakel 072 341 3165.

----------------GREAT DANE HARLEKYN TE KOOP

6 Baba Great Dane hondjies beskikbaar vanaf 15 Septem-ber. Ouers is baie groot en opreg. Ontwurming en inenting ingesluit. Kontak enige tyd. 073 189 4264 of 082 385 7070.

----------------DELWERSPANNE

2-8 voet delwerspanne te koop. Kompleet met veiligheids skakelaars. Baie goeie toestand. Vir navrae: 082 678 5756. Na ure: 018 597 4405.

----------------MASSERINGS

Privaat. 7am tot 7pm. Wolmaransstad en Makwassie omgewing. Tel: 076 249 7973.----------------HEERLIKE GROOTMAAT KOEKSISTERSTe koop vir funksies, tuisnywerhede, verjaarsdae, troues ens. Wolmaransstad. Skakel 083 985 4444.

---------------HUIS TE HUUR - LEEUDORINGSTAD

3 Slaapkamers, Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, Badkamer. Motor Afdak. Kontak Johan 078 458 1466.

---------------- BOERBOEL HONDJIES

21 September, vaal (wit), swart gesigte, groot, sterk been-struktuur. Goeie waghonde, gewoond aan kinders. Moet goed versorg word. R1000-00. Adri sel: 073 398 6440.

----------------JACK RUSSEL HONDJIES TE KOOP

Beskikbaar: 15 September. Prys: R400-00. Pragtige kort-beentjies. Net reuntjies beskikbaar. Skakel 018 581 9847.

----------------M.J SATELLITE SERVICES

Installering van DSTV, TOPTV, PVR ens. LNB ogies R160. Nou verskuif na Broadbent Straat 40D op N12. Kontak Martin 082 383 5855.

----------------PALM PETSHOP

Koop en verkoop voëls en toerusting, sade, neste, viskos, vissies ens. Soek 2de handse vistenks benodighede. Vrede Straat 54, Wolmaransstad. Nogsteeds dieselfde adres. Nuwe gebou. Skakel Hennie 072 532 7207.

----------------

GESKENKWINKEL - WOLMARANSSTAD44 Bornman Straat. Kontakbesonderhede: 083 746 2369.

----------------KITAARLESSE - WOLMARANSSTAD

Beginners tot gevorderd. Kontak vir besonderhede. 078 724 2127.

----------------TE KOOP

Agri-Tec 035 Slasher. 1.5m breed, 4 lemme. Baie mooi, werkende toestand. Skakel 081 454 1878 of 082 876 8780.

----------------TE KOOP

2 en ‘n half ton Forklift. Prys: R40 000 plus BTW. Convey-or belde splinternuut. Dikte 12mm, breedte 1.2m. Skakel Hennie by 082 946 2139.

----------------Winter is verby. Laat ons u matte en sitkamerstelle was. In Wolmaransstad en omgewing. Kontak Bossie by 083 456 8754.

----------------DRINGEND GESOEK

Klein baba kleertjies (as kan vir newborn of prematuur) enige ander ook BAIE welkom. Mamma’s, as daar by julle miskien ook ‘n stootwa of kot rondstaan. Ek benodig dit vir ‘n ongetroude vriendin. Dankie Joan Rossouw 018 596 1777.

----------------VACANCY

Drivers Assistant and Debt Collector. Male person be-tween 22 - 40. From Monday to Saturday. Hand in CV at Danfurn Furniture, Broadbent Str 14B, Wolmaransstad or Fax: 018 596 2366.

---------------- WOONSTEL TE HUUR - WOLMARANSSTAD

Tweeslaapkamer woonstel te huur. R2000 per maand. 50% van die bedrag sleuteldeposito. Water en ligte vir eie rekening. Beskikbaar 1 Oktober 2011. Skakel 083 298 1961 of 018 596 1322.

----------------DIE HUISTUIN KWEKERY - WOLMARANSSTAD

Spesiale aanbiedinge op kruie en groente. R16-00. Hoek van Konigstraat en Piet Retief Straat. Besoek my gerus. Kontak: Belinda 084 888 2525.

----------------TOP JAGHONDE TE KOOP

Alle groottes altyd beskikbaar. Kontak Frans 071 557 4887.

----------------Steenwerke op 3 Industriële erwe. Alles store, geboue en woonstelle. Eie boorgat. Kontak Frans 071 557 4887.

----------------GRETHA WIID

Plek: Hoërskool Wolmaransstad, Datum: 13 Oktober 2011, Tyd: 19H00, Toegangsgeld: R50 p.p, Navrae: Casper Pretorius 083 228 9510, Marlene Schutte: 082 541 0396, Elize Jacobs: 082 623 0932

----------------

October is ‘Breast Health Awareness’ monthmost breast cancers forming in the cells that line the ducts. There are a number of factors that contribute to the formation of breast cancer, some of which are lifestyle related, as well as age and heredity factors. Changes in DNA, smoking, excessive al-cohol intake and diets high in saturated fat play a major role. Symptoms of breast cancer include a new lump or mass. A painless, hard lump which has uneven edges is more likely to be can-cer. However some cancers are tender, soft and rounded. Other signs of breast cancer include, swelling, skin irritation, nipple pain or a nipple turning inward, redness, scaliness or thickening of the nipple or breast skin, discharge (other than milk), or a lump in the underarm area. ‘The radiologist’s aim is to detect breast cancer before any of these signs appear’ says Dr Sperryn. A mammogram is an x-ray of the breast. The mainstay of screening for breast cancer is the mammogram for women with both normal and increased risk factors. Ultrasound is used as an additional

tool to assess abnormalities detected on mammography or to give additional information in women who have dense breast tissue. Women with a higher risk, (family history of breast cancer or carriers of the rare breast cancer gene) should in addition to mammography consider annual breast MRI studies. Breast MRI is now the ‘Gold Standard ‘ in breast imaging and is up to three times more accurate than mam-mography in the diagnosis of early breast cancer. The National Cancer Institute recommends that women aged 40 or older should have a mammogram every 1-2 years. An annual clinical breast examination, by a healthcare professional, over and above their own monthly breast self-examination is essential because some cancers cannot be detected by a screening mammogram but may be

detected clinically. “Women at high risk should have annual mammography and breast MRI,” says Dr Sperryn. In support of Breast Health Awareness Month in South Africa, the RSSA is high-lighting the benefits of good breast health and promoting breast imaging for detecting breast cancer in its early stages. All participating members of the RSSA are offering a 10% discount on mammograms and breast MRI during the month of Octo-ber and first half of November. Terms and conditions apply. “Mammography or breast MRI as part of an annual health check should be part of a healthy lifestyle!” concludes Dr Sperryn. For a list of participating members contact the RSSA on 011 794 4395 , [email protected] or visit www.rssa.co.za.

Page 8: Overvaal 23 September 2011

Bladsy 8 OVERVAAL 23 September 2011

REGS BO: Die junior atlete van Laer-skool La Hoff het Saterdag, 17 Septem-ber, aan die S.A. Landloopkampioen-skappe in Bloemfontein deelgeneem. Voor: Jadine Pretorius, Arvahn Bur-ger, Xander du Plessis, Annushka An-nandale, Zander Nel, Riana Nel enDanielle Rood. Agter: Lambert Vos, Amo-ri Theunissen, Terizia v/d Plaatz, Ingrid Murray (koördineerder) en Jurie JV Rens-burg. (Afwesig: Vizahn Burger en Megan Hattingh).

REGS ONDER: Die senior atlete van Laer-skool La Hoff het hul Noordweskleure in landloop verwerf en hul provinsie op 17

SKOLE / SCHOOLS / SKOLE/ SCHOOLS Laerskool La Hoff

September in Bloemfontein by die S.A.’s verteenwoordig. Voor: Johan JV Rensburg, Edwin Schoeman, Franco Sevenster, Jo-Ann Annan-dale, Mianke Muller, Ja-colize Henning, Janien de Beer, Deline Rood, Ronin de Andrade, Angelique Vos en Rudolf Gouws. Agter: Me-lissa Steenkamp, Jozanne St. Quintin, Ingrid Murray (koör-dineerder), Retha Henning, Nadine Gouws, Elana Pre-torius en Allison Nienaber. (Afwesig: Ruan Els).

KHS se eerste krieketspan het Saterdag, 17 September, die span van Potchef-stroom Gimnasium met 103 lopies ge-klop. KHS het die loot verloor en word inge-stuur om eerste te kolf en teken 279 in 50 beurte aan. Die beste KHS kolwers was: Marcus Fourie 58, Herman Smith 61 en Shane de Beer 43. KHS boul Gimmies uit vir ‘n skamele 176. Beste KHS boulers: Shane de beer 3 paaltjies in 10 beurte vir 36 lopies en Mar-cus Fourie 3 paaltjies in 10 beurte vir 44 lopies.

Hoërskool Wesvalia se eerste krieket-span het 17 September 2011 teen Hoër Volkskool gespeel en besonders goed gevaar. Volkies wen die loot en kolf eerste. Hulle teken 220 lopies aan. Wesvalia se beste boulers is Dino Baeta en Rinaldo Kritz-inger. Albei neem twee paaltjies. Wesvalia teken 222 vir 5 aan. Die beste kolwers is Dino Baeta met 59 lopies en Anton Potgieter met 69 lopies. Wesvalia wen met 5 Paaltjies. Wesvalia behaal al-geheel ‘n derde plek uit ses skole.

KHS klop Gimmies

Wesvalia se bestebo teen Volkies

Print

ed by

: www

.prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232