overvaal_09 desember 2011

12
9 Desember 2011 Laerskool Schweizer-Reneke se Leerlingraad vir 2012: Voor: Tharina Janse van Rensburg en Jan- dré Nieuwoudt (Onderhoofseun). 2de ry: Dirk Laufs, Nadine Scheepers, San Haasbroek (Hoofdog- ter), Mintie-Louise Botha en Clarise Pretorius. 3de ry: JP Becker (Hoofseun), Wilmarie Haasbroek, Danika Jonker, Hannerie Badenhorst (Onderhoofdogter), Dirkco Du Plessis, Ruhan de Bruin en Lize Venter. 4de ry: Robin Kayle, Marco Botha, Hernus Nel, Braam Jacobs, MC Janse van Rensburg en Bennie Labuschagné.

Upload: johann-erlank

Post on 22-Mar-2016

252 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Overvaal 9 Desember 2011 Uitgawe

TRANSCRIPT

Page 1: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011

Laerskool Schweizer-Reneke se Leerlingraad vir 2012: Voor: Tharina Janse van Rensburg en Jan-dré Nieuwoudt (Onderhoofseun). 2de ry: Dirk Laufs, Nadine Scheepers, San Haasbroek (Hoofdog-ter), Mintie-Louise Botha en Clarise Pretorius. 3de ry: JP Becker (Hoofseun), Wilmarie Haasbroek, Danika Jonker, Hannerie Badenhorst (Onderhoofdogter), Dirkco Du Plessis, Ruhan de Bruin en Lize Venter. 4de ry: Robin Kayle, Marco Botha, Hernus Nel, Braam Jacobs, MC Janse van Rensburg en Bennie Labuschagné.

Page 2: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 2 OVERVAAL 9 Desember 2011

PossiblebankingscamPlease be cautiousfor the followingbanking scam: You will receive aSMS from a numbersimilar as the onethat you get banknotifications from.The SMS will indi-cate a problem onyour account anda “consultant” willcontact you. When the “consul-tant” contacts youhe/she will startconfirming all yourdetails: accountnumber and thenask you what kindof a phone you areusing. The fraudsters willthen contact yourcell phone providerand perform a SIMSwap. The fraudsters willthen be able to re-ceive OTP’s (and/orRVN’s from yourbank and have ac-cess to your bankaccounts. By thetime you realize thatyour cell numberisn’t working yourmoney will be outof your account.

Page 3: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011 OVERVAAL Bladsy 3

Besoek gerus ons opgegradeerde

webwerf by www.overvaalnuus.co.za

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Baie dankie!OVERVAAL het hierdie mooi gebaar van Laerskool La Hoff in Klerksdorp ontvang. Baie dankie, dit is lekker om te weet dat ‘n skool dit waardeer dat ons skolenuus gratis publiseer. (Red.)

Baie dankie vir jul lojaliteit en positiewe gesindheid deur die jaar teenoor

Laerskool La Hoff.Mag jul `n Geseënde Feesseisoen geniet en net

voorspoed ervaar in 2012 met jul koerant.Groete. Laerskool La Hoff en Personeel.

Page 4: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 4 OVERVAAL 9 Desember 2011

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie

gebruikte motors of bakkies asook karavane om vir kontant te koop.

Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs by Telefoon (018) 596 1177ofsel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

MAHIKENG - Two Zimbabwean Na-tionals were arrested at the Ramatla-bama Border Post near the city recentlyafter foam mattresses and counterfeitcigarettes were found in hidden compart-ments of a delivery truck. The two, aged between 34 and 36, were ar-rested and detained by Mafikeng police onSunday, 27 November, at around 21:30. The truck and the suspects were kept at theborder post by members of the South Afri-can Police Service and the Custom staff un-der the suspicion that it might be carryingillegal goods. The police managed to cut off and openedthe truck trailer seals on Monday morningto gain access and break into these com-partments. A thorough search was done andcounterfeit cigarettes and foam mattresseswere found. A case of possession of illicit counterfeitcigarettes was opened and are under inves-tigation. The goods confiscated are estimated to thevalue of 1,2 million . The suspects alreay appeared in the Mma-batho Magistrate’s court.

Counterfeit goods

confi scated near border

Page 5: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011 OVERVAAL Bladsy 5

The Dr Kenneth Kaunda District Municipality hosted a Birthday Celebration for Mpho Mathibela, the iconic sur-viving Mathibela Siamese twin of Klerksdorp when she turned 25 years on Wednesday, December 07, 2011. At birth, Mpho had been joined at the head with her late twin sister Mphonyane in 1986.

Dr Kenneth Kaunda District Mayor commits R80 000 worth of total comfort for Mpho Mathibela The event took place at two venues. The fisrt leg was held at the Daphne Lee School in Irene Park, Klerksdorp and the second took place at the home of Mathibela in Jouberton. In true sense of the word birthday pres-ent, the Office of the Executive Mayor had planned a surprise birthday gift for Mpho constituting a R50 000 pledge towards the refurbishing of the Mathibela family home. Built in Jouberton Township, the house was donated by the Sowetan Dr. Aggrey Klaaste Nation Building Projects back in 1988 after the twins were discharged from Chris Hani Baragwanath after a successful medical op-eration to separate them. Topping all is the bedroom furniture that will provide total comfort to the young lady. The house renovation pledged by the Execu-tive Mayor of the District was also a contin-uation of the Mandela Day Legacy Mayoral Special Projects annual programme funded from Cllr. Moloi’s Inauguration Budget, which was a commitment made during her budget speech earlier in the year to attend to specific cases that were in need of im-mediate attention on a monthly basis. An almost similar project took place in recent months when the Executive Mayor commit-ted funds towards medical costs of an eye operation of Mamello Kolobe, a 10-year old from Ikageng in Potchefstroom who had a cancerous tumour in her left eye. This project was also supported by Male-thola Nkwe, a respected heroine of human-ity who had devoted her life to helping communities through serving those less fortunate. A nurse by profession, she was a proud recipient of the Order of the Baobab in Bronze, one of the highest awards given by the President of the Republic of South Africa. The day’s programme also included a stop-over at Daphne Lee School for the Disabled in Klerksdorp, where the Executive Mayor spent time with Mpho Mathibela and her classmates over a birthday party celebra-tion. Among esteemed guests at the event on the day were City of Matlosana Execu-tive Mayor Kagiso Khaoue and dignitaries from the Sowetan Dr. Aggrey Klaaste Na-tion Building Projects.

Besoek gerus ons opgegradeerde

webwerf by www.overvaalnuus.co.za

Page 6: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 6 OVERVAAL 9 Desember 2011

Lefapha la Thuto le KatisoDepartement van Onderwys en OpleidingDepartment of Education and TrainingNORTH WEST PROVINCE

education and training

A PORTRAIT OF EXCELLENCE!

�VOTE

S.G.B. 2012ELECTIONSDITLHOPHO TSA MAKGOTLA-TAOLO TSA 2012

Lefapha la Thuto le Katiso moBokone Bophirima le ipaakanyetsa gotshwara ditlhopho tsa Makgotla-Taoloka jaana paka ya Makgotla-Taolo a gajaana a dingwaga di le tharo e yabokhutlong. Mo kgweding yaMopitlwe 2012, batsadi, barutabana,barutwana ba dikolo go tloga kaKereiti ya 8 go ya kwa godimo lebadiri ba dikolo ba e seng barutabana,ba tla bo ba tlhopha batho ba ba nangle bokgoni go nna maloko aMakgotla-Taolo a dikolo sebaka sadingwaga di le tharo.

Re rotloetsa batsadi le baagi go tsayakarolo mo ditlhophong tse ka go dirase se siameng le go nna le seabe gokgontsha dikolo tsa bona go neelanaka thuto e e nang le boleng.

Gakologelwa, makgotla-taolo ke mafika a dikolo tsa rona, ke ka moobatlhophiwa botlhe ba dikomiti tse etshwanetse go nna batho ba banyoretsweng go bona go nna le thutoe e ntsheditsweng maswe a dinala ebile ba kgatlhegela tswelelopele yangwana wa moAforika.

2012 SBL (SGB) VERKIESINGS

Daar die huidige SBL’s die einde vanhulle drie jaar termyn as bestuurdersvan die skole nader, berei dieNoordwes Provinsie vir die volgendeverkiesings voor.

Met die aanbreek van Maart 2012, salouers, onderwysers, leerders vanGraad 8 en Hoër en ons nie-onderwyspersoneel vir lede, wat as bekwaamgeïdentifiseer is, stem, om hulle in dieskole te verteenwoordig vir die volgende drie jaar.

Ons wil daarom ouers en gemeen-skappe aanmoedig om aan hierdieverkiesings deel te neem en die regteding te doen deur eienaarskap vanhulle skole te neem om kwaliteitonderrig te verseker.

Onthou dat bestuursliggame dien asdie enjins van ons skole, daarom moetal die lede wat tot hierdie struktuurverkies word, mense wees wat ’npassie het vir kwaliteit onderrig enleer en die belange van die Afrika-kind op die hart dra.

2012SGBELECTIONSAs the current SGBs are approachingthe end of their three year term asgovernors of schools, the North Westprovince is preparing for the nextelections.

Come March 2012, parents, teachers,learners from Grade 8 and above andour non- teaching personnel will beelecting identified skilled memberswho will serve them in their schoolsfor the coming three years.

We therefore urge parents and thecommunities to participate in theseelections by doing the right thing andtaking up the ownership of theirschools for quality education.

Remember, governing bodies servesas the engines of our schools, henceall members elected into this structure should be people who havepassion for quality learning and teaching and the interest of theAfrican child at heart.

“BATSADI! DIRANG SE SETSHWANETSENG”.

“OUERS! DOEN DIE REGTE DING”

“PARENTS! DO THE RIGHT THING”

Page 7: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011 OVERVAAL Bladsy 7

Leeudoringstad se VLU-dames het onlangs hul 2011 VLU-jaar in Parys gaan afsluit. 16 Dames van die tak vertek die dag uit Leeudoringstad om in Parys hul jaarlikse afsluiting met uiteet by die Celebration of Life Res-

taurant te geniet. Dis sommer ‘n heerlike uitstappie met baie te sien in al die winkeltjies en was die kos nie móói en lekker nie! Die tak sien al klaar uit na vol-gende jaar met allerhande ‘lekker dinge’ soos byvoorbeeld: Gebak:

Versierde Kolwyntjie, Gebottel:Peppadew- Bladjang, Breiwerk:Moderne 1knoop Dames trui, Hekelwerk:Melkbeker Doilie met krale, Borduurwerk: Indiese Ket-tingsteek, Masjienwerk: Kreatiewe Kombuis Voorskoot, Handvlyt:

Papier Maché, Blomme: Hoe rooi-er hoe mooier, Skryfkuns: Ouma se kind, Fotografie: Verval en Ag-teruitgang en vele meer. ‘n Vreugdevolle en veilige fees-gety word u toegebid!

Ingestuur deur: Joan Jansen.Leeudoringstad-VLU-tak seSkakelbeampte 082 929 1132.(Geseënde Kersfees en Voor-spoedige Nuwe Jaar aan al dieVLU-lede in ons streek.

VROUENUUSLeeutjies se VLU-tak sluit jaar met‘n uiteet af

Die bestuur van Leeudoringstad VLU-tak het op 22 November hul jaarprogram opgestel, om al hul jong nuwe lede te akkom-modeer. Die tak nooi daarom by dié ge-leentheid elkeen wat belang mag stel, om te kom aansluit. Die nuwe ledevergadering is in Feb-ruarie, maar waarom wag, want op 18 Januarie bespreek die verga- dering al die fyn detail in die Boe-resaal op Leeudoringstad. Die ver-

gadering begin om 9:30 en as jy wíl teenwoordig wees en aansluit kan die ledegeld vir die jaar (R180) betaal word en dan sommer jou boekie met die jaarprogram ook ontvang. OF kom neem waar en luister net. Kontak my Joan Jan-sen (skakelbeampte) by 018 581 2336/082 929 1132 dan ontmoet ek jou voor die saal as jy vreemd sou voel. Leeudoringstad VLU-tak bied uit-stappies aan waar jy gaan geniet én

leer soos “Kersemaak”, roosplaas-“verpak vir internasiole mark” en andere, demonstrasie-werkswin-kels waar kundiges jou leer “Pa-pier Mache”, “Suikerkuns”, Hekel & Brei. (Hier vat jy vir jouself iets huistoe). Daar’s kongresse en konferensies waar die tak ook deel uitmaak van (provinsiale) takke en hul dames, maar ook (internasionaal) -Wêreld Bond van plattelandse vroue (Febr. in Lesotho ‘n 4-dag bederf

teen billike tariewe), én deelname op nasionale vlak... Vir die kom-peterendes is daar kompetisies. Die genoemde demonstrasie sal jou toerus, terwyl jy geniet. Dogtersdae en Damestee (Die tak is 80 jaar oud). en jaareindfunsie dan gaan ons “Jol”). Die tak beoog ‘n GAU-Trein uitstappie (As dit gereёl kan word)] om ‘n wonder-like jaar mee af te sluit. Onthou tog, dat daar vir die, skrywers, fotograwe, en blommerangskik-

kers ook afdelings is. Die VLUleer steeds van bome, en voёls enbewaring en vele meer. Mag u almal ‘n Geseёnde Chris-tusfees geniet- Kyk Jý asb. virdie ander ook, en kom veilig tuis.Onthou, .. ONTSPAN!!!...ONT-SPAN!!!!... Kom UITGERUSterug!

Ingestuur deur: Joan JansenSkakelbeampteLeeudoringstad VLU-tak

Opwindende 2012-program vir Leeutjies se VLU-tak

Page 8: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 8 OVERVAAL 9 Desember 2011

Kersboodskappe 2011

Page 9: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011 OVERVAAL Bladsy 9

Page 10: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 10 OVERVAAL 9 Desember 2011

Kleinadvertensies/ Smalls

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord-Kaap-provinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

SENIOR KLERK TE WESMARK VEEVOERDEPOT VRYBURG VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE POS SLUIT IN:

• Kleinkas, kontantverkope en bankkontroles. • Hantering van telefoon. • Behartig alle kantoor- en personeeladministrasie. • Skakeling met kliente • Rekordhouding van ontvangstes, versendings en verkope van veevoer. • Maandelikse rekonsiliasie van besendingsvoorraad van verskeie verskaffers. • Netheid van kantore. Vereistes:

• Geldige bestuurslisensie. • Graad 12 • Rekenaarvaardigheid in die nuutste Office-sagteware pakkette. • Goeie mens- / klanteverhoudinge. • Algemene administratiewe ondervinding. • Toepaslike ondervinding in voorraadkontrole sal dien as aanbeveling.

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 15 Des 2011

Skakel Alwyn Bezuidenhout by 018-5811192 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord-Kaap-provinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

KASSIER TE WESMARK VEEVOERDEPOT VRYBURG VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE POS SLUIT IN:

• Verkope by toonbank • Opkassering en kontanbalansering. • Produkkennis. • Uitmuntende klantediens. Vereistes:

• Geldige bestuurslisensie. • Graad 12 met Rekeningkunde • Rekenaarvaardigheid in die nuutste Office-sagteware pakkette. • Goeie mens- / klanteverhoudinge. • Algemene administratiewe ondervinding. • Akkuraatheid en goeie konflikhanteringsvaardighede.

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 15 Des 2011

Skakel Alwyn Bezuidenhout by 018-5811192 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Wil u ‘n motor koop met geen deposito? Geen bestuurslisensie nodig nie! Skakel Ockie 079 702 4993, Raymond 072 781 2749 of Glenda 082 078 4687. Krediet waardige kliënte alleen

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger - R11/L, Stardishwash - R13,50/L, Bleikmiddel - R9/L, Matshampoo - R16.50/L, Wasgoedversagter - R11/L, Hoëskuimwaspoeier - R25/2kg en vele meer. Tussen Apteek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------LEOMAR TUINDIENSTE

Gratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------PARADYS HONDE SALON – MAKWASSIE

Bring jou hond vir ‘n lekker bad en skeer. Kontak: 082 623 0932 of 018 597 5150. Sluit 12 Desember 2011.

----------------

SALON – NAELSMakwassie. Kom bederf jouself en kom sit vir ‘n stel naels.Ek doen akriel en gel. Kontak: 082 623 0932 of 018 5975150.

----------------PALM PETSHOP

Koop en verkoop voëls en toerusting, sade, neste, viskos,vissies ens. Soek 2de handse vistenks benodighede. VredeStraat 54, Wolmaransstad. Nogsteeds dieselfde adres.Nuwe gebou. Skakel Hennie 072 532 7207.

----------------LET WEL!!!

Sugar en Spice het geskuif vanaf hulle winkel oorkant diewerkswinkel van Suidwes. Sy is nou in Amina’s elke dag engaan nog steeds aan.

----------------HONDJIES TE KOOP

Opregte kortbeen Jack Russels te koop. Beskikbaar 5Januarie 2012. R280 elk. Skakel Corné by 078 073 3130.

----------------LA WOEF HONDESALON

Bring u troeteldier vir 5 ster behandeling. Was,bosluisbehandeling, ‘n brakkie pakkie en vele meer! Lunél079 699 1622.

----------------GOUE LABRADORS TE KOOP

1 Reuntjie en 1 tefie, ingeënt en ontwurm. Beskikbaar 12Desember 2011. R1 000 elk. Skakel 083 498 0170.

----------------MASSERINGS

Privaat. Wolmaransstad en Makwassie omgewing. Skakel072 978 8462 of 076 249 7973. 7vm tot 7nm.

----------------HONDJIE VERMIS

My Pekinese reuntjie het weggeraak in Klerksdorp. Hyreageer op die naam “Seuntjie.” Ek wil hom baie graagterug hê. Hy is my lewe. Jannet Hanekom. Atjanice HofWoonstel no.3, Couzynstraat. Sel: 072 623 0903.

----------------POSTE BESKIKBAAR

Algemene Hotel werk. Skakel 073 020 6187.----------------

MOTOR OF BAKKE BENODIGGesoek tweedehandse bakkie of kar vir ongeveer R10 000.Skakel Hennie by 082 946 2139.

----------------TE KOOP

Yamaha JF 2000, 220 volt kragopwekker. So te sê nuut.Prys: R3000. Vir navrae skakel 018 581 2252 of sel no:082 968 3637.

----------------TE KOOP

Otto Bach Klavier. Goeie toestand. R6000-00. Skakel073 313 8993.

----------------MAAK GOU DIT IS LAAT!

Heerlike Varsgebakte koekies, gemengde koekies,verskillende beskuit. Plaas nou jou bestelling omteleurstelling te voorkom. Lewer af. Skakel 083 379 7934.

----------------CREATIVE COMPUTER & TYPING

COMPUTER & TYPING LESSONS. Computer lessonsin following: MS Word, Internet, Emails, Excel. Typinglessons in following: MS Word, Emails, Excel, DataCapturing, Spelling & grammar. Contact details: 082 9596117 or email: [email protected] Phone or email forappointment.

----------------WOONSTEL TE HUUR

Bachelors Woonstel. Water en Ligte ingesluit. R1000pm.Skakel Frans 071 557 4887.

----------------ONTVANGS POS BESKIKBAAR

Colin Taylor Oogkundige. Moet bereid wees om saam tery na ander takke. Salaris onderhandelbaar. Handig asb.CV’s in by praktyk. (by Dr. Meyer en Landman). Tel no:018 596 2778.

----------------Aantal Permanente Holiday Club punte te koop.Skakel: 082 926 0665.

----------------HUIS TE HUUR

5 Slaapkamer huis in Wolmaransstad. Pas geverf en geteel.R3500 per maand. Skakel 082 412 5125. Annette. Besikbaarvanaf Januarie 2012.

----------------TE KOOP

Melkbok ram. R1500. Skakel Jaap 082 968 7939.----------------TE KOOP

Windhond (Whippit). 1 Reun. Klein Tipe. Hoogte 40cm.Skakel 082 968 7939.

----------------HUIS TE HUUR IN BLOEMHOF

Groot huis te huur in Bloemhof. 3 Slaapkamers, 2badkamers, groot leefarea. Skakel Johan Nieman by083 305 0150 vir verdere besonderhede.

----------------TE KOOP

6 Weke oue Boerboel tefie. Ingeënt en ontwurm. R1000.00.Skakel Rhyno 083 257 1075.

----------------SPRINGKASTEEL EN WATERGLYBAAN

Kom huur ‘n springkasteel of waterglybaan die Desembervakansie en staan ‘n kans om joune vir die dag gratis te kry.Kontak 083 483 8039 betyds om teleurstelling te voorkom.

----------------HUIS TE HUUR, MAKWASSIE

Ruim 3 slaapkamer, groot erf. Eet-, sit-, badkamer, kombuisen spens. Skakel Theresa: 082 974 3233

----------------

Wil u ‘n motor koop met geen deposito? Geenbestuurslisensie nodig nie! Skakel Ockie 079 702 4993,Raymond 072 781 2749 of Glenda 082 078 4687. Kredietwaardige kliënte alleen

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger- R11/L, Stardishwash - R13,50/L, Bleikmiddel - R9/L,Matshampoo - R16.50/L, Wasgoedversagter - R11/L,Hoëskuimwaspoeier - R25/2kg en vele meer. Tussen Apteeken Dr van Zyl spreekkamer.

----------------

Page 11: Overvaal_09 Desember 2011

9 Desember 2011 OVERVAAL Bladsy 11

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

STOORMAN TE WESMEG BULTFONTEIN Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Bemarking van voorraad en klantediens. • Behulpsaam met voorraadbeheer en -kontrole. • Aankope en ontvangstes van voorraad vir store. • Toesighouding oor ondergeskiktes en beleidstoepassing. • Netheid en veiligheid van werksomgewing. Vereistes:

• Kennis van boerderybenodighede en landbouprodukte. • Geldige bestuurslisensie. • Graad 12. • Rekenaarvaardigheid. • Goeie mens-/klanteverhoudinge. • Toepaslike ondervinding van voorraadbeheer en -kontrole sal tot die kandidaat se voordeel

strek.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 30 Des 2011

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Andre Olivier by 051-8531747vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte kwalifikasie en ID afskrif insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPINGIN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN WOLMARANSSTAD GEHOU TE WOLMARANSSTAD SAAK NO: 395/2011 In die saak tussen: MM BANDE EISER En MNR SAREL POTGIETER H/A MAKWASSIE TRUST VERWEERDER Ingevolge uitspraak in die Hof van die Landdros van WOLMARANSSTAD gehou te WOLMARANSSTAD en Lasbrief tot Geregtelike Verkoping gedateer 09 NOVEMBER 2011 sal die ondervermelde goedere op 26 JANUARIE 2012 om 10H00, te P/A LANDDROSKANTOOR, H/V PIET RETIEF & KRUGERSTRATE, WOLMARANSSTAD, aan die hoogste bieder geregtelik verkoop word, naamlik: 1 x TV, 1 x KOFFIETAFEL, 1 x SITKAMERSTEL, 1 x MIKROGOLFOOND. GEDATEER TE WOLMARANSSTAD OP HIERDIE 30 STE DAG VAN NOVEMBER 2011. COETZEE & VAN DER MERWE POSBUS 12 KRUGERSTRAAT 30A WOLMARANSSTAD 2630 VERW: MNR VENTER/av

Kennisgewing

Ondersteun asseblief ons adverteerders

Rencha le Roux en Gerna Koekemoer, twee krieketspelers van Hoërskool Wolmaransstad het vanjaar die Noordwes o/16 Ontwik-kelingsspan by SA spele in Pietersburg verteenwoordig.

SKOLENUUS

Inarie Jacobs (o/19) en Gerna Koekemoer (o/16) van Wollies het vanjaar Noordwes Krieketkleure ontvang. Inarie gaan aan die SA Nasionale toernooi in Kimberley deelneem en Gerna neem deel aan die SA Nasionale toernooi in Johannesburg. Beide toernooie vind in Desember plaas.

Wollies se dogterskrieket spelers blink ook uit

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Page 12: Overvaal_09 Desember 2011

Bladsy 12 OVERVAAL 9 Desember 2011

Hoërskool Wolmaransstad se eerste krieketspan het die Skole T-20 Krieketreeks in die plattelandstreek gewen. Wollies het afgereken met Sch-weizer Reneke deur hulle met drie paaltjies te klop. Tiaan Whitehorn (51), CJ Taljaard (27) en Frans de Beer (18) het bygedra met die kolf terwyl Stephan van der Westhuizen goed geboul het. In die platteland finaal het Wollies te staan gekom teen

Lichtenburg. Lichtenburg het in sy 20 beurte 109 lopies behaal vir 9 paaltjies. Chris Visser 5 vir 8 en Tiaan Whitehorn 1 vir 8 het die Liggies kolwers laat deur-loop. Wollies het die telling, met 2 balle oor, verbygesteek vir die verlies van 9 paaltjies. Morné du Preez 38 (nun) en Johann Lambrechts 23 (nun) het die wedstryd vir Wollies beklink. Wollies speel op 27 Januarie 2012 in die Noordwes Finaal teen Hoërskool Rustenburg.

Wollies is Skole T-20 platteland kampioene

Tiaan Whitehorn van Wollies speel ‘n verdedigende hou.

Print

ed by

: www

.prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232

Print

ed by

: www

.prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232