pieries staan wat !!jy het nog nie jou afslag kospakket ......dream big 2de beste verkoper: kontant...
TRANSCRIPT
www.laerskoolpierneef.co.za
SKAAK - Gr. 4 - 7 skaak-oefening Maandae
in die Mediasentrum 14:00 -
15:00. Volgende Maandag is
die laaste oefening vir die
kwartaal.
MEDIASENTRUM
Mediasentrum is die volgende tye oop:
Maan- en Woensdae 07:00 - 07:20
Dinsdae en Donderdae 2de pouse.
Volgende week sal die Mediasentrum toe wees.
BAIE DANKIE
Dankie vir Concillio (Bertus van
Niekerk) vir die herstel van die
tennisbane se heining.
Dankie aan Value Paving (Stefan
Oosthuizen ) vir die verdere
skenking van stene. Daar word
beplan om die area by die
naskool te plavei. Baie dankie
vir Stefan se hulp met die ter-
rein werk. Baie dankie vir die
verf van naamborde by die
klerebank, die sportstoor en
muur by sportgrond se ingang
by 25 ste laan.
PIZZA!PIZZA!PIZZA!
Toetsreeks is verby en vakansie is om die draai!
12 Maart is die dag! Bring die hele familie, enige
tyd, die hele dag vir die lekkerste Pizza in Pretoria!
Laerskool Pierneef verdien % van al die verkope, so
kom ondersteun die Graad 7‘s en geniet die aand
saam met ons.
WAT !!Jy het nog nie jou afslag kospakket bestel nie!!!
Bestel teen Woensdag by jou
klasonderwyser!!!!
Na Afriforum se besoek verlede week, stem die Graad 7’s saam…
Geen Boelies sal geduld word in Pierie-land nie!!
Van Woensdag 6 Maart kan elke Pierie ’n
“Geen BOELIE” -borsspeld by hul registeronderwysers
koop vir net R5. Kom ons Pieries staan saam en sê
NEE vir BOELIES!!
PIERIES STAAN SAAM!!
Omsendbrief 09/2019
4 Maart 2019
RUGBY
Hierdie week gaan daar slegs
Maandag en Donderdag rug-
by-oefeninge wees vir die
0/9, 0/10, 0/11 en 0/13 seuns. Op Dinsdag 5
Maart 2019 gaan ons 0/9, 0/10, 0/11 en
0/13A rugbyspanne aan rugby-wedstryde
deelneem te Laerskool Queenswood. Alle
skeurbriewe moet asseblief Dinsdag 5 Maart
by Mnr. Meyer ingegee word.
Die program vir Dinsdag is soos volg:
Komende Saterdag, 9 Maart 2019 gaan ons
0/13A rugbyspan aan die 0/13 Assupol-
rugbydag deelneem te Midstream College.
Sodra mnr. Brand die finale program
ontvang, sal die tye aan die seuns deurgegee
word.
NETBAL
Baie dankie aan elke dogter, ouer en onder-steuner wat Saterdag by die Rugby– en Net-baldag was. Wat ‘n heerlike dag was dit nie. Vandag speel die 0/12 en 0/13 meisies pool proewe. Sterkte aan hulle! Dinsdag speel al die 0/10 - 0/13 spanne vriendskaplike wedstryde by Laerskool Queenswood. Die bus vertrek direk naskool en die meisies sal tussen 16:00 en 16:30 te-rug wees by die skool. Onthou asseblief om die R50 vir die huur van die netbalklere by Juf. Du Plessis in te betaal voor die skool sluit. Daar sal oefening wees vir al die spanne Don-derdag, behalwe die 0/11 A en B’s. Sterkte vir die besige week!
PREFEKTE BEDERF
Baie dankie vir die heerlike
bederf op ‘n dolle Vrydag!
Die heerlike verrassing het
die Vrydag sommer
opgekikker.
Span Tyd Opponent
0/9 14:24-14:46 Rayton
0/10 16:48– 17:10 Queenswood
0/11 17:12-17:34 Wonderboom-Suid
0/13A 17:36-17:58 Rayton
OPEDAG
Groot dank en waardering aan al die per-
soneel en almal wat gehelp het met die
reëlings van ‘n baie geslaagde Rugby– en
Netbaldag.
Die OPEDAG was ook baie geslaagd en al
die Juffrouens het pragtig gelyk in hul
kostuums.
KUNSFOOIE
Daar is nog BAIE leerders van Graad 4 - 7
wat nog nie R30 kunsfooie betaal het nie.
Dit moet so gou moontlik betaal word.
KASKAR
Baie dankie vir die mooi kaskar insamel-ings. Ons benodig nog baie kaskarlyste. Stuur jou Kaskarlys voor 15 Maart skool toe. Vrydag 8 Maart is geesvang. Trek jou KDA drag aan saam jou snaakse hoed, kouse, skoene en 'n das en kom
vang gees voor die groot stoot.
Bedrae ingesamel tot 1 Maart.
ATLETIEK Baie geluk aan al die atlete wat aan die Gauteng Kam-pioenskappe op Vrydag en Saterdag 1 en 2 Maart deelgeneem het. Julle het Pierneef se naam hoog gehou. Ons is baie trots op elkeen van julle. Slegs een van ons atlete dring deur na die SA Kampioen-skappe.
RRSV = R4688 RHM = R1455
RCM = R3190 RCS = R1945
1GJ = R3833 1SM = R3526
1BC = R4491 2VE = R1920
2JM =R 2015 2MC = R910
3SS =R1350 3VT = R2037
3JC = R2260 4AC = R1500
4JJ = R3180 4VJ = R3605
5VY = R2840 5KP = R3359
5ML = R1350 6SB = R5770
6PJ = R1566 6DB = R1785
7SH = R2040 7VC = R1500
7KA = R4720 TOTAAL: R66385
REDENAARS Baie geluk aan die volgende leerders wat eerste plekke vir hul graad by die redenaars kompetisie gewen het: Graad 1 - Willem van der Merwe Graad 2 - Leelah Kemp Graad 3 - Zuanique Butler
Hencu Lamberts het ‘n 1ste plek in Diskus behaal en ‘n 2de plek in Gewigstoot. Baie geluk Hencu. Mag die volgende byeenkoms vir
jou groot sukses inhou. Sterkte vir jou volgende byeenkoms.
Finale reëlings:
Optog begin 16:00, volgorde sal
op grond van die bedrag wat
klasse ingesamel het, bepaal
word Vrydag.
Kaskarre met buffers (bumpers)
moet ‘n bedekking vooraan hê -
(spons /poolnoodle)
Alle deelnemers MOET tekkies
dra, en bestuurders moet ‘n helm
dra (fietsry ).
Graad 4 - Hanru Pienaar Graad 5 - Genevieve Robinson Graad 6 - Megan Kemp Graad 7 - Ian Lamberts en Lara Pienaar
SWEM
Baie dankie aan elke swemmer en ouer se ondersteuning met Vrydag se
Interskole gala. Pierneef het algeheel 6 de geëindig. Individuele pres-
tasies was as volg:
Lené van NIekerk (Brons - Vryslag)
Megan Kemp (Silwer - Vryslag, Rugslag en Vlinderslag)
Hanru Pienaar (Brons - Vryslag)
Zander Labuschagne (Goud - Borsslag, Silwer - Vryslag en Vlinderslag)
Adriaan van Niekerk (Silwer - Vryslag en Borsslag. Brons - 100m Vryslag, Vlinderslag
en Rugslag)
Chrisjan Brits (Silwer - Rugslag)
Jayden Venter (Silwer - Vryslag)
Baie dankie vir ‘n heerlike swemseisoen. Ons sien uit na die 4de kwartaal wanneer ons
dan weer begin swem.
Ons stel graag ’n nuwe fondsinsamelingsprojek bekend. Ons weet dat ouers al so moeg is om die woord “fondsinsameling” te hoor. Daarom soek ons nuwe maniere om geld in te samel, sonder dat die ouers se sake leeg raak in die moeilike ekonomiese tye. Ons bied ’n waardebelaaide boekie teen R200, wat geldig is vir die hele jaar. As die boekie opgebruik is, of u het nog nodig vir uself of die bure, stuur die R200 skool toe. Ons wil u nooi om self die boekie te gebruik. Die geldwaarde van die afslag in u sak, is meer as R2500! Hierdie projek is deel van ons Kermis (25 Mei 2019). Daar is groot pryse op die spel. Algehele Beste Verkoper: Kontant Prys R1500 Dream Big Trofee R1000 Takealot koepon (voucher)
DREAM BIG
2de Beste Verkoper: Kontant Prys R1000 R1000 Takealot koepon (voucher)